Skip to content

Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2013 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 1120138 pages

Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GEOGRAFIE V2 MEMORANDUM PUNTE: 75 Hierdie memoradum bestaan uit 8 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die volgende stellings is op die 1 : 50 000 topografiese kaart 2730DD VRYHEID, sowel as die ortofotokaart 2730DD 2 VRYHEID-OOS van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied, gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende stellings gegee. Kies die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke stelling neer. 1.1 Die topografiese kaart verwysing (titel) aan die ooste van 2730DD kaart van Vryheid is ... A 2731CC. B 2831AA. C 2731CA. A D 2730DC. 1.2 Die mensgemaakte verskynsel wat as 6 op die ortofotokaart aangedui is, is ʼn … A hoofpad. B pyplyn. C kraglyn. C D nasionale pad. 1.3 Die hoogte van die indeks kontoerlyn aangedui met die letter F in blok E4 is ... A 1 200 m. B 1 120 m. C 1 100 m. C D 1 150 m. 1.4 Die fisiese verskynsel gemerk E in blok C6 op die topografiese kaart is ʼn … A mesa. B rant. C vallei. C D plato. 1.5 Die presiese ligging (koördinate) van die reservoir in blok C3 is … A 27°47′35″S 30°47′20″O. B 30°46′20″O 27°48′25″S. C 27°48′25″S 30°47′55″O. A D 30°45′10″O 27°45′05″S.
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 3 1.6 Die vloeirigting van die Besterspruit in blok E4 op die topografiese kaart is ... A weswaarts. B suidwaarts. C noordwaarts. B D ooswaarts. 1.7 Die skaal van die ortofotokaart is ... A dieselfde as dié van die topografiese kaart. B kleiner as dié van die topografiese kaart. C groter as dié van die topografiese kaart. C D onmoontlike om af te lei van die beskikbare inligting. 1.8 Die ortofotokaart stel slegs die … gedeelte van die topografiese kaart voor. A suidoostelike B suidwestelike C noordwestelike D D noordelike 1.9 Die rigting van punthoogte 1168 (blok C6) vanaf punthoogte 1165 (blok E5) is … A suidwes. B noordwes. C suidoos. A D suid. 1.10 Die kontoerinterval van die topografiese kaart is … A 5 m. B 20 m. C 10 m. B D 25 m. 1.11 Die kaartprojeksie wat op die ortofotokaart gebruik is, is die … projeksie. A Mercator B Lambert C Gauss konforme C D universele transversale 1.12 By 7 op die ortofotokaart is die grondgebruik ʼn … A park. B hospitaal. C skool. C D nywerheid.
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013) 1.13 Hoogte in blok B2 word verteenwoordig deur ʼn … A hoogtemerk en kontoerlyne. B punthoogte en ʼn hoogtemerk. C trigonometriese stasie en ʼn punthoogte. A D kontoerlyn en ʼn punthoogte. 1.14 Die ortofoto was... geneem. A in die oggend tussen 10:00 en 11:00 B tydens die middag tussen 12:00 en 13:00 C in die namiddag tussen 16:00 en 17:00 C D Nie een van bogenoemde nie. 1.15 Die woordskaal van die ortofotokaart is: A 1 cm verteenwoordig 10 000 cm in werklikheid B 1 cm verteenwoordig 1 000 cm in werklikheid C 1 cm verteenwoordig 100 cm in werklikheid C D 1 cm verteenwoordig 10 cm in werklikheid (15 x 1) (15) TOTAAL AFDELING A: 15 AFDELING B VRAAG 2: GEOGRAFIESE TEGNIEKE EN -BEREKENINGE 2.1 Bereken die werklike (ware) afstand in meter vanaf punt 1 na punt 2 op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge aan. Gee jou antwoord in kilometer/meter. Afstand = afstand in cm x skaal/10 000 = 3,4 cm  x 10 000  OF = 3,4  x 0,1 km  = cm = 0,34 km x 1 000 = 0,34 km x 1 000 = 340 m  = 340 m  (Speling:[3,3 cm] = 330 m – [3,5 cm] = 350 m) (4) 2.2 Bestudeer die volgende dwarsprofiel tussen trigonometriese stasie Δ381 in blok B5 en trigonometriese stasie Δ370 in blok C2. Rivier (R)  Hoofpad (O)  Aanloopbaan (W)  Gholfbaan (G)  (4)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 5 2.3 Bereken die vertikale vergroting van die dwarsprofiel in bogenoemde VRAAG 2.2. Toon ALLE berekeninge aan. VE = VS OF VE = VS HS HS = 1/20 ÷ 1/500  = 1/2 000 ÷ 1/50 000  = 1/20 x 500/1  = 1/2 000 x 50 000/1  = 25 keer  = 25 keer  VS = 1 cm : 20 m  VS = 1 cm : 20 m (1 cm : 2 000 cm)  HS = 1 cm : 500 m HS = 1 cm : 50 000 cm (5) 2.4 Bepaal die geografiese of ware peiling van die trigonometriese stasie Δ381 in blok B5 tot trigonometriese stasie Δ370 in blok C2. 19°  (Speling: 18° tot 20°) (2) 2.5 Bereken die magnetiese deklinasie vir die jaar 2013. Toon ALLE berekeninge aan. Verskil in jare: = 2013 – 1997 = 16 jaar  Gemiddelde jaarlikse verandering = 16 x 6’ W = (96’ W) 1° 36’  MD vir 2013: = 19° 38’ +1° 36’ 21° 14’ W  (5) TOTAAL AFDELING B: 20
