Skip to content

Accounting Grade 10 Gauteng June 2018 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 1020189 pages

Grade 10 Accounting memorandum from the Gauteng June 2018 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM 9 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE MEMORANDUM VRAAG 1: TRANSAKSIE-ONTLEDING Algemene Grootboek Vergelyking Rek Dt Rek Kt Bedrag B E L Bv. Water en Bank R450 - - 0 elektrisiteit + 01 Handelsvoorraad Bank R10 000 0 0 - 03 Debiteurekontrole Verkope R5 200 + + 0 Koste van verkope Handelsvoorraad R 4 160 - - 0 Debiteure 10 Debiteure-afslag R3 000 - - 0 kontrole Koste van Handelsvoorraad R2 400 + + 0 verkope Debiteure + 20 Bank R1 980 0 0 kontrole - Korting Debiteure * R 220 - - 0 toegestaan kontrole 24 Posgeld Kleinkas R45 - - 0 Vaste Deposito: + Bank R18 000 0 0 Add Bank - 31 Debiteurekontrole Rente inkomste R27 + + 0 *Kyk 10% van die verkope [bedrag x 0.10 ÷ 0.90] *cv 46 2
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10 VRAAG 2: SALARISSKALE, BEREKENINGE EN INTERNE KONTROLE JAARLIKSE No JAAR SALARIS 1 2010 48 000 2 2011 52 800 3 2012 57 600 4 2013 62 800 5 2014 68 000 6 2015 73 500 7 2016 79 000 8 2017 84 500 2.1.1 48 000 / 12 = R4 000  (2) 2.1.2 2012 (1) 2.1.3 (52 800 – 48 000) / 48 000 x 100 = 10%  (2) 2.1.4 8 jaar  (2) 2.2 Bruto salaris  6 700 Min: Aftrekkings  1 958 LBS  1 005 Mediesefonds  350 Pensioenfonds  536 WVF  67 Netto Salaris  4 742 (7) 2.3.1 Is die aksie wat Greenwich Verskaffers wil neem aanvaarbaar? (2) Motiveer jou antwoord deur EEN punt te noem. Enige aanvaarbare punt   Deelpunte vir onduidelik / onvolledige verduideliking  Die aksie is onwettig, dit is kontrakbreuk.  Die werknemer kan die werkgewer aan die arbeidshof of unie rapporteer, vir die implementering van onwettige salaris vermindering. 2.3.2 Watter maatreëls /aksies moet die werkgewer aanwend om die (4) produksievlakke te verhoog. Noem TWEE punte. Enige twee aanvaarbare punte   Deelpunte vir onduidelike / onvolledige verduideliking  Opleiding van werknemers  Verhoog toesighouding oor werknemers 20 Allokeer een punt vir opleiding en toesighouding 3
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10 VRAAG 3: KONTANTJOERNALE 3.1 KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN KORTH HANDELAARS VIR APRIL 2018 Ontleding Dok Dag Besonderhede Fol van Bank Verkope Koste Debiteure Korting Diverse rekeninge ontvangste van kontrole toegestaan Bedrag Fol Besonderhede verkope KRR 01 Verkope 10 752  10 752 10 752  7 168 81 04 K. Sayed 1 520  1 520  1 600  80 82 18 Nkosi 1 700  1 700 1 700 Krediteurekontrole Verskaffers KRR 22 Verkope  20 600 20 600 13 733 83 28 IM Wise 300  300 Oninbare skulde verhaal B/S Crazy Bank 6 700  7 000 6 700 Lening: Crazy Bank 1 Punt=min van 4 dok no.’s en datums 16 4
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 9 ANTWOORDBOEK KONTANTBETALINGSJOERNAAL VAN KORTH HANDELAARS VIR APRIL 2018 Dok Dag Begunstigde Fol Bank Debiteure Handels Krediteure Korting Diverse rekeninge kontrole voorraad kontrole ontvang Bedrag Fol Besonderhede 113 07 R. Vania 2 280  2 280 114 Vinnige Aflewerings  260  260 115 09 Crazy Bank  580 580 Lening: Crazy Bank 116 10 Zwane Handelaars  3 120  3 300  180 B/S 20 N. Van Niekerk (VT)  2 760 2 760 117 26 Beauty Versekeraars 10 400 10 400 Onttrekkings B/S 30 World Bank  460 460 Bankkoste 1 World Bank  160 160 Rente op oortrekking Punt=min van 4 dok no.’s en datums 20 36 5
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10 VRAAG 4: ALGEMENE JOERNAAL EN ALGEMENE GROOTBOEK 4.1 ALGEMENE JOERNAAL VAN PROWLER SKRYFBEHOEFTES (Geen omskrywings) Agemene Grootboek Debiteurekontrole Krediteurekontrole Dok Dag Besonderhede F Dt Kt Dt Kt Dt Kt nr. 31 Totale 350 270 120 160 Onttrekkings 200 Handelsvoorraad 200 Oninbare skulde 160 C. Spender 160 160 M. Baartman 30 30 Korting toegestaan 30 Skryfbehoeftes 390 Handelsvoorraad 390 Mthembu Verskaffers 280 280 M. Mthembu 280 280 Voertuie 170 000 Kapitaal 170 000 Herstelwerk 5 300 Grond en geboue 5 300 Vaste Deposito: Engel 20 000 Bank  Rente op vaste 20 000 deposito Ken een punt  380 710 400 160 toe vir alle totale 31 6
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10 4.2.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN CELE HANDELAARS Dt HANDELSVOORRAAD B6 Kt Jul 1 Saldo a/b 20 600 Jul 31 Koste van KOJ 7 000 verkope 31 Bank KBJ 17 900 Koste van DJ 4 400 verkope Koste van DAJ 220 Krediteure KAJ 570 verkope kontrole Krediteure KJ 5 990 Saldo o/d 33 020 kontrole Kleinkas KKJ  280 44 990 44 990 Aug 1 Saldo a/b 33 020 17 Dt VERKOPE N1 Kr Jul 1 Totaal a/b 44 400 31 Bank KOJ 14 000 Debiteure DJ 8 800 kontrole 6 4.2.2 Cele Handelaars maak staat op die rekeningkundige rekords om die eindsaldo van voorraad te bereken. Volgens jou opinie, beskryf kortliks hoe die saldo van voorraad geverifieer kan word. Enige aanvaarbare punt  Deelpunte vir onduidelike / onvolledige verduideliking  Doen ‘n fisiese voorraadopname en vergelyk die saldo van die werklike voorraad voorhande teen die rekords van die besigheid. 2 56 7
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10 VRAAG 5: DEBITEURE REKONSILIASIE 5.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN DISNEY WINKELIERS Dt DEBITEUREKONTROLE B7 Kt Jun 1 Saldo a/b 13 460 Jun 30 Bank en korting KOJ 36 690 toegestaan 30 Verkope DJ 48 240 Debiteure-afslag DAJ 14 910 (51 560 – 2 210 – 1 110) (13 520 + 280 + 1 110) Bank (v/t) KBJ 8 100 Journaalkrediete AJ 6 080 (7 500 + 600) (1 290 + 4 790) Journaalkrediete AJ  30 Saldo o/d 12 150 69 830 69 830 Jul 1 Saldo a/b 12 150 18 5.2 DEBITEURELYS OP 30 JUNIE 2017 DEBITEURE M. Minnie (3 810 – 1 500)  2 310 P. Pluto (4 790 – 4 790) *0 G. Goofy (8 340 + 400)  8 740 D. Donald (2 690 – 1 110 – 1 110 + 600 + 30)  1 100 OF (2 690– 2 220 + 630)  12 150 *indien bewerkings voorsien is, ken 2 punte by 0 16 8
Downloaded from hlayiso.com MEMORANDUM REKENINGKUNDE GRAAD 10 5.3 Deur gebruik te maak van transaksie 1, noem TWEE kontrole maatreëls wat die besigheid kan implementeer voordat hulle krediet aan kliënte toestaan. Enige TWEE aanvaarbare punte   Verkry die volgende inligting vanaf klante voordat skuld toegestaan word: Salarisstrokie / Bewys van inkomste Bewys van adres Kontakbesonderhede van familie / vriend(in) Bankstaat / Banksaldo Identiteitsdokument Kredietverwysing / Krediet geskiedenis Epos adres 4 5.4 Noem TWEE maniere hoe debiteure aangemoedig kan word om hul rekeninge betyds te betaal. Enige TWEE aanvaarbare punte   Deelpunte vir onduidelike / onvolledige verduideliking  Gee korting vir vroeë betaling.  Belas agterstallige rekeninge met rente.  Stuur gereelde state / herinnerings uit.  Moenie aan agterstallige debiteure verkoop nie. 4 42 9

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all