You're offline
Skip to content
Question paper

Gr 10 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Subject: MathematicsGrade 1020246 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 10 WISKUNDE (VRAESTEL 1) TYD: 1 uur PUNTE: 50 Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae beantwoord word. 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. 3. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies van elke vraag. 4. Toon duidelik ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts, wat gebruik is in die bepaling van die antwoorde. 5. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE. 6. Gebruik 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nie-programmeerbaar en nie-grafies), tensy anders vermeld. 7. Indien nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik word. 10. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 1 9 As x {0;1;2;3;4} , skryf 'n waarde van 𝑥 neer sodat 𝐾 = √4−𝑥 : 1.1 Ongedefinieerd is (1) 1.2 Rasionaal is (1) 1.3 Irrasionaal is (1) [3] VRAAG 2 2.1 Vereenvoudig die volgende: 2.1.1 2b(b – 5c)2 (2) 3x − 2.3x −1 2.1.2 (3) 3x + 2 + 2.3x +1 2.2 Faktoriseer volledig: a2 – ax – 1 + x (3) [8] VRAAG 3 3.1 Los op vir x: 3.1.1 3x2 = 2x (2) 3.1.2 7 5 4 = + 2 (4) 3− x x +3 x −9 3.1.3 16,2 x−1 = (0,5) x−4 (4) 3x 3.2 Gegee: 2 −  14 4 3.2.1 Los die ongelykheid op. (2) 3.2.2 Skryf die eerste natuurlike getal neer wat aan die ongelykheid sal voldoen. (1) 3.3 Los gelyktydig op: 2𝑥 + 𝑦 = 8 en 2𝑦 + 3𝑥 = −2 (4) [17] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 4 Beskou die funksies f (𝑥) = 𝑎𝑥 2 + 𝑐 en 𝑔(𝑥) = 𝑏𝑥 + 𝑞. 𝑓 en 𝑔 sny by punte A(–1 ;–3) en B (2 ; 0). 4.1 Bereken die waardes van 𝑎 en 𝑐. (4) 4.2 Bereken die waardes van b en 𝑞. (3) 4.3 Gebruik die ANTWOORDBOEK wat voorsien is om die grafieke 𝑓 en 𝑔 op dieselfde assestelsel te skets. (6) 4.4 Bepaal die waarde van 𝑔(𝑥) − 𝑓(𝑥). (2) 4.5 Vir watter waardes van 𝑥 is 𝑔(𝑥) ≥ 𝑓(𝑥). (2) [17] VRAAG 5 Die grafiek van f ( x) = 2 x + 2 + k is hieronder geteken. 5.1 Gebruik die eksponentwette om aan te toon dat 2 x + 2 + k dieselfde as 4.2 x + k is. (2) 5.2 Bepaal die waarde van 𝑘. (2) 5.3 Skryf die vergelyking van die asimptoot van 𝑓 neer. (1) [5] TOTAAL: 50 EINDE
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 5 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 NAAM: ________________________________________________ ANTWOORDBLAD VRAAG 4.3
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 6 (VRAESTEL 1) GRAAD 10 INLIGTINGSBLAD − b  b 2 − 4ac x= 2a A = P(1 + ni) A = P(1 − ni) A = P(1 − i) n A = P(1 + i) n Tn = a + (n − 1)d Sn = n 2a + (n − 1)d  2 Tn = ar n −1 Sn = ( a r n −1 ) ;r 1 S = a ; −1  r  1 r −1 1− r F=  x (1 + i )n − 1  P=  x 1 − (1 + i )− n  i i f ( x + h) − f ( x) f ' ( x) = lim h→ 0 h  x + x2 y1 + y 2  d = ( x2 − x1 ) 2 + ( y 2 − y1 ) 2 M  1 ;   2 2  y − y1 y = mx + c y − y1 = m( x − x1 ) m= 2 m = tan  x 2 − x1 (x − a )2 + ( y − b)2 = r 2 a b c In ABC: = = a 2 = b 2 + c 2 − 2bc. cos A sin A sin B sin C 1 area ΔABC = ab. sin C 2 sin (α + β ) = sin α.cos β + cosα.sin β sin (α − β ) = sin α.cos β − cosα.sin β cos(α + β ) = cosα.cos β − sin α.sin β cos(α − β ) = cosα.cos β + sin α.sin β cos2  − sin 2   cos 2 = 1 − 2 sin 2  sin 2 = 2 sin  . cos  2 cos2  − 1  n  fx  (x − x)i 2 x=  2 = i =1 n n n(A) P(A) = P (A or B) = P(A) + P(B) – P(A en B) n(S)  (x − x )(y − y) yˆ = a + bx b= 2  (x − x )

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 10 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 10 · Mathematics · 2024 · Gauteng June Exam · Question paper · Paper 1 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso