Downloaded from hlayiso.com
VOORBEREIDENDE EKSAMEN
2022
NASIENRIGLYNE
WISKUNDIGE GELETTERDHEID (VRAESTEL 1) (10601)
11 bladsye
Kode Verduideliking
M Metode
MA Metode met Akkuraatheid
CA Konstante Akkuraatheid
A Akkuraatheid
C Herleiding
D Definieer
J Regverdiging/Rede/Verduideliking/Gevolgtrekking
S Vereenvoudiging
RT/RD/RG Lees vanaf ʼn tabel OF ʼn grafiek OF ʼn diagram OF ʼn kaart OF ʼn plan
F Kies die korrekte formule
SF Vervanging in ʼn formule
O Opinie
P Penaliseer, bv. vir eenheid, verkeerde afronding ens.
R Afronding
NP Geen penalisering vir afronding of eenhede uitgelaat nie
AO Slegs antwoord – volpunte toegeken
MCA Metode met konstante akkuraatheid
SLEUTEL TOT ONDERWERP SIMBOLE
F = Finansies; DH = Data Hantering; P = Waarskynlikheid
Skip to contentAll 2022 papers %20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Addendum_hlayiso.com_--657f6e9a-3626-48fa-9c6e-11d49700db5a/v1-800bfe1d1d09f06cc902/card.webp)
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--b82b5337-d583-4576-8235-f8c6a3fe1432/v1-e0fc9a9293c5b8d6ade2/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Addendum_hlayiso.com_--f52aff5c-abbe-4fde-b6ac-05165475dabd/v1-5415ac530376df944eb8/card.webp)
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)
View all





Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2022 Memo
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 memorandum from the Gauteng Mock Exam 2022 (Afrikaans), 11 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · Gauteng Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 11 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Gauteng Mock Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 11
- File size
- 260.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 11
This exam
Gauteng Mock Exam 2022
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
VRAAG 1 [AO = volpunte toegeken]
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
1.1
1.1.1 = R29 373,23 - R1 250 ✓MA 1MA aftrekking van korrekte
= R28 123,23 ✓A waardes F1
1A korrekte antwoord (2)
1.1.2 = R54 708,48 - R22 186,23 ✓ MA 1MA korrekte waardes
F1
= R32 522,25✓A 1A korrekte antwoord (2)
1.1.3 26 935,48 2A korrekte antwoord
Ses-en-twintig duisend negehonderd, drie-en- F1
vyftig rand en agt-en-veertig sent ✓✓ A (2)
1.1.4 R21,75 ✓✓A 2A korrekte antwoord (2) F1
1.1.5 30 dae ✓✓ A 2A korrekte antwoord (2) F1
1.1.6 Debietorder – jy het ʼn 3de party toestemming 2D definisie van debietorder
gegee om elke maand ʼn ooreengekome bedrag
geld uit jou rekening te neem om vir ʼn diens te F1
betaal.✓✓ D
(Enige ander logiese/sinvolle antwoord.) (2)
1.1.7 = R26 935,48 + R2 450 ✓ MA ✓ RT 1 MA optelling van korrekte
= R29 385,48✓ A waardes F1
1RT korrekte waardes (2)
1.1.8 Capitec Bank ✓✓ A 2A korrekte antwoord (2) F1
2
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
1.2
1.2.1 Kontinue data ✓ bestaan uit slegs desimale 1A kontinue data
waardes. ✓J
OF EN
Kontinue data bestaan nie net uit heelgetalle
nie. 1A diskrete data
OF Let wel:
Kontinue data is data wat op ʼn oneindige skaal Geen punte geallokeer
D1
gemeet kan word. Dit kan enige waarde indien leerder sê dat
tussen twee getalle neem, maak nie saak hoe kontinue data aangaan
klein nie. Die maatstaf kan feitlik enige nie.
waarde op die skaal wees.
EN
Diskrete data bestaan slegs uit heelgetalle. ✓A
Diskrete data is telbaar, is ʼn telling wat
heelgetalle bevat – slegs ʼn beperkte aantal
waardes is moontlik. (2)
1.2.2 Geen modus/geen ✓✓ A 2A antwoord (2) D1
1.2.3 Verskil: 1MA korrekte waardes
17,3% - 6,1% ✓ MA 1A korrekte antwoord D1
= 11,2% ✓ A (2)
1.2.4 44,9% ✓✓ RG 2RG lees vanaf grafiek (2) D1
1.2.5 Kaapstad ✓✓A 2A korrekte antwoord (2) D1
1.2.6 62,8% ✓✓ RG 2RG lees vanaf grafiek (2) D1
1.2.7 44,9; 21,4; 17,3; 13,8; 2,6 ✓✓A 2A korrekte rangskikking (2) D1
[30]
3
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
VRAAG 2
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
2.1
✓RT ✓M 1RT aflees vanaf tabel
2.1.1 R11 489,79 × 100 ÷ 30 1M maal met 100 en deel F2
deur 30
= R38 299,30 ✓CA
1CA antwoord
≈ R40 000 ✓R 1R afronding (4)
2.1.2 A = R6 037,50 + R29 280 + R20 432,50 ✓M 1M optel van alle waardes F2
1CA antwoord
= R55 750 ✓CA (2)
2.1.3 = R1 450 000 + R55 750✓M CA van 2.1.2 F1
1M optel van alle waardes
= R1 505 750✓CA 1CA antwoord (2)
2.1.4 ✓C 1C herleiding (12 × 20)
(a) R69 × 12 × 20 ✓M 1M maal
1A antwoord
= R16 560 ✓A
OF F2
OF
12 × 20 = 240 ✓C 1C herlei na maande
1M maal met korrekte
R69 × 240✓M waardes
1A antwoord
= R 16 560✓A (3)
(b) Hy sal R16 560 verloor. CA van V 2.1.4 (a)
Hy betaal ʼn addisionele R16 560. 2O opinie
F4
Sy maandelikse terugbetaling sal met R69,00
vermeerder. Aanvaar enige geldige
of waardige antwoord.
