Skip to content

Physical Sciences Grade 10 P1 Gauteng June 2023 Memo (Afr)

MemorandumPhysical SciencesGrade 1020237 pages

Grade 10 Physical Sciences Paper 1 memorandum from the Gauteng June Exam 2023 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2023 GRAAD 10 NASIENRIGLYNE FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) (VRAESTEL 1) 7 bladsye
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 AFDELING A: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE VRAAG 1 1.1 D  (2) 1.2 B  (2) 1.3 C  (2) 1.4 A  (2) 1.5 B  (2) 1.6 A  (2) 1.7 D  (2) 1.8 A  (2) [16] 2
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 AFDELING B: ELEKTROSTATIKA EN ELEKTRISITEIT VRAAG 2 2.1 Bygevoeg  (1) 2.2 Minder as , negatief gelaai /het meer elektrone as protone/het minder protone as elektrone.  (3) Q 2.3 n  e 1013   1,6 Q1019  Q = –1,6  10–6 C Qnew = –1,6  10–6 + (–4  10–9) Qnew = –1,604  10–6 C  (4) [8] VRAAG 3 3.1 Beginsel van bewaring van lading: Die netto lading van ʼn geïsoleerde sisteem bly konstant tydens enige fisiese proses. (2) 3.2 Elektrone beweeg van C na B,  totdat hulle eweredig versprei is.  Die negatiewe ladings van B stoot weg na links terwyl die positiewe ladings na regs beweeg om die negatiewe ladings van C wat na links beweeg het, aan te trek en die positiewe ladings van C na links beweeg linkerkant.  Sfeer B word aangetrek na sfeer C omdat teenoorgestelde ladings mekaar aantrek. (3) 3.3 Q n  e  4  106  6  106  n 1,6  1019  n = 1,25 1013  (4) [9] 3
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 4 4.1 Wat is die verband tussen stroom-en potensiaalverskil by konstante temperatuur?  (Aanvaar enige ander relevante antwoord.) (2) 4.2 Stroomsterkte  (2) 4.3 Temperatuur/Weerstand  (1) 4.4 Stroom vs Spanning 4 3,5 3 2,5 Stroom (A) 2 1,5 1 0,5 0 1,5 3,0 4,5 6,0 7,5 Spanning (V) Kriteria Puntetoekenning Opskrif/Onderskrif (1) Byskrif (y-as) (1) Byskrif (x-as) (1) Twee punte korrek geplotteer (1) Drie of meer punte korrek geplotteer (2) Lyn van die beste pas (1) (7) 4.5 Stroom sterkte styg soos potensiële verskille toeneem./Stroomsterkte is direk eweredig aan potensiaalverskil.  (2) [14] 4
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 VRAAG 5 5.1 1 1 1 = +  RP R1 R2 1 1 1 = + RP 4 5 RP = 2,22   (2) 5.2 V I  R 4,5 I  2,22 I = 2,03 A  (3) 5.3 V I R 4,5 I  4 I = 1,13 A Q 1,13   10 Q = 11,30 C  (3) 5.4 NEEM AF , Deur ʼn resistor in serie by te voeg, verminder die totale stroom van die stroombaan dus neem effektiewe weerstand toe. /Weerstand en stroom is omgekeerd eweredig, dus verhoging van totale weerstand verminder die totale stroom van die stroombaan.  (3) [11] 5
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10 AFDELING C: GOLWE, KLANK EN LIG VRAAG 6 6.1 Die beginsel van superposisie bepaal dat wanneer twee steurings dieselfde ruimte op dieselfde tyd beslaan, die gevolglike steuring die som is van twee steurings. (2) 6.2 (3) 6.3 D V   t 0,375   1,25 0,3 m·s–1  (4) [9] VRAAG 7 7.1 ʼn Transversale golf is ʼn golf waar die beweging van die deeltjies van die medium loodreg (teen ʼn regte hoek) op die voortplantingsrigting van die golf is.  (2) 7.2 3 – golwe  (2) 7.3 1,6 cm of 0,016 m  (2) 7.4 0,21 T   3 = 0,07 s  (2) 6
Downloaded from hlayiso.com FISIESE WETENSKAPPE (FISIKA) NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 1) GRAAD 10  7.5 V   V = F.  T 0,4 OF = 14,29   0,4    0,07 = 5,71 m·s–1  = 5,71 m·s–1  (4) [12] VRAAG 8 8.1 8.1.1 Elektromagnetiese straling is ʼn selfvoortplantende golf in die ruimte met elektriese en magnetiese komponente.  (2) 8.1.2 gammastrale  > X-strale  > ultraviolet  > sigbare lig  > infrarooi  (5) 8.1.3 Hierdie strale het ʼn hoër frekwensie (energie) dus ʼn hoër mate van penetrasie  (2) 8.2 8.2.1 X-strale – Dit word gebruik om foto’s van die interne organe te maak, soos bene.  (1) 8.2.2 Mikrogolwe – Hulle kan gebruik word om kos te verhit/gaarmaak.  (1) 8.3 c=f 3  108 = 2,1  108    = 1,43 m  (4) [15] VRAAG 9 9.1 ʼn Foton is ʼn kwantum (energiepakkie) lig.  (2) 9.2 hc E   λ (6,63  10 34 )(3  10 8 ) E   1,3  10 6 E  1,53  10 19 J  (4) [6] TOTAAL: 100 7

Study this subject

More from Grade 10 Physical Sciences

View all