Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2012
GESKIEDENIS V2
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
*HISTA2*
Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn addendum van 13 bladsye.
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





History Grade 11 Eastern Cape November 2012 QP (Afr)
Grade 11 History question paper from the Eastern Cape November 2012 (Afrikaans), 7 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
History · Grade 11 · Eastern Cape November · 2012. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- History
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 752.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Eastern Cape November 2012
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 GESKIEDENIS V2 (NOVEMBER 2012)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE vrae, gebaseer op die voorgeskrewe
inhoudsraamwerk vir 2009, wat soos volg is:
VRAAG 1: PSEUDO-WETENSKAPLIKE RASSISME EN SOSIALE
DARWINISME
VRAAG 2: DIE IMPAK VAN DIE TWEEDE WȆRELDOORLOG OP
AFRIKA
VRAAG 3: APARTHEID
2. ELKE vraag tel 75 punte en begin met ʼn sleutelvraag.
3. Kandidate moet TWEE vrae beantwoord. ELKE 75-punt vraag bestaan uit
beide die brongebaseerde vrae wat 45 punte tel en uitgebreide skryfwerk
wat 30 punte tel.
4. Kandidate moet die toepassing van kennis, vaardighede en insig in hulle
antwoorde demonstreer.
5. Om regstreek uit bronne aan te haal sonder enige relevansie, sal tot
kandidate se nadeel strek.
6. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
7. Skryf netjies en leesbaar.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) GESKIEDENIS V2 3
VRAAG1: HOE WAS RASSISME OP SWART AMERIKANERS IN DIE
1900’s TOEGEPAS?
Bestudeer Bron 1A, 1B, 1C en 1D en beantwoord die vrae wat volg.
1.1 Lees Bron 1A.
1.1.1 Gebruik die bron en jou eie kennis en verduidelik wat met “Jim
Crow” wette bedoel word. (1 x 2) (2)
1.1.2 Deur die bron te gebruik, verduidelik van watter basiese
menseregte swartes in die suidelike state ontneem was. (2 x 1) (2)
1.2 Verwys na Bron 1B.
1.2.1 Deur jou eie kennis te gebruik verklaar wie, of wat die Ku Klux
Klan was. (1 x 2) (2)
1.2.2 Gebruik die bron en jou eie kennis en verduidelik wat die doelwitte
van die Ku Klux Klan was. (3 x 1) (3)
1.2.3 Hoe was slagoffers, volgens die bron, deur die KKK gestraf?
(2 x 1) (2)
1.2.4 Verduidelik, in jou eie woorde, waarom “Lynch” beskou kan word
as ʼn growwe skending van menseregte. (2 x 2) (4)
1.2.5 Watter boodskap word deur die foto in die visuele bron
uitgebeeld? (2 x 2) (4)
1.3 Gebruik Bron 1C.
1.3.1 Vergelyk Standpunt 1 met Standpunt 2, en verduidelik die hoof
verskil tussen die twee. (2 x 2) (4)
1.3.2 Waarom, volgens die bron, het Agnes Smedly nie opgestaan vir
haar oortuigings nie? (1 x 2) (2)
1.3.3 Deur jou eie kennis te gebruik, gee jou opinie oor James Eastland
se siening van segregasie. (2 x 2) (4)
1.4 Verwys na Bron 1D.
1.4.1 Verduidelik hoe kontrasteer Bron 1C, Standpunt 2 met hierdie
visuele bron. (2 x 2) (4)
1.4.2 Verduidelik hoe Bron 1B die visuele bron in 1D ondersteun.
(1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
4 GESKIEDENIS V2 (NOVEMBER 2012)
1.4.3 Deur jou eie kennis en die bron te gebruik, verduidelik of die wit
studente geregverdig was om Elizabeth Eckford toegang tot hul
skool te weier. Motiveer jou antwoord. (2 x 2) (4)
1.5 Gebruik al die bronne en jou eie kennis en skryf ʼn paragraaf van
ongeveer SES reëls (ongeveer 60 woorde) hoe die optrede van die Ku
Klux Klan verskil het met dié van die grondwet van Amerika. (6)
1.6 UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord behoort ongeveer twee
bladsye lank wees.)
Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 1.6.1 OF VRAAG 1.6.2.
1.6.1 Verduidelik hoe rassisme op Swart Amerikaners in Amerika
toegepas was gedurende die 1900s. (30)
OF
1.6.2 Gebruik die inligting uit al die bronne in jou eie kennis en skryf ʼn
artikel vir ʼn historiese joernaal oor die volgende onderwerp:
“Alhoewel Swart Amerikaners, vrygestel is as slawe was hulle
nooit vry nie.” (30)
[75]
VRAAG 2: WATTER FAKTORE VOOR EN NA DIE TWEEDE WȆRELD-
OORLOG HET BYGEDRA TOT DIE DEKOLONISASIE PROSES
IN AFRIKA?
Bestudeer Bron 2A, 2B, en 2C en beantwoord die vrae wat volg.
2.1 Verwys na Bron 2A.
2.1.1 Gebruik jou eie kennis en verduidelik wat word in die spotprent
weerspieël oor die mense in Afrika. (1 x 2) (2)
2.1.2 Deur jou eie kennis te gebruik verduidelik wie, of wat het Afrika in
kettings gehou. (2 x 1) (2)
2.1.3 Gebruik jou eie kennis en noem die internasionale geleentheid
wat gedurende 1939 – 1945 Afrika lande aangemoedig het om
onafhanklik te word. (1 x 2) (2)
2.2 Bestudeer Bron 2B.
2.2.1 Gebruik die bron en jou eie kennis en verduidelik die konsep
Pan-Afrikanisme. (1 x 2) (2)
2.2.2 Gebruik die bron en bepaal die hoofdoelwit van die kongres.
(1 x 1) (1)
2.2.3 Gebruik die bron en jou eie kennis om aan te toon wat die slegte
behandeling was wat Afrika lande moes verduur. (2 x 2) (4)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) GESKIEDENIS V2 5
2.2.4 Gebruik die inligting in die bron in jou eie kennis en verklaar
waarom daar ʼn meer intensiewe eis om onafhanklikheid na die
Tweede Wêreldoorlog was. (2 x 2) (4)
2.2.5 Haal inligting uit die bron oor metodes wat Kwame Nkrumah
voorgestel het om van die koloniale moondhede ontslae te raak.
(2 x 1) (2)
2.2.6 Gebruik die bron en jou eie kennis en verduidelik of Pan-
Afrikanisme ʼn positiewe uitwerking op Afrika lande gehad het.
Motiveer jou antwoord. (2 x 2) (4)
2.3 Gebruik Bron 2C.
2.3.1 Wat volgens Standpunt 1, was die voordele wat swartes sou
geniet as hulle die lojaliteitsertifikate ten gunste van Brittanje
sou onderteken? (3 x 1) (3)
2.3.2 Deur jou eie kennis te gebruik, verduidelik watter voordele het
Brittanje beoog om te verkry deur groot getalle swartes te
oorreed om aansoek te doen vir hierdie lojaliteitsertifikate. (2 x 2) (4)
2.3.3 Gebruik Standpunt 2 en jou eie kennis en verduidelik watter
soort houding word deur Afrikane teenoor Brittanje ingeneem.
(1 x 3) (3)
2.3.4 Gebruik jou eie kennis en verduidelik wie, of wat die Mau-Mau
beweging was. (1 x 2) (2)
2.3.5 Vergelyk Standpunt 1 met Standpunt 2 en verduidelik watter
standpunt weerspieël die begeerte van die Keniaanse mense
die beste. Motiveer jou antwoord. (2 x 2) (4)
2.4 Gebruik al die bronne in jou eie kennis en skryf ʼn paragraaf van
ongeveer SES reëls (ongeveer 60 woorde) oor redes waaroor Afrika
lande in kettings gebind was en hoe hulle dit gebreek het om
onafhanklikheid te verkry. (6)
2.5 UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord behoort ongeveer TWEE
bladsye lank te wees.)
Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG 2.5.1 OF VRAAG
2.5.2.
2.5.1 Bespreek hoe die opkoms van Swart Nasionalisme gelei het tot
die onafhanklikheidswording van verskeie Afrika state. (30)
OF
Downloaded from hlayiso.com
6 GESKIEDENIS V2 (NOVEMBER 2012)
2.5.2 Gebruik al die bronne en jou eie kennis en skryf ʼn artikel oor die
volgende onderwerp:
“Afrika se begeerte om onafhanklikheid te verkry het sterker
geword na die Tweede Wêreldoorlog.” In jou verslag moet jy
aandui hoe die Tweede Wêreldoorlog en ander faktore
uiteindelik bygedra het tot die onafhanklikheidswording. (30)
[75]
VRAAG 3: HOE HET DIE VRYHEIDSHANDVES DIE
