Skip to content

Accounting Grade 10 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 10202411 pages

Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 10 NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE 11 bladsye NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie (geen vreemde item-strafpunte vir misplaaste items nie.) Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Volpunte vir korrekte antwoorde. Indien die antwoord verkeerd is, merk die bewerkings wat voorsien is. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien ʼn + of – teken of ʼn hakie nie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. 8. Bewerking beteken ‘kontroleer bewerking’. ‘Een deel korrek‘ beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: Kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷ wees of soos per nasienriglyne. 9. Waar metode punte toegeken word vir bewerking, moet die redelikheid van die antwoord nagegaan word. 10. Met die toekenning van metode punte moet seker gemaak word dat kandidate nie volpunte kry vir enige items wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. 11. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe bied buite die memorandum. 12. Kodes: F = vreemde items; P = plasing/aanbieding.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 VRAAG 1: KONSEPTE EN ONTLEDING VAN TRANSAKSIES 1.1 KONSEPTE 1.1.1 C✓ 1.1.2 E✓ 1.1.3 A✓ 1.1.4 B✓ 4 2
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 1.2 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES NO. HULPJOERNAAL ALGEMENE GROOTBOEK BEDRAG EFFEK OP REKENING GEDEBITEER REKENING GEKREDITEER VERGELYKING B E L v.b. Kontantbetalingsjoernaal Handelsvoorraad Bank 10 000 +/- 0 0 1.2.1 Debiteurejoernaal ✓ Debiteurekontrole ✓ Verkope ✓ 1 225 ✓✓ +✓ +✓ 0 Koste van verkope ✓ Handelsvoorraad ✓ 700 ✓ -✓ -✓ 0 1.2.2 Kontantontvangstejoernaal✓ Bank ✓ Lening: SQ Bank ✓ 50 000 +✓ 0 +✓ 1.2.3 Krediteure afslagjoernaal Krediteurekontrole ✓ Handelsvoorraad ✓ 2 100 -✓ 0 -✓ 1.2.4 Kontantbetalingsjoernaal ✓ Onttrekkings ✓ Bank ✓ 1 800 -✓ -✓ 0 Bank ✓ Debiteurekontrole ✓ 7 020  +/-✓ 0 0 1.2.5 Kontantontvangstejoernaal Korting toegestaan ✓ Debiteurekontrole✓ 180 ✓✓ -✓ -✓ 0 1.2.6 Kontantbetalingsjoernaal Bankkoste ✓ Bank ✓ 340✓ -✓ -✓ 0 TOTALE PUNTE 45 3
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 VRAAG 2: ALGEMENE GROOTBOEK ALGEMENE GROOTBOEK VAN DIE SPORTWINKEL 2.1.1 DEBITEUREKONTROLE B3 2024 2024 Debiteure✓ Maart 01 Saldo a/b ✓156 000 Maart 31 afslag DAJ ✓✓8 192 (409 600 x 2 %) Bank en korting toegestaan✓ # 31 Verkope ✓ DJ ✓409 600 (396 000 x 100/99) KOJ ✓✓400 000 Or (396 000 x 1/99 = 4 000 + 396 000) Joernaal Joernale debiete/Diverse AJ ✓ 5 200 krediete/diverse AJ ✓✓7 800 rekeninge✓ rekeninge ✓ (156 000 x 5%) Saldo o/b 154 808 570 800 570 800 2024 01 Saldo a/b 154 808 Apr 1 punt indien alle folionommer aangedui is # kan verdeel word in 1 punt vir R4 000 en 2 punte vir R396 000 17 2.1.2 HANDELSVOORRAAD B5 2024 2024 Koste van ✓✓ 01 Saldo a/b ✓534 000 31 DJ Maart Maart verkope ✓ 256 000 Krediteure 31 Bank ✓ KBJ ✓✓600 000 KAJ ✓29 000 kontrole ✓ Krediteure Koste van KJ ✓351 800 KOJ ✓418 000 kontrole ✓ verkope ✓ Koste van verkope ✓ Sien debiteure DAJ ✓ 2 925 Donasies ✓ AJ ✓✓11 000 afslag hierbo x 100/160 Saldo o/b 782 800 1 485 800 1 485 800 2024 01 Saldo a/b 782 800 Apr 1 punt vir folionommers aangedui 21 4
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 2.2 Lys DRIE maniere waarop debiteure aangemoedig kan word om hul rekeninge vroeër te betaal. Enige DRIE geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ ✓✓ (3 x 2) • Bied tydige vereffeningskorting aan. • Hef rente op debiteure se agterstallige rekeninge. • Stuur aanmaningsbriewe. • Stuur SMS’s. • Oorhandig aan skuldinvorderaars. 6 2.3 Bespreek DRIE maatreëls wat implementeer kan word om voorraad heelwat vinniger te verkoop. Enige DRIE geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ ✓✓ (3 x 2) • Verminder die winsopslag na minder as 60%. • Gebruik periodeverkope waar pryse van stadig bewegende voorraad verminder word. • Adverteer meer om verkope te verhoog. 6 TOTALE PUNTE 50 5
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 VRAAG 3 3.1 ALGEMENE JOERNAAL (Redes word nie vereis nie) ALGEMENE JOERNAAL VAN ESSACKS HANDELAARS OP 30 APRIL 2024 Debiteure- Krediteure- kontrole kontrole Besonderhede Debiet Krediet Debiet Krediet Debiet Krediet 30 Totale 420 230 105 90 Herstelwerk ✓ 32 000 A Grond en geboue ✓ 32 000 *✓ Voertuie ✓ 500 000 B 500 000* Kapitaal ✓ ✓ 4 080*✓✓ Oninbare skuld ✓ C 4 080 4 080 F. Patel ✓ 80 *✓✓ 80 M. De Villiers ✓ D Rente op agterstallige 80 debiteure/rente inkomste ✓ 280 Mlwazi Groothandelaars ✓ 280 ✓ E 280 280 H. Lwazi ✓ *✓ ✓ Debiteure afslag ✓ 3 400 F 3 400*✓ 3 400 J. Ndlovu ✓ ✓ * ✓een punt vir syfer en debiet of krediet kant 2 500 7 990  385  90✓ TOTALE PUNTE 30 6
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 VRAAG 4: KREDITEUREVERSOENING 4.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN CHERNOBYL GROOTHANDELAARS KREDITEUREKONTROLE B7 2024 Bank en 2024 01 April korting April Saldo  31 ontvang KBJ (225 000 ✓ – a/b ✓196 000 192 890 (192 700✓ 29 000✓) + 190 ✓✓) Krediteure- 31 Krediteurekontrole kontrole (197 000 ✓ +  KAJ 14 800 KJ (21 000 ✓– 16 400 ✓ + 6 200 219 600 6 200✓) ✓) Joernaalkrediete Joernaal- (3 100 ✓ + AJ ✓ 1 200 AJ  6 960 debiete 3 500  + 360  sien Khambule hieronder) Saldo o/b 213 670 422 560 422 560 2024  01 Saldo a/b Mei 213 670 19 KREDITEURELYS OP 31 OKTOBER 2023 Mohamed Verskaffers (–11 200 + 7 700 ✓+ 3 500✓✓) ✓ 0 Khambule Handelaars (86 400 +360 ✓✓)  86 760 Reddy & Seuns (56 900 + 16 400 ✓) ✓ 73 300 Buthelezi Uitvoerders (61 500 – 7 700 ✓ – 190 ✓✓)  53 610 Totaal  213 670 14 7
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 4.2 Lys TWEE oorwegings wat in ag geneem moet word voor hy van verskaffer verander. Kwaliteit van goedere van die nuwe verskaffer ✓ Betroubaarheid van die verskaffer ✓ 2 Enige relevante antwoord TOTALE PUNTE 35 8
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 VRAAG 5: KONSEPTE EN SALARISSE 5.1 KONSEPTE 5.1.1 Waar ✓ 5.1.2 Vals ✓ 5.1.3 Vals ✓ 5.1.4 Waar ✓ 4 5.2.1 Bereken Me. Cooper se maandelikse salaris in haar eerste jaar van indiensneming. 135 000 ÷ 12 = 11 250 ✓✓ 2 5.2.2 Wat sal haar jaarlikse salaris in die derde jaar van indiensneming wees? 135 000 + 14 640 = 149 640 ✓ + 14 640 ✓ = 164 280  4 5.2.3 Bereken die persentasie styging in haar maandelikse salaris in haar sesde jaar van indiensneming. Jaar 6: Maandelikse salaris – Jaar 5: Maandelikse salaris – R17 730 R16 320 % styging: 17 730 ✓– 16 320✓ × 100 OF 212 760✓ – 195 840✓ × 100 16 320 ✓ 195 840 = 8,6%  = 8,6%  4 9
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 5.3 SALARISJOERNAAL SALARISJOERNAAL VAN DAVID SE SUPERMARK OP 31 MAART 2024 AFTREKKINGS Totale Werknemer Bruto LBS Mediese Pensioen WVF aftrekkings Netto salaris fonds fonds salaris T. Pillay 15 000 2 250 625 1 200 150 4 225 10 775 V. Radebe 19 000 ✓ 3 420 ✓ 850 ✓ 1 520 ✓ 190 ✓ 5 980  13 020  TOTALE 34 000 ✓ 5 670  1 475 ✓ 2 720  340 ✓ 10 205  23 795 14 WERKGEWERSBYDRAES Pensioen WVF VOF Werknemer Mediese fonds fonds T. Pillay 938 750 150 150 V. Radebe 1 700 ✓ 950 ✓ 190 ✓ 190 ✓ TOTALE 2 638  1 700  340 340 8 Pensioenfonds: Gebruik T. Pillay- 750/15000 * 100 = 5% 19 000 * 5% = 950 10
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE NASIENRIGLYNE GRAAD 10 5.3.2 Die eienaar het besluit dat hy nie die geld wat ingesamel is as LBS vir dié maand sou oorbetaal nie omdat hy die kontant benodig en ʼn dubbelbetaling sou maak in die volgende maand. Adviseer mnr. Davids teen die besluit deur die gevolge van hierdie aksie te verduidelik. Dit is oneties/onwettig want die geld behoort aan SAID en behoort tydig oorbetaal te word. ✓✓ Gevolge: 4 Laat betalingsboetes/heffings sal deur SAID gehef word. ✓✓ TOTALE PUNTE 40 TOTAAL: 200 11

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all