Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2022
GEOGRAFIE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all





Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2022 Memo (Afr)
Grade 11 Geography Paper 1 memorandum from the Eastern Cape November 2022 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Geography · Grade 11 · Eastern Cape November · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 827.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Eastern Cape November 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
PRINCIPLES FOR MARKING GEOGRAPHY – NSC NOVEMBER 2022
The following marking principles have been developed to standardise the marking
process.
MARKING
• ALL questions MUST be marked, irrespective of whether it is correct or incorrect.
• Where the maximum marks have been allocated for a particular question, place an
over the
M remainder of the text to indicate the maximum marks have been
achieved.
• A clear neat tick must be used: ✓
o If ONE mark is allocated, ONE tick must be used ✓
o If TWO marks are allocated, TWO ticks must be used ✓✓
o The tick must be place at the FACT that a mark is being allocated for
o Ticks must be kept SMALL, as various layers of moderation may take place
• Incorrect answers must be marked with a clear, neat cross:
o Use MORE than one cross across a paragraph/discussion style questions to
indicate that all facts have been considered.
o Do NOT draw a line through an incorrect answer.
o Do NOT underline the incorrect facts
NOTE THE FOLLOWING
• If the numbering is incorrect or left out, as long as the sequence of answers to
questions is followed candidates can be credited.
• Spelling errors if recognisable, award the marks provided the meaning is correct.
• Be sensitive to the sense of an answer, which may be stated in a different way
• In questions where a letter is the accepted response but the learner writes the
actual answer – award marks.
TOTALLING AND TRANSFERRING OF MARKS
• Each sub-question must be totalled:
o Questions in Section A has five sub-sections, therefore five sub-totals per
question required. Section B has three sub-sections and three sub-totals.
o Sub-section totals to be written in the right-hand margin at the end of the sub-
section and underlined.
o Sub-totals must be written legibly.
o Leave space to write in moderated marks on different levels.
• Total sub-totals and transfer total to left-hand margin next to question number
• Transfer total to cover of ANSWER BOOK.
MODERATION
Marking on each level of moderation is done in the same way as the initial marking.
All guidelines for marking must be adhered to.
If a mark for a sub-question is changed after moderation, the moderator must strike
through the marker’s mark and write down the new mark. 12 16
The total for the question must be re-calculated and similarly be struck off and the
total must be written down. 26 36
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) GEOGRAFIE V1 3
AFDELING A: KLIMAAT EN WEER EN GEOMORFOLOGIE
VRAAG 1: DIE ATMOSFEER
1.1 1.1.1 Westewinde (1)
1.1.2 Ekwatoriale laagdrukgordel (1)
1.1.3 Polêre winde (1)
1.1.4 Oostewinde (1)
1.1.5 Polêre hoogdrukgordel (1)
1.1.6 Sub-Tropiese hoogdrukgordel (1)
1.1.7 Ekwatoriale laagdrukgordel (1) (7 x 1) (7)
1.2 1.2.1 A na B (1)
1.2.2 Drukgradiënt (1)
1.2.3 Coriolis (1)
1.2.4 regs (1)
1.2.5 hoog (1)
1.2.6 geostrofies (1)
1.2.7 laag (1)
1.2.8 matige (1) (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Datum / 23/07/20 (1)
Suid-Indiese en Suid-Atlantiese hoog is in ʼn noordelike rigting (naby
die land) (1)
Aanwesigheid van middelbreedtesikloon (koue front) (1)
Wolklose toestande oor die grootste deel van die binnekant (1)
Teenwoordigheid van kuslaag (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.3.2 4 hPa/mb (1) (1 x 1) (1)
1.3.3 Lugtemperatuur – 19 °C (1)
Doupunttemperatuur – 13 °C (1)
Wolkbedekking – helder (1)
Windrigting – noordoos (1)
Windsnelheid – 5 knope (1)
[ENIGE VIER] (4 x 1) (4)
1.3.4 Suid-Indiese hoog (1) (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
1.3.5 Daar sal min/geen reënval wees nie omdat druksel A naby die land
is (2)
Minder vog word oor die see na Port Elizabeth gevoer (2)
Die hoogdruksel het oor die land gewig en dalende lug veroorsaak (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.3.6 Die westekant van die land sal veel laer temperature ondervind weens
die invloed van die koue Benguela-stroom (2)
Die oostelike kant van die land sal matige temperature ondervind
weens die invloed van die warm Mosambiekse-stroom in die
winter (2) (2 x 2) (4)
1.4 1.4.1 A – Chinook (1)
B – Föhn (1) (2 x 1) (2)
1.4.2 Windkant (1) (1 x 1) (1)
1.4.3 Aan die windkant van die berge, vind kondensasie plaas en vog word
in die vorm van neerslag vrygestel (2)
Soos die wind styg en oor die berg beweeg, word meer vog vrygestel
en word uiteindelik droër (2)
Aan die lykant veroorsaak dalende lug dat die laaste beskikbare vog
verdamp namate dit verhit word (2)
Met dalende lug aan die lykant, is daar geen kondensasie nie (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.4.4 Chinook:
Die warm lug smelt die sneeu gedurende winter (2)
Dit laat toe dat landboubedrywighede voortgaan omdat water
beskikbaar is (2)
Dit veroorsaak ook aangenamer werksomstandighede gedurende die
kouer maande (2)
Sneeu wat smelt kan ook vloede veroorsaak (2)
Föhn:
Die fisiese dehidrasie van mense beïnvloed die produksie negatief (2)
Droogtes droog landbougrond op (2)
Veldbrande verwoes landbougrond (2)
[ENIGE VIER – Toestande op beide kontinente moet bespreek
word] (4 x 2) (8)
1.5 1.5.1 Oorbevolking (1)
Oorboerdery (1)
Ontbossing (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.5.2 Gebied tussen die Sahara-woestyn en Soedannese-savanne (1)
Sahel (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) GEOGRAFIE V1 5
1.5.3 Hulle is bestaansboere (1)
Afhanklik op vrugbare grond as voedselbron (1)
Boerdery is ʼn bron van inkomste (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
1.5.4 Verminderde gewasproduksie, dus minder voedselproduksie/
voedselsekuriteit (2)
Mense mag sterf as gevolg van hongersnood/wanvoeding (2)
Wydverspreide armoede weens werksverliese (2)
Dit sal tot landelike stedelike migrasie lei (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.5.5 Mense uit Senegal migreer na ander lande om hul hulpbronne te
gebruik om ʼn bestaan te maak (2)
Hierdie plaas druk op die land en minder voedsel word
geproduseer (2)
Plaaslike burgers kan nie hulself voed nie en is afhanklik van die
regering en buitelandse skenkings (2)
Konflik tussen die plaaslike bevolking en immigrante ontstaan teen
ʼn groot ekonomiese onkoste (2)
Inwoners en immigrante verhuis na die stedelike gebiede, wat meer
druk op die gasheerland se ekonomie plaas (2)
Immigrante voeg geen waarde tot die BBP van die gasheerland toe
nie (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
1.5.6 Daar moet bebossingsprogramme wees (2)
Doeltreffende grondbestuur wat organiese bemesting, wisselbou en
kontoerploeëry insluit (2)
Laat die grond ʼn rukkie onaangeraak lê om dit kans te gee om te
herstel (2)
Ondersteun plaaslike boere met opvoeding en opleiding (2)
Programme oor onbetroubare reënval en die plant van
droogtebestande gewasse (2)
Natuurlike aksieplanne wat toesig kan hou oor grondeienaarskap en
moedig volhoubare bestuur van grond aan (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE
2.1 2.1.1 D – mesa (1)
2.1.2 B – Batoliete (1)
2.1.3 A – plaat (1)
2.1.4 B – hogsback/skerprug (1)
2.1.5 A – gang (1)
2.1.6 C – pedivlakte (1)
2.1.7 A – Canyons (1) (7 x 1) (7)
2.2 2.2.1 Pediment (1)
2.2.2 Krans (1)
2.2.3 Talus (1)
2.2.4 Kruin (1)
2.2.5 Pediment (1)
2.2.6 Krans (1)
2.2.7 Talus (1)
2.2.8 Kruin (1) (8 x 1) (8)
2.3 2.3.1 Horisontaal gelaagde rotse (1) (1 x 1) (1)
2.3.2 Die plato het ʼn eenvormige hoogte (2) (1 x 2) (2)
2.3.3 Gesteentetipe op die hellings is nie eenvormig aan weerstand teen
erosie nie (2)
Vertikale erosie vind in krake en nate plaas (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.3.4 ʼn Opeenvolging van skeur-uitbarstings laat dik, gladde vloeibare basalt
(lawa) op die aarde se oppervlak vloei (2)
Die gladde vloeibare basalt (lawa) versamel horisontaal (2)
Die lae van basalt gee aanleiding tot ʼn plato (2)
Basalt is duidelik aan die bokant van die plato (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) GEOGRAFIE V1 7
2.3.5 POSITIEF
Die fisiese gestalte van die plato maak dit ʼn toeriste-/ontspannings
attraksie, bv. staproetes (2)
Die ruwe en steil hellings moedig uiterste sportsoorte aan (aanvaar
voorbeelde) (2)
NEGATIEF
Die verhoogde terrein ontmoedig menslike nedersettings (2)
Ruwe en steil hellings is nie geskik vir boerdery nie (2)
Hoë hoogtes veroorsaak lae temperature wat nie geskik is vir menslike
nedersettings nie (2)
Hoë hoogte bevorder rypvorming wat landbou beperk (2)
[ENIGE DRIE] (3 x 2) (6)
2.4 2.4.1 Skalie (1)
Kalksteen (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.4.2 Hellende lae van sedimentêre gesteentes (1)
Geleidelike duikhelling (10–25) (1)
Steiler eskarp helling (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
2.4.3 A – Duik (1)
B – Eskarp (1) (2 x 1) (2)
2.4.4 Helling B vorm vanuit sagter rots wat vinnig verweer (2)
Helling A vorm vanuit harder rots wat stadig verweer (2)
Die harder laag by A erodeer stadiger as die sagter rots by B (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
2.4.5 Vulkaniese intrusies sal laat die lae kantel (2)
Die lae duik weg van die middel of na buite (2)
Die duikhelling wys na buite en die eskarp helling na binne (2)
Die intrusie sal koepel- of sampioenvormig wees (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.4.6 Vrugbare valleie en vlaktes tussen cuestas is vir menslike aktiwiteite
geskik (2)
Sirkelvormige valleie tussen cuestas is vir die ontwikkeling van
infrastruktuur geskik (2)
Die duikhelling kan vir bosbou, toerisme, ontspanning en natuur-
bewaring gebruik word (2)
Cuesta-bekkens lewer dikwels artesiese water op (2)
Olie en aardgas kan uit cuesta-koepels verkry word (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
2.5 2.5.1 Batoliet (1)
Lakkoliet (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
2.5.2 Kernstene (1) (1 x 1) (1)
2.5.3 Graniet (1) (1 x 1) (1)
2.5.4 Chemiese verwering in die nate veroorsaak dat die gesteentes in
reghoekige blokke afgebreek word (2)
Verbreiding van die nate verminder die grootte en veroorsaak dat dit
meer gerond voorkom (2)
[ENIGE TWEE] (2 x 2) (4)
2.5.5 Krake en nate ontwikkel in graniet, onder die grond (2)
Vergroot deur chemiese verwering (2)
Meganiese verwering en erosie verwyder die oppervlak materiaal en
laat die kernstene blootgestel word (2)
Los materiaal tussen die kernstene word geërodeer deur meganiese
erosie (2)
Die basis van die tor is steeds aan die oorspronklike intrusie
verbind (2)
[ENIGE VIER] (4 x 2) (8)
[60]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2022) GEOGRAFIE V1 9
AFDELING B
VRAAG 3: KAARTVAARDIGHEDE EN BEREKENINGE
3.1 3.1.1 (a) 203° (1) (speling 202° – 204°) (1 x 1) (1)
(b) 203° + (1) 23° 50’ = 226°50’ (1) (speling 225°50’ – 227°50’)
(2 x 1) (2)
3.1.2 (a) Vertikale Interval (VI)
Formule: Gradiënt =
Horisontale Ekwivalent (HE)
(1 357,5 – 1 326,7) = 30,8 m (1)
Gradiënt = (Speling 1900 – 1920) m
(3,9 (1) cm x 500) m = 1 950 m (1)
30,8
Gradiënt = (1) [korrekte vervanging]
1 950
30,8 1 950
Gradiënt = :
30,8 30,8
Gradiënt = 1 : 63,31 (1) (speling: 1 : 61,69 – 1 : 62,34) (5 x 1) (5)
(b) Kontoerlyne is ver uitmekaar (1)
Geleidelike helling/plat land/geleidelike gradiënt (1)
Geen hindernisse sigbaar (1)
In hierdie gebied vir elke 1 eenheid vertikaal is die horisontale
afstand 1 : 63,31/die gemiddelde gradiënt is 1 : 63,31 (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
3.2 KAART-INTERPRETASIE
3.2.1 C – Begrafplaas (1) (1 x 1) (1)
3.2.2 A – Uitloper (1) (1 x 1) (1)
3.2.3 (a) 1 – spitskop/koniese heuwel (1)
2 – mesa (1) (2 x 1) (2)
(b) Antwoord: (1) spitskop/koniese heuwel (1) (1 x 1) (1)
Rede:
Kleiner harde kaprots area (2)
Die hoogte van die spitskop (.1421) is laer as die mesa
(.1446/.1454) (2)
[ENIGE EEN] (1 x 2) (2)
3.2.4 Bome plant/bebossing laat infiltrasie toe (1)
Die bou van teen-erosie-walle verhoed afloop (1)
Damme/reservoirs/windpompe laat water toe gedurende die droë
seisoen (1)
Bewerkte lande kontoer geploeg – kommersieel (1)
Beoefen rivierbestuur – buffer langs rivier (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (EC/NOVEMBER 2022)
3.2.5 Antwoord:
Tussen 14:00 en 15:00 (1) (1 x 1) (1)
Rede:
Die skaduwees van die hoogste verskynsels val na die suidooste (2)
(1 x 2) (2)
3.3 GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS)
3.3.1 (a) A – Sagteware/Programme (1)
B – Data (1) (2 x 1) (2)
(b) Mense versamel die data (1)
Mense manipuleer en verwerk die inligting (1)
Mense gebruik die inligting (1)
Mense ontwikkel GIS-programme en neem data op (1)
[ENIGE EEN] (1 x 1) (1)
3.3.2 (a) Vektor (1) (1 x 1) (1)
(b) Infrastruktuur (1)
Dreinering (1)
Topografie (1)
[ENIGE TWEE] (2 x 1) (2)
3.3.3 Die kaart het ʼn groter graad van detail en duidelikheid. (2) (1 x 2) (2)
[30]
TOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)

Addendum
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2020 Addendum

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 QP (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2017 Memo (Afr)
More from Grade 11 Geography

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2025 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Geography Grade 11 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper
Geography Grade 11 P1 Eastern Cape November 2024 QP (Afr)

Question paper
Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2023 QP (Afr)

Question paper