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING C VRAAG 3: KAARTINTERPRETASIE EN -ONTLEDING 3.1 Die sketskaart hieronder is ʼn voorstelling van die area wat deur die topografiese kaart gedek word. Bestudeer die topografiese kaart en die ortofotokaart en dui dan die verskynsels, waarna daar in VRAE 3.1.1, 3.1.3 en 3.1.5 verwys word, so akkuraat as moontlik op die sketskaart aan. Reference Verwysing River -------- Rivier Roads Paaie Railway Spoorweg Built-up areas Beboude gebied 3.1.1 Gebruik pyle (→ → → ) om rivier A se vloeirigting aan te toon. Kaart = → A →  (1) 3.1.2 Gee TWEE redes waarom jy daardie rigting aangedui het. Kontoere hoër in Noord  Damwal/Rivier vloei na die dam  Kontoere vorm ʼn V wat stroomop wys  [Enige TWEE] (Enige 2 x 1) (2) 3.1.3 Gebruik die letter C om die spoorlyn wat Vryheid met Kingsley verbind, aan te dui. Kaart = C  (1) 3.1.4 Watter primêre ekonomiese bedrywigheid word by D aangetref? Uitgrawing  (2) 3.1.5 Dui die ligging van die Vryheid skietbaan, noord van die spoorlyn, met die letter E aan. Kaart = E  (1)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) GEOGRAFIE V2 7 3.2 Verduidelik waarom die ligging van die vliegveld (blok C3) op die topografiese kaart. Ver van die SSK  Gelyk oppervlak  Goedkoop grond  Benodig groot stuk grond  Naby die pad  Weg van die residensiële gebied (2)  (Enige 2 x 2) (4) 3.3 Bhekuzulu brei uit na die ooste. Gee EEN rede, wat op die ortofotokaart sigbaar is, waarom dit vir die inwoners van hierdie woonbuurt baie moeilik sal wees om na die noordweste uit te brei. Industriële gebied  (1 x 2) (2) 3.4 Verwys na beide die ortofotokaart en die topografiese kaart en identifiseer die naam van die ontspanningsterrein (blok D1). Cecil Emmat Park  (1 x 2) (2) 3.5 Daar is verskeie “groen gebiede” soos die Vryheid Natuurreservaat, (3 op die ortofotokaart) wat belangrik vir die dorp is. Gee die geografiese term vir hierdie groengebiede. Groengordels  (1 x 2) (2) 3.6 Verduidelik waarom hierdie groen gebiede belangrik vir die stedelike omgewing is. Verminder erosie  Verhoed verdere stedelike uitbreiding  Absorbeer CO2  Verskaf O2  Bied habitat vir sekere wildspesies  Versier omgewing  Verminder erosie  Verminder temperature oor stedelike gebiede  Voorsien skadu  Beskerming teen wind  ontspannings gebied  (Enige 2 x 2) (4) 3.7 Die treinspoor is baie kronkelend as gevolg van ongelyke topografie. Noem EEN tegnieke wat die ingenieurs gebruik het met die bou van die treinspoor. Tonnels  Uitgrawings  Treinspoor volg ompaaie om die geleidelike helling te volg  (Enige 1x 2) (2) 3.8 Die beoefening van landbou in die gekarteerde gebied is beperk en moeilik. Verduidelik EEN rede waarom landbou in die gebied beperk is. Klein gelyk oppervlak – moeilik om masjinerie te gebruik  Beperkte reënval – besproeiing moet gebruik word  Min gras en plantegroei vir weiding – veeboerdery  Meestal nie-standhoudende riviere  (Enige 1 x 2) (2) TOTAAL AFDELING C: 25
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V2 (NOVEMBER 2013) AFDELING D VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Onderskei tussen ruimtelike- en attribuut-data. Ruimtelike: Data wat tot ʼn spesifieke ligging verbind is  Attribuut: Data wat ʼn aantal kwaliteite en kenmerke van ruimtelike- data beskryf  (2 x 2) (4) 4.2 Gebuik die topografiese kaart en verskaf ʼn werklike voorbeeld van die volgende: Punt: Trigonometriese stasie Δ103  (1) Lyn: Spoor en voetpad  Rye bome (windskerm)  Ander pad/Sekondêre pad/Hoofverkeersroete  Nie-standhoudende rivier  Kraglyn (Enige 1 x 1) (1) Poligoon (Area): Klipfonteindam  Begraafplaas  Uitgrawing  Beboude gebied/Geboue  Rec  Skool  (Enige 1 x 1) (1) 4.3 Vind die Natuurreservaat in blok B1/C1, wat gebruik maak van ʼn GIS- stelsel om te help met die volhoubaarheid van die reservaat. Noem DRIE stelle data wat die reservaatbestuur sou benodig om die grondgebruik volhoubaar te kan bestuur. Plantbedekking  Verligting van grond  Dreinering (riviere en damme)  Tipe grond  ( Enige 3 x 2 ) (6) 4.4 Noem enige EEN komponent van ʼn GIS. Mense/gebruike  Sagteware/rekenaar programme  Data/inligting/kaarte/foto’s  Toepassings  Hardeware/rekenaar  Prosedure  (Enige 1 x 2) (2) TOTAAL AFDELING D: 15 GROOTTOTAAL: 75

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all