Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
SIVIELE TEGNOLOGIE
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Hierdie memorandum bestaan uit 12 bladsye.
Skip to contentAll 2016 papers 


%20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)


View all

/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo
Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Memorandum, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 1.1 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
Eastern Cape November 2016
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE
1.1 FIGUUR 1.1 A en FIGUUR 1.1 B op Vel A toon muurkonstruksies sonder
die vogweerlae.
Teken, op Vel A, die vogweerlae onder die vloere en in die mure met
behulp van duidelike lyne. (8)
1.2 Enige VIER vereistes waaraan muurkonstruksies vir geboue moet
voldoen.
- Weerstand teen vergruising
- Isolasie/Stabiliteit teen reën
- Isolasie/Stabiliteit teen hitte
- Isolasie/Stabiliteit teen koue
- Isolasie/Stabiliteit teen geraas
- Isolasie/Stabiliteit teen brand
- Minimum openinge bevat (Enige 4 x 1) (4)
1.3 (1) Gaping tussen muur en dakbedekking (2) opvul/seël
OF
Verhoed dat wind/koue/klein diere op plafon kom (2)
1.4 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is.
1.4.1 Waar (1)
1.4.2 Waar (1)
1.4.3 Onwaar (1)
1.4.4 Waar (1)
1.4.5 Onwaar (1)
1.5
FIGUUR 1.5
1.5.1 Muurbind (1)
1.5.2 Holmuur/Spoumuur (1)
1.5.3 Muurblaaie aanmekaar te bind (1)
1.6 Kapdele te bind (1)
1.7 Enige VIER algemene veiligheidsmaatreëls vir handgereedskap.
- Snygereedskap moet skerp wees
- Veiligheidsmaatreël vir spesifieke gereedskapstuk toepas
- Gebruik vir doel waarvoor dit ontwerp is
- Gereedskap moet volledig wees
- Nie op kant van werksbank plaas nie
- Nie lemme met vingers toets nie
- Rapporteer defekte
- Hou hande weg van snyvlakke (Enige 4 x 1) (4)
1.8 1.8.1 Draagbare figuursaag (1)
1.8.2 Sirkelsaag (1)
1.8.3 Dikteskaafmasjien (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 3
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE
2.1 (1) Trekkrag (2) Drukkrag (3) Skuifkrag (3 x 1) (3)
2.2
FIGUUR 2.2
2.2.1 Hoofstaaf/Skeerstaaf (1)
2.2.2 Skuifkragte teen te werk (1)
2.2.3 45º (1)
2.2.4 Trekspanning (1)
2.2.5 Hoëspanning staal (1)
2.2.6 16 mm (1)
2.3 (1) Neig om kolom korter/vetter te maak, (2) beton te skuif/buig/knik/na
buite te bars. (2)
2.4 Enige DRIE oprigtingvereistes vir betonbekisting.
- (1) Sterk genoeg om (2) kragte/vars beton te dra
- (1) Sterk genoeg om (2) genoeg ondersteuning/nie oormatig af te
wyk
- (1) Maklik opgerig en (2) verwyder kan word
- (1) Akkuraat (2) gemaak word
- (1) Geseël wees om (2) beton verlies te voorkom
- (1) Skoon wees (2) van vuiligheid/skaafsels (Enige 3 x 2) (6)
2.5 Enige TWEE faktore wat die dekdiepte van staalwapening bepaal.
- Dikte van wapeningstawe
- Blootstelling toestande (2 x 1) (2)
2.6 (1) Drukspanning word binne beton geskep (2) om trekspanning te
balanseer/teen te werk. (2)
2.7 Keermuur met ʼn beerstut. Enige VIER byskrifte van keermuur onderdele
(12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2016)
2.8 Enige VIER faktore wat in berekening gebring moet word wanneer
keermure ontwerp word.
- Druk wat grond uitoefen
- Tipe grond waarop gebou word
- Beskikbare materiaal
- Graad van skuifgedrag
- Landskap
- Water wat deurfiltreer. (Enige 4 x 1) (4)
2.9
FIGUUR 2.9
(1) Massa (2) Onderling grendelvermoë (3) Wrywing (3 x 1) (3)
[40]
VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE
3.1 Rioleringstruktuur in FIGUUR 3.1:
FIGUUR 3.1
3.1.1 Mangat/Inspeksiekamer (1)
3.1.2 Enige TWEE funksies van die struktuur in ʼn rioolstelsel.
- Rioolstelsel ondersoek
- Rioolstelsel skoonmaak
- Waar twee of meer rioolpype bymekaar kom. (Enige 2 x 1) (2)
3.1.3 (1) Diepte en (2) grootte van stelsel. (2 x 1) (2)
3.2 (1) Spieël word aan die een kant vasgemaak (2) en ʼn flits word vanaf
anderkant geskyn (2)
3.3 Enige TWEE toetsmetodes om die digtheid van riole te toets.
- Hidroliese toets
- Lugtoets
- Rooktoets (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 5
3.4
FIGUUR 3.4
3.4.1 Inspeksie oog (1)
3.4.2 50 mm (1)
3.4.3 Pypklamp (1)
3.4.4 135º (1)
3.4.5 Rioolputsperder/Vetvanger (1)
3.4.6 P-sperder (1)
3.4.7 (1) Voorkom dat slegte reuke (2) vanaf die rioolstel terugkeer (2)
3.5 3.5.1 Onwaar (1)
3.5.2 Waar (1)
3.5.3 Onwaar (1)
3.5.4 Onwaar (1)
3.5.5 Onwaar (1)
3.5.6 Waar (1)
3.5.7 Waar (1)
3.5.8 Waar (1)
3.6 Enige DRIE voordele van die skoppyp in ʼn elektriese stelsel.
- Veiliger
- Oop kabel kan nie gesien word nie
- Kabel nie aan weer blootgestel nie
- Minder blootgestel aan beskadiging
- Lyk netjieser (Enige 3 x 1) (3)
3.7 1 500 mm (1)
3.8 Boukontrakteur (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE
4.1 (1) Twee stukke glas word met (2) ʼn poli-viniel tussenlaag op mekaar
vasgesit deur middel van (3) hitte en (4) druk. (4)
4.2 Enige DRIE eienskappe van vlekvrye staal.
- Weerstand teen korrosie
- Baie sterk
- Hoë estetiese voorkoms/Lyk mooi
- Duursaam
- Higiënies (Enige 3 x 1) (3)
4.3 Enige VIER eienskappe van aluminium.
- Lig
- Rekbaar
- Smeebaar
- Weerstand teen korrosie
- Maklik om te werk
- Gelei elektrisiteit/hitte (Enige 4 x 1) (4)
4.4 (1) Skroeflaste (2) Flenslas (2 x 1) (2)
4.5
GOLFYSTERBEKLEDING
FIGUUR 4.5
4.5.1 Deel 4.5 A– Haakbout Deel 4.5 B – Hoekyster (2)
4.5.2 Te dun materiaal (1) kan lei tot elastiese vervorming of (2)
kruip/geleidelike kompressie (2)
4.5.3 Enige DRIE voordele van die gebruik van staalbekleding.
- Verskeidenheid van vorms
- Verskeidenheid groottes
- Vooraf voorberei word
- In beheerde omgewing voorberei word
- Lig in gewig
- Enige grootte gesny word (Enige 3 x 1) (3)
4.5.4 (1) Bekleding wat uitsit en krimp (2) a.g.v. hitte of koue. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 7
4.6
FIGUUR 4.6
Bereken die hartlyn van die strookfondament in FIGUUR 4.6.
11 000 x 2
+ 5 000 x 2
32 000
- 600 x 4
29 600 (8)
[30]
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1 FIGUUR 5.1 op Vel B toon ʼn raamstruktuur met puntbelasting.
Voltooi die volgende op Vel B:
5.1.1 Die kragtediagram op skaal 1 N = 2 mm (7)
5.1.2 Die tabel deur die grootte en aard van die kragte in die dele van
die tabel neer te skryf (9)
5.2 FIGUUR 5.2 toon ʼn balk met puntbelasting. Gebruik die inligting op Vel C
en bereken op Vel C die skuifkragwaardes van punt a tot c en teken die
skuifkragdiagram op skaal 1 mm = 1 N.
FIGUUR 5.2 (9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2016)
5.3 FIGUUR 5.3 toon ʼn balk met puntbelasting. Bereken die reaksiekrag van
Steunpunt B.
FIGUUR 5.3
Om A
LOM = ROM
(Bx6) = (140x2)+(100x6)+(40x8)
B6 = 280+600+320
B = 1200
6
= 200 N (5)
[30]
VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE
6.1 6.1.1 Buitedeur by D1 (2)
6.1.2 Venster by V1 (2)
6.1.3 Binnedeur by D2 (1)
6.1.4 Spoelkloset by SK (2)
6.1.5 Stort by ST (2)
6.1.6 Opwasbak by OWB (2)
6.1.7 Stoof by STF (2)
6.1.8 Ligskakelaar by die buitedeur (2)
6.1.9 Enkel fluoressent lig in die middel van die leefarea (2)
6.1.10 Verbindingslyn tussen ligskakelaar en fluoressent lig (1)
6.1.11 Volledige maatskrywing vir Wesaansig (12)
6.2 Maak netjiese sketse om elkeen van die volgende simbole te illustreer:
6.2.1 Beton
(2)
6.2.2 Puinvulling
(2)
6.2.3 Kragpunt
(2)
6.2.4 Verdeelbord
(2)
6.2.5 Lugpyp
(2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 9
TOTAAL: 200
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANSWER SHEET
A CIVIL TECHNOLOGY NAME:
VRAAG/QUESTION 1.1 A (3)
VRAAG/QUESTION 1.1 B (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2016)
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANSWER SHEET
B CIVIL TECHNOLOGY NAME:
VRAAG/QUESTION 5.1 (16)
a
h
b
i
e
f
c
SKAAL / SCALE: 1 N = 2 mm g
DEEL/PART STUT/STRUT STANG/TIE
AF 59 N
BG 40 N
CH 40 N d
DI 59 N
EI 51 N
EF 51 N
FG 20 N
GH 20 N
HI 20 N
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) SIVIELE TEGNOLOGIE 11
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANSWER SHEET
C CIVIL TECHNOLOGY NAME:
VRAAG/QUESTION 5.2 (9)
Skuifkragwaardes/Shearforce values
a = 95 N – 20 N = 75 N
b = 75 N – 120 N = -45 N
c = -45 N – 40 N + 85 N = 0
Skuifkragdiagram/Shearforce diagram
Skaal/Scale: 1 mm = 1 N
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2016)
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANSWER SHEET
D CIVIL TECHNOLOGY NAME:
VRAAG/QUESTION 6.1 (30)
VLOERPLAN
Venster 2
Buitedeur 2
Binnedeur 1
Stoof 2
Opwasbak 2
Stort 2
Waterkloset 2
Maatskrywing 12
Ligskakelaar en lig 5
TOTAAL 30
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2016 Memo

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2016 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2016 QP
%20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)

Question paper