Downloaded from hlayiso.com
Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2013
REKENINGKUNDE
NASIENGIDS
ALGEMENE REELS:
1. Ken volpunte vir die korrekte finale antwoorde toe. Indien die antwoord verkeerd is, merk die bewerkinge.
Indien die bewerkingsbedrag as die finale antwoord gegee word, ken die werk-met punt toe.
2. “Metode” punte word aangedui met
In berekeninge en finale totale moet minstens een deel van die bewerking korrek wees om ʼn punt te
verdien.
In die geval waar die antwoord van ʼn vorige vraag gebruik word, kontroleer die oordrag van daardie
antwoord.
Ignoreer hakies in die state, maar kontroleer die berekening voordat punte toegeken word.
3. Waar leerder gepenaliseer word, kan die punte vir die afdeling nie negatief wees nie. (vreemde items)
4. Waar daar vir vrae verduidelikings en kommentaar gevra word, ken deelpunte toe. ʼn Goeie verduideliking
sal gewoonlik die punt noem en dit dan verduidelik. Wees gewaarsku dat leerders soms dieselfde feit net
weer anders bewoord. Hierdie merkriglyn voorsien sekere verduidelikings-dit is nie omvattend nie. Lees
die leerder se antwoord en gee krediet vir sy aanvaarbare interpretasies.
5. Waar nodig, aanvaar geskikte/aanvaarbare en herkenbare afkortings.
6. Hierdie merkriglyn is nie omvattend nie. Daar word van opvoeders verwag om self deur die hele vraestel
te werk en kan dan aanvaarbare veranderinge binne die raamwerk van die merkriglyn aanbring. Lees ook
die leerders se verduideliking om die vrae te interpreteer en gee punte vir geldige verduidelikings (neem
taalagterstand in aanmerking.)
Hierdie nasiengids bestaan uit 15 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers 



%202013%20Memo_hlayiso.com_--65a06402-756e-4c58-ac7c-890597e9c85a/v1-35f937561a33deb25709/card.webp)

View all/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)




%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2013 Memo (Afr)
Grade 12 Accounting Paper 1 memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2013 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Accounting · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2013. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Accounting
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 545.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2013
- Paper 1Memo · EngMemo · Afr
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 1 LU1(AS4); LU3(AS6)
Versoenings (40 punte ; 24 minute)
1.1 Bankversoening
1.1.1 Is die saldo volgens die bankstaat gunstig of ongunstig? Verduidelik.
Enige geldige verduideliking
Gunstig
Kredietsaldo soos per bankstaat/bank krediteer ons rekening as geld in die bank vermeerder. 3
1.1.2 Tjeknommer 784 behoort nie in die versoeningstaat te verskyn nie.
Verduidelik hoekom.
Enige soortgelyke verduideliking
Tjek is ouer as 6 maande/tjek is verouderd/tjek is nie meer geldig nie/bank sal nie tjek uitbetaal nie. 2
1.1.3 Tjeknommer 1024 is aan ʼn krediteur uitgereik as gedeeltelike betaling
van rekening. Verduidelik hoe hierdie tjek aan die einde van die
finansiële jaar in die finansiële state te boek gestel moet word.
ʼn Geldige verduideliking
Bank sal gedebiteer word (bate vermeerder) en Krediteure sal gekrediteer word (las
vermeerder)
Aan die einde van die finansiële jaar is die rekening nog steeds onbetaald (dit is ʼn
vooruitgedateerde tjek)
Slegs geldig na 7 Mei 2013. Daarom moet die inskrywing teruggeskryf word om die
werklike finansiële posisie van die besigheid te weerspieël. 4
1.1.4 Voorsien ʼn gepaste (geskikte) rede vir die R880 wat in die
versoeningstaat verskyn.
Enige geldige verduideliking
Fout van die bank/besigheid se rekening is gedebiteer met ʼn tjek van ʼn ander besigheid of
eienaar/bankkoste dubbeld verhaal/debietorder. 2
1.1.5 Die groot uitstaande bedrag van die deposito is ondersoek. Daar is
vasgestel dat die bedrag van R5 000 ʼn inkomste van verkope op
2 April 2013 was. Die kassier wat op daardie stadium verantwoordelik
vir die deposito’s was, het gevolglik bedank. Die bestuur het aanvaar
dat die geld nie verhaal sal word nie.
(a) Watter rekeningkundige inskrywing/s moet gemaak word om die
boeke aan te suiwer?
Dt Verlies weens diefstal en Kt Bank (verminder die banksaldo) 4
(b) Noem en verduidelik die AARP-beginsel wat op bogenoemde
aansuiwering van toepassing is.
Omsigtigheidsbeginsel
ʼn Geldige rede
Moet die transaksie in ʼn pessimistiese manier hanteer omdat daar geen sekerheid is
dat die geld verhaal sal word nie.
ʼn Konserwatiewe benadering word gevolg in rapportering oor winste. Moet verliese
wat opgespoor word, in ag neem. 4
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENINGKUNDE 3
(c) Maak TWEE voorstelle waarvan die besigheid gebruik kan maak om te
verhoed dat so iets weer gebeur. (Interne kontrole).
Twee geldige redes
Gereelde toesig/kontroleer deposito’s (dokumentasie)/rotering van pligte, ens.
Verdeling van pligte/aanmanings van banke (SMS’se)
Maak gebruik van senior bestuurders om deposito’s te doen/moniteer of stel gereeld
ondersoek in
Dissiplinêre aksie moet teen oortreders geneem word – afskrikmiddel vir ander
werknemers 4
1.2.1 Verduidelik die waarde van die Debiteure-Ouderdomsanalise vir ʼn
besigheid.
Enige geldige verduideliking
Dit is ʼn belangrike deel van interne kontrole vir ʼn besigheid – identifiseer debiteure wat nie
by kredietterme hou nie – verleen hulp in waar/hoe dissiplinêre stappe geneem moet word.
(deelpunte vir onvolledige antwoord) 3
1.2.2 Bereken Debiteurekontrole se saldo.
5 560 (geen punte vir individuele bedrae) 2
1.2.3 Indien Z. Nomhle besluit om haar rekening onmiddellik te vereffen,
hoeveel sal sy moet betaal? (Toon berekeninge)
740 – 5% = 703 + 170 = 873
(1 deel korrek om metodepunt te verdien) 4
1.2.4 Indien T. Naicker R500 aan die einde van die maand betaal, hoe sal
haar ouderdomsanalise-rekord in die volgende maand verander?
(Voltooi die tabel wat voorsien word)
61 – 90 30 – 60
DEBITEUR +90 DAE HUIDIG
DAE DAE
T. Naicker 220 820 1 230
Ouderdomsanalise vir die
0 of - 540 1 230 -
volgende maand
4
1.2.5 Verduidelik TWEE maatreëls wat ʼn besigheid kan instel om die
betaling van debiteure te verbeter.
TWEE geldige redes
Bied korting aan vir vroeë betalings
Hef rente op oortrokke rekeninge
“Screen” debiteure (kontroleer kredietverwysings)
Gereelde aanmanings en telefoonoproepe/SMS 4
VRAAG 1 TOTAAL: 40
Downloaded from hlayiso.com
4 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 2 LU3(AS4)
Voorraadstelsels (30 punte ; 18 minute)
2.1 2.1.1 Bereken die aankope van kameras gedurende die jaar.
60 x 42 x 10,80 = 27 216
110 x 44 x 10,90 = 52 756
70 x 47 x 11,10 = 36 519
40 x 43 x 11,05 = 19 006 Totale Aankope = 135 497 5
2.1.2 Bereken die koste van verkope (deur gebruik te maak van
geweegde gemiddelde metode).
OF
(2.1.1) hierbo 35 200 + 135 497 + 13 550
35 200 + 135 497 + 13 550 x 292 184 247 / 360 = 511, 7 OF 512
(80 + 280) 21 491
360 512 X 42 = 21 504 (slotvoorraad)
= 149 445 (1 deel korrek om metodepunt te verdien)
184 247 – 21 504 = 162 743
Of : 512 x 292 = 149 504 184 247 – 21 491 = 162 756
indien afgerond na geweegde gemiddelde) 6
2.2 Bereken die Brutowins op die verkope van die kameras.
(VRAAG 2.1.2) (1 deel moet korrek wees om die metodepunt te verdien)
219 000 - 149 445 of 149 504 = 69 555 of 69 496 3
2.3 Bereken die aantal kameras wat verlore (weg) is.
(360)
(80 + 280) – 42 = 318 – 292(verkoop) = 26
(1 deel moet korrek wees om die metodepunt
te verdien)
of (80 + 280) – 292 – 42 = 26
2 punte vir – 42 indien hierdie metode gebruik word 6
2.4 Stel TWEE maatreëls voor wat hulle in werking kan stel om
voorraadverlies te verhoed en te voorkom.
Twee geldige punte
Ordentlike kontrole oor voorraad (dokumentasie, bestellings, ens.)
Verdeling van pligte/rotasie van pligte (met betrekking tot bestellings, ontvangs van
voorraad)
Sekuriteitskontrole/kameras/opsporingsapparaat 4
2.5 Die eienaar is tevrede met die gebruik van die beswaarde/geweegde
gemiddelde metode om sy voorraad te waardeer. Jy stem egter nie
daarmee saam nie.
2.5.1 Noem ʼn ander metode wat hy kan gebruik.
Eerste in Eerste uit (EIEU) 2
2.5.2 Noem TWEE feite om jou antwoord te staaf.
Twee aparte en geldige redes
Hoë waarde van goedere/verkope in individuele eenhede
Pryse van elke aankope mag aansienlik verskil (EIEU gee pryse van voorraad teen
huidige waardes)
Maklik om voorraadverliese/-tekorte te voorkom 4
VRAAG 2 TOTAAL: 30
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENINGKUNDE 5
VRAAG 3 LU2(AS2); LU3(AS3;AS6)
Vervaardigingsrekeninge en Batebestuur (55 punte ; 33 minute)
3.1 Bereken die fabrieksbokoste. (Vervaardigingsbokoste)
Indirekte arbeid 37 300
Verbruiksgoedere 19 740
Huuruitgawe 73 500 x 4/7 of (24/42) 42 000
Water en elektrisiteit 67 000 x 75% 50 250
Versekering 12 600 x 3/4 9 450
Diverse fabrieksuitgawes 36 260
TOTALE FABRIEKSBOKOSTE 195 000
Geen punte vir bewerkinge -1 vir vreemde items (maks -2) 8
3.2 MAJOLA VOORSIENERS
PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 30 JUNIE 2013
Direkte materiaalkoste
463 125
(42 000 + 436 000 + 24 000 – 38 875 )
Direkte Arbeidskoste Balanserende getal 316 875
PRIMÊRE KOSTE (24 x 32 500) 780 000
kontroleer
Fabrieksbokoste 195 000
3.1
TOTALE VERVAARDIGINGSKOSTE/
inspeksie 975 000
KOSTE VAN PRODUKSIE 10
3.3
3.3.1 Bereken die direkte materiaalkoste per eenheid
Kontroleer VRAAG 3.2
463 125 ÷ 32 500 = R14,25
3
3.3.2 Bereken die produksiekoste per eenheid
Kontroleer VRAAG 3.2
975 000 ÷ 32 500 = R30
3
3.3.3 Bereken die aantal eenhede vervaardig en verkoop om gelyk te breek.
Kontroleer VRAAG 3.2
= 20 366 of 20367
5
Downloaded from hlayiso.com
6 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2013)
3.4 Verwys na die Eenheidskoste-tabel wat voorsien word.
3.4.1 Gee ʼn moontlike rede vir die verandering in die direkte materiaalkoste
per eenheid.
Een geldige punt
Verduideliking moet VRAAG 3.3.1 hierbo in ag neem.
Inflasie/skaarsheid
Verhoging is meer as die inflasiekoers en daarom kon daar vermorsing gewees het
Addisionele vervoerkoste/prys van petrol/stoor, ens.
Swak bestuur en beheer oor voorraad 2
3.4.2 Stel TWEE maatreëls voor wat die besigheid kan gebruik om die koste
so laag as moontlik te hou.
Twee geldige en aparte punte
Kyk daarna om te vervang met goeie kwaliteit
Oorweeg goedkoper alternatiewe verskaffers/bied na-verkope diens/groot afslag
Probeer plaaslike vervaardigers (spaar op vervoerkoste)
Lei werkers op om materiaal effektief te gebruik (verminder vermorsing)
Enige ander geldige verduideliking (gee deelpunte vir onvolledige antwoorde)
4
3.5 ALGEMENE GROOTBOEK VAN MAJOLA VOORSIENERS
TOERUSTING (B5)
2012 2013
1 Saldo a/b 172 000 Jan 1 Bateverkope 22 500
Julie
2013
1 Krediteurekontrole KJ 24 500 Saldo o/d 174 000
Jan
196 500 196 500
2013
Julie 1 Saldo a/b 174 000
4
BATEVERKOPE (N12)
Opgehoopte
2013 2013 waardevermindering op
1 Toerusting 22 500 1 toerusting 9 540
Jan Jan
(8 100 + 1 440 )
Bank 6 000
Verlies met verkoop
6 960
van vaste bate
22 500 22 500
9
3.6 Bereken die Waardevermindering op Voertuie wat in die Inkomstestaat
sal verskyn.
Voertuig:
133 499 – 99 150 = 34 749
2
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENINGKUNDE 7
3.7 Jy voel dat die groot verlies met die verkoop van die rekenaars aan die
waardeverminderingsbeleid toe te skryf is. Verduidelik.
Enige geldige verduideliking
20% verminderde-saldo metode verleng in die algemeen die leeftyd van die bates.
Rekenaars (tegnologiese bates) verloor hulle waarde vinniger as gevolg van moderne
gevorderde tegnologie.
Dit is moeilik om van sulke bates ontslae te raak omdat hulle so gou verouderd is. Daarom
moet waardevermindering vir hulle vir korter lewensduur voorsiening maak.
(gee deelpunte vir onvolledige/gedeeltelike antwoorde) 3
3.8 Verduidelik waarom afleweringsvoertuig nr. 2 se boekwaarde as R1
aangetoon word.
Enige geldige verduideliking
Algeheel afgeskryf/ten volle in waarde verminder/drawaarde geen of gelyk aan 0.
Ken waarde van R1 toe vir boekhou-doeleindes. 2
VRAAG 3 TOTAAL: 55
Downloaded from hlayiso.com
8 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 4 LU1(AS5); LU3(AS5;AS6)
Maatskappye: Finansiële State en Vertolking (85 punte ; 51 minute)
A Finansiële State en Vertolking
4.1.1 Beskryf kortliks die AARP-beginsel wat betrekking het op die
aansuiwerings aan die einde van die finansiële jaar.
Paringsbeginsel
Enige geldige rede.
Inkomstes en Uitgawes word erken en aangeteken in die periode waarop dit betrekking het.
Uitgawes moet gemeet word teen die inkomstes verdien in ʼn spesifieke finansiële jaar.
2
4.1.2 INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR EINDIGENDE 28 FEBRUARIE 2013
BRUTOWINS 314 000
Ander Inkomste 57 250
Huurinkomste (51 300 + 4 860 ) 56 160
Wins met verkoop van bate 470
Oninbare Skulde ingevorder/verhaal 400
Voorsiening vir Oninbare Skulde Aansuiwering
(1 075 – 855)
220
BRUTO-INKOMSTE 371 250
Bedryfsuitgawes (305 875)
Salarisse 83 200
Korting Toegestaan 1 450
Ouditfooie 5 500
Direkteursfooie 142 000
Skryfbehoeftes 7 220
Diverse Uitgawes 18 400
Verbruiksgoedere (7 330 – 1 130 ) 6 200
Versekering (6 400 – 3 200 ) of 6400/2 3 200
Oninbare Skulde 830
Waardevermindering (28 000 + 6 375) gegee 34 375
Handelsvoorraadtekort (32 800 – 29 300) 3 500
BEDRYFSWINS 65 375
Rente-inkomste 4
(4 125 + 1 375 ) of 4 125 x /3 5 500
NETTOWINS VOOR RENTE-UITGAWE 70 875
12,5
Rente-uitgawe (135 000 x /112,5) (15 000)
NETTOWINS VOOR BELASTING 55 875
Inkomstebelasting (22 475)
NETTOWINS VIR DIE JAAR 33 400 23
-1 elk vir vreemde items (balansstaatrekeninge) maks -2
Misplaaste items moet verkeerd gemerk word.
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENINGKUNDE 9
4.2: MEERA HANDELAARS BPK
BALANSSTAAT OP 28 FEBRUARIE 2013
NOTAS
BATES
NIE-BEDRYFSBATES 750 380
Tasbare/Vaste Bates 700 380
Finansiële Bates: Vaste Deposito 50 000
BEDRYFSBATES 59 610
Voorrade
(29 300 + 1 130 )
30 430 (3)
Handels- en ander ontvangbare bedrae
Kontroleer oordrag
25 680
Kontant en Kontantekwivalente
(2 500 + 1 000) 3 500
TOTALE BATES (5) 809 990
EKWITEIT EN LASTE
AANDEELHOUERSEKWITEIT 631 455
Gewone Aandelekapitaal 550 000
Aandelepremie 35 555
Behoue Inkomste 34 500 + 33 400 – (13 200 + 8 800) 45 900
NIE-BEDRYFSLASTE 117 000
Of 2
Lening: Sandy Bank (135 000 – 18 000 ) 117 000 punte
Inspek-
BEDRYFSLASTE teer 61 535
Handels- en ander betaalbare bedrae (Krediteure)
Aanvaar verskillende kombinasies van Handels- en ander Betaalbare 22 360
bedrae
SAID: (Inkomstebelasting) (22 475 – 20 000) 2 475
Aandeelhouers vir dividende 8 800
Korttermynlening 18 000
Oortrokke Bank 9 900
TOTALE EKWITEIT EN LASTE (13) 809 990 25
Onthou die algemene reëls wanneer metodepunte toegeken word
-1 vir vreemde items (maks -3) Balansstaatrekeninge misplaas, is nie vreemde items nie. Ken die
punte toe (-1 vir elke misplaaste item)
Downloaded from hlayiso.com
10 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2013)
HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARE BEDRAE
Handelsdebiteure (17 530 – 830 + 400 ) 17 100 OF 3 PUNTE
Voorsiening vir Oninbare skulde (855)
Opgelope inkomste (1 375 + 4 860 ) 6 235 OF 2 PUNTE
Vooruitbetaalde uitgawes 3 200
25 680
7
4.3.1(a) Bereken die BEDRYFSVERHOUDING en die
VUURPROEFVERHOUDING vir 2013.
BEDRYFSVERHOUDING VUURPROEFVERHOUDING
Kyk bedrae oorgeplaas vanaf VRAAG 4.2 (59 610 – 30 430) : 61 535 Kyk VRAAG 4.2
59 610 : 61 535 29 180
Of (25 680 + 3 500)
0,97 : 1 (3) 0,47 : 1 (4) 7
(b) Lewer kommentaar op die likiditeitsposisie van die besigheid.
Kwoteer/Noem TWEE finansiële aanwysers/syfers om jou argument
te ondersteun.
Moet twee van Bedryfsverhouding, Vuurproefverhouding, Debiteure-invorderingstydperk en
Krediteure-betalingstydperk noem.
-1 vir enige ander verhouding wat genoem is (indien meer as drie verhoudings gegee is)
vir aanhaal van bedrae
vir elke verduideliking
Bedryfs- en Vuurproefverhouding het verminder en is baie laer as aanvaarbare vlakke.
Debiteure neem te lank om hulle rekeninge te betaal (30 dae)
Krediteure word binne die normale 60 dae wat toegelaat word betaal 6
4.3.2 Aandeelhouers was nie gelukkig met die dividende wat hulle ontvang
het nie.
Bereken die dividend per aandeel (DPA) en die verdienste per aandeel
(VPA) vir die huidige jaar.
DPA VPA
22 000
13 200 + 8 800 x 100 33 400 x 100
110 000 110 000
= 20 sent = 30 sent (30,3) 7
Gebruik bogenoemde bevindinge (asook die finansiële aanwysers
wat voorsien is) om te verduidelik hoekom die aandeelhouers
ongelukkig is.
Twee geldige verduidelikings
Die aandeelhouers ontvang ʼn laer DPA as die vorige jaar alhoewel die VPA gestyg het.
Die besigheid het besluit om liewers inkomste te behou i.p.v. nog dividende uit te betaal.
Verder is die verdienste op aandeelhouersekwiteit hoër as enige alternatiewe belegging
(bedoelende dat hulle tevrede behoort te wees) alhoewel die DPA verminder het. 4
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENINGKUNDE 11
4.4 Die maatskappy beoog om al die onuitgereikte aandele in die volgende
finansiële jaar uit te reik. Een van die aandeelhouers het ʼn direkteur
genader en gevra dat hy toegelaat moet word om eerste aandele te koop
voordat dit aan die publiek beskikbaar gestel word. Kan die direkteur
toelaat dat dit gebeur? Verduidelik.
Enige geldige verduideliking
Nee.
Dit is oneties en teen die Maatskappyewet.
Alle aandele moet geadverteer word en die algemene publiek moet daartoe toegang hê.
(Deursigtigheid).
Die Aandeelhouers is lede van die publiek en moet saam met hulle in die mark meeding om
die nuwe aandele. (ken deelpunte toe vir onvolledige/gedeeltelike antwoorde) 3
B Oudit en Professionele Liggame
4.5 Verduidelik waarom dit vir die onafhanklike ouditeur belangrik is om lid
van ʼn professionele liggaam soos SAIGR te wees.
Enige geldige rede
Versekering van kennis van rekeningkunde en ouditbeginsels/verseker eenvormigheid of
standaardisering van behandeling van finansiële inligting
Gedurige professionele opleiding/gebind deur professionele gedragskode/kan nie nalatig
wees in uitvoering van hul pligte nie 2
4.6 Gee ʼn voorbeeld van die bewyse wat die ouditeur sal gebruik om ʼn
ouditeursverslag saam te stel.
Enige geldige punt
Enige een van:
bateregister;
voorraadregister;
rekord van debiteure en krediteure;
joernale en dokumente, ens. 2
4.7 Wat word met “op ʼn toetsbasis” bedoel? Verduidelik.
Enige geldige punt
Ouditeure maak gebruik van steekproewe (hulle kontroleer nie elke dokument of prosedure
nie) en spreek ʼn opinie uit op grond van die steekproef wat hulle gedoen het. 2
4.8 Verduidelik waarom die maatskappy met die ouditeursverslag tevrede
behoort te wees.
Enige geldige punt
Dit is ʼn ongekwalifiseerde verslag. Geen materiële foute/probleme ontdek nie/ouditeure is
tevrede dat aanbieding regverdig is/die state betroubaar is. 2
VRAAG 4 TOTAAL: 85
Downloaded from hlayiso.com
12 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 5 LU1(AS5)
Kontantvloei en Vertolking (45 punte ; 27 minute)
5.1 ALGEMENE GROOTBOEK VAN HONEY DEW BPK
SAID: INKOMSTEBELASTING (B9)
2013 2012
Feb 28 Bank KBJ 67 000
Mar 1 Saldo a/b 8 000
2013
Feb 28 Inkomstebelasting AJ 54 000
Saldo o/d 5 000
67 000 67 000
2013
Mar 1 Saldo a/b 5 000
5
GEWONE AANDELE DIVIDENDE (N12)
2012 2013
Aug 31 Bank KBJ 20 000 Feb 28 Verdelingsrekening GJ 65 000
2013 Aandeelhouers vir
28 AJ 45 000
Feb Dividende
65 000 65 000
5
5.2 KONTANT GEGENEREER VAN BEDRYFSAKTIWITEITE
Nettowins … Voor Belasting 180 000
Aansuiwerings vir:
Waardevermindering 88 500
Rente betaal 23 100
291 600
Kontantveranderinge in bedryfskapitaal (117 900)
1 punt vir die
Toename in voorraad (290 000 – 200 000) bedrag en 1
(90 000)
punt vir die
Toename in debiteure (192 500 – 160 000) korrekte (32 500)
gebruik van die
Toename in krediteure (77 000 – 72 400) hakie 4 600
KONTANT DEUR BEDRYWIGHEDE GEGENEREER operasie 173 700 11
5.3: Uittreksel uit Kontantvloeistaat
KONTANTVLOEI VAN operasie 195 000
FINANSIERINGSAKTIWITEITE
Opbrengs van aandele uitgereik (200 000 + 55 000 ) 255 000
Terugbetalings van nie-bedryfslaste (lenings)
(60 000)
(120 000 – 180 000)
Uitvloei en Invloei moet getoon word om punte te kan verdien
6
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENINGKUNDE 13
5.4 Bereken die Netto Batewaarde (NBW) per aandeel soos op
28 Februarie 2013. (NBW vir 2012 : 275 sent)
of 866 000 vir 3 punte
= 289 sent
5
5.5 Nuwe aandele word teen 255 sent per aandeel uitgereik. Lewer kortliks
kommentaar op die prys van die nuut uitgereikte aandele.
Enige geldige punt
Alhoewel aandele teen ʼn premie van 55c aangebied word, is dit nog steeds minder as die NBW
van 275 sent van 2012.
Die NBW het verhoog na 289 sent.
Beleggers word ʼn goeie prys aangebied – moontlik om die verkope van die aandele aan te
moedig en die belegger se vertroue in die besigheid te herstel.
Dit is ook goed om na die markprys van die aandele te kyk. 4
5.6 Is die maatskappy hoog- of laaggerat? Verduidelik jou antwoord deur
gebruik te maak van ʼn geskikte verhouding/aanwyser.
Skuld : Ekwiteits-
verhouding Baie laaggerat. Die besigheid maak nie veel van geleende
120 000 : 866 000 kapitaal (lenings) gebruik nie. In plaas daarvan reik hulle meer
0,12 : 1 aandele uit.
Kan oorweeg om meer effektief van lenings gebruik te maak.
(positiewe “gearing”)
vir verduideliking. 5
5.7 Identifiseer TWEE moontlike maniere hoe die fondse (verkry deur die
uitreiking van nuwe aandele) aangewend is.
Enige 2 redes
Lening is betaal
Voorrade vermeerder
Oortrokke bankrekening is afbetaal 4
VRAAG 5 TOTAAL: 45
Downloaded from hlayiso.com
14 REKENINGKUNDE (SEPTEMBER 2013)
VRAAG 6 LU2(AS3) ; LU3(AS6)
Begroting (45 punte ; 27 minute)
6.1 Voltooi die volgende tabel deur die korrekte bedrae in die korrekte
kolom/me in te vul. Neem kennis dat bedrae in meer as een kolom
ingevul kan word.
GEPROJEKTEERDE
KONTANTBEGROTING
NR INLIGTING INKOMSTESTAAT
ONTVANGSTE BETALING INKOMSTE UITGAWE
(a) Verwagte kontantverkope van
R7 400 per maand teen ʼn 7 400 7 400 5 920
winsopslag van 25% op kosprys.
(b) ʼn Ou rekenaar met drawaarde van
R4 400 sal in die volgende maand 2 500 1 900
vir R2 500 kontant verkoop word.
(c) Waardevermindering op toerusting
950
word op R950 per maand geraam.
(d) ʼn Jaarlikse versekeringspremie van
R5 200 was per tjek betaal.
5 200 4 000
R1 200 is vir die volgende
finansiële jaar. 10
6.2.1 Bereken die persentasie goedere wat op krediet verkoop word.
OF
(15 500 + 46 500) = 62 000 [totale verkope vir As Augustus se bedrae gebruik word
Julie]
(16 000 + 48 000) = 64 000
x 100 = 75% x 100 = 75%
3
6.2.2 Bereken die bedrae verteenwoordig deur (a), (b) en (c) op die
debiteure-invorderingskedule.
(a) 46 500 x 55% = 25 575
(b) 48 000 x 30% = 14 400 – 2% = 14 112
(c) (a) hierbo (b) hierbo
6 120 + 25 575 + 14 112 = 45 807 (inspekteer)
7
Beheer die besigheid hulle krediet effektief? Motiveer jou antwoord
deur gepaste bedrae van gegewe inligting te kwoteer.
Nee.
vir bedrae vir verduideliking
Kredietterme is 30 dae. Daar word verwag dat net 30% van debiteure gaan betaal. (Begroot) –
dit mag wees dat die 2% afslag nie ʼn goeie inisiatief/aansporing is nie.
Selfs van die R48 201 wat in Julie ontvang moes word, is slegs R41 120 ontvang. Daar word
nie genoeg druk op debiteure geplaas om betyds te betaal nie.
4
Downloaded from hlayiso.com
(SEPTEMBER 2013) REKENINGKUNDE 15
6.2.3 Bereken die persentasie verhoging van Huurinkomste.
4
6.2.4 Bereken die bedrag rente op die belegging. (Verwys na punt 7)
3% per kwartaal (12% p.j.)
8 755 x (3 ÷ 103) = R255 3
6.2.5 Gebruik die inligting in punt 4 en 5 en bereken die waarde van (d).
Julie se totale verkope = (46 500 + 15 500) = 62 000 x = 49 600 – 6% = 46 624
4
6.2.6 Gebruik die inligting in punt 6 en bereken die waarde van (e).
12 600 ÷ 3 = 4 200 elk x 108% = 4 536 x 4 = 18 144
Of 12 600/3 x 4 x 108/100 = 18 144 3
6.2.7 Behoort die werknemers tevrede te wees met die salarisverhogings wat
hulle gaan kry? Motiveer jou antwoord.
Ja of Nee Verduideliking
Ja. Dit is bo die inflasiekoers van 6 – 7 %.
OF
Nee. Dit is amper dieselfde as die inflasiekoers en dra nie by tot die verbetering van hulle
lewensstandaard nie. 3
6.2.8 Identifiseer TWEE betalings wat na jou mening swak bestuur word. Gee
raad aan die bestuurder hoe hy die interne kontrole op die items kan
verbeter.
TWEE BETALINGS:
Telefoon/Skryfbehoeftes/Onttrekkings (Enige 2)
RAAD:
Een geldige verduideliking
Moet ondersoek instel hoekom hulle meer as die begroting spandeer het.
Moontlike misbruik van maatskappy se bronne deur werknemers.
Verbeter die gebruik van papier en teken aan/beperk die gebruik van die telefoon/stel
skakelkodes in, ens. 4
VRAAG 6 TOTAAL: 45
GROOTTOTAAL: 300
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 Memo (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2023 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape Mock 2021 QP (Sesotho)
%202013%20Memo_hlayiso.com_--65a06402-756e-4c58-ac7c-890597e9c85a/v1-35f937561a33deb25709/card.webp)
Memorandum
Accounting Grade 12 NSC June 2013 Memo

Memorandum
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
More from Grade 12 Accounting
/Accounting--8f42a6a4-9593-4d36-86b1-d890dd1bb1bf/v1-7ebed0bf15d1af4a152e/card.webp)
Study guide
Accounting

Addendum
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 Addendum (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Question paper
Accounting Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)

Question paper
Accounting Grade 12 P2 Eastern Cape June 2025 QP (Eng)
%20June%202025%20Answer%20Book--7e96e433-56f8-43a1-9a38-c68c465746dd/v1-ed2bd6379e8f9c10b23d/card.webp)
Addendum