Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2024
10842
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
(VRAESTEL 2)
TYD: 3 uur
PUNTE: 150
16 bladsye + 4 gegewensblaaie
b.o.
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e563c7f-5d30-46c2-a50f-2942505df8e3/v1-c8add7667fd054150e1b/card.webp)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)

%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f78ca708-f7f0-4bc5-8ff9-36594b1b1052/v1-a152cbabd59bdb3c6c42/card.webp)
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda/v1-693e87048b67d083f3de/card.webp)
View all





Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Prelim 2024 QP (Afr)
Grade 12 Physical Sciences Paper 2 question paper from the Gauteng Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Physical Sciences · Grade 12 · Gauteng Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng Prelim Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 2.4 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Gauteng Prelim Exam 2024
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 2
(VRAESTEL 2) 10842/24
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Skryf jou naam in die toepaslike spasie op die ANTWOORDBOEK.
2. Hierdie vraestel bestaan uit NEGE vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDBOEK.
3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
5. Laat EEN reël oop tussen subvrae, bv. tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
6. Jy mag ʼn nie-programmeerbare sakrekenaar gebruik.
7. Jy mag toepaslike wiskundige apparaat gebruik.
8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
9. Toon ALLE formules en vervangings in ALLE berekeninge.
10. Rond jou finale numeriese antwoorde af tot ʼn minimum van TWEE desimale
plekke.
11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ens. waar nodig.
12. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 3
(VRAESTEL 2) 10842/24
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word gegee as moontlike antwoorde vir die volgende vrae. Elke vraag het
slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs
die vraagnommers (1.1 tot 1.10) in die ANTWOORDBOEK, bv. 1.11 D.
1.1 Beskou die vloeikaart hieronder:
H2
Propeen Verbinding X
Pt
Verbinding X is:
A Propyn
B Propan-1-ol
C Propaan
D Propan-2-ol (2)
1.2 Watter van die volgende verbindings het die hoogste dampdruk?
A Etaan
B Propaan
C Butaan
D Pentaan (2)
1.3 Gedurende die dehidrasie van butan-2-ol wat hieronder voorgestel word, word ʼn
hoof organiese produk (Y) gevorm.
dehidrasie
CH3CH2CH(OH)CH3 Y
Watter van die volgende is die korrekte gekondenseerde struktuurformule vir
verbinding Y?
A CH3CH2CH2CH3
B CH3CHCHCH3
C CH3CH2CH(OH)CH3
D CH3CH2CHCH2 (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 4
(VRAESTEL 2) 10842/24
1.4 Die volledige verbranding van EEN MOL butaan benodig ten minste:
A 18 mol O2
B 5 mol O2
C 7 mol O2
D 13 mol O2 (2)
1.5 Die Maxwell-Boltzmann energieverspreidingskurwe hieronder dui die aantal
deeltjies as ʼn funksie van hul kinetiese energie, vir ʼn reaksie by vier
verskillende temperature aan.
Die minimum kinetiese energie benodig vir effektiewe botsings om plaas te
vind, word deur E voorgestel.
A
B
Aantal deeltjies
C
D
E Kinetiese energie
Watter van hierdie kurwes verteenwoordig die reaksie met die hoogste tempo?
A Kurwe A
B Kurwe B
C Kurwe C
D Kurwe D (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 5
(VRAESTEL 2) 10842/24
1.6 Die grafiek hieronder toon die veranderinge in X, Y en Z oor tyd gedurende ʼn
reaksie.
Hoeveelheid (mol)
X
Y
Z
Tyd(s)
Watter van die volgende gebalanseerde chemiese vergelykings is korrek vir
hierdie reaksie?
A X + 3Y → Z
B 4X + 2Y → Z
C 5X + 3Y → 2Z
D 2X + 3Y → 2Z (2)
1.7 HPO is ʼn amfoliet.
Watter van die volgende pare verteenwoordig die gekonjugeerde suur en basis
van HPO ?
GEKONJUGEERDE SUUR GEKONJUGEERDE BASIS
A PO 34 H2PO 14
B H2PO 14 PO 34
C H2PO 14 H3PO4
D H2PO 24 PO 24 (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 6
(VRAESTEL 2) 10842/24
1.8 Indien die konsentrasie van ʼn swawelsuur oplossing 1 x 10-3 mol·dm-3 is, wat
sal die pH en [OH-] van die oplossing onderskeidelik wees?
pH [OH-]
(mol∙dm-3)
A 2,7 1 x 10-11
B 2,7 5 x 10-12
C 3,0 5 x 10-12
D 3,0 1 x 10-11 (2)
1.9 Watter van die volgende houers kan gebruik word om ʼn yster(II)sulfaat
oplossing in te stoor?
A Aℓ
B Mg
C Ni
D Zn (2)
1.10 Beskou die volgende reaksie wat in ʼn galvaniese sel plaasvind:
2Cr2+(aq) + Sn4+(aq) ⇌ 2Cr3+(aq) + Sn2+(aq)
Die netto selpotensiaal (in V) wanneer hierdie sel ewewig bereik sal … wees.
A + 0,56
B 0,00
C – 0,26
D – 0,56 (2)
[20]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 7
(VRAESTEL 2) 10842/24
VRAAG 2 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die letters A tot F in die onderstaande tabel verteenwoordig ses organiese verbindings.
A CH3CH2CH2CH3 B Butanaal
C D
E F CxHyOz
2.1 Is verbinding A ʼn VERSADIGDE of ONVERSADIGDE koolwaterstof? Gee ʼn
rede vir die antwoord. (2)
2.2 Skryf die LETTER/S neer wat die volgende voorstel:
2.2.1 ʼn Ketoon (1)
2.2.2 ʼn Haloalkaan (1)
2.2.3 Die twee funksionele isomere (1)
2.3 Beskou verbinding C:
2.3.1 Is verbinding C ʼn PRIMÊRE, SEKONDÊRE of TERSIÊRE alkohol?
Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
2.3.2 Skryf die STRUKTUURFORMULE en IUPAC-naam van ʼn ketting-
isomeer van verbinding C neer. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 8
(VRAESTEL 2) 10842/24
2.4 Skryf neer die:
2.4.1 IUPAC-naam van verbinding D (2)
2.4.2 NAAM van die funksionele groep van verbinding B (1)
2.5 ʼn Monster van verbinding F bevat 40% C; 53,3% O en X% H.
2.5.1 Indien die molêre massa 60 g∙mol-1 is, bereken die MOLEKULÊRE
FORMULE van verbinding F. (4)
2.5.2 Skryf die IUPAC-name van die twee organiese verbindings wat
hierdie molekulêre formule sal hê. (2)
[18]
VRAAG 3 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Die onderstaande tabel toon die kookpunte van vier organiese verbindings,
verteenwoordig deur die letters A tot D, met vergelykbare molekulêre massas.
VERBINDING IUPAC-NAAM MOLÊRE MASSA KOOKPUNT
(g•mol -1) (°C)
A 2,3-dimetielbutaan 86 57,9
B Heksaan 86 68,7
C Metielpropanoaat 88 79,8
D Pentan-1-ol 88 X of Y
3.1 Verbindings A en B is struktuurisomere.
3.1.1 Definieer die term struktuurisomere. (2)
3.1.2 Die kookpunt van verbinding B is hoër as die kookpunt van
verbinding A. Verduidelik die verskil in die kookpunte. (3)
3.2 Definieer die term dampdruk. (2)
3.3 Watter EEN van verbindings, B of C, sal die hoër dampdruk hê? Gee ʼn rede
vir die antwoord. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 9
(VRAESTEL 2) 10842/24
3.4 Beskou verbindings C en D.
3.4.1 Sal die kookpunt van verbinding D X = 75,5°C OF Y = 135,5 °C
wees? Skryf slegs X of Y neer. (1)
3.4.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 3.4.1. (3)
[13]
VRAAG 4 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Beskou die volgende volgorde van organiese reaksies gemerk A tot E.
A (HBr)
B
CH3CHCH2 Verbinding X Alkohol Y
C (Hoofproduk)
D en
CH3CH2CH3 Alkohol Z
E (Neweproduk)
CH3CH2CH2OOCCH2CH3
4.1 Skryf die tipe reaksie neer wat plaasvind by:
4.1.1 A (1)
4.1.2 C (1)
4.2 Skryf neer die NAAM of FORMULE van die katalisator vir reaksie D. (1)
4.3 Reaksie B is ʼn substitusie reaksie wat plaasvind in die teenwoordigheid van
water.
Skryf neer die:
4.3.1 Tipe substitusie reaksie vir B (1)
4.3.2 TWEE ander reaksiekondisies vir hierdie reaksie (2)
4.3.3 IUPAC-naam van die hoofproduk Y (2)
4.4 Gebruik struktuurformules om ʼn gebalanseerde vergelyking vir reaksie B te
skryf wat die vorming van alkohol Y toon. (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 10
(VRAESTEL 2) 10842/24
4.5 Reaksie E is ʼn reaksie tussen neweproduk, alkohol Z en ʼn karboksielsuur om
ʼn ester te vorm.
Skryf neer die:
4.5.1 Naam van hierdie tipe reaksie (1)
4.5.2 Naam van die anorganiese verbinding gevorm tydens hierdie reaksie (1)
4.5.3 Naam van die katalisator benodig vir hierdie reaksie (1)
4.5.4 IUPAC-naam van die funksionele isomeer van die ester gevorm (2)
4.6 Teken die STRUKTUURFORMULE van die funksionele groep van die
karboksielsuur. (1)
[17]
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 11
(VRAESTEL 2) 10842/24
VRAAG 5 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Leerders word gevra om ʼn ondersoek te doen rakende die tempo waarteen 0,3 g
onsuiwer kalsiumkarbonaat met ʼn oormaat soutsuur van 1 mol∙dm-3 by
kamertemperatuur sal reageer om CO2 gas te produseer.
Die vergelyking vir die reaksie is:
CaCO3 (s) +2HCℓ (aq) → CaCℓ2(aq) + H2O(ℓ) + CO2(g)
gasspuit
reaksiemengsel
Die onderstaande grafiek verteenwoordig die volume CO2(g) wat teen gereelde
tydintervalle geproduseer is.
Volume (cm3)
Tyd(s)
5.1 Skryf neer:
5.1.1 ʼn Ondersoekende vraag vir hierdie eksperiment (2)
5.1.2 ʼn Gekontrolleerde veranderlike (1)
5.1.3 Die afhanklike veranderlike vir hierdie ondersoek (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 12
(VRAESTEL 2) 10842/24
5.2 Met verwysing na die grafiek, hoe sal die reaksietempo tussen tyd 0 s tot 20 s
vergelyk met die reaksietempo tussen 30 s tot 50 s? (1)
5.3 Watter gevolgtrekking kan vanaf die grafiek gemaak word tussen die tyd 60 s
en 70 s? (1)
5.4 Gebruik die grafiek om die massa kalsiumkarbonaat wat gereageer het te
bereken. Die molêre volume is 24 dm3 by kamertemperatuur. (5)
5.5 Bereken die persentasie suiwerheid van die kalsiumkarbonaat wat in die
bogenoemde reaksie reageer het. (2)
5.6 Die leerders herhaal hulle ondersoek deur 0,3 g van dieselfde onsuiwer
kalsiumkarbonaat te gebruik, maar het die konsentrasie soutsuur tot 2 mol∙dm-3
verhoog.
5.6.1 Hoe sal die gradiënt van die grafiek verander as die konsentrasie van
die suur verhoog is? (1)
5.6.2 Gebruik die Botsingsteorie om te verduidelik hoe ʼn toename in
konsentrasie die reaksietempo affekteer. (3)
[17]
VRAAG 6 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Kaliumdichromaat vorm wanneer salpetersuur stadig by ʼn kaliumchromaat oplossing
gevoeg word. Die chromaatione (CrO ) in die oplossing bereik ewewig met die
dichromaatione (Cr O ) volgens die volgende gebalanseerde ioniese vergelyking:
2CrO (aq) + 2H (aq) ⇌ Cr O (aq) + H O(ℓ)
Geel Oranje
6.1 Definieer die term chemiese ewewig. (2)
6.2 ʼn Gekonsentreerde salpetersuur oplossing word nou by hierdie reaksiemengsel
gevoeg.
6.2.1 Watter kleurverandering sal in die mengsel waargeneem word? Kies uit
MEER GEEL of MEER ORANJE. (1)
6.2.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.2.1 in terme van Le Chatelier se
beginsel. (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 13
(VRAESTEL 2) 10842/24
6.3 Wanneer die temperatuur van die oorspronklike reaksiemengsel verhoog word,
word daar waargeneem dat die kleur van die mengsel na geel verander.
6.3.1 Is die voorwaartse reaksie ENDOTERMIES of EKSOTERMIES? (1)
6.3.2 Verduidelik die antwoord op VRAAG 6.3.1 in terme van Le Chatelier se
beginsel. (3)
6.4 11 mol CrO (aq) en 𝐱 mol H (aq) word aanvanklik saamgevoeg om ʼn 0,5 dm3
oplossing te maak wat toegelaat word om te reageer.
Wanneer die reaksie ewewig bereik, bevat die oplossing 9 mol∙dm-3 Cr O (aq).
Bereken die aanvanklike mol H (aq) wat in die houer geplaas is as die
ewewigskonstante 0,09 is. (8)
[18]
VRAAG 7 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
7.1 ʼn Oplossing van karbonaatsuur het ʼn pH van 4,2 en die volgende Ka waarde:
K = 4,30 × 10
ʼn Oplossing van swawelsuur het die volgende Ka waarde:
K = 1,0 × 10
7.1.1 Bereken die konsentrasie van die hidroniumione in die karbonaatsuur
oplossing. (3)
7.1.2 Hoe sal die sterkte van die karbonaatsuur vergelyk met dié van
swawelsuur as beide sure ʼn konsentrasie van 0,02 mol∙dm-3 het?
Skryf slegs dat die karbonaatsuur STERKER AS, SWAKKER AS of
DIESELFDE AS swawelsuur is. Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
7.2 ʼn Asynoplossing kan deur ʼn natriumhidroksiedoplossing geneutraliseer word.
Die reaksie vind plaas volgens die volgende gebalanseerde vergelyking:
CH COOH(aq) + NaOH(aq) → CH COONa(aq) + H O(ℓ)
Die natriumasetaat wat tydens die reaksie geproduseer word kan hidrolise
ondergaan.
7.2.1 Defineer die term hidrolise. (1)
7.2.2 Sal die pH van die natriumasetaatoplossing GROTER AS of KLEINER
AS 7 wees? (1)
7.2.3 Verduidelik die antwoord op VRAAG 7.2.2 deur na ʼn gebalanseerde
vergelyking te verwys. (3)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 14
(VRAESTEL 2) 10842/24
7.3 ʼn Onbekende karbonaat het ʼn chemiese formule van Y2CO3. ʼn Leerder word
gevra om element Y te identifiseer.
Die leerder voeg 0,5865 g van die karbonaat in ʼn koniese fles wat 25 cm3
soutsuuroplossing met ʼn konsentrasie van 0,3 mol∙dm-3 bevat. Die
gebalanseerde vergelyking vir die reaksie wat plaasvind is:
2HCℓ(aq) + Y CO (aq) → 2YCℓ(aq) + CO (g) + H O (ℓ)
Die soutsuur is in OORMAAT.
7.3.1 Bereken die aanvanklike mol soutsuur in die koniese fles. (3)
Wanneer die mengsel ophou bruis, word 15 cm3 van ʼn 0,1 mol∙dm-3 NaOH(aq)
by die mengsel gevoeg om enige oorblywende soutsuur te neutraliseer.
7.3.2 Bereken die hoeveelheid soutsuur (in mol) wat met die onbekende
karbonaat gereageer het. (4)
7.3.3 Identifiseer element Y. Wys ALLE berekeninge. (5)
[22]
VRAAG 8 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
8.1 ʼn Galvaniese sel word opgestel soos in die diagram hieronder getoon.
V
Ni(s) Cd(s)
Ni (aq) Cd (aq)
8.1.1 Watter elektrode is die katode? Skryf slegs NIKKEL of KADMIUM. (1)
8.1.2 Skryf die vergelyking vir die oksidasie halfreaksie van hierdie sel. (2)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 15
(VRAESTEL 2) 10842/24
8.1.3 Hoe sal die lesing op die voltmeter beïnvloed word indien die
konsentrasie van die nikkel-ione verhoog word nadat die sel ewewig
bereik het?
Kies uit TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE.
Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
8.2 Beskou die volgende standaard elektrochemiese sel:
Cu(s)|Cu (aq)(1mol ∙ dm ) ∥ Ag (aq)(1mol ∙ dm )|Ag(s)
Aanvanklik bevat elke halfsel 200 cm3 elektroliet.
Die sel word aan ʼn stroombaan gekoppel en toegelaat om stroom te
produseer totdat die konsentrasie van die elektroliet in die katode-halfsel tot
0,5 mol·dm-3 verminder word.
Die sel word dan ontkoppel.
8.2.1 Skryf ʼn gebalanseerde vergelyking vir die netto ioniese selreaksie. (3)
8.2.2 Bereken die konsentrasie van die elektroliet in die anode-halfsel
wanneer die sel ontkoppel word. (7)
[15]
VRAAG 9 (Begin op ʼn nuwe bladsy.)
Elektrolise word algemeen in die industrie gebruik om chemikalieë te produseer deur die
ontbinding van verbindings. Die vereenvoudigde diagram hieronder verteenwoordig ʼn
elektrolitiese sel wat gebruik word in die elektrolise van ʼn gekonsentreerde natriumchloried
oplossing.
GAS GAS
Gekonsentreerde VERBINDING C
natriumchloried
OPLOSSING D OPLOSSING E
KRAGBRON
9.1 Definieer die term anode in terme van oksidasie of reduksie. (1)
b.o.
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 16
(VRAESTEL 2) 10842/24
9.2 Watter elektrode, X of Y, word aan die positiewe terminaal van die kragbron
gekonnekteer? Gee ʼn rede vir die antwoord. (2)
9.3 Skryf die NAAM of CHEMIESE FORMULE neer van:
9.3.1 Gas A (1)
9.3.2 Verbinding C (1)
9.4 Skryf die vergelyking neer vir die halfreaksie wat plaasvind by die katode van
die sel. (2)
9.5 Verwys na die relatiewe sterkte van die oksideermiddels om die antwoord op
VRAAG 9.4 te verduidelik. (3)
[10]
TOTAAL: 150
EINDE
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 17
(VRAESTEL 2) 10842/24
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 12
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 12
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure
p 1,013 x 105 Pa
Standaarddruk
Molar gas volume at STP
Vm 22,4 dm3∙mol-1
Molêre gasvolume by STD
Standard temperature
T 273 K
Standaardtemperatuur
Charge on electron
qe -1,6 x 10-19 C
Lading op elektron
Avogadro’s constant
NA 6,02×1023
Avogadro-konstante
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m N
n n
M NA
n m V
c or/of c n
V MV Vm
ca Va n
a pH = -log[H3O+]
cb Vb nb
E θcell E θcathode E θanode / E θsel E θkatode E θanode
E θcell E reduction
θ
E θoxidation / E θsel E θreduksie E θoksidasie
E θcell E θoxidising agent E θreducing agent / E θsel E θoksideermiddel E θreduseermiddel
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 18
(VRAESTEL 2) 10842/24
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE 19
(VRAESTEL 2) 10842/24
TABLE 4A: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4A: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E (V)
F2(g) + 2e ⇌ 2F
+ 2,87
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
H2O2 + 2H+ +2e ⇌ 2H2O +1,77
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ Mn + 4H2O2+
+ 1,51
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ
+ 1,36
2
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 3+
2Cr + 7H2O + 1,33
O2(g) + 4H + 4e+ ⇌ 2H2O + 1,23
MnO2 + 4H + 2e + ⇌ Mn + 2H2O2+
+ 1,23
Pt2+ + 2e ⇌ Pt + 1,20
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br + 1,07
NO 3 +
+ 4H + 3e
⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
2+
Hg + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
Ag+ + e ⇌ Ag + 0,80
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
O2(g) + 2H+ + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
I2 + 2e ⇌ 2I
+ 0,54
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH + 0,40
2+
Cu + 2e ⇌ Cu + 0,34
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + e ⇌ Cu +
+ 0,16
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
3+
Cr + e ⇌ Cr 2+
0,41
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH 0,83
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Cs+ + e- ⇌ Cs – 2,92
K+ + e ⇌ K 2,93
+
Li + e ⇌ Li 3,05
Downloaded from hlayiso.com
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE
20
VRAESTEL 2) 10842/24
TABLE 4B: STANDARD REDUCTION POTENTIALS
TABEL 4B: STANDAARD REDUKSIEPOTENSIALE
Half-reactions/Halfreaksies E (V)
Li+ + e ⇌ Li 3,05
K+ + e ⇌ K 2,93
Cs+ + e ⇌ Cs 2,92
Increasing oxidising ability/Toenemende oksiderende vermoë Increasing reducing ability/Toenemende reduserende vermoë
Ba2+ + 2e ⇌ Ba 2,90
Sr2+ + 2e ⇌ Sr 2,89
Ca2+ + 2e ⇌ Ca 2,87
Na+ + e ⇌ Na 2,71
Mg2+ + 2e ⇌ Mg 2,36
Aℓ3+ + 3e ⇌ Aℓ 1,66
Mn2+ + 2e ⇌ Mn 1,18
Cr2+ + 2e ⇌ Cr 0,91
2H2O + 2e ⇌ H2(g) + 2OH
0,83
Zn2+ + 2e ⇌ Zn 0,76
Cr3+ + 3e ⇌ Cr 0,74
Fe2+ + 2e ⇌ Fe 0,44
Cr3+ + e ⇌ Cr2+ 0,41
Cd2+ + 2e ⇌ Cd 0,40
Co2+ + 2e ⇌ Co 0,28
Ni2+ + 2e ⇌ Ni 0,27
Sn2+ + 2e ⇌ Sn 0,14
Pb2+ + 2e ⇌ Pb 0,13
Fe3+ + 3e ⇌ Fe 0,06
2H+ + 2e ⇌ H2(g) 0,00
S + 2H+ + 2e ⇌ H2S(g) + 0,14
Sn4+ + 2e ⇌ Sn2+ + 0,15
2+
Cu + e
⇌ Cu +
+ 0,16
2
SO 4 + 4H+ + 2e ⇌ SO2(g) + 2H2O + 0,17
2+
Cu + 2e
⇌ Cu + 0,34
2H2O + O2 + 4e ⇌ 4OH
+ 0,40
SO2 + 4H+ + 4e ⇌ S + 2H2O + 0,45
Cu+ + e ⇌ Cu + 0,52
I2 + 2e ⇌ 2I + 0,54
+
O2(g) + 2H + 2e ⇌ H2O2 + 0,68
Fe3+ + e ⇌ Fe2+ + 0,77
NO 3 + 2H+ + e ⇌ NO2(g) + H2O + 0,80
+
Ag + e
⇌ Ag + 0,80
Hg2+ + 2e ⇌ Hg(ℓ) + 0,85
NO 3 + 4H+ + 3e ⇌ NO(g) + 2H2O + 0,96
Br2(ℓ) + 2e ⇌ 2Br
+ 1,07
Pt2+ + 2 e ⇌ Pt + 1,20
MnO2 + 4H+ + 2e ⇌ Mn2+ + 2H2O + 1,23
O2(g) + 4H+ + 4e ⇌ 2H2O + 1,23
2
Cr2O 7 + 14H+ + 6e ⇌ 3+
2Cr + 7H2O + 1,33
Cℓ2(g) + 2e ⇌ 2Cℓ + 1,36
MnO 4 + 8H+ + 5e ⇌ 2+
Mn + 4H2O + 1,51
+
H2O2 + 2H +2 e ⇌ 2H2O +1,77
Co3+ + e ⇌ Co2+ + 1,81
F2(g) + 2e ⇌ 2F + 2,87
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Question%20Paper_hlayiso.com_--114bfa8b-1df9-4267-bc57-6e4eee55848a/v1-96ff22312492e8f14af9/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2024 QP (Afr)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--7e563c7f-5d30-46c2-a50f-2942505df8e3/v1-c8add7667fd054150e1b/card.webp)
Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng June 2024 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--baad5064-31b1-446a-98f5-c35747e817a9/v1-7e367ba3a3803e7feead/card.webp)
Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2018 QP
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--f78ca708-f7f0-4bc5-8ff9-36594b1b1052/v1-a152cbabd59bdb3c6c42/card.webp)
Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Gauteng June 2024 Memo (Afr)
%20SEP%202022%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4d5542c1-6f3c-4307-b28a-61585b180bda/v1-693e87048b67d083f3de/card.webp)
Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Physical Sciences

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper