Skip to content

Mathematics Grade 10 P1 Gauteng June 2022 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020225 pages

Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the Gauteng June 2022 (Afrikaans), 5 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 10 WISKUNDE VRAESTEL 1 TYD: 1 uur PUNTE: 50 5 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 2 (Vraestel 1) GRAAD 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 4 vrae. 3. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies van elke vraag. 4. Toon ALLE berekeninge, diagramme, grafieke ensovoorts, duidelik aan wat gebruik is om die antwoorde te bepaal. 5. Antwoorde alleen sal NIE noodwendig volpunte toegeken word NIE. 6. Gebruik ʼn goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies), tensy anders vermeld. 7. Waar nodig, moet antwoorde tot TWEE desimale plekke afgerond word, tensy anders vermeld. 8. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. 9. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in die vraestel gebruik is. 10. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 3 (Vraestel 1) GRAAD 10 VRAAG 1 1.1 1 Gegee: A = 𝑥 ∈ {0; 1; 2; 3} √3+𝑥 Vir watter waarde(s) van x sal die uitdrukking A rasionaal wees. (1) 1.2 Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig: 1.2.1 2 x 2 − 32 (2) 1.2.2 6a 2 − b + a ( 2 − 3b ) (3) 1.3 Vereenvoudig die volgende volledig: 1.3.1 ( x − 1)( x 2 + x + 1) (2) x+7 3 2 1.3.2 − + x − x − 6 x − 3 2x + 4 2 (5) 4 x +1.9 x 1.3.3 (3) 62 x −1 1.4 As x ʼn ewe heelgetal is en x  1 , rangskik die volgende in stygende orde: −2 x , 2 x , 2− x , 2 x , 2 x 0 2 (2) [18] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE 4 (Vraestel 1) GRAAD 10 VRAAG 2 2.1 Los op vir x: 2.1.1 ax = b (2) 2.1.2 3x + 3x−1 = 36 (3) x x 2.2 Gegee:  +1 3 2 2.2.1 Los op vir x in die ongelykheid. (2) 2.2.2 As x   , skryf die eerste tweesyfergetal neer wat die ongelykheid bevredig. (1) 2.3 Los vir x en y gelyktydig op: 2𝑥 + 𝑦 = 4 en 3𝑥 − 𝑦 = 11 (4) [12] VRAAG 3 Bestudeer die patrone hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Patroon 1 Patroon 2 Patroon 3 Die patrone is die eerste drie terme van ʼn ry waarvoor die waarde van die term gegee word deur die aantal stokkies in die patroon. 3.1 Skryf die aantal stokkies in elk van die eerste vyf terme van die ry neer. (2) 3.2 Skryf die algemene term, 𝑇𝑛 van die ry neer. (2) 3.3 Bepaal 𝑇131 (2) [6] b.o.
Downloaded from hlayiso.com MATHEMATICS 5 (Paper 1) GRADE 10 VRAAG 4 Die grafieke van 𝑓(𝑥) = −𝑥 2 + 4 en 𝑔(𝑥) = 𝑚𝑥 + 2 is geskets. A en E is die x-afsnitte van f. B en D is die y-afsnitte van f en g onderskeidelik. f en g sny by A en C. y g B C D A E x f 4.1 Bepaal die koördinate van punte B en D. (2) 4.2 Skryf die waardeversameling van f neer. (1) 4.3 Bepaal die lengte van AE. (4) 4.4 Bereken die waarde van m. (2) 4.5 Bepaal die koördinate van A en C, die snypunte van f en g. (3) 4.6 As 𝑘(𝑥) = 𝑔(−𝑥), bepaal die waardes van x sodat 𝑓(𝑥) ≥ 𝑘(𝑥). (2) [14] TOTAAL: 50 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all