Sy maandelikse terugbetaling sal R11 558,79
wees. ✓✓O (2)
4
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
2.1.5 FNB
✓RT ✓M 1RT aflees van korrekte
(R11 577,17 × 240) + (R69 × 240) waardes vanaf tabel
= R2 795 080,80 totale terugbetaling ✓CA 1M optelling
R2 795 080,80 − R1 520 172 ✓MA 1CA totale terugbetaling FNB
= R1 274 908,80 rente ✓CA 1MA aftrekking
1CA rente FNB
1A totale terugbetaling F3
INVESTEC
Investec
R11 489,79 × 12 × 20 1CA rente Investec
= R2 757 549,60 totale terugbetaling ✓A 1MCA aftrekking om
R2 757 549,60 − R1 505 750 spaargeld te bereken
= R1 251 799,60 rente ✓CA 1CA antwoord
Spaar (Verskil in Rand)
R1 274 908,80 − R1 251 799,60✓MCA
= R23 109,20 ✓CA (9)
2.2
2.2.1 Die Australiese Dollar is die swakste.✓ ✓A 2A antwoord F4
(a) (2)
2.2.1 Dit sal die goedkoopste land wees om na te 2J vir rede
(b) reis aangesien jy meer doller vir jou rande sal Enige geldige of
kry. ✓✓J F4
waardige antwoord kan
aanvaar word. (2)
2.2.2 R18,06 × 1 200 ✓MA 1MA maal met korrekte F1
waardes
= R21 672 ✓A 1A antwoord (2)
2.2.3 Wisselingsfooi 2M optelling en maling
1CA antwoord
✓M ✓M 1J regverdiging F3
= R125 + (2,28% × R21 672)
≈ R619,12 ✓CA
NPR
Nee, sy was nie die regte bedrag gehef nie. ✓J (4)
5
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
2.2.4 ✓✓J 2J rede
Inflasie
Rentekoers Aanvaar enige geldige of F4
Onstabiele omstandighede in ʼn land se waardige antwoord.
ekonomie
Styging van brandstofpryse, ru-olie pryse,
vervoerkostes (2)
2.3
2.3.1 R200✓✓A 2A korrekte waarde (2) F1
2.3.2 ✓MA ✓M 1MA maal met korrekte
(50 × R0,69) + (299,9 × R0,81) waardes (hakie 1)
1M maal met korrekte F3
= R34,50 + R242,919 ✓M waardes (hakie 2)
= R277,419 1M optelling van waardes
1CA finale antwoord
≈ R277,42 ✓CA (4)
2.3.3 Bedrag hierbo: (CA van V 2.3.2)
R277,42 ÷ 3 × 2
= R184,95 ✓CA
2
349,9 ÷ 3 × 2 = 233,266 1CA vir 3 van die bedrag in
≈ 233,27 Kwh ✓A V 2.3.2
Verbruiking vir 2 mense 2
1A vir 3 eenhede
(50 × R0,69) + (183,27 × R0,81) ✓M
1M maal
= R34,50 + R148,45 ✓M
1M optelling van waardes
= R182,948
1CA antwoord
= R182,95 ✓CA
1J verduideliking
OF F4
2
= R277,42 × 3
= R184,95 ✓CA
2
= 349,9 kwh × 3
= 233,27 Kwh ✓A
Haar aanname van haar berekeninge is nie
korrek nie, WANT:
Sy kan nie net die koste verdeel nie aangesien
die elektrisiteitstarief ʼn glyskaal is. ✓J
Daar is ʼn verskil tussen die werklike bedrag en
die geskatte bedrag. (6)
[46]
6
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
VRAAG 3
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
3.1
3.1.1 Facebook ✓✓RG 2RG lees vanaf grafiek (2) D1
3.1.2 Omvang = Maksimum waarde – Minimum 1MA aftrek van korrekte
waarde waardes
D2
= 74% – 30% ✓ MA 1A antwoord
= 44% ✓ A (2)
3.1.3 Histogram ✓✓ A 2A antwoord
D1
(Aanvaar: Lyngrafiek) (2)
3.1.4 Mediaan: 1M rangskikking van data
30%, 35%, 42%, 63%, 72%, 74% ✓ M 1M konsep van mediaan
1CA antwoord
42%+63%
Mediaan = ✓M
2
D2
105%
= 2
= 52,5% ✓ CA (3)
3.1.5 Ja ✓ A 1A antwoord (Ja/Nee)
Dit is ontwrigtend gedurende studietyd ✓ J 1J redenasie
OF Regverdiging moet
waardig en sinvol wees.
Dit kan ontwrigtend wees gedurende klastyd.
OF
D4
Nee
Dit is ʼn deel van evolusie.
OF
Dit kan ʼn goeie platvorm wees om navorsing
te bemoedig en leerders met addisionele
inligting te voorsien. (2)
7
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
3.2
3.2.1 65 + jaar ✓✓ 2RG 2RG aflees vanaf grafiek
OF D1
65 jaar en ouer (2)
3.2.2 Omdat hulle hoofsaaklik met hulle vriende 2O opinie
omgaan. ✓✓ O
Aanvaar enige geldige
OF en waardige antwoord.
Omdat hul navorsing vir projekte moet doen.
D4
OF
Omdat hulle die internet gebruik om
addisionele hulpbronne vir studie-doeleindes
te kry. (2)
3.2