Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2016
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1
PUNTE: 100
TYD: 2 uur
*Iwgel1*
Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye insluitende 1 bylaag en 1 antwoordblad.
Skip to contentAll 2016 papers 





View all
_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
_watermark--6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35/v1-176dbe300bc24abbbfc8/card.webp)



Mathematical Literacy Grade 11 P1 2016 QP (Afr)
Grade 11 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the Eastern Cape November 2016 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 11 · Eastern Cape November · 2016. Question paper, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 1.4 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Eastern Cape November 2016
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2016)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
Gebruik die BYLAAG om VRAAG 1 te beantwoord.
Beantwoord VRAAG 4.7 op die ANTWOORDBLAD wat voorsien is en handig
dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in.
2. Nommer jou antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik word.
3. ʼn Nieprogrammmeerbaar en niegrafiese sakrekenaar mag gebruik word,
tensy anders aangedui.
4. ALLE berekeninge en stappe moet duidelik getoon word.
5. Meeteenhede moet duidelik getoon word, waar nodig.
6. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.
7. Rond alle finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy
anders aangedui.
8. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3
VRAAG 1
1.1 Sandra betaal kontant vir die diens aan haar motor by Bennie’s Service
Station. Bestudeer die inligting in die BYLAAG en beantwoord die vrae wat
volg:
1.1.1 Noem die Franchise-handelaar wat Sandra se motor gediens het. (2)
1.1.2 Bereken die waarde van A, die bedrag wat gevra word vir arbeid. (2)
1.1.3 Wys, met berekeninge, dat die afslag van die battery 50% is. (2)
1.1.4 Bereken die totale eenheidprys van al die onderdele wat gebruik was
om die motor te diens. (2)
1.1.5 Bereken die waarde van B, die BTW-bedrag wat deur Sandra betaal
is. (2)
1.1.6 Bereken die verskil tussen die grootste eenheidprys en die kleinste
eenheidprys. (3)
1.2 Bestudeer die uittreksel van Sandra se tjekrekeningstaat hieronder en
beantwoord die vrae wat volg: (Sommige inligting is weggelaat.)
Tabel 1: Sandra se tjekrekeningstaat vanaf 23 tot 25 Maart 2016
Datum Itembeskrywing Bedrag Balans (R) Bank se
(R) opgehope
uitgawes
23 Maart Beginsaldo R22 598,09
23 Maart Selfoonoorplasing na kaart 2 000,00 24 598,09
23 Maart Lugtydaanvulling (Airtime)
0633148090 110,00 24 486,99 1,10
24 Maart POS Aankope Tjekkaart by
CFR Winkel 539,32 23 947,67
24 Maart OTM Kontant - Hoofstraat 4 500,00 19 447,67
24 Maart Lugtydaanvulling (Airtime)
0732729000 55,00 19 391,57 1,10
24 Maart Stuur geld na 0633148090 500,00 18 882,07 9,50
25 Maart Tjekkaart Brandstofaan-
kope by Ted Garage 300,00 18 582,07
Eindsaldo 18 582,07
1.2.1 Verduidelik die term “beginsaldo”. (2)
1.2.2 Op die 24ste van Maart 2016 was die bank se opgelope uitgawes wat
na 0633148090 gestuur was, sowat R9,50. Bepaal die bank se
opgelope uitgawes as ʼn persentasie van die bedrag wat gestuur was. (3)
1.2.3 Bepaal die totale bedrag wat Sandra betaal het om lugtyd deur die
bank te koop. (3)
1.2.4 Skryf neer Sandra se balans in woorde op die 25ste Maart 2016. (2)
[23]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 2
2.1 Nonine is ʼn afgetrede onderwyseres wie gewoonlik groente in haar reghoekige
tuin plant. Sy stuur haar grondmoster na die laboratorium om getoets te word.
Die uitslae van die toetsmonster toon dat 2 pond van 15-15-15 (Stikstof-
Fosfor-Kalium) kunsmis per 100 vierkante voet (𝑣𝑡 2 ) aangewend moet word
Sy beplan om die kunsmis oor ʼn 20 x 15 voetoppervlak vir die mielies te
versprei. Sy het drie 10-voet rye; een elk vir wortels, blaarslaai en spinasie. Sy
het ook 10 tamatieplantjies wat individueel bemes word.
Gebruik die prentjie hieronder wat Nonine se reghoekige tuin toon en die
gegewe omskakelingstabel om die vrae vir VRAAG 2.1 te beantwoord.
30 vt
25 vt
30 ft
25 ft
t
10 voet 10 voet 10 voet
1 𝑚 = 3,281𝑣𝑡
1 𝑝𝑜𝑛𝑑 = 2 𝑘𝑜𝑝𝑝𝑖𝑒𝑠
1 𝑘𝑜𝑝𝑝𝑖𝑒𝑠 = 250 𝑚ℓ
1𝑚2 = 10,764𝑣𝑡 2
2.1.1 Skryf neer die lengte en breedte van Nonine se tuin in voet. (2)
2.1.2 Bereken die oppervlak van Nonine se groentetuin. Gee jou antwoord
in vierkante meter.
Jy mag die formule gebruik:
Oppervlak van ʼn reghoek = lengte x breedte (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5
2.1.3 Bereken die hoeveelheid kunsmis wat benodig word vir die mielie
oppervlak in die groentetuin. Gee jou antwoord in pond.
Jy mag die formule gebruik:
𝐎𝐩𝐩𝐞𝐫𝐯𝐥𝐚𝐤 𝐠𝐞𝐝𝐞𝐤 𝐝𝐞𝐮𝐫 𝐦𝐢𝐞𝐥𝐢𝐞𝐬
Hoeveelheid kunsmis = 𝐎𝐩𝐩𝐞𝐫𝐯𝐥𝐚𝐤 𝐠𝐞𝐝𝐞𝐤 𝐝𝐞𝐮𝐫 𝐤𝐮𝐧𝐬𝐦𝐢𝐬 (5)
2.1.4 Elke tamatieplantjie benodig 0,15 pond van die kunsmis. Herlei die
hoeveelheid kunsmis wat benodig is vir elke tamatieplantjie en gee
jou antwoord in koppies. (3)
2.2 Nonine se dogter, Mimmy, het siek geword en ʼn dokter besoek. Sy was
medikasie gegee asook ʼn opdrag om ʼn antibiotiese behandeling te voltooi.
Die tabel hieronder toon die medikasie wat aan haar gegee was.
Tabel 2:Gesertifiseerde afskrif van doktersnota (sommige inligting is
weggelaat)
Kode Soort medikasie Volume Bedrag
797979018 Flusin DM Neem twee Stroop 100 mℓ R67,46
medisynemaat (10 mℓ) 10D
Drie keer per dag
756156017 Ponstan 50 mg/5 mℓ 200 mℓ 10D R37,70
Neem drie medisynemaat (15 mℓ)
vier keer per dag
710041002 Augmentin ES 600 Neem twee 100 mℓ 5D 710041002
medisynemaat (10 mℓ) twee keer
per dag **volledige kursus**
2.2.1 Bereken die aantal medisynemaat in milliliter wat Mimmy in die
oggend tydens ontbyt en in die aand met aandete moet neem. (3)
2.2.2 Bereken die hoeveelheid Augmentin ES 600 wat op die laaste dag
geneem moet word. (2)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 3
3.1 Bestudeer die kaart hieronder van die Fraserriviergebied vanaf Haney tot by
die Mond en beantwoord die vrae wat volg:
[Bron: www.env.gov.bc.ca]
3.1.1 Bepaal die aantal sedimentmoniteringstasies wat op die kaart
voorkom. (2)
3.1.2 Skryf neer die soort moniteringstasie wat “Marion (Jacobs) Lake”
genoem word. (2)
3.1.3 Identifiseer die sedimentmoniteringstasie wat tussen “Main Arm” en
“North Arm” geleë is om Fraser te verbind. (2)
3.1.4 Meet die afstand (in ʼn reguit lyn) in sentimeter tussen Haney en NA-2. (2)
3.1.5 Gebruik jou afstand in VRAAG 3.1.4 en die gegewe skaal om die
werklike afstand tussen Haney en NA-2 in kilometer te bereken. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7
3.2 Die Vellem-familie het ʼn paar gaste genooi om hulle seun se gradeplegtigheid
te vier vir die voltooiing van ʼn Diploma in Bestuur aan die Walter Sisulu
Universiteit. Die saal was in twee verdeel deur ʼn gordyn wat tafel D en G nie
beskikbaar maak vir gaste nie.
