Skip to content

Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 1120229 pages

Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2022 GEOGRAFIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING A: ONTWIKKELINGSGEOGRAFIE EN HULPBRONNE EN VOLHOUBAARHEID VRAAG 1 1.1 1.1.1 E (industrialisasie) (1) 1.1.2 G (Transnasionale korporasie) (1) 1.1.3 A (globalisering) (1) 1.1.4 B (buitelandse handel) (1) 1.1.5 C (Uitkringende-effek) (1) 1.1.6 H (ontwikkeld) (1) 1.1.7 E (volhoubare ontwikkeling) (1) (7 x 1) (7) 1.2 1.2.1 A (1) 1.2.2 C (1) 1.2.3 A (1) 1.2.4 C (1) 1.2.5 D (1) 1.2.6 B (1) 1.2.7 A (1) 1.2.8 D (1) (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 ʼn Toename in die totale waarde van goedere en dienste wat deur ʼn land binne ʼn jaar geproduseer word (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.3.2 Daar sal ʼn toename in die ekonomie wees (1) Dui ʼn toename in formele indiensneming en formele besigheid aan (1) Beleidmakers en banke kan toekomstige positiewe planne maak om die ekonomie verder te laat groei (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.3.3 BBP-groei verhoog die lewenstandaarde en lewenskwaliteit van mense/ʼn Verhoging in die lewenstandaarde en lewenskwaliteit van mense lei tot verdere BBP-groei (2) (1 x 2) (2) 1.3.4 Ten spyte van BBP-groei is daar steeds baie mense wat in armoede leef/‘kon ek ten minste iets kry om te eet’ (2) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GEOGRAFIE V2 3 1.3.5 Ongelyke verdeling van rykdom in ʼn land (Gini-koëffisiënt) (2) BBP-groei fokus op geld en nie op die ontwikkeling van die sosiale kapitaal in ʼn land nie (2) Sosiale spanning aangesien die armes gemarginaliseer word (2) Rasse-spanning aangesien minderheidsgroepe uit die hoofstroom ekonomie uitgesluit word (2) BBP-groei put natuurlike hulpbronne uit en beroof mense van hul bestaanreg/manier om ʼn lewe te maak (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.6 Verbeter die vlakke van geletterdheid deur onderwys meer toeganklik te maak (2) Die bekendstelling van ʼn verskeidenheid vaardigheidsprogramme om meer mense in die formele en informele sektor in diens te stel (2) Verskaffing van dienste (aanvaar voorbeelde) om die lewenskwaliteit te verbeter (2) Verbetering van die geslagsongelykheidsindeks sodat meer vroue in die politiek, onderwys en hoë-vlak werk verteenwoordig word (2) Verbetering van voedselsekerheid in 'n land om armoede te verminder (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4 1.4.1 Proses waar gemeenskapslede bymekaar kom om kollektiewe aksie te neem om ontwikkeling te bevorder (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.4.2 Vaardighede en opleidingsgeleenthede (1) Werk en besigheidsgeleenthede (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.4.3 Sosio-ekonomiese ontwikkeling van verarmde gemeenskappe (1) Verbeter die welstand van huishoudings in landelike gemeenskappe aansienlik (1) Vroeë kinderjare-inisiatiewe (1) Gesondheidsorg inisiatiewe (1) Gemeenskapsbewustheid (1) Vrou- en kinderbemagtiging (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.4.4 Monitering maak seker dat die vaardighede wat aangeleer word korrek geïmplementeer en onderhou word (2) Dit maak seker dat deelnemers aan die programme enige uitdagings kan konfronteer (2) Om te verseker dat die gemeenskap ʼn lewensbestaan het (2) Die hele gemeenskap in alle ouderdomsgroepe trek voordele hieruit (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2022) 1.4.5 Dit sentreer rondom die ontwikkeling van menslike hulpbronne (2) Dit verbeter organisering en ontwikkel administratiewe vaardighede (2) Help met die begrip van gesondheidsorg en gesondheidsdienste (2) Help met nasiebou (2) Dit verbeter infrastruktuur en moderne tegnologie verbruik (2) Dit verhoog die lewenstandaard en bemagtig vroue (2) Om te verseker dat gemeenskapslede opgehef word deur verhoogde inkomste (2) Dit help met landbou-uitbreiding en voedselsekerheid (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) 1.5 1.5.1 BRICS (1) (1 x 1) (1) 1.5.2 China (1) Indië (1) Rusland (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 1.5.3 ʼn Handelsbeleid wat bedoel is om die ekonomie van een of sekere lande te beskerm deur invoere te beperk en uitvoere te verhoog (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 1.5.4 Daar is ʼn vryhandelsooreenkoms (sonder tariewe) tussen die 5 lidlande (1) Sanksies word opgelê teen handel met ander lande (1) Tariewe, pligte en doeane word gehef op ander lande wat goedere uitvoer na die BRICS-lande (1) Kwotas word opgelê op die hoeveelheid goedere wat die land binnekom (1) BRICS-lande ken invoersubsidies toe aan plaaslike produsente wanneer goedere ingevoer word (1) Regerings van BRICS-lande ken uitvoersubsidies aan plaaslike produsente toe om hulle in staat te stel om teen verlaagde pryse aan buitelandse verbruikers te verkoop (1) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.5.5 Hulle bepleit ʼn vryehandelsbeleid om hul ekonomiese groei te verhoog (2) Versterk hul vervaardigingsbasis en skep meer werksgeleenthede (2) Hulle trek voordeel uit die uitruil van goedere en dienste teen verminderde kostes (2) Hulle kan markgerigte beleide ontwikkel en private belegging aanmoedig (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GEOGRAFIE V2 5 1.5.6 Hulle kan humanitêre hulp ontvang (bv. entstowwe) om die verspreiding/sterftes onder geskoolde/opgeleide lede van die arbeidsmag te verminder (2) Handel deur uitvoer kan plaaslike vervaardigers help om afdankings te verminder (2) Belegging in verskillende sektore van die ekonomie van ander lidlande kan werksgeleenthede verhoog (2) Invoere kan noodsaaklike/gespesialiseerde komponente aan verskillende sektore van die ekonomie verskaf (2) Lenings teen gunstige rentekoerse kan help om besighede te subsidieer om hulself te hervestig (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [60] VRAAG 2 2.1 2.1.1 B (1) 2.1.2 C (1) 2.1.3 D (1) 2.1.4 C (1) 2.1.5 A (1) 2.1.6 B (1) 2.1.7 D (1) (7 x 1) (7) 2.2 2.2.1 Saam die helling (1) 2.2.2 bestaans (1) 2.2.3 Biobrandstof (1) 2.2.4 Wes-Kaap (1) 2.2.5 gas (1) 2.2.6 Bebossing (1) 2.2.7 klimaat (1) 2.2.8 Braking (1) (8 x 1) (8) 2.3 2.3.1 Houtkap (1) Boerdery (1) Mynbou (1) Landbou (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2022) 2.3.2 Wind (1) Oorstromings (1) Reën (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.3.3 Verlies van natuurlike habitat (2) Verlies van bome (2) Bedreigde spesies (2) Verlies aan diepte van spesies (2) Uitwissing van etniese stamme (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.3.4 Verlies van plantegroei wat die oppervlakte help om water en bogrond te behou / verskaf ryk voedingstowwe om omgewing te onderhou (2) Toename in afloop aangesien plantegroei nie grond beskerm nie (2) Toeslik van damme as gevolg van sedimentasie in strome beïnvloed waterweë en visse/spesies (2) Verwoestyning as gevolg van die verwydering van bome as gevolg van afloop (2) Klowe/Slote geskep as gevolg van die verwydering van bome as gevolg van afloop (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.3.5 Kontoerploeëry (2) Wisselbou (2) Wisselweiding (2) Verhoog plantegroeibedekking (2) Plant grondbedekking tussen rye gewasse (2) Beskerm grasvelde (2) Dreineersbekkenbestuur (2) Bewaring van riviere en vleilande (2) Openbare onderwys (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) 2.4 2.4.1 Eskom (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 Werksverliese (1) Halveer die BBP (1) (2 x 1) (2) 2.4.3 Versuim om nuwe kragstasies te bou om tred te hou met ekonomiese groei (1) Verminderde produksie as gevolg van verouderde/foutiewe toerusting (1) Wanbestuur en korrupsie (1) Geen hernubare energie om die netwerk aan te vul nie (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 2.4.4 Die privaat-sektor kan sy eie krag opwek en die oorskot aan die netwerk terugverkoop. (2) (1 x 2) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GEOGRAFIE V2 7 2.4.5 Groot bedrae geld is in steenkoolmyne/kragstasies belê (2) Hulle verskaf werk en dra by tot die BBP (2) (2 x 2) (4) 2.4.6 Degradasie/verandering van die grond vind as gevolg van mynbou plaas (2) Biodiversiteit word verminder (2) Habitats van ekosisteme word vernietig (2) Metaan (kweekhuisgas) word vrygestel wat tot aardverwarming bydra (2) Suur myndreinering veroorsaak waterbesoedeling (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.5 2.5.1 Dit is 'n energiebron wat homself natuurlik kan aanvul (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 2.5.2 Verlaag die vraag en gebruik van fossielbrandstowwe (1) (1 x 1) (1) 2.5.3 Dit is ʼn bedreiging vir wild bv. voëls (2) Vernietig ekosisteme (2) Vernietiging van habitatte (2) Die verwydering van natuurlike plantegroei/ontbossing is nodig om windplase op te rig (2) Dit is nie esteties aangenaam nie/visuele besoedeling (2) [ENIGER EEN] (1 x 2) (2) 2.5.4 Geleë op breedtegrade wat genoeg sonlig ontvang om drukverskille te veroorsaak (2) Die kuslyn bied genoeg winderige gebiede vir sy energie om ingespan te word (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.5.5 Dit is goedkoper aangesien dit net wind benodig om te werk (2) Skep werksgeleenthede in die opstel en instandhouding van wind- turbines (2) Mense leer vaardighede aan wat in ander sektore van die ekonomie gebruik kan word (2) Onderhoudskoste is minimaal (2) Dit is bekostigbaar vir huiseienaars en besighede om hul eie kragnetwerke op te rig (2) Boere kan grond aan windplase verhuur (2) Dit is ʼn groen bron van energie wat die land spaar op boetes vir buitensporige koolstofvrystellings (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [60] TOTAAL AFDELING A: 120 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2022) AFDELING B: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE VRAAG 3 3.1 Die onderstaande vrae is gebaseer op die 1 : 50 000 topografiese kaart 3319 AD Ceres, sowel as die ortofotokaart van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied. 3.1.1 Lengte = 2,7 x 100 = 270 m Breedte = 2,0 x 100 = 200 m 270 (1) m x 200 (1) m = 54 000 m² (1) (3 x 1) (3) 3.2 3.2.1 (a) The Toll House (1) (1 x 1) (1) (b) Mitchell’s Pass (1) (1 x 1) (1) 3.2.2 (c) konkaaf (1) (1 x 1) (1) 3.2.3 VS = 1 cm : 20 m VS = 1 cm : (20 x 100) cm VS = 1 : 2 000 (1) (as ʼn verhouding) HS = 1 : 50 000 (1) (as ʼn verhouding) VE= 1 : 2 000 (1) (vervanging) 1 : 50 000 1 50 000 x 2 000 1 25 keer (1) (4 x 1) (4) KAART-INTERPRETASIE 3.3 3.3.1 Vertikale lugfoto (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 Vertikaal: Foto is teen ʼn hoek van 90° geneem (2) Foto geneem met kamera-as vertikaal na die grond gerig (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3.3 Daar is ʼn tekort aan plantegroei (2) (1 x 2) (2) 3.4 3.4.1 B begraafplaas (1) (1 x 1) (1) 3.4.2 D deurgrawing) (1) (2 x 1) (1) 3.5 3.5.1 C (1) (1 x 1) (1) 3.5.2 Gelyke grond (2) Beskikbaarheid van water / Moontlikheid van besoedeling – kanale/vore (2) (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2022) GEOGRAFIE V2 9 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 3.6 3.6.1 Kraglyn (1) (1 x 1) (1) 3.6.2 Dit is ʼn hoofverkeerspad of dit is die R46 (1) Teerpad (1) Pad in ʼn noordoostelike / suidwestelike rigting (1) Reguit pad (1) Gaan deur ʼn stedelike gebied (1) Stop strate deur beboude gebied (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.7 3.7.1 Afstandwaarneming: Verkry inligting oor die aarde/voorwerp vanaf ʼn afstand (sonder in kontak met die aarde/voorwerp te wees) (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 3.7.2 Hulle moet ontleed waar die nywerheidsgebiede gevind word in verhouding tot die riviere/ander waterbronne (2) Om spesifieke nywerhede binne ʼn sekere radius van ʼn waterbron te bepaal, kan die oorsaak verstaan (2) Neem lugfoto's en vergelyk veranderinge in waterkwaliteit van die rivier (waterkleur, watertemperatuur, waterdigtheid, alge …) (2) Neem riviermonsters om te bepaal of boere die waterbron deur bemesting/bespuitings van wingerde/boorde besoedel (2) Gebruik lugfoto van die area kan bygevoeg word as ʼn laag of ‘tema’ wat ook lig op die saak kan werp (2) Afstandwaargeneemde data is ʼn waardevolle hulpmiddel in die monitering van waterkwaliteit in verskillende waterbronne (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [30] TOTAAL AFDELING B: 30 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all