Skip to content

Geography Grade 11 P2 Eastern Cape November 2018 Memo (Afr)

MemorandumGeographyGrade 11201813 pages

Grade 11 Geography Paper 2 memorandum from the Eastern Cape November 2018 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2018 GEOGRAFIE V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 75 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 13 bladsye.
2 Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018) VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Die vrae hier onder is op die 1 : 50 000 topografiese kaart (2926AB MASELSPOORT) sowel as die ortofotokaart (2926 AB 6 MASELSPOORT) van ʼn gedeelte van die gekarteerde gebied gebaseer. Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) in die blokkie langs elke vraag neer. 1.1 Die kaartindeks/-verwysing van die topografiese kaart aan die suidooste van Maselpoort is … A 2926 AC. B 2926 AD. C 2926 BC. C D 2826 DC. 1.2 Grondwater word rondom Maselspoort vir landboudoeleindes gebruik. Een bewys om die gebruik van grondwater te bevestig, is die teenwoordigheid van ... A windpompe. B damme. C riviere. A D krane. 1.3 Die spoorlyn (blok A5) gaan deur ʼn … A saal. B ravyn. C poort. C D kloof. 1.4 Die vloeirigting van die Bloemspruit/Bloemrivier in blok H3 is … A suid. B oos-noordoos. C noordoos. B D suid-noordwes. 1.5 Die kontoerinterval van die ortofotokaart is … meter. A 5 B 10 C 15 A D 20 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 3 1.6 Die landvorm wat B (blok C2) op die topografiese kaart gemerk is, is ʼn … A plato. B cuesta. C mesa. D D koniese koppie. 1.7 Die benaderde tyd wat die ortofoto geneem is, sal wees … A tussen 08:00–10:00 B tussen 11:00–13:00 C tussen 14:00–17:00 B D tussen 17:00–19:00 1.8 Die verskynsel wat C in blok F3, gemerk is, is ʼn … A windpomp. B kommunikasietoring. C graf. B D monument. 1.9 Die mensgemaakte verskynsel by 1 op die ortofotokaart is ʼn … A skool. B begraafplaas. C gholfbaan. A D hospitaal. 1.10 Die landvorm tussen 9 en 10 op die ortofotokaart is ʼn … A poort. B uitloper. C kloof. D D vallei. 1.11 Die ligging (koördinate) van die De Bloem stasie gemerk D (blok E1) is … A 29°05'00"S 26°02'12"O / 29°05,0'S 26°02,2'O. B 26°15'52"O 29°04'45"S / 26°15,9'O 29°04,8'S. C 29°04'45"O 26°28'36"S / 29°04,8’O 26°28,6’S. D D 29°04'45"S 26°15'52"O / 29°04,8'S 26°15,9'O. 1.12 Die ware peiling van punthoogte 1402 in blok D2 vanaf trigonometriese stasie 171 in blok F5 is … A 129°. B 309°. C 38°. B D 116°. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018) 1.13 Die skaal van die ortofotokaart is … as die skaal van die topografiese kaart. A 5 keer kleiner B 5 keer groter C 40 keer groter B D 40 keer kleiner 1.14 Maselspoort is … vanaf Bloemfontein. A 5 km B 13 km C 23 km C D 40 km 1.15 Die spoorlyn wat F op die topografiese kaart gemerk is, gaan vanaf De Bloem-stasie D (blok E1) na Glen onder … brûe deur. A 0 B 1 C 2 D D 3 (15 x 1) (15) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 5 VRAAG 2: KAARTBEREKENINGE EN -TEGNIEKE 2.1 Verwys na die onderstaande deursnit vanaf 4 tot 5 op die ortofotokaart en beantwoord die vrae wat volg. Die vertikale skaal vir die dwarssnit is 1 cm verteenwoordig 5 m. [Bron: Eksaminator se uittreksel] 2.1.1 Benoem landvorm X op die bostaande dwarssnit. Koniese heuwel/koppie  (1 x 1) (1) 2.1.2 (a) Identifiseer die hellingtipe wat Y op die dwarsprofiel gemerk is. Konkaaf  (1 x 1) (1) (b) Verwys na ortofotokaart bewyse om jou antwoord in VRAAG 2.1.2 (a) te motiveer. Kontoerlyne is wyd verspreid onder en nader aan die boonste kant  (1 x 1) (1) 2.1.3 (a) Benoem die mensgemaakte verskynsel Z tussen punte 4 en 5. R30/hoofverkeerpad  (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018) (b) Die hoogte waarop die verskynsel wat in VRAAG 2.1.3 (a) geïdentifiseer is, is … 1 383 (m) tot 1 383 (m)  (1 x 1) (1) 2.1.4 Bereken die vertikale oordrywing (vergroting) van die dwarsprofiel. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. 𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍 Formule: VE = 𝑯𝒐𝒓𝒊𝒔𝒐𝒏𝒕𝒂𝒍𝒆 𝒔𝒌𝒂𝒂𝒍 VS = 1 cm = 5 m (dus 5 m = 5 x 100 = 500 cm) 1/500 of 1 : 500  HS = 1 : 10 000  VE = 1/500 ÷ 1/ (10 000)  [Merk vir substitusie van formule] = 1/500 × (10 000)/1 = 100/5 = 20 keer  (4 x 1) (4) 2.2 Verwys na die area wat ROOI afgebaken is op die topografiese kaart, wat die area wat deur die ortofotokaart gedek word, verteenwoordig. 2.2.1 Bereken die bostaande area in km2. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. Formule: 𝑨𝒓𝒆𝒂 = 𝑳𝒆𝒏𝒈𝒕𝒆 𝒙 𝑩𝒓𝒆𝒆𝒅𝒕𝒆 = (9,5 cm  x 0,5) km x (11,0 cm  x 0,5) = 4,75 km  x 5,5 km  4,7 km tot 4,8 km x 5,45 km tot 5,56 km) = 26,13 km²  (Speling is 25,64 km² tot 26,64 km²) LET WEL: [Finale antwoord in km²] Speling: (9,4 cm tot 9,6 cm/94 mm tot 96 mm) (10,9 cm tot 11,1 cm/109 mm tot 111 mm) [Aanvaar enige eenhede] (5 x 1) (5) 2.2.2 Wat sal die area in meter wees? Speling is 25 620 000 m² tot 26 640 000 m²  (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 7 2.3 Bereken die gemiddelde gradiënt tussen trigonometriese stasie 11 (1428) tot punthoogte 12 (1409) op die ortofotokaart. Toon ALLE berekeninge. Punte sal vir berekeninge toegeken word. 𝑽𝒆𝒓𝒕𝒊𝒌𝒂𝒍𝒆 𝒊𝒏𝒕𝒆𝒓𝒗𝒂𝒍 (𝑽𝑰) Formule: Gradiënt = 𝑯𝒐𝒓𝒊𝒔𝒐𝒏𝒕𝒂𝒍𝒆 𝒆𝒌𝒘𝒊𝒗𝒂𝒍𝒆𝒏𝒕 (𝑯𝑬)  VI = 1428 m – 1409 m VI = 1428 m – 1409 m = 19 m  = 19 m  HE = 9,4 cm x 100 OF HE = 9,4 cm x 10 000 [Speling 9,3 – 9,5] 100 = 940 m  = 940 m  [Speling 930 – 950] G = 19  G = 526,2  940 3750 [Punt toegeken vir substitusie] = _1 = _1_ 49,5 49,5 = 1 : 49,5 / 1 in 49,5 = 1 : 49,5 / 1 in 49,5  [Speling 1 : 48,9 – 1 : 50,0] (5 x 1) (5) [20] VRAAG 3: TOEPASSING EN INTERPRETASIE 3.1 Verwys na die onderstaande grafiek, die inligting op bladsy 2 en die topografiese kaart om die vrae wat volg te beantwoord. 3.1.1 Ontvang Maselspoort somer- of winterreënval? Somer  (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018) 3.1.2 Verskaf TWEE bewyse vanaf die grafiek om jou antwoord by VRAAG 3.1.1 te ondersteun. Grafiek: 1. Hoogste reënval gedurende somermaande (November – Maart)  Laagste reënval gedurende wintermaande (Mei – September)  [Enige EEN] 2. Hoogste temperature gedurende somermaande (November – Maart)  Laagste temperature gedurende wintermaande (Mei – September)  [Enige EEN] (2 x 1) (2) 3.2 Verwys na nommer 3 op die ortofotokaart. Bestudeer dit saam met die topografiese kaart en beantwoord die vrae wat volg. 3.2.1 Identifiseer enige EEN tipe massabeweging wat moontlik die klein boerderynedersettings aan die voet van Olive Hill, by 8 op die ortofotokaart, kan beïnvloed. Rotsstortings  Moddervloeiing  Grondkruip  [Enige EEN] (1 x 1) (1) 3.2.2 Verduidelik die negatiewe impak van die massa beweging, wat in VRAAG 3.2.1 geïdentifiseer is, op die omliggende boerderygemeenskap. Veroorsaak omgewings-/water-/grondwaterbesoedeling – beïnvloed grondkwaliteit  Vernietiging van natuurlike plantegroei – verhoog grondversaking  Vernietig landbougrond/verwoes die omgewing  Vernietiging van eiendom  Mynafval veroorsaak steil hellings aan die eenkant – massa verplasing  Mynontploffings veroorsaak helling-versaking  Ongesonde omgewing weens myn-aktiwiteit  [Enige TWEE] (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 9 3.3 Bestudeer die foto van die Maselspoort vakansieoord (blok B10), langs die Modderrivier, en beantwoord die volgende vrae. [Bron: Google earth] 3.3.1 Is hierdie ʼn hoë-skuins of ʼn lae-skuins foto? Lae-skuins foto  (1 x 1) (1) 3.3.2 (a) In watter rigting dink jy wys die kamera? Noordwes/Noord-noordwes  (1 x 1) (1) (b) Verskaf ʼn rede vir jou antwoord by VRAAG 3.3.2 (a). Die beeld lyk groter op die voorgrond as die agtergrond. Die beeld is groter by die fokus punt as in die agtergrond.  [Enige EEN] (1 x 1) (1) 3.3.3 Identifiseer die verskynsel by X. Suiweringsaanleg  (1 x 1) (1) 3.3.4 Verwys na die topografiese kaart in blok B10. (a) In watter rigting vloei die Modderrivier? Noord/Noord Noordwes  (1 x 1) (1) (b) Verskaf TWEE redes, sigbaar op die foto en die topografiese kaart om jou antwoord in VRAAG 3.3.4 (a) te ondersteun. Stuwal – water aan die suidekant van die wal  Sytakke sluit skerphoekig aan  (2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018) 3.4 Maselspoort ontvang oor die algemeen lae reënval. Noem EEN maatreël, sigbaar op die topografiese kaart wat die boere aangeneem het om watertekorte te oorkom. 3.4.1 Teenwoordigheid van vore  Teenwoordigheid van damme  Teenwoordigheid van windpompe  Teenwoordigheid van reservoirs  Watertorings  [Enige EEN] (1 x 1) (1) 3.4.2 Identifiseer die omgewingsprobleem wat H (blok C6) genommer is. Gronderosie  (1 x 1) (1) 3.4.3 Verduidelik enige TWEE bestuurstrategieë om die omgewingsprobleem by VRAAG 3.4.2 geïdentifiseer, te voorkom of te kontroleer. Bou sementwalle langs die hange/keerbanke  Verminder ontbossing  Plant natuurlike plantegroei/bebossing  Donga rehabilitasie  [Enige TWEE] (2 x 2) (4) 3.5 Verwys na blokke D6/7 op die topografiese kaart. (a) Identifiseer die verskynsel G. Bewerkte landerye  (1 x 1) (1) (b) Watter metode word gebruik om water na die gebied te bring? Voor  (1 x 1) (1) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 11 VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSISTEME (GIS) 4.1 Noem DRIE prosesse wanneer daar met GIS gewerk word. Data-invoer  Data berging  Data manipulasie  Data analise  Data-inligting  Data bestuur  Data-toepassing  [Enige DRIE – Aanvaar ander] (3 x 1) (3) 4.2 Klassifiseer die volgende data as ruimtelike- of attribuutdata. 4.2.1 ʼn Kaart wat die uitleg van ʼn residensiële gebied wys. Attribuutdata  (1 x 1) (1) 4.2.2 Die vorm van ʼn moeras en vlei. Ruimtelikedata  (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 (EC/NOVEMBER 2018) 4.3 Bestudeer die kaartuittreksel vanaf die topografiese kaart (blokke F3/4 en G3/4), Die kaart is nie volgens skaal geteken nie. [Bron: topografiese kaart uittreksel Maselspoort] 4.3.1 (a) Is die topografiese kaart uittreksel ʼn vektor- of rasterkaart? Vektor  (1 x 1) (1) (b) Verskaf EEN rede vir jou antwoord by VRAAG 4.3.1 (a). Die bestaan uit punte, lyne en poligone  (1 x 1) (1) 4.3.2 Klassisfiseer elk van die volgende ruimtelike voorwerpe op die topografiese kaart uittreksel: (a) Dam – Poligoon (area)  (b) Trignometriese statie 171 – Punt  (2 x 1) (2) 4.3.3 Noem die ruimtelike verwysings data vir lughawe X op die topografiese kaart uittreksel. 29°06'00"S  26°18'00"O  (2 x 1) (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2018) Downloaded from hlayiso.com GEOGRAFIE V2 13 4.4 Onderskei tussen ruimtelike en spektrale resolusie. Ruimtelike resolusie: Verwys na die aantal beeldelemente (pixels) wat gebruik word in die konstruksie van die beeld.  [Konsep] (1 x 1) (1) Spektrale resolusie: Beskryf die vermoë van ʼn sensor om fyn golflengte intervalle te definieer.  [Konsep] (1 x 1) (1) 4.5 Verduidelik onder watter omstandighede ʼn persoon ʼn hoë resolusie sal gebruik. Wanneer jy die besonderhede van voorwerpe wil weet.  [Enige EEN] (1 x 2) (2) [15] TOTAAL: 75 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Geography

View all