APARTHEIDSREGERING UITGEDAAG EN DIE GEVOLGE
DAARVAN.
Bestudeer Bron 3A, 3B, 3C en 3D en beantwoord die vrae wat volg.
3.1 Verwys na Bron 3A.
3.1.1 Deur die bron te gebruik, bepaal watter tipe regering was vir Suid-
Afrika in die toekoms in die vooruitsig gestel. (1 x 2) (2)
3.1.2 Gebruik die bron en jou eie kennis en verduidelik die historiese
belangrikheid van die Vryheidsmanifes. (2 x 2) (4)
3.1.3 Gebruik die inligting in die bron en jou eie kennis en verduidelik
wat Luthuli met sy verklaring bedoel het. (2 x 2) (4)
3.1.4 Gebruik die bron en jou eie kennis en noem ten minste DRIE van
die bevrydingsorganisasies wat teenwoordig was by die kongres
in Kliptown. (3 x 1) (3)
3.1.5 Gebruik die bron en identifiseer watter dokument as gevolg van
die Kliptown byeenkoms in 1955 ontstaan het. (1 x 1) (1)
3.2 Gebruik Bron 3B.
3.2.1 Haal ʼn sin aan vanuit Standpunt 1 wat aandui waarop die
apartheidsisteem gebaseer was. (1 x 1) (1)
3.2.2 Hoe bruikbaar is Standpunt 1 vir ʼn historikus wat navorsing doen
oor die Vryheidshandves? Motiveer jou antwoord. (2 x 2) (4)
3.2.3 Gebruik die bron en jou eie kennis en verduidelik hoe
Standpunt 1 van Standpunt 2 verskil. (2 x 2) (4)
3.3 Gebruik Bron 3C.
3.3.1 Gebruik jou eie kennis en verduidelik wat met hoogverraad
bedoel word. (1 x 2) (2)
3.3.2 Deur jou eie kennis te gebruik, verduidelik wat se straf vir
hoogverraad opgelê kon word op hierdie stadium in Suid-Afrika.
(1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2012) GESKIEDENIS V2 7
3.3.3 Waarom, volgens jou eie kennis, het die staat die verhoor
vertraag? (1 x 2) (2)
3.3.4 Deur gebruik te maak van jou eie kennis en die bron verklaar
waarom die beskuldigdes begelei was deur gewapende polisie en
waarom weermag manne, die “Drill Saal” omsingel het. (2 x 2) (4)
3.3.5 Verduidelik wat die beskuldigde bedoel het met die nota en
woorde: “Gevaarlik. Moet nie voer nie.” (2 x 2) (4)
3.3.6 Gebruik jou eie kennis en die bron en verduidelik wat die
ingesteldheid van die beskuldigdes was. (1 x 2) (2)
3.4 Gebruik al die bronne in jou eie kennis en skryf ʼn paragraaf van ongeveer
SES reëls (ongeveer 60 woorde) oor hoe die Vryheidsmanifes die eise
van die mense verteenwoordig en wat sy verbintenis is met die nuwe
grondwet van Suid-Afrika. (6)
3.5 UITGEBREIDE SKRYFWERK (Jou antwoord behoort ongeveer twee
bladsye lank te wees). Beantwoord EEN van die volgende vrae: VRAAG
3.5.1 of VRAAG 3.5.2.
3.5.1 “Die Vryheidshandves was maar een manier om verset te toon
teen die apartheidsregering”. Bespreek ander tipe weerstand in
die 1950’s. (30)
OF
3.5.2 Gebruik al die bronne in jou eie kennis en skryf ʼn artikel oor die
volgende onderwerp:
“Die vryheidsbeweging het met ʼn nuwe versetplan begin, die
Kongres Alliansie in 1955.” Toon ook die gevolge hiervan aan. (30)
[75]
TOTAAL: 150
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 QP (Eng)

Question paper
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 QP (Afr)

Memorandum
History Grade 11 Eastern Cape November 2012 Memo (Afrikaans)

Memorandum
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Memo (Eng)

Memorandum
History Grade 11 P1 Eastern Cape November 2012 Memo (Afr)

Memorandum
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2012 Memo (Eng)
More from Grade 11 History

Memorandum
History Grade 11 Paper 1 November Mock 2026 Memo (English)

Annual teaching plan
Gr 11 His ATP 2023 24

Question paper and memo
History Grade 11 Paper 2 Eastern Cape June 2025 Paper & Memo

Memorandum
History Grade 11 Paper 1 Eastern Cape November 2025 Memo

Memorandum
History Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 Memo (Eng)

Memorandum