NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2024
GEOGRAFIE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 8 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 





View all





Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 Memo (Afr)
Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November Exam 2024 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November Exam · 2024. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 579.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Eastern Cape November Exam 2024
- Paper 1Question paperMemo
- Paper 2Question paper · EngMemo · Afr
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1: DIE ATMOSFEER
1.1 1.1.1 Somer (1)
1.1.2 Hektopascal (1)
1.1.3 4 (1)
1.1.4 Saal (1)
1.1.5 Geleidelik (1)
1.1.6 1024 (1)
1.1.7 Kus-laag (1)
1.1.8 Divergensie vind vanaf die sentrum plaas (1) (8 x 1) (8)
1.2 1.2.1 B (1)
1.2.2 A (1)
1.2.3 B (1)
1.2.4 A (1)
1.2.5 B (1)
1.2.6 B (1)
1.2.7 B (1) (7 x 1) (7)
1.3 1.3.1 Primêre sirkulasie verwys na sirkelvormige patroon van lug op ʼn
globale skaal (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
1.3.2 Hadleysel (1) (1 x 1) (1)
1.3.3 Tropiese oostewinde (1) (1 x 1) (1)
1.3.4 Geassosieer met warm bestendige winde (2)
Geassosieer met swaar reënval (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.3.5 Cumulonimbus wolke (1) (1 x 1) (1)
1.3.6 Hadleysel vorm uit die intertropiese konvergensiesone (ITKS) by
die ewenaar (2)
Die hoë temperature by die ewenaar veroorsaak dat lug verhit word
en styg (2)
Soos die lug styg, koel dit af en kondenseer en veroorsaak
donderstorms (2)
Die lug daal terug na die oppervlak by 30°N/S (2)
By 30ºN/S vloei van die lug terug na die ewenaar (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) GEOGRAFIE V1 3
1.4 1.4.1 Föhn-winde is warm, droë winde wat aan die lykant van die berg
neerdaal (2) (1 x 2) (2)
1.4.2 Bergwinde (1) (1 x 1) (1)
1.4.3 A – Nat adiabatiese vervaltempo (1)
B – Droë adiabatiese vervaltempo (1) (2 x 1) (2)
1.4.4 Die temperatuur styg met 1 °C/100 m soos die lug daal. (2)
Vog verdamp as die lug neerdaal (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
1.4.5 NEGATIEWE IMPAK:
Droë, winderige winde sal plantegroei uitdroog en vure aansteek (2)
Smelt van sneeu wat sneeustortings tot gevolg het (2)
Smelt van sneeu wat oorstromings tot gevolg het (2)
Oorstromings kan biodiversiteit vernietig (2)
Oorstromings kan gronderosie veroorsaak (2)
Brande kan vernietiging van die ekosisteem veroorsaak (2)
Sterk winde sal gronderosie veroorsaak (2)
POSITIEWE IMPAK:
Brande kan ontkieming van sade veroorsaak (2)
Oorstromings sal die damme vol maak (2) (4 x 2) (8)
1.5 1.5.1 Droogte verwys na ʼn tydperk van abnormale skaarste aan reënval vir
ʼn tydperk van meer as twee jaar (1)
Verwoestyning is ʼn proses waar eens vrugbare grond droog word (1)
(2 x 1) (2)
1.5.2 Veranderende reënvalpatrone (2)
Verhoogde verdamping (2)
Verminderde wolkbedekking (2)
Hoë temperature/ groter hoeveelheid sonskyn (2)
Verskuiwing van weerstelsels (2)
Lae relatiewe humiditeit (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.5.3 Verwoestyning (1)
Grondagteruitgang (1)
Verergerde armoede (1) (3 x 1) (3)
1.5.4 Waterbeperkings moet in stedelike gebiede ingestel word (2)
