Skip to content

Geography Grade 12 P1 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumGeographyGrade 12202111 pages

Grade 12 Geography Paper 1 memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GEOGRAFIE V1 NOVEMBER 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 11 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 2 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne AFDELING A VRAAG 1: KLIMAAT EN WEER 1.1 1.1.1 B (1) 1.1.2 D (1) 1.1.3 B (1) 1.1.4 C (1) 1.1.5 C (1) 1.1.6 A (1) 1.1.7 D (1) 1.1.8 A (1) (8 x 1) (8) 1.2 1.2.1 aard (1) 1.2.2 nag (1) 1.2.3 katabaties (1) 1.2.4 B (1) 1.2.5 ryp (1) 1.2.6 termiese gordel (aanvaar inversie laag) (1) 1.2.7 nag (1) (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 3 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 1.3 1.3.1 Datum/ Januarie dui somer aan (1) GEE EEN BEWYS VIR Mosambiek (1) SUID HALFROND Madagaskar (1) Beira (in Mosambiek) (1) Suidwestelike beweging (1) Kloksgewyse sirkulasie simbool (1) Geleë oor die Suid-Indiese Oseaan (1) Mosambiek kanaal(1) Tropiese sikloon (Eloise) (1) Kaart van Suid Afrika (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 1.3.2 Swaar reënval / Reënval van 250mm in 24 uur (1) TWEE WEERST. Windspoed tot 140 - 160 km/h (1) IN INFORAFI (2 x 1) (2) 1.3.3 Verhoogde wrywing (2) GEE EEN REDE VIR Sisteem beweeg oor die land (2) AFNAME IN WIND Afname in latente hitte (2) SPOED Afname in voginhoud (2) (ENIGE EEN) (1 x 2) (2) 1.3.4 Beweging oor die warm Mosambiekkanaal (2) VERDUIDEL IK DIE Minder wrywing oor Warm Mosambiek kanaal /oseaan (2) TOENAME IN Hoë temperature/warm oseaan veroorsaak 'n toename in verdamping (2) WINDSPOE D Verhoogde kondensasie as gevolg van die vrystelling van latent hitte (2) Latente hitte dryf die sisteem en verhoog die windspoed (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.3.5 VOORSORGMAATREËLS EN BESTUURSTRATEGIEë DRIE STRATEGIE Vroeë waarskuwingssisteme in plek (2) E OM INPAK TE Sandsakke om oorstromings te verminder (2) VERMINDER Versterk bestaande infrastruktuur (2) Bewusmaking en opvoedingsprogramme (2) Ontruimingsprotokolle en inoefening daarvan (2) Berging van noodvoorrade en benodigdhede (2) Identifiseer hoogliggende gebiede om mense te ontruim (2) Bou bo vloedlyne/kussonering (2) Volg die beweging van die tropiese sikloon (2) Goeie voorspelling/ Gebruik van media om gereeld op te dateer (2) Verbeter toeganklikheid om mense te ontruim (2) Beweeg mense na hoër grond (2) Ontwikkeling van goeie reddings- en nooddienste (2) Berging/voorsiening van skoon water en voedselvoorrade (2) Reddingspersoneel, polisie, mediese personeel op bystand (2) Onderhou kusplantegroei om as 'n buffer teen stormvloede op te tree (2) Versoek nasionale en internasionale hulp indien nodig (2) [ENIGE DRIE-AANVAAR VOORBEELDE] (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 4 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 1.4 1.4.1 Termiese laag (1) IDENTIFISE ER LD A Aanvaar hitte laag (1) (1 x 1) (1) 1.4.2 Hoë temperature (2) GEE REDE VIR Stygende warm lug veroorsaak ‘n laagdruksisteem (2) VORMING [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.3 Verlenging van isobare (2) GEE BEWYS VIR Buiging van die isobare in die rigting van die laagdruk (2) INWIG Uitwaartse verlenging/buiging van isobare weg van die hoogdruksentrum [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 1.4.4 Antikloksgewys sirkulasie (van die hoë druk) (2) WAAROM INWIGGING Rug strek na die land (laagdruk) (2) AANLANDI GE WINDE Verlenging van isobare vind plaas in die rigting van die kuslyn (2) TOT GEVOLG [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.4.5 Resultate in SSO winde (anti-kloksgewys sirkulasie van die hoë druk) (2) BESKRYF WEERSTOE Toename in windspoed/sterk/stormsterk winde (2) STANDE BY PE Neerslag in die vorm van reënval (2) Moontlikheid van motreën (2) Bewolkte toestande (toename in wolkbedekking) (2) Toenemende humiditeit (klein verskil tussen lugtemperatuur en doupunttemperatuur) (2) Afname in lugtemperatuur (soos lug na die land toe trek) (2) [ENIGE DRIE] (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 5 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 1.5 1.5.1 Kalahari Hoog (1) TWEE DRUKSTELSE Kuslaag (1) Aanvaar Middelbreedtesikloon (1) LS NODIG VR BERGWINDE (2 x 1) (2) 1.5.2 Aanvaar die speling 43.9°C tot 44,1 °C (1) (1 x 1) (1) HOOGSTE TEMP 1.5.3 Die platorand het 'n groter vertikale hoogte (styging) (2) WATTER ROL SPEEL Groter wrywing soos lug teen die platorand af beweeg (verhoog temperatuur) ESKARP IN STYGING (2) VAN TEMP Lug het 'n groter vertikale daling teen die platorand (1200m-0m) en verhit meer (2) Verhoogde verhitting (DATV van 1°C/100m) as gevolg van vertikale afstand van die platorand (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 1.5.4 Plante (Natuurlike plantegroei / Weiding) droog uit as gevolg van die warm, PARAGRAF VERDUIDLI droë winde (2) K IMPAK V BERGWIND Vermindering van biodiversiteit (fauna en flora) binne die natuurlike OP FISIESE OMGEWING omgewing (2) Afnemende ekosisteme sal voedselkettings en voedselwebnetwerke ontwrig (2) Hoër verdamping verminder grondvoginhoud (2) Verhoogde verlies aan vog in grond sal gronderosie versnel (2) Die land word kaal en kwesbaar gelaat en versnel gronderosie wat grondvrugbaarheid verminder (2) Hoër vlakke van koolstofdioksied sal atmosferiese besoedeling verhoog (2) Water uit vlak poele, klein nie-standhoudende waterliggame kan verdamp (2) Natuurlike plantegroei word deur veldbrande vernietig (2) Verlies aan habitat/skade aan ekosisteme as gevolg van veldbrande (2) Toename in koolstofdioksied as gevolg van veldbrande het 'n negatiewe impak op fisiese omgewing (2) As van veldbrande dien as kunsmis vir die ontwikkeling en groei van nuwe plantegroei (2) Veldbrande kan saadontkieming bevorder (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 6 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: GEOMORFOLOGIE 2.1 2.1.1 B (1) 2.1.2 C (1) 2.1.3 D (1) 2.1.4 C (1) 2.1.5 C (1) 2.1.6 D (1) 2.1.7 B (1) 2.1.8 B (1 ) (8 x 1) (8) 2.2 2.2.1 X (1) 2.2.2 Y (1) 2.2.3 X (1) 2.2.4 Y (1) 2.2.5 X (1) 2.2.6 X (1) 2.2.7 X (1) (7 x 1) (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 7 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 2.3 2.3.1 A Tralie (1) B Dendrities (1) (2 x 1) (2) 2.3.2 A Alternatiewe lae van harde en sagte gesteente/ geplooide rotsstruktuur (2) ONDRSKEI ONDRLIG B Gesteente is eenvormig weerstandbiedend teen erosie (2) (2 x 2) (4) 2.3.3 Die strome vloei in verhouding tot die plooie/voue van die gesteentes (2) WAAROM SYTAKKE Die strome vloei oor sagter rots van die sinklien (vallei) (2) PARALLEL AAN Interfluviale riwwe is parallel (2) MEKAAR [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.3.4 3de (orde) (2) (1 x 2) (2) 2.3.5 Hoër (1) (1 x 1) (1) 2.3.6 (a) Lae reënval sal lei tot 'n laer dreineerdigtheid (2) VERBAND REENVAL (b) Die steil gradiënt lei tot 'n hoër dreineerdigtheid (2) (2 x 2) (4) STEIL GR 2.4.1 Afsetting (1) (1 x 1) (1) 2.4.2 Geleidelik/plat/ gelyk (2) (1 x 2) (2) 2.4.3 Toename in afsetting van slik/alluvium/sand op die vloedvlakte (2) TWEE REDES VIR Rivier is vlak wat daartoe lei dat meer afsetting plaasvind (2) BREE VLOEDVLA Baie sytakke sit sediment neer (2) KTE BY X Die sagte helling verminder die snelheid van die rivier en die hoeveelheid sediment wat gedra word (2) Gereelde oorstromings in die area (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) 2.4.4 Die afsetting van slik sal die vloedvlakte breër maak (2) PARAGRF VERDUIDL Die afsetting van vrugbare grond sal die kwaliteit verbeter en die hoeveelheid FISIESE IMPK VN plantegroei op die vloedvlakte vermeerder. (2) OORSTRO MNGS OP Die afsetting van alluvium verhoog die kwaliteit van die grond (2) VLOEDVKT Levées(oewerwal/nauurlike dyk) vorm op die vloedvlakte as gevolg van oorstromings wat plaasvind (2) Skep vleilande wat habitatte vir lewende organismes is (2) Verhoog grondvoginhoud wat plantegroei bevoordeel/verbeter biodiversiteit (2) Laat toe dat vloedwater uitsprei en oortollige water word gestoor (2) Deurlopende oorstroming suiwer water/verhoog waterkwaliteit (2) Die watertafel styg en lei tot moerasse en vleie/vleilande op vloedvlakte (2) Die deurdrenkte gronde verminder toegang tot dele van die vloedvlakte (2) Die vlak van infiltrasie langs die vloedvlakte verhoog die versadigingsvlak van grond (2) Die biodiversiteit van die vloedvlakte verander om aan te pas by die veranderende toestande (2) Deurlopende oorstroming of onderdompeling het 'n negatiewe impak op die natuurlike plantegroei / vloedvlakte (2) [ENIGE VIER] (4 x 2) (8) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 8 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 2.5 2.5.1 Wanneer 'n meer energieke rivier die water van 'n minder energieke DEFINISIE rivier (2) [KONSEP] (1 x 2) (2) 2.5.2 'n Steiler gradiënt (aan die een kant van die waterskeiding) (2) NOEM EEN Meer reënval (aan die eenkant van die waterskeiding) (2) TOESTAN D Minder weerstandbiedende/sagter rots/gesteente (aan die een kant van die waterskeiding) (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 2.5.3 NA STROOMROOF Roofelmboog Windsaal  Verarmde rivier RIVIER Z RIVIER Y Akkuraatheid van skets Punte word soos volg toegestaan:  Korrektheid van skets (1)  Windsaal (1)  Roofelmboog (1)  Verarmde stroom/rivier (1) (1 + 3) (4) 2.5.4 Rivier Y (1) (1 x 1) (1) 2.5.5 Rivier Y het 'n groter volume water (2) (1 x 2) (2) REDE Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 9 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 2.5.6 Verhoogde vertikale erosie as gevolg van die verhoogde volume water in VERDUIDE LIK IMPAK rivier Y (2) VAN DIE VERANDRI Die aktiewe erosie van die rivier sny in die vallei en vorm terrasse (2) NG OP ROOFSTR Die sagter rots in die vallei erodeer vinniger wat lae/terrasse tot gevolg het (2) Nuwe valleie vorm in 'n vallei as gevolg van verhoogde rivierafvoer (2) Terrasse vorm as gevolg van herhalende verjonging in verskeie valleie (2) Meanders sal ingesny/ingekerf word (2) 'n Knakpunt kan langs die profiel van die rivier ontwikkel (2) Toename in oorstromings as gevolg van groter volume water (2) Toename in snelheid van water in die rivierkanaal as gevolg van groter volume water (2) Die roofstroom sal 'n groter vrag dra/minder afsetting (2) [ENIGE TWEE] (2 x 2) (4) [60] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 10 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne AFDELING B VRAAG 3: GEOGRAFIESE VAARDIGHEDE EN TEGNIEKE 3.1 3.1.1 Limpopo (1) (1 x 1) (1) 3.1.2 A (1) (1 x 1) (1) 3.1.3 C (1) (1 x 1) (1) 3.1.4 Oppervlak = Lengte (L) x Breedte (B) Oppervlak = [2 cm x 100] x [1.6 (1) cm x 100] [Speling: breedte (1,5 – 1,7 cm] = 200 (1) m x 160 (1) m [Speling: 150-170m] = 32 000 m2 (1) [Speling: 30 000 m² – 34 000 m²] (4 X 1) (4) 3.1.5 Die skaal van die ortofoto is (5 keer) groter as die skaal van die topografiese WAAROM VERSKYN kaart (1) SEL GROTER (Aanvaar) Die skaal van die topografiese kaart is (5 keer) kleiner as die skaal OP ORTO van die ortofotokaart (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) 3.1.6 190° (Speling: 189 ° - 191°) (1) (1 X 1) (1) 3.1.7 MP = WP + MD MP = 190° + 17°10' = 207°10′ (1) (Speling 2 '- 2 ') (1 x 1) (1) 3.2 3.2.1 (a) Winter (1) (1 x 1) (1) TIPE RIVIER (b) Nie-standhoudende riviere (1) Aanvaar Periodies (1) [ENIGE EEN] (1 x 1) (1) EEN STRATEGI (c) Standhoudende water (2) Aanvaar damme (2) Reservoirs (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.2.2 Die oriëntasie van die landingstrook (2) BEWYS V WINDRGT Vliegtuie styg en land volgens die heersende windrigting (2) NG [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.2.3 D (1) (1 x 1) (1) 3.2.4 B (1) (1 x 1) (1) 3.2.5 B (1) (1 x 1) (1) 3.2.6 Wesnoordwes/ Noordwes (1) (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Geografie/V1 11 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 3.2.7 Sytakke sluit met skerp hoeke by die hoofrivier aan (2) (1 x 2) (2) HOE SYTAKKE HELP RIGTING 3.3 3.3.1 Vektor (1) (1 x 1) (1) 3.3.2 A (1) (1 x 1) (1) 3.3.3 ’n Muur (swart lyn) is gebruik om die gebied rondom die rivier af te baken (2) BEWYSE HOE Geen geboue in die afgebakende gebied nie (2) PROSES GEIMPLIM Geen menslike aktiwiteit/ geen ontwikkeling (2) BAKEN AF Geen bewerking van grond sigbaar nie (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) 3.3.4 Riviere (1) Aanvaar Dreinering (1) IDENTIFIR LAE Paaie (1) Aanvaar Infrastruktuur (1) Geboue (1) Aanvaar Grondgebruik (1) Kontoerlyne (1) Aanvaar Reliëf/Topografie (1) Rots/grondstruktuur (1) Aanvaar Geologie (1) [ENIGE TWEE] (2 x 1) (2) 3.3.5 Om die vlak van dreinering/versadiging te bepaal (2) WAAROM NODIG OM Om die moontlikheid van oorstromings te bepaal (2) LAE TE GEBRUIK Om die toeganklikheid van die landingstrook te bepaal (2) Om die beskikbaarheid van oop ruimtes te bepaal (2) Om die aard van die gradiënt te bepaal (2) Om die aard van die grond te bepaal (2) Om die (stabiliteit van die) geologiese struktuur van die onderliggende rots te bepaal (2) [ENIGE EEN] (1 x 2) (2) [30] TOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Geography

View all