Skip to content

Accounting Grade 10 P1 Gauteng June 2022 Memo (Afrikaans)

MemorandumAccountingGrade 10202211 pages

Grade 10 Accounting Paper 1 memorandum from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 10 REKENINGKUNDE 11 bladsye NASIENRIGLYNE NASIENBEGINSELS: 1. Strafpunte vir vreemde items is slegs van toepassing indien ʼn kandidaat nie punte op ʼn ander plek in die vraag vir daardie item verloor het nie. (geen vreemde-item-stafpunte vir misplaaste items nie.) Geen dubbelpenalisering toegepas nie. 2. Strafpunte vir plasing of swak aanbieding (bv. besonderhede) is slegs van toepassing indien die kandidaat punte vir die bedrae vir daardie item verdien het. 3. Ken volpunte toe vir korrekte antwoord. Indien die antwoord foutief is, merk die bewerkings. 4. Indien ʼn vooraansuiweringsyfer as ʼn finale syfer getoon word, ken die bewerkingspunt toe vir daardie syfer (nie die metodepunt vir die antwoord nie). Let wel: As syfers aangedui in memo vir komponente of bewerkings, dra hierdie nie die metode punt van die finale antwoord ook nie. 5. Tensy anders getoon, moet die positiewe of negatiewe effek van enige syfer in ag geneem word om die punt toe te ken. Indien geen + of – teken of hakie voorsien is nie, aanvaar dat die syfer positief is. 6. Waar aangedui word, ken deelpunte toe om die kwaliteit van antwoorde van kandidate te differensieer. 7. Waar strafpunte toegepas word, kan die punte vir daardie afdeling van die vraag nie as ʼn negatiewe syfer getoon word nie. Waar metodepunte toegeken word vir bewerking, moet die nasiener die redelikheid van die bewerking ondersoek voor die punt toegeken word. 8. ‘Bewerking’ beteken kontroleer bewerking. ‘Een deel korrek’ beteken bewerking en een deel korrek. Let wel: kontroleer bewerking moet +, -, x, ÷, wees of per memo. 9. 'Een deel korrek' beteken ‘bewerking en een deel korrek’. Wanneer metode punte toegeken word vir een deel korrek, moet die nasiener die redelikheid van die antwoord ondersoek en een deel moet korrek wees alvorens punte toegeken kan word. Indien ʼn syfer ʼn metode punt verdien het, word dit as ‘een deel korrek’ beskou. 10. In bewerkings, moet nie punte toeken vir bewerking nie as teller en noemer omgeruil is – hierdie is ook van toepassing op verhoudings. 11. Met die toekenning van metodepunte, maak seker dat kandidate nie volpunte kry vir enige item wat foutief is nie, ten minste gedeeltelik. Dui aan met ʼn . 12. Wees bedag daarop dat party kandidate geldige alternatiewe buite die nasienriglyne verskaf. Kodes: f = vreemde item; p = plasing/aanbieding.
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 VRAAG 1: KONSEPTE EN ONTLEDING VAN TRANSAKSIES 1.1 KONSEPTE 1.1.1 D ✓ 1.1.2 A ✓ 1.1.3 B ✓ 1.1.4 E ✓ 1.1.5 C ✓ 5 1.2 ONTLEDING VAN TRANSAKSIES ALGEMENE GROOTBOEK VERGELYKING Rekening Rekening B E L Gedebiteer Gekrediteer Bv. Lone Bank - 500 - 500 0 +9 720 +9 720 1.2.1 Handelsvoorraad✓ Krediteurekontrole✓ 0 *✓✓  +450✓ 1.2.2 Debiteurekontrole✓ Kleinkas 0 0 -450✓ +4 500 1.2.3 Debiteurekontrole Verkope✓ +4 500✓ 0 ✓ Koste van -2 500 -2 500 Handelsvoorraad✓ 0 Verkope✓ ✓ ✓ Krediteure- 1.2.4 Toerusting✓ -2 400✓ 0 -2 400✓ kontrole +3 400✓ 1.2.5 Bank Debiteurekontrole✓ 0 0 -3 400✓ Korting Debiteurekontrole✓ -100✓ -100✓ 0 Toegestaan✓ -40 000 -40 000 1.2.6 Lening: Perm ✓ Bank 0 ✓✓ * -4 000 -4 000 Rente op lening✓ Bank✓ 0 ✓ * 35 *Indien bates foutief is, ken punte toe vir korrekte inskrywing by laste. (1.2.6 – dieselfde prosedure) TOTAAL 40 2
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 VRAAG 2: SALARISSE EN LONE 2.1 LONE 2.1.1 Noem TWEE verskille tussen salarisse en lone. Aanvaar enige geldige antwoorde ✓ ✓ ✓ ✓ (1 x 4) SALARISSE LONE Betaal maandeliks Betaal weekliks Verdien teen ʼn vaste bedrag per Verdien teen ʼn uurlikse tarief/ maand eenhede geproduseer Gewoonlik geen oortyd nie, ontvang soms bonusse, Verdien ʼn basies en oortyd aansporings en kommissie. 4 2.1.2 Aan watter organisasie word LBS betaal? Skryf jou antwoord volledig uit. Suid Afrikaanse Inkomstediens ✓ 1 2.1.3 Wat is die verskil tussen aftrekkings en bydraes? Aanvaar enige geldige antwoorde ✓✓ ✓✓ (2 x 2) AFTREKKINGS BYDRAES Bedrae afgetrek van ʼn persoon Addisionele bedrae wat namens se bruto loon/salaris en oorbetaal die werknemer deur die werkgewer aan die spesifieke institute. ✓✓ betaal word. ✓✓ Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde 4 3
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 2.1.4 Bereken die totale oortydure wat Jonas vir die week gewerk het. 32 ure x 13,50 = R432 ✓ R675 ✓ – R432  = R243 243  20,25 ✓ = 12 ure  Een deel korrek 6 2.1.5 Noem die statutêre of wetlike aftrekking wat NIE afgetrek is van Jonas se loon NIE. Moenie jou antwoord afkort nie. Werkloosheidsversekeringsfonds ✓ 1 2.1.6 Verwys na VRAAG 2.1.5. Hoeveel moes van Jonas se loon afgetrek geword het.? R432 x 1% = R4.32 ✓ Een deel korrek Sien 2.1.4 2 2.1.7 Verwys na VRAE 2.1.5 en 2.1.6. Hoeveel is verskuldig aan die Departement van Arbeid aan die einde van die maand? (Aanvaar daar is vier weke in die maand) R4.32 x = 2R8,64 ✓ Sien 2.1.5 OF (R432 x 2) x 1% = R8,64✓  Een deel korrek R864 2 Sien 2.1.4 20 4
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 2.2 SALARISJOERNAAL Salarisjoernaal van Rapid Realtors vir Maart 2022 SJ 0 Totale Netto VERDIENSTE AFTREKKINGS BYDRAES Aftrekkings Salaris Werknemer Basiese Mediese Pensioen Mediese Pensioen Kommissie LBS WVF WVF Salaris Fonds Fonds fonds Fonds J. Smith 17 000 ✓✓ 2 500 2 750 ✓✓ 900 ✓1 275 ✓170  5 095 14 405 1 800 1 275 170 H. Sonum ✓ 17 000 *✓ 0 ✓✓ 1 250 ✓✓ 900 ✓1 275 ✓170  3 595 13 405 1 800 1 275 170 TOTAAL ✓34 000 ✓ 2 500 4 000 1 800  2 550  340 8 690 27 810 3 600 2 550 340 30 TOTAAL 50 5
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 VRAAG 3: ALGEMENE JOERNAAL 3.1 ALGEMENE JOERNAAL VAN JEVON WINKELS (Joernaalbeskrywings/redes word nie verlang nie) Debiteure- Krediteure- kontrole kontrole Dat. Besonderhede F Dt Kt Dt Kt Dt Kt 31 Totale a/b 825 116 268 384 1 Oninbare skuld 1 440 ✓✓ G. Molefe 1 440✓✓  1 440 2 M. Naude (Krediteur) ✓280 ✓280 M. Naude (Debiteur) ✓280 ✓280 3 Onttrekkings ✓1 200 Handelsvoorraad ✓1 200 4 Vaste deposito: RSA ✓3 000 Rente op vaste ✓3 000 deposito 5 G. Levy ✓280 ✓280 G. Chetty ✓280 ✓280 6 M. Smith ✓✓102 102 Rente op agterstallige ✓✓102 debiteure Een punt vir korrekte besonderhede en Een punt vir  1 207 2 116 548 384 bedrae totale TOTAAL 23 6
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 VRAAG 4: KREDITEURE VERSOENING EN INTERNE KONTROLE 4.1.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN BLUE WATER HANDELAARS BALANSSTAAT REKENING AFDELING KREDITEUREKONTROLE Mrt 31 Bank en korting KBJ ✓34 250 Mrt 1 Saldo a/b ✓4 380 ontvang Totale Terug- KAJ ✓2 108 31 Totale Aankope KJ 43 900 sendings (44 800✓ – 900✓✓) Joernaaldebiete AJ  3 930 Joernaalkrediete AJ 1 550 (3 290✓ + 640✓✓) (1 290✓ + 260✓✓) Saldo o/b  9 542 49 830 49 830 Apr 1 Saldo a/b  9 542 17 KREDITEURELYS VAN BLUE WATER HANDELAARS SOOS OP 4.1.2 31 MAART 2022 NAAM Krediet PE Handelaars (3 890✓ – 900✓✓ – 640✓) Een deel korrek  2 350 Together Winkels (1 300✓ + 1 480✓) Een deel korrek  2 780 Lindiwe Handelaars (4 512✓ – 1 480✓) Een deel korrek  3 032 Nommer Een Motors (3 100✓ – 860✓ – 860✓) Een deel korrek  1 380 Frans Verspreiders (-260✓ + 260✓) 0 Een deel korrek  9 542 18 7
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 4.2 INTERNE KONTROLE 4.2.1 Verskaf TWEE interne kontrole maatreëls wat deur Lindiwe Handelaars geïmplementeer kan word om voorraad effektief te bestuur. Enige twee aanvaarbare antwoorde ✓✓ ✓✓ (Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde.) • Verpakkingsmateriaal moet van ʼn goeie kwaliteit wees. • Kontroleer of die voorraad in ʼn goeie toestand is voor aflewering aan die klant. 4 • Kontroleer dat die voorraad verpak ooreenstem met die bestelling wat deur die klant geplaas is. 4.2.2 Stel aksies voor wat geneem behoort te word deur Lindiwe Handelaars om sy klante te behou. Verskaf TWEE punte. Enige twee aanvaarbare antwoorde✓✓ ✓✓ (Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde.) • Staan ʼn handelskorting toe aan Blue Water Handelaars of korting vir vroeë betalings. • Hou die klant op hoogte indien daar enige uitdagings ervaar 4 word ten opsigte van die aflewering van goedere. TOTAAL 43 8
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 VRAAG 5: KONSEPTE, ALGEMENE GROOTBOEK EN INTERNE KONTROLE 5.1 KONSEPTE 5.1.1 Waar ✓ 5.1.2 Vals ✓ 5.1.3 Waar ✓ 5.1.4 Waar ✓ 4 5.2.1 ALGEMENE GROOTBOEK REKENINGE ALGEMENE GROOTBOEK VAN SOLLY GROOTHANDELAARS Dt DEBITEUREKONTROLE Kt Mei 1 Saldo a/b 24 200 00 Mei 31 Joernaal AJ 1 210 00 krediete 31 Joernaal AJ 1 460 00 Bank en korting KOJ ✓4 280 00 debiete toegestaan ✓ Verkope✓ DJ ✓12 800 00 Debiteure DAJ ✓1 200 00 afslag✓ Kleinkas✓ KKJ ✓280 00 Saldo o/b  32 050 00 38 740 00 38 740 00 Jun 1 Saldo a/b 32 050 00 10 9
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 Dt HANDELSVOORRAAD Kt Mei 1 Saldo a/b 28 300 00 Mei 31 Donasies AJ 2 400 00 31 Bank✓ KBJ ✓27 900 00 Koste van DJ ✓6 400 00 Verkope✓ Krediteure- KJ ✓25 990 00 Koste van KOJ ✓22 000 00 kontrole✓ Verkope✓ Koste van DAJ ✓600 00 Krediteure- KAJ ✓4 800 00 Verkope✓ kontrole✓ Kleinkas✓ KKJ ✓380 00 Saldo o/b 47 570 00 83 170 00 83 170 00 Jun 1 Saldo a/b 47 570 00 16 Dt SKRYFBEHOEFTES Kt Mei 1 Totaal a/b 4 800 00 Mei 31 Krediteure- KAJ ✓175 00 kontrole✓ 31 Bank✓ KBJ ✓1 620 00 Totale o/b 7 745 00 Krediteure- KJ ✓1 500 00 kontrole✓ 7 920 00 7 920 00 Jun 1 Totaal a/b 7 745 00 8 10
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE REKENINGKUNDE GRAAD 10 5.2.2 INTERNE KONTROLE (a) Verduidelik die betekenis van die konsep kredietterme. Enige EEN geldige punt ✓✓ (Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde.) Die tydsduur toegelaat om te betaal vir goedere en dienste, wat op krediet gekoop is, wat die aantal paaiemente, rente ens. sal insluit. 2 (b) Verskaf TWEE maatreëls wat deur die besigheid geïmplementeer kan word om vroeë betalings aan te moedig. Enige TWEE geldige punte ✓✓ ✓✓ (Een punt vir gedeeltelik korrekte antwoorde.) • Evalueer debiteure voor goedere op krediet aan hul verkoop word. • Stel herinneringe op, byvoorbeeld stuur SMS/maandelikse state. • Hef rente op agterstallige debiteure rekeninge. • Gee kortings vir vroeë betalings. 4 TOTAAL 44 TOTAAL: 200 11

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all