Bestudeer die plan van die saal en beantwoord die vrae wat volg:
N
Tafels
A – I , Hooftafel en Geskenktafel
- sitplekke wat deur gaste en familielede beset is
3.2.1 Een van die gaste wou nie naby ʼn venster sit nie. Identifiseer die tafel
waar die gas moontlike kan sit. (2)
3.2.2 Gee die algemene kompasrigting van Tafel F vanaf Tafel H. (2)
3.2.3 Bepaal die waarskynlikheid dat ʼn persoon wat lukraak gekies sal
word, ʼn sitplek by tafel D en G sal kry tydens die seremonie. (2)
3.2.4 Een van die gaste was gevra om reguit vanaf die deur te loop en die
tweede sitplek links te beset. Noem die tafel waar die gas moet sit. (2)
[19]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2016)
VRAAG 4
Tabel 3 hieronder vergelyk die pryse van geselekteerde voedsel items in die
landelike en stedelike gebiede vir Januarie 2015. Bestudeer die tabel en beantwoord
die vrae wat volg:
Tabel 3: Vergelyking tussen landelike en stedelike voedselpryse
(geselekteerde voedsel items)
Landelike Stedelike
Prysverskil
voedselpryse voedselpryse
Produk Rand per
Januarie 2015 Januarie 2015
eenheid
(in Rand) (in Rand)
Volroom Long Life Melk (1 ℓ) 12,03 12,59 0,56
Bruin Brood (700 g) 9,57 10,29 0,72
Wit Brood (700 g) 10,31 11,42 1,11
Mieliemeel (5 kg) 32,49 33,73 1,24
Margarien (500 g) 17,89 21,68 3,79
Rys (2 kg) 23,62 23,45 -0,17
Sonneblomolie (750 mℓ) 14,59 17,25 2,66
Ceylon/Swart Tee (62,5g) 9,89 9,68 -0,21
Witsuiker (2,5 kg) 29,63 26,31 -3,32
Gemiddelde A
[Bron: StatsSA, 2015]
4.1 Rangskik die landelike voedselpryse in dalende volgorde. (2)
4.2 Bepaal die mediaan vir die landelike voedselpryse. (2)
4.3 Bereken die omvang vir die stedelike voedselpryse. (3)
4.4 Identifiseer die minimumprysverskil in rand per eenheid. (2)
4.5 Identifiseer EEN produk met die grootste prysverskil tussen Stedelike en
Landelike gebiede. (2)
4.6 Identifiseer die modus vir stedelike voedselpryse. (2)
4.7 Teken ʼn kolomgrafiek (balkgrafiek) om die laaste VYF produkte van die
stedelike voedselpryse voor te stel. Gebruik die grafiekpapier wat op
ANTWOORDBLAD 1 voorsien is. (6)
4.8 Skryf jou waarneming omtrent die voedselpryse van beide stedelike en
landelike gebiede neer. (2)
4.9 Bereken die waarde van A, die gemiddelde prysverskil in rand per eenheid. (3)
4.10 Bepaal die waarskynlikheid dat ʼn produk wat lukraak gekies sal word, ʼn
massa van 700 g sal hê. Gee jou antwoord tot die naaste persentasie. (3)
[27]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9
VRAAG 5
Victoria was by Sparrowwinkel en het ʼn paar items gekoop. Sy het ʼn lojale kaart
(loyal card) wat sy gebruik om punte te verdien wanneer sy die kaart by die
betaalpunt aanbied. Die punte wat verdien word, kan omgesit word in kontant om
items by die winkel te koop wanneer dit nodig is. Bestudeer die kasregisterstrokie
wat sy van Sparrowwinkel ontvang het en beantwoord die vrae wat volg: (*sommige
inligting is weggelaat *)
SPARROWWINKEL
Roseplace.Tel: 716 1610
Customer: Victoria Pryse (R)
Parm Stew F/Cus 1 kg 22,49
Mc Beans (Vars Groenbone) 1 kg 36,99#
A/Chix B/P 4-PCE 0,542 kg @ 53,99 p/kg 29,26
A/Chix B/P 4-PCE 0,474 kg @ 53,99 p/kg 25,59
Flora regular margarine per kg 2 @ …….. 1 kg 99,98
Sunday Times National 1’s 22,00
Bostik Prestik L 100 g 17,99
Koo PCH.Slice SR 410 g 9,99
Valpre Still 1,5 ℓ 13,49
Drasakkie 2 @ 0,50 24 ℓ 1,00
TOTAAL VIR 12 ITEMS 278,78
Debietkaart getoon 478,78
Kontant aangevra 200,00
Punte verdien:
Voor hierdie aankope: 1639
Hierdie aankope: 13
Aantal punte: 1652
BTW koers Uitgesluit Belasting Ingesluit
0,00% 36,99 0,00 36,99*
14,00% 212,10 29,69 241,79
Strokie Betaal-punt Kassier Datum Tyd
4372 005 21 03.04.16 10:00
5.1 Identifiseer die prys van ʼn item met nulkoers BTW (Belasting op
Toegevoegde waarde). (2)
5.2 Identifiseer die kontantbedrag wat Victoria van die kassier by die betaalpunt
by Sparrowwinkel aangevra het. (2)
5.3 Bereken die waarde van EEN punt wat deur kliënte verdien word by
Sparrowwinkel. Gee jou antwoord tot die naaste tien rand. (2)
5.4 Bereken die koste van 600 g Bostik Prestik by Sparrowwinkel BTW uitgesluit. (2)
5.5 Bereken die prys van 1 kg Flora Regular margarien. (2)
5.6 Bereken die totaal vir alle voedsel items waarop BTW belas was. (2)
[12]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/NOVEMBER 2016)
BYLAAG
VRAAG 1
Bennie’s Service Station
Franchise Handelaar vir Buffalo City
Mercedes Benz, Chrysler, Reg.Nr. TM 1234/0 BTW Reg.Nr.10465 25987
Jeep ,Dodge, Mitsubishi, Billyweg, Posbus 238, Oos-Londen, 5200
Freightliner en FUSO motors Tel.(043) 745 1254 Faks. (043) 745 2334
Postal Address/ Posadres Kontant Belastingfaktuur Deliver to/Gelewer aan
B/Bay kontantverkope Faktuur nr. Mev. Sandra Twalo
23215874 10 Lilystraat
Sunset Bay
Op Voertuig 5201
76416
ste
TDZ 652 Datum van 1 26304/
REGISTRASIE 26/04/11 Dok nr.
EC registrasie 132568
Mercedes Verkoops-
MODEL 25A Datum 24/03/16
Benz handelaar
Werking/Onderdeel nr./ Hoeveelheid/ Eenheids- Een-
Bedrag
Beskrywing Tydeenhede prys (R) heid
Verbruiksgoedere 0100MSH
Enjinolie U 5,50 29 159,50 S
MA271 180 05 09 Oliefilter X 1 212,82 ELK 106,41 S
MA 001 986 19 71/ 1075
S
Skoonmaakoplossing X 1 4,99 ELK 2,50
MA 000 989 08 07/13 Vloeistof X 1 75,87 ELK 37,94 S
MA 204 890 2311 TS
S
Windskermveër X 1 697,13 ELK 348,57
MA 201 565 456 03 Battery X 1 2 469,92 ELK 1234,96 S
MA 313 836 0319 Filter Combi X 1 726,16 ELK 363,08 S
Belasbare
Waarde van BTW bedrag NETTO
3390,96
goedere KOERS (insluitende TOTAAL
arbeid)
VAT/BTW B
Onderdele (X) 2093,46 14 % 3390,96 Afronding 0,09
Arbeid A
Onderverhuur 0,00
Deposito 0,00 TOTAAL 3865,60
Alle goedere bly die eiendom van die verkoper totdat dit ten volle betaal is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2016) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 11
ANTWOORDBLAD
VAN EN NAAM
GRAAD 11: …….
VRAAG 4.7
Die grafiek wat die voedselpryse van geselekteerde items in stedelike gebiede toon
30
25
20
Prys (Rand)
15
10
5
0
Margarien Rys Sonneblomolie Ceylon/Swarttee Witsuiker
Geselekteerde voedsel-items
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2016 Memo (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2016 Memo (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2016 QP (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2022 QP (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 QP (Eng)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2020 QP (Eng)
More from Grade 11 Mathematical Literacy

Annual teaching plan
Gr 11 Maths Lit ATP 2023 24
_watermark--e7865fd3-d528-472d-a551-0585ea50cee1/v1-a2afd0515b0210a580c1/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 2025 Addendum (Afr)
_watermark--6d3d1a99-ee4e-4b35-9dfc-765595836d35/v1-176dbe300bc24abbbfc8/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2025 Addendum (Eng)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 11 P2 2025 Memo (Eng)

Question paper and memo
Mathematical Literacy Grade 11 P1 2025 QP & Memo

Question paper and memo