Skip to content

Accounting Grade 10 Gauteng June 2018 Question Paper (Afr)

Question paperAccountingGrade 10201811 pages

Grade 10 Accounting question paper from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 10 REKENINGKUNDE TYD: 2 uur PUNTE: 200 11 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 2 GRAAD 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMENS REKENINGKUNDE PUNTE: 200 TYD: 2 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Beantwoord alle vrae in die antwoordboek wat voorsien word. 3. Toon alle berekenige om deelpunte te verdien. 4. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 5. Jy mag ʼn blou of swart ink pen gebruik om die vrae te beantwoord. 6. Veranderinge moet netjies gedoen word. ONLEESBARE syfers sal nie gemerk word nie. 7. Gebruik die inligting in die onderstaande tabel wanneer vrae beantwoord word. 8. Probeer om nie van die tydsindeling per vraag af te wyk nie. Tydsduur in Vraag Besonderhede Punte minute 1 Transaksie-ontleding 46 28 2 Salarisse 20 12 3 Kontantjoernale 36 22 Algemene Joernaal en Algemene 4 56 34 Grootboek 5 Debiteure Rekonsiliasie 42 24 Totaal 200 120 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 3 GRAAD 10 VRAAG 1: TRANSAKSIE-ONTLEDING (46 punte; 28 minute) INLIGTING Soca Pillay is die eienaar van Sokker Verskaffers. Die besigheid gebruik ʼn winsgrens van 25% op kosprys. GEVRA Ontleed die transaksies wat plaasgevind het in April 2018 volgens die antwoordboek voorsien. Die eerste transaksie is vir jou gedoen om te dien as voorbeeld: Veronderstel Bank ʼn voordelige saldo ten alle tye het. TRANSAKSIES Bv. Betaal die water en elektrisiteitsrekening per tjek, R450. 01 Sokker Verskaffers koop handelsware kontant, R10 000. 03 Verkoop goedere op skuld aan B. Naidoo vir R5 200. 10 B. Naidoo stuur beskadigde goedere met ʼn kosprys van R2 400 terug, reik kredietnota uit. 20 B. Naidoo vereffen sy rekening ten volle minus 10% kontantkorting. 24 Betaal vir seëls uit die kleinkas, R45. ʼn Vaste Deposito by ADD Bank vir R18 000 verval vandag. Ontvang ʼn tjek vir die bedrag. 31 Belas B. Smith se agterstallige rekening van R900 met rente teen 12% per jaar vir 3 maande. VRAAG 2: SALARISSKALE, BEREKENINGE EN INTERNE KONTROLE (20 punte; 12 minute) 2.1 Die volgende salarisskaal was voorberei vir Salmon Nkonde, ʼn administratiewe klerk wat in diens is van Greenwich Verskaffers. Hy is in diens geneem op 1 Januarie 2010. 48 000 x 4 800 57 600 x 5 200 68 000 x 5 500 84 500 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 4 GRAAD 10 Voltooi die tabel in jou antwoordboek en beantwoord die volgende vrae. 2.1 2.1.1 Wat is Salmon se maandelikse beginsalaris? (2) 2.1.2 In watter jaar sal Salmon R57 600 verdien? (1) 2.1.3 Met watter persentasie sal Salmon se salaris verhoog aan die einde van die eerste jaar? (2) 2.1.4 Hoeveel jaar sal Salmon moet werk voordat hy ʼn jaarlikse salaris van R84 500 verdien? (2) 2.2 Gebruik die onderstaande inligting en bereken die NETTO SALARIS vir die werknemer (Dorothy Sibande) vir Maart 2017. (7) INLIGTING Bruto salaris R6 700 LBS 15% van die bruto salaris Mediesefonds R4 200 per jaar Pensioenfonds 8% van die bruto salaris WVF 1% van die bruto salaris 2.3 Die eienaar van Greenwich Verskaffers is ontevrede met die produksievlakke van sy werknemers, hy het hulle gedreig om hul salarisse te verminder. 2.3.1 Is die aksie wat Greenwich Verskaffers wil neem aanvaarbaar? Motiveer jou antwoord deur EEN punt te noem. (2) 2.3.2 Watter maatreëls / aksies moet die werkgewer aanwend om die produksievlakke te verhoog? Noem TWEE punte. (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 5 GRAAD 10 VRAAG 3: KONTANTJOERNALE (36 punte; 22 minute) Die volgende inligting is geneem uit die rekeningkundige rekords van KORTH Handelaars vir die maand April 2018. GEVRA 3.1 Boekstaaf die onderstaande transaksies in die Kontantjoernale van KORTH Handelaars vir April 2018. [Moenie die joernale optel nie.] (36) INLIGTING Datum Transaksies vir April 2018 01 Inligting soos per Kasregister Rol (KRR) no. 42: Verkope, R10 752 (Koste van verkope, R7 168). 04 Reik kwitansie no. 81 uit aan K. Sayed vir R1 520, ter vereffening van haar skuld van R1 600. 07 Koop handelsware vir R2 400 minus 5% handelskorting vanaf R. Vania en betaal per tjek no. 113. Betaal Vinnige Aflewerings R260 per tjek om die bostaande handelsware by die besigheid af te lewer. 09 Reik ʼn tjek uit aan Crazy Bank vir R580 vir die maandelikse terugbetaling op die lening. 10 Betaal R3 120 aan Zwane Handelaars per tjek op rekening en ontvang R180 korting. 18 Ontvang tjek no. 687 vir R1 700 vanaf Nkosi Verskaffers, ʼn krediteur as ʼn terugbetaling vir ʼn oorbetaling wat gemaak is in Maart 2018. 20 ʼn Tjek getrek deur N. Van Niekerk vir R2 760 ter vereffening van haar rekening van R2 800 is teruggestuur deur die bank as nie-betaal as gevolg van onvoldoende fondse. 22 Totale kredietkaartverkope tot op datum, R20 600. Koste van verkope, R13 733. 26 Stuur ʼn tjek vir R10 400 aan Beauty Versekeraars Kie ter betaling van die eienaar se jaarlikse versekeringspremie op haar persoonlike voertuig. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 6 GRAAD 10 28 ʼn Debiteur, IM Wise, betaal R300 op ʼn rekening wat vroëer gedurende Desember 2017 afgeskryf is as oninbaar. Ontvang R6 700 vanaf Crazy Bank om die lening te verhoog. 30 Die bankstaat ontvang vanaf Wêreld Bank toon die volgende wat steeds geboekstaaf moet word in die Kontantjoernale:  Diensgeld, R220  Kredietkaartfooie , R50  Kontanthanteringsheffing,  Rente op ʼn oortrokke banksaldo, R190 R160. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 7 GRAAD 10 VRAAG 4: ALGEMENE JOERNAAL EN ALGEMENE GROOTBOEK (56 punte; 34 minute) 4.1 ALGEMENE JOERNAAL Die volgende inligting is geneem uit die boeke van Prowler Skryfbehoeftes. Neem kennis van die volgende punte tydens boekstawing:  Wys die oorsprong van die transaksies deur gebruik te maak van folio- verwysings.  Die besigheid gebruik ʼn winsgrens van 100% op kosprys.  Datums moet duidelik aangedui word.  Balanseer of totaliseer alle Algemene Grootboek-rekeninge.  Moenie omskrywings doen by die Algemene Joernaal nie. GEVRA Boekstaaf die onderstaande transaksies in die Algemene Joernaal op 31 Julie 2017. Voorlopige totale is vir jou gegee. (31) Algemene Joernaal Debiteurekontrole Krediteurekontrole Dt Kt Dt Kt 350 270 120 160 Transaksies op 31 Julie 2017 1 Die eienaar het voorraad uit die besigheid geneem vir ʼn persoonlike geskenk, wat R400 gemerk was. 2 C. Spender skuld R200.Haar insolvente bedoel betaal 20c in die rand. Hierdie bedrag is geboekstaaf. Die res van haar skuld moet nog afgeskryf word. 3 Die dishonoreerde tjek van R140 was ontvang van M. Baartman. Hierdie bedrag is geboekstaaf. Korting van R30 moet nog gekanselleer word. 4 Skryfbehoeftes aangekoop vanaf Walter Skryfbehoeftes, R390 was foutief geboekstaaf as Handelsvoorraad. 5 ʼn Kredietnota uitgereik aan ʼn debiteur M. Mthembu vir R280 was foutief oorgeboek na die rekening van ʼn krediteur, Mthembu Verskaffers. 6 Die eienaar het ʼn afleweringsvoertuig ter waarde van R170 000 as kapitaalbydrae in die besigheid gesit. 7 Die dak is herstel teen ʼn koste van R5 300. Die bedrag is foutief oorgeboek na die Grond en geboue-rekening. 8 Die vaste deposito van R100 000 het verval. Ontvang ʼn tjek vir R120 000 vanaf Engel Bank. Die rekenmeester het die totale bedrag oorgeboek na die Vaste Deposito-rekening. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 8 GRAAD 10 4.2 ALGEMENE GROOTBOEK Die onderstaande inligting is geneem uit die boeke van Cele Handelaars vir die maand geëindig 31 Julie 2017. GEVRA 4.2.1 Gebruik die gegewe inligting en voltooi die Grootboek-rekeninge. Balanseer SLEGS die Handelsvoorraad rekening aan die einde van die maand.  Handelsvoorraad (17)  Verkope (6) 4.2.2 Cele Handelaars maak staat op die rekeningkundige rekords om die eindsaldo van voorraad te bereken. Volgens jou opinie, beskryf kortliks hoe die saldo van voorraad geverifieer kan word. (2) INLIGTING Saldo’s op 1 Julie 2017: R Handelsvoorraad voorhande 20 600 Verkope 44 400 Kontantontvangstejoernaal Koste van Korting Debiteure Lopende Bank Verkope verkope toegestaan kontrole inkomste 57 830 ? 7 000 270 3 380 40 720 Kontantbetalingsjoernaal Handels Korting Krediteure Debiteure Skryfbe- Bank voorraad ontvang kontrole kontrole hoeftes ? 17 900 620 6 510 140 1 620 Debiteurejoernaal Verkope Koste van verkope 8 800 4 400 Debiteure-afslagjoernaal Debiteure-afslag Koste van verkope 440 220 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 9 GRAAD 10 Krediteurejoernaal Krediteure Handels Skryfbe- Verpakkings Diverse kontrole voorraad hoeftes materiaal rekeninge 18 400 5 990 1 500 2 300 8 610 Krediteure-afslagjoernaal Krediteure Handels Skryfbe- Verpakking Diverse kontrole voorraad hoeftes smateriaal rekeninge 1 900 ? 175 - 1 155 Kleinkasjoernaal Handels Debiteure Skryfbe- Diverse Kleinkas voorraad kontrole hoeftes rekeninge ? 280 30 150 - b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 10 GRAAD 10 VRAAG 5: DEBITEURE REKONSILIASIE EN INTERNE KONTROLE (42 punte; 24 minute) Die volgende inligting is geneem uit die boeke van Disney Winkeliers vir Junie 2017. Aan die einde van die maand kon die Debiteure kontrole rekening en die Debiteurelys nie rekonsilieer nie. As die interne ouditeur van Disney Winkeliers is jy gevra om te help met die rekonsiliasie proses. GEVRA 5.1 Voltooi die korrekte Debiteurekontrole-rekening. (18) 5.2 Voltooi die korrekte Debiteurelys op 30 Junie 2017. (16) 5.3 Deur gebruik te maak van transaksie 1, noem TWEE kontrole maatreëls wat die besigheid kan implementeer voordat hulle krediet aan kliënte toestaan. (4) 5.4 Noem TWEE maniere hoe debiteure aangemoedig kan word om hul rekeninge betyds te betaal. (4) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 11 GRAAD 10 INLIGTING Algemene Grootboek van Disney Winkeliers DT Debiteurekontrole B5 KT Jun 1 Saldo a/b 13 460 Jun 30 Bank en KOJ 36 690 korting toegestaan 30 Verkope DJ 51 560 Debiteure DAJ 13 520 afslag Bank KBJ 7 500 Joernaal AJ 1 290 krediete Joernaal AJ 0 Saldo o/d 21 020 debiete 72 520 72 520 Jul 1 Saldo a/b 21 020 DEBITEURELYS OP 30 JUNIE 2017 M. Minnie 3 810 P. Pluto 4 790 G. Goofy 8 340 D. Donald 2 690 19 630 Die volgende foute en weglatings is ontdek: 1 P. Pluto se rekening moet afgeskryf word omdat hy nie gevind kan word nie. 2 ʼn Tjek ontvang vanaf M. Minnie vir R1 500 is korrek geboekstaaf in die joernaal en Algemene Grootboek maar was nie na haar persoonlike rekening oorgeboek nie. 3 Die totaal-kolom van die Debiteurejoernaal is met R2 210 te veel opgetel terwyl die Debiteure-afslag-kolom in die Debiteure-afslagjoernaal met R280 te min opgetel is. 4 D. Donald het goedere ter waarde van R1 110 teruggebring maar die boekhouer het dit foutief as kredietverkope geboekstaaf en oorgeboek. 5 Goedere is op krediet verkoop aan G. Goofy vir R2 440. Hierdie bedrag is korrek geboekstaaaf in die joernaal en Algemene Grootboek maar is oorgeboek na sy rekening as R2 040. 6 ʼn Tjek vir R600 ontvang vanaf D. Donald is gedishonoreer. R30 korting is toegestaan op hierdie betaling. Geen inskrywings is nog gedoen nie. TOTALE PUNTE 200 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all