Downloaded from hlayiso.com
Mathematics 1
(Paper 2) 10612/20
PROVINSIALE EKSAMEN
NOVEMBER 2023
GRAAD 10
WISKUNDE
VRAESTEL 1
TYD: 2 uur
PUNTE: 100
7 bladsye + ʼn inligtingsblad
b.o.
Skip to contentAll 2023 papers %202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1a80b1e1-bcec-4031-8f2d-d4f33a3885c8/v1-8b120065bcbbd304db4d/card.webp)

%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--17292946-17d9-4c93-81f3-dc74772f4815/v1-8ba16c0794e42441cf58/card.webp)

%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--521b2294-1c34-488d-ae4e-e2863fffef72/v1-af235270775d23b66ab6/card.webp)
%20June%202016%20Question%20Papers_hlayiso.com_--bc064649-cbd2-48d4-a47d-a2a730f07000/v1-08a5c702df0b71a789cb/card.webp)
View all





Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2023 QP (Afr)
Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng November Exam 2023 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematics · Grade 10 · Gauteng November Exam · 2023 · Afrikaans. Question paper, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematics
- Grade
- Grade 10
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- Gauteng November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 505.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
Gauteng November Exam 2023
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 2
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word.
1. Beantwoord AL die vrae.
2. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
3. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies van elke vraag.
4. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts aan wat
gebruik is om die antwoorde te bepaal.
5. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE.
6. Gebruik ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-
grafies) tensy anders vermeld.
7. Waar nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy
anders vermeld.
8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.
9. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik
is.
10. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 3
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 1
1.1 Bepaal, sonder die gebruik van ʼn sakrekenaar, tussen watter TWEE heelgetalle
112 lê. (2)
1.2 Vereenvoudig volledig:
1.2.1 ( x − 1 + x 2 )(3 − x) (3)
1.2.2 x +1 1− x 7
− +
2 17 34 (3)
1.2.3 4 x + 3.81 − x.2 x − 9 (3)
1.3 Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig:
1.3.1 x3 – 10x2 + 21x (2)
1.3.2 x2 – z2 + x + z (3)
1.4 Los op vir x:
1.4.1 (x – 3)(2 – x) = –2x (4)
1.4.2 33x–1 = 27x – 18 (4)
15 Los op vir x waar x R.
2x − 1
– 3 < –1
3 (3)
1.6 Die som van 3 opeenvolgende heelgetalle is 39.
Bepaal, met behulp van ʼn vergelyking, die drie getalle. (3)
1.7 Los gelyktydig op vir x en k as:
2x + 4k = 20
7x + 3k = 19 (4)
[34]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 4
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 2
Jamie het ʼn klein besigheid vir R 250 000 gekoop. Die besigheid het R1 000 in die 1ste
maand gegenereer en genereer dan ʼn maandelikse inkomste van R3 000 daarna. Elke
maand word die geld direk in ʼn rekening inbetaal sodat sy spaargeld mettertyd groei.
(Geen rente word bygevoeg nie.)
2.1 Voltooi die tabel hieronder:
Maand Bankbalans
1 R1 000
2 (a)
3 (b)
4 R10 000 (2)
2.2 Hoeveel geld sal daar na n maande in Jamie se rekening wees? (2)
2.3 Hoe lank sal dit Jamie neem om gelyk te breek (d.w.s. om sy aanvanklike
belegging terug te kry)? Gee jou antwoord in jare. (4)
2.4 Hoeveel maande (vanaf die aankoopdatum) sal dit Jamie neem om ʼn wins van
R30 000 te maak? Gee jou antwoord in jare en maande. (2)
[10]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 5
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
VRAAG 3
Die grafieke van f (x) = ax2 + q en g(x) = 3x – 1; x > 0 is hieronder geskets.
A is die x-afsnit en snypunt van beide grafieke. B(0 ; 9) is die draaipunt van f en CD is
ʼn vertikale lyn.
3.1 Skryf neer die:
3.1.1 Waardeversameling van f (1)
3.1.2 Definisieversameling van g (1)
3.1.3 Vergelyking van die horisontale asimptoot van g (1)
3.1.4 Waarde(s) van x sodanig dat f dalend is (1)
3.2 Bepaal die waardes van a en q. (4)
3.3 As h(x) = – f (x) – 3, skryf neer die:
3.3.1 Vergelyking van h (2)
3.3.2 Koördinate van die draaipunt van h (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 6
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
3.4 Skryf die vergelyking neer van die simmetrie-as van g wat ʼn positiewe gradiënt
het. (2)
3.5 Bereken die lengte van CD as die vergelyking van die lyn CD x = 1 is. (4)
3.6 Bepaal die waarde(s) van x sodanig dat f (x) > x + 3. (4)
[21]
VRAAG 4
Beskou die eksponensiële funksie: t(x) = 2.2–x – 4
4.1 Skryf die waardeversameling van t neer. (1)
4.2 Bereken die:
4.2.1 x-afsnit van t (2)
4.2.2 y-afsnit van t (1)
4.3 Skets die grafiek van t op ʼn assestelsel. Toon alle afsnitte met die asse en die
asimptoot, duidelik aan. (3)
4.4 Beskryf die transformasie van t na h, as h(x) = 2.2x. (2)
[9]
VRAAG 5
Bestudeer die advertensie hieronder.
Koop slegs ʼn iPhoneXX
R229 per maand.
Jy het 24 maande om te betaal.
Geen deposito word vereis nie.
5.1 Bereken die totale bedrag wat oor ʼn tydperk van 24 maande betaal moet word. (2)
5.2 Die maandelikse paaiement, aangehaal in die advertensie, word bereken op ʼn
huurkoopooreenkoms wat rente van 7,5% p.j. van die kontantprys van die selfoon
hef.
Toon aan dat die prys van die selfoon R4 779,13 is. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
WISKUNDE 7
(VRAESTEL 1) GRAAD 10
5.3 Bereken die totale rente wat oor ʼn tydperk van 24 maande betaal word indien die
selfoon met hierdie huurkoopooreenkoms gekoop word. (2)
5.4 Die koste van die selfoon is onderhewig aan inflasie en styg na ʼn kontantprys van
R5 100,00 na 2 jaar. Bereken die jaarlikse inflasiekoers as ʼn persentasie. (3)
5.5 Dieselfde selfoon word verkoop vir £250 op amazon.uk.
Gebruik die volgende wisselkoers en bereken die prys van die selfoon in rand op
amazon.uk.
£1 : R 22,32 (2)
[11]
VRAAG 6
6.1 In ʼn ewekansige eksperiment is A en B twee verskillende gebeurtenisse.
Veronderstel P(A) = 0,4, P(B) = k.
6.1.1 As P(A of B) = 0,6, vir watter waarde van k is A en B onderling
uitsluitend? (2)
6.1.2 Vir watter waarde van k is A en B komplementêre gebeurtenisse? (2)
6.2 In ʼn klas van 60 leerders neem 8 leerders Geskiedenis(H), 41 leerders neem
Wiskunde(M) en 16 leerders neem nie een van hierdie twee vakke nie.
6.2.1 Bereken die aantal leerders wat beide Geskiedenis en Wiskunde doen. (2)
6.2.2 Teken ʼn Venn-diagram om die bogenoemde inligting te illustreer. (4)
6.2.3 Bepaal:
(a) Die waarskynlikheid dat ʼn leerder slegs Geskiedenis sal neem (1)
(b) Die waarskynlikheid dat ʼn leerder nie Wiskunde sal neem nie (2)
6.2.4 Die waarskynlikheid dat ʼn Wiskunde-leerder ook ʼn Wetenskap-leerder is,
is 0,927.
Bepaal die aantal leerders wat Wetenskap neem. (2)
[15]
TOTAAL: 100
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
INLIGTINGSBLAD
− b b 2 − 4ac
x=
2a
A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i ) n A = P(1+ i ) n
Tn = a + (n − 1)d Sn =
n
2a + (n − 1)d
2
Tn = ar n −1 Sn =
( ) ;r 1
a rn − 1
S =
a
; −1 r 1
r −1 1− r
F=
x (1 + i )n − 1 P=
x 1 − (1 + i )
−n
i i
f ( x + h) − f ( x)
f ' ( x ) = lim
h→ 0 h
x + x2 y1 + y 2
d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y2 − y1 ) 2 M 1 ;
2 2
y − y1
y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= 2 m = tan
x2 − x1
(x − a )2 + ( y − b)2 = r 2
a b c
In ABC: = = a 2 = b2 + c 2 − 2bc.cosA
sinA sinB sinC
1
area ΔABC = ab.sinC
2
sin (α + β ) = sin α.cos β + cosα.sin β sin (α − β ) = sin α.cos β − cosα.sin β
cos(α + β ) = cosα.cos β − sin α.sin β cos(α − β ) = cosα.cos β + sin α.sin β
cos 2 α − sin 2 α
cos2α = 1 − 2sin 2 α sin2 α = 2sin α.cos α
2cos α − 1
2
n
fx ( xi − x ) 2
x= σ 2 = i =1
n n
n (A)
P(A) = P(A of B) = P(A) + P(B) – P(A en B)
n (S)
yˆ = a + bx b=
(x − x )( y − y )
( x − x )2
Study this subject
Recommended for this subject
%202023%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--1a80b1e1-bcec-4031-8f2d-d4f33a3885c8/v1-8b120065bcbbd304db4d/card.webp)
Memorandum
Mathematics Grade 10 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2020 QP (Afr)
%202020%20Exemplars%20Question%20Paper_hlayiso.com_--17292946-17d9-4c93-81f3-dc74772f4815/v1-8ba16c0794e42441cf58/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Gauteng November 2020 QP (Afr)

Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Eastern Cape November 2019 QP (Afr)
%20June%202018%20Question%20Paper_hlayiso.com_--521b2294-1c34-488d-ae4e-e2863fffef72/v1-af235270775d23b66ab6/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Gauteng June 2018 QP (Afr)
%20June%202016%20Question%20Papers_hlayiso.com_--bc064649-cbd2-48d4-a47d-a2a730f07000/v1-08a5c702df0b71a789cb/card.webp)
Question paper
Mathematics Grade 10 P1 Gauteng June 2016 QP (Afr)
More from Grade 10 Mathematics

Annual teaching plan
Gr 10 Maths ATP 2023 24

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 KZN March Test 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Mathematics Grade 10 Paper 2 KZN November 2025 Paper & Memo

Memorandum