Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
NOVEMBER 2019
GEOGRAFIE V1
BYLAE
PUNTE: 225
TYD: 3 uur
*XGEOA3*
Hierdie bylae bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2019 papers 





View all





Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Addendum
Grade 10 Geography Paper 1 addendum from the Eastern Cape November 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or get the free PDF download.
Geography · Grade 10 · Eastern Cape November · 2019. Addendum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Geography
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Addendum
- Year
- 2019
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 832.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Eastern Cape November 2019
Questions in this paper
- Question 1.1The atmosphere8 marks
- Question 1.2Geomorphology7 marks
- Question 1.3The atmosphere14 marks
- Question 1.4The atmosphere16 marks
- Question 1.5Geomorphology15 marks
- Question 1.6Geomorphology15 marks
Show all 24 questions
- Question 2.1The atmosphere7 marks
- Question 2.2The atmosphere8 marks
- Question 2.3The atmosphere16 marks
- Question 2.4The atmosphere15 marks
- Question 2.5Geomorphology15 marks
- Question 2.6Geomorphology15 marks
- Question 3.1Population8 marks
- Question 3.2Population7 marks
- Question 3.3Population15 marks
- Question 3.4Population15 marks
- Question 3.5Population15 marks
- Question 3.6Water resources15 marks
- Question 4.1Population7 marks
- Question 4.2Water resources8 marks
- Question 4.3Population15 marks
- Question 4.4Population15 marks
- Question 4.5Water resources16 marks
- Question 4.6Population14 marks
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2019)
FIGUUR 1.1: AARDVERWARMING
[Bron: Google Images]
FIGUUR 1.2: KONTINENTALE DRYWING
[Bron: Google Images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 3
FIGUUR 1.3: SINOPTIESE WEERKAART
[Bron: Google Images]
FIGUUR 1.4: LAE VAN DIE ATMOSFEER
[Bron: Google Images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2019)
FIGUUR 1.5: INTRUSIEWE STOLLINGSAKTIWITEIT EN VERSKYNSELS
[Bron: Google Images]
FIGUUR 1.6: VULKANIESE UITBARSTING
Berg Sinabung: Waarskuwing van ʼn vulkaniese uitbarsting nadat ʼn groot askolom
in Indonesië paniek gesaai het.
ʼn Reuse askolom bo die Indonesiese eiland Sumatra is sowat vyf myl die lug ingeskiet,
nadat ʼn aktiewe vulkaan uitgebars het. Indonesiese amptenare het gewaarsku dat
verdere vulkaniese aktiwiteite moontlik is, alhoewel die waarskuwingsvlak van die vulkaan
onveranderd gebly het.
Inwoners word aangeraai om binnenshuis te bly en gesigmaskers te dra, as hulle dit buite
sou waag, om hulself teen vulkaniese as te beskerm. Sinabung was ongeveer 400 jaar
lank onaktief voordat dit in 2010 uitgebars het en twee mense dood gemaak het.
Sedertdien het dit een van die aktiefste vulkane in Suidoos-Asië geword, wat negatiewe
en positiewe gevolge vir die land inhou.
Meer as ʼn dosyn mense het gesterf en duisende is gedwing om te vlug toe dit in 2014
uitgebars het. Indonesië is veral geneig tot seismiese aktiwiteite weens die ligging aan die
‘Ring van Vuur’, ʼn vulkaanboog en verskuiwingslyne rondom die Stille Oseaan bekken.
[Bron: https://www.independent.co.uk/news/world/asia/mount-sinabung-volcano-eruption]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 5
FIGUUR 2.3: FAKTORE WAT TEMPERATUUR BEĪNVLOED – SEESTROME
[Bron: Google Images]
FIGUUR 2.4: RELIËF (OROGRAFIESE) REËNVAL
[Bron: Google Images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2019)
FIGUUR 2.5: AARDBEWING IN NEPAL
ʼn Aardbewing van 7,8 op die Richterskaal het Nepal op 25 April 2015 getref en het
multiverdieping-geboue in Kathmandu vernietig. Dit het verder grondverskuiwings en
sneeusortings in die Himalaja-gebergtes veroorsaak. Dit was die dodelikste aardbewing in die
streek in 81 jaar omdat byna 9 000 mense dood is en meer as 22 000 beserings opgedoen
het.
Humanitêre organisasies het vinnig op die ramp gereageer met soek- en reddingspanne en
onmiddellike hulpverlening. Werk is nog aan die gang om skole, klinieke, huise en lewens te
herbou, en families en gemeenskappe te help om meer weerstand teen omgewingskokke op
te doen. Die oorlewendes het mense van regoor die wêreld om bystand (hulp) gevra.
[Vry vertaal uit www.worldvision.org/disaster-relief-news-stories/2015-nepal-earthquake-facts]
FIGUUR 2.6: DIE INTERNE STRUKTUUR VAN DIE AARDE
Die aarde is soos ʼn gekookte eier met verskillende lae, naamlik: die buitekern, binnekern,
kors en mantel. Die kors is ʼn dun laag wat uit verskillende gesteentes saamgestel is.
[Bron: Google Images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 7
FIGUUR 3.3: KHOMANANI ‘SAAMSTAAN’ (SORG SAAM) TEEN MIV / VIGS
Die loveLife-veldtog is al sedert 1999 in werking en gebruik ʼn wye verskeidenheid media
wat hoofsaaklik op tieners gerig is. Vigs dra grootliks by tot die babasterftesyfer in Suid-
Afrika. In 2016 is sterftes weens MIV / Vigs na raming ongeveer 150 376 en 3,7 miljoen
mense het ARV-behandeling vir MIV ondergaan. Teen 2018 het meer as 4,5 miljoen
mense ARV’s geneem.
Daar is verskeie grootskaalse kommunikasieveldtogte wat met die bewusmaking van MIV
en Vigs, asook breër gesondheidsverwante kwessies verband hou.
Khomanani, wat ‘saamstaan’ beteken, is sedert 2001 bedryf en was die belangrikste Vigs-
bewusmakingsveldtog van die regering se Departement van Gesondheid. Soul City en
Soul Buddyz is twee multimedia-veldtogte – gerig op onderskeidelik volwassenes en
kinders – wat 'n gesamentlike jaarlikse begroting van R100 miljoen het, en gebruik maak
van uitsaai, gedrukte en buite-media om goeie seksuele gesondheid en welstand te
bevorder.
[Bron: www.southafrica-pig.blogspot.com]
FIGUUR 3.4: PROVINSIALE GEMIDDELDE LEWENSVERWAGTING ONDER MANS
[Bron: Statistics South Africa]
FIGUUR 3.6: OORSTROMINGS IN KWAZULU-NATAL
Ten minste 51 dood in KZN-oorstromings – verslae
Minstens 51 mense is dood verklaar ná die oorstromings in KwaZulu-Natal wat veroorsaak is deur
swaar reën, het EWN berig. Nomusa Dube-Ncube, LUR vir Samewerkende Regering in KwaZulu-
Natal, het volgens berigte gesê dat meer liggame onder die puin ontdek is toe reddingsoperasies die
hele Dinsdagnag voortgesit is. Daar is nog vyf mense waarvoor daar nog nie rekenskap gegee kan
word nie, het sy gesê.
‘Daar is al tientalle gevalle van ineengestorte mure en oorstroomde huise aangemeld, met 235 huise
in Durban wat reeds as beskadig geassesseer is. Paaie is ook oorstroom, wat die verkeer ontwrig.
Motoriste en voetgangers word aangemoedig om uiters versigtig op die paaie wat reeds oorstroom
is, te wees of waar daar ʼn groot risiko vir flitsvloede is,’ het Dube-Ncube gesê.
Die owerhede het 145 mense wat misplaas is aangemeld, van wie sommige alreeds skuiling by
familielede gevind het.
Dube-Ncube het inwoners en besoekers aan die provinsie gemaan om op hulle hoede te bly en na
hoër grond te beweeg as hulle bedreig word.
[Bron: https://www.news24.com/SouthAfrica/News]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2019)
FIGUUR 4.2: DIE VERSKIILLENDE FASES VAN WATER
[Aangepas uit Google Images]
FIGUUR 4.4: LANDELIK-STEDELIKE MIGRASIE
[Bron: Google Images]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2019) GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) 9
FIGUUR 4.5: WATERKRISIS IN MAKHANDA, OOS-KAAP
Makhanda gebruik tans 18 megaliter water elke dag – ongeveer 180 liter per persoon. Die
vernietigende droogte het veroorsaak dat damme bykans leeg is en dit is onwaarskynlik
dat dit sal herstel totdat / tensy ons aansienlike reënval kry.
Daarom beperk ons die verbruik tot 50 liter per persoon per dag wat onmiddellik in
werking tree, om die Settlers-toevoer langer te kan gebruik en die datum waarop dit sal
ophou om lewensvatbaar te wees, te verleng.
Ons probeer ook om die produksie te stabiliseer en om die aantal stadsreservoirs wat
deur die James Kleynhans-suiweringswerke gevul word, te verhoog om onmiddellik dele
van die stad te voorsien, wat druk op die Settlers effens sal verlig.
[Bron: http://www.makana.gov.za/water-crisis/]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 GEOGRAFIE V1 (BYLAAG) (EC/NOVEMBER 2019)
FIGUUR 4.6: VISBEVOLKING TUIMEL MET 50%
Baie mense in Suid-Afrika is afhanklik van vis as voedselbron en inkomste. In Suid-
Afrika is die visserybedryf R6 miljard werd en verskaf werk aan meer as 27 000 mense.
Oorbevissing en onwettige visvang bedreig die lewensbestaan van mense wat in die
bedryf werksaam is. Dit bedreig ook kwesbare ekosisteme en seediere soos robbe,
kusvoëls en groter visse wat van voedsel as voedselbron afhanklik is.
Daar is slegs ʼn beperkte hoeveelheid vis in ons oseane en hierdie hulpbronne word
stelselmatig uitgewis.
Volgens die World Wildlife Fund (WWF) is meer as 30% van die wêreld se visserye
oorbevis en is streng bestuur nodig om dit te herstel. Die teikenvissery van top roofdiere
soos tuna verander mariene gemeenskappe. As gevolg van kommersiële visvang, het
die bevolking van die Atlantiese Blouvintuna afgeneem tot op die punt waar hul
voortbestaan as ʼn spesie bedreig word. Ons kan egter hierdie probleem oplos deur die
bestuur van visserye te hervorm.
[Bron: https://www.westerncape.gov.za/general-publication/overfishing]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Afr)

Memorandum
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 Memo (Eng)

Question paper
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Eng)

Question paper
Geography Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)

Addendum
Geography Grade 10 P1 National November 2019 Addendum (Afr)

Addendum
Geography Grade 10 P1 North West November 2019 Addendum
More from Grade 10 Geography

Study guide
Gr10 Geografie OG studyguide LR

Annual teaching plan
Gr 10 Geo ATP 2023 24

Question paper and memo
Geography Grade 10 Free State March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Paper 1 Limpopo June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Geography Grade 10 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo

Question paper