Skip to content

Mathematics Grade 10 P1 National November 2017 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 1020177 pages

Grade 10 Mathematics Paper 1 question paper from the National November 2017 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT q WISKUNDE V1 " " NOVEMBER 2017 ‘ PTETPTTTTITITITITITITTTT TTT TTT TTT reer er et kd PUNTE: 100 TYD: 2 uur | Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief | — ae
Wiskunde/V1 Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2017 KABV — Graad 10 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat jy die vrae beantwoord. 1. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. Beantwoord AL die vrae. Dui ALLE berekeninge, diagramme, grafieke, ensovoorts wat jy gebruik het om die antwoorde te bepaal, duidelik aan. Slegs antwoorde sal NIE noodwendig volpunte verdien NIE. Jy mag 'n goedgekeurde wetenskaplike sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. Rond antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V 1 DBE/November 2017 KABV — Graad 10 VRAAG 1 1.1 Gegee: g = Vb? —4ac 1.1.1 Bepaal die waarde van g as a=2, b=-1 en c=~4, Laat jou antwoord in eenvoudigste wortelvorm. (2) 1.1.2 Noem of gq rasioneel of irrasioneel is. qd) 1.1.3 Tussen watter TWEE opeenvolgende heelgetalle 1é ¢? qd) 1.2 Faktoriseer die volgende uitdrukkings volledig: 1.2.1 P(r-s)-r+s G3) xt 1.2.2 =. (2) x -x+] 1.3 Vereenvoudig die volgende volledig: 13.1 (2y +3\(Ty? —6y—8) (2) 1.3.2 = 9 + ay (3) 1.3.3 a 3) [17] VRAAG 2 2.1 Gegee: 4-2x<16 waar xeER 2.1.1 Los die ongelykheid op. Q) 2.1.2 Stel gevolglik jou antwoord op VRAAG 2.1.1 op 'n getallelyn voor. qd) 2.2 Los gelyktydig vir x en y op: -2x-—y=10 en 3x-4y=-4 (4) 2.3 Los op vir x: 2.3.1 xe=5)_ 1=0 (3) 6 2.3.2 c=Va+2x (2) 2.4 Tabelo is tans vier keer so oud soos sy dogter, Linda. Tabelo sal ses jaar van nou af drie keer so oud soos Linda wees. Bereken Linda se ouderdom tans, (4) [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 DBE/November 2017 KABV — Graad 10 VRAAG 3 3.1 Beskou die lineére ry: 5;8;11;5;17;... 3.1.1 Skryf die waarde van b neer. (2) 3.1.2 Bepaal die n® term van die ry. (2) 3.1.3 Bereken die waarde van die 15% term van die ry. (2) 3.1.4 Watter term in die ry is aan 83 gelyk? (2) 3.2 Beskou die getalpatroon hieronder wat geskep is deur die getalle van die ry 2;6;10; 14; 18; ... te gebruik. 6 10 14 18 22 26 30 34 38 42 3.2.1 Bereken die som van die getalle in die 8°" ry. Q) 3.2.2 Bepaal die gemiddeld van die getalle in die 20% ry. (2) [13] VRAAG 4 4.1 Mev. Grey het sewe jaar gelede besluit om R18 000 in 'n bankrekening te belé wat eenvoudige rente teen 4,5% p.j. betaal het. 4.1.1 Bereken hoeveel rente mev. Grey in die sewe jaar verdien het. (2) 4.1.2 Mev. Grey wil 'n televisiestel koop wat tans R27 660,00 kos. Indien die gemiddelde inflasiekoers die laaste 5 jaar 6,7% p.j. was, bereken wat die televisiestel 5 jaar gelede sou gekos het. (3) 4.1.3 Teen watter eenvoudige rentekoers moes mev. Grey 7 jaar gelede haar geld belé het as sy beplan om nou die televisiestel te koop deur slegs haar oorspronklike belegging van R18 000 en die rente verdien in die laaste 7 jaar te gebruik? (3) 4.2 Die wisselkoers tussen die Amerikaanse dollar en die Suid-Afrikaanse rand op 'n sekere dag is $1 = R12,91. Terselfdertyd is die wisselkoers tussen die Britse pond en die Suid-Afrikaanse rand £1 = R16,52. Bereken die wisselkoers tussen die Britse pond en die Amerikaanse dollar op daardie dag. (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 DBE/November 2017 KABV - Graad 10 VRAAG 5 Die diagram toon die grafieke van g(x)=ax?+q en f(x)=mxtc. R en S(2; 0) is die x-afsnitte van g en T(O; 8) is die y-afsnit van g. Grafiek f gaan deur R en T. y T(O; 8) g Pg R O S(2 ; 0) f 5.1 Skryf die waardeversameling van g neer. dd) 5.2 Skryf die x-kodrdinaat van R neer. qd) 53 Bereken die waardes van a en gq. (3) 5.4 Bepaal die vergelyking van f (3) 5.5 Gebruik die grafieke om die waarde(s) van x te bepaal waarvoor: 5.5.1 f(x) = g(x) (2) 5.5.2 x. g(x) <0 (3) 5.6 Die grafiek A word verkry wanneer g op die lyn y=0 gereflekteer word. Skryf die vergelyking van A indie vorm A(x) = px? +k neer. (2) {15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 DBE/November 2017 KABV - Graad 10 VRAAG 6 6.1 Die funksie p(x)=k*+q word deur die volgende eienskappe beskryf: © k>O;k¥1 © =x-afsnit by (2 ; 0) © Die horisontale asimptoot is y =—9 6.1.1 Skryf die waardeversameling van p neer. qd) 6.1.2 Bepaal die vergelyking van p. (6)) 6.1.3 Skets die grafiek van p. Toon duidelik die snypunte van die asse en die asimptoot. (3) 6.2 Die skets hieronder toon die grafieke van f(x) = Lan wen g(x)=-x-l. x Die grafiek g is'nsimmetrie-as van /. Die grafieke f en g sny by P en Q. y () x g& Q f 6.2.1 Skryf die waarde van w_ neer. (1) 6.2.2 Die punt (-2; 7) lé op f: Bereken die waarde van k. (2) 6.2.3 Bereken die x-kodrdinate van P en Q. (4) 6.2.4 Skryf die waardes van x neer waarvoor ——>-—x. Q) x [16] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Wiskunde/V1 DBE/November 2017 KABV — Graad 10 VRAAG 7 TA Twee gebeurtenisse, A and B, is komplementér en vul die hele steekproefruimte. 72 Net so P(A’) =0,35. 7.1.1 Voltooi die stelling: P(A)-+P(B) =... qd) 7.1.2 Skryf die waarde van P(A enB) neer. q@) 7.1.3 Skryf die waarde van P(B) neer. 63) ‘n Opname is onder 150 leerders in graad 10 by 'n sekere skool gedoen om vas te stel hoeveel van hulle die volgende toestelle besit het: slimfoon (S) of tablet (T). Die uitslag was soos volg: 8 leerders het nie 'n slimfoon 6f 'n tablet besit nie. e e 20 leerders het beide 'n slimfoon en 'n tablet besit. e 48 leerders het 'n tablet besit. e x leerders het 'n slimfoon besit. 7.2.1 Stel die inligting hierbo in 'n Venn-diagram voor. (4) 7.2.2 Hoeveel leerders het slegs 'n slimfoon besit? (3) 7.2.3 Bereken die waarskynlikheid dat 'n leerder wat ewekansig uit hierdie groep gekies word: (a) Slegs 'n slimfoon besit het qd) (b) Op die meeste een tipe toestel besit het (2) [13] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 10 Mathematics

View all