Verminder die grootte van beeskuddes om by die grond se drakrag aan
te pas (2)
Voed die plaaslike gemeenskap op oor implikasies en beste praktyke (2)
Plant droogtebestande gewasse (2)
Gebruik van GIS/ satellietbeelde om kaarte te monitor (toon die
groenheid van ʼn gebied) om droogte- en verwoestyningsituasies te
evalueer (2)
Maak vooraf planne om voedsel te stoor en alternatiewe
voedselvoorrade te organiseer (2)
Verken ander inkomstegenererende aktiwiteite wat minder impak op die
omgewing het (toerisme) (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE
2.1 2.1.1 D Horisontaal gelaagde rots (1)
2.1.2 B slote (1)
2.1.3 A Laagvlakte (1)
2.1.4 C eskarp terugtrekking (1)
2.1.5 B butte (1)
2.1.6 A Rug (1)
2.1.7 D skerprug (1)
2.1.8 A (i) en (ii) (1) (8 x 1) (8)
2.2 2.2.1 Z (1)
2.2.2 Z (1)
2.2.3 Y (1)
2.2.4 Z (1)
2.2.5 Y (1)
2.2.6 Y (1)
2.2.7 Z (1) (7 x 1) (7)
2.3 2.3.1 Cuesta is ʼn rug met ʼn duikhelling en ʼn eskarphelling (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
2.3.2 Duikhelling is geleidelik (1)
Eskarphelling is steil (1) (2 x 1) (2)
2.3.3 A is ʼn cuestakoepel (1) (1 x 1) (1)
2.3.4 Magma koel af, krimp en sak (2)
Dit veroorsaak dat die rotslae gekantel word (2)
Erosie en verwering lei tot ʼn sirkelvormige cuesta landskap (2)
Duikhelling sal na binne na die middel wys (2)
Eskarp helling wys na buite (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.3.5 Boerdery vind in die cuesta valleie en vlaktes plaas (2)
Cuestas word gebruik vir buitelugaktiwiteite (pieknieks, ontspanning,
handsweef, warmlugballonvaart) (2)
Duikhellings kan vir bosbou gebruik word (2)
ʼn Cuesta-kom is ʼn goeie bron van water vir besproeiing (2)
Cuestas bevat olie en aardgas (2)
Sagte rotslae vorm vrugbare grond vir boerdery (2)
Sirkelvormige valleie tussen cuestas word gebruik vir die ontwikkeling
van infrastruktuur (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) GEOGRAFIE V1 5
2.4 2.4.1 (a) E (1)
(b) H (1) (2 x 1) (2)
2.4.2 Knakpunt (1) (1 x 1) (1)
2.4.3 Grondkruip (2) (1 x 2) (2)
2.4.4 F– Die steilste hellingelement (2)
Gekenmerk deur vertikale kaal rots (2)
Die hoek van die krans is meer as 80° (2)
[ENIGE EEN]
G – Gekenmerk deur verweerde materiaal vanaf die krans (2)
Die helling bly konstant (2)
Hellinghoek is ongeveer 35° (2)
[ENIGE EEN] (2 x 2) (4)
2.4.5 Pediment bestaan uit verweerde materiaal wat ideaal vir boerdery
is (2)
Geleidelike helling bevoordeel die vestiging van nedersettings (2)
Geleidelike gradiënt maak voorsiening vir die bou van
ontspanningsterreine/aktiwiteite (2)
Geleidelike gradiënt bevorder maklike konstruksie van infrastruktuur
(2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
2.5 2.5.1 Massabeweging is die beweging van los materiaal teen die helling af
as gevolg van die invloed van swaartekrag (2)
[KONSEP] (1 x 2) (2)
2.5.2 Rotsstortings (1) (1 x 1) (1)
2.5.3 Ontbossing/ verwydering van plantegroei lei tot minder wortels om die
grond te bind (2)
Padkonstruksie/ steengroef/ ontploffing aan die voet van die hange kan
die balans van hellings versteur (2)
Die bou van vakansieoorde of huise teen steil hellings veroorsaak dat
rotse onstabiel is (2)
Die verwydering van minerale in mynaktiwiteite en storting van
afvalmateriaal veroorsaak onstabiele mynhope of vullisterreine (2)
Ontspanningsaktiwiteite soos bergfiets, fietsry, skilderagtige
wandelroetes en ski maak paaie onstabiel (2)
Verkeerde boerderymetodes lei tot massabeweging (2)
Gradiënt – vinnige beweging van materiaal is meer op ʼn steiler lope as
geleidelike helling (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
2.5.4 Boor boute in die kante van die heuwelhelling (2)
Bou klein klipmure van rotse aan die basis van ʼn helling (2)
Gebruik van gaas om rotse in plek te hou (2)
Spuit konkreet aan die kante van hellings om rotshelling te stabiliseer
(2)
Verminder ontbossing (2)
Sluit paaie om die veiligheid van mense te verseker wanneer die helling
onstabiel raak (2)
Dreinering en afloop van kanaliseringstrukture om oortollige water te
verwyder (2)
Plant natuurlike plantegroei op hellings (2)
Voltooi omgewingsimpakstudie (OIE) voor enige ontwikkeling om te
sien of konstruksie enige impak op stabiliteit van die helling sal hê (2)
Sny en vul hellings om hulle te stabiliseer (2)
Beperking van aktiwiteite langs die helling (2)
Gebruik vroeë waarskuwingstelsels om grondbeweging of onstabiliteit
van die helling op te spoor (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[60]
TOTAAL AFDELING A: 120
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
(EC/NOVEMBER 2024) GEOGRAFIE V1 7
AFDELING B
VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE
3.1 KAARTWERKVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE
3.1.1 C 25º46'29" S 27º52'40" O (1) (1 x 1) (1)
3.1.2 B 5 m (1) (1 x 1) (1)
3.1.3 C 14:00–17:00 (1) (1 x 1) (1)
3.1.4 6,5 cm (1) x 0,1 = 0,65 km (1)
Speling (0,64–0,66 km) (2 x 1) (2)
3.1.5 86° (2)
Speling (85°–87°) (1 x 2) (2)
3.1.6 VI = 1 465 m – 1 170,7 m = 294,3 m (1)
294,3 m
500 (1)
= 1 : 1,69 (1) (3 x 1) (3)
3.2 KAARTINTERPRETASIE
3.2.1 (a) Vallei (1) (1 x 1) (1)
(b) Kontoerlyne vorm ʼn v-vorm wat helling opwaarts toon (2)
Daar is ʼn rivier wat deur die vallei gaan (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.2.2 Vakansie-oorde (1)
Seiljagklub (1)
Slangpark (1)
Watertuit (swem/ visvang/bootvaarte) (1)
Kabel manier (1)
Argeologiese terreine (1)
[ENIGE DRIE] (3 x 1) (3)
3.2.3 Koniese heuwel/Spitskop (1)
(1 x 1) (1)
3.2.4 Koniese heuwel/Spitskop bestaan uit ʼn duidelike koniese vorm (2)
Die teenoorgestelde sye is langer (2)
Koniese heuwel/Spitskop het ʼn afgeronde top (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.2.5 (a) Nee (1) (1 x 1) (1)
(b) Daar is geboue tussenin wat as ʼn versperring dien (1)
Daar is plantegroei tussen die twee punte wat die uitsig
belemmer (1)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2024)
3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
3.3.1 Datalaag is ʼn laag inligting gebaseer op ʼn spesifieke tema (2)
(1 x 2) (2)
3.3.2 Topografie/ Reliëf (2)
Geologie (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.3.3 (a) Punt (1)
(b) Lyn (1)
(c) Poligoon (1) (3 x 1) (3)
3.3.4 Ruimtelike data (1) (1 x 1) (1)
[30]
TOTAAL AFDELING B: 30
GROOTTOTAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2024 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 11 Geography

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Geography Grade 11 P2 North West November 2024 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 MAPS 2023 Question Paper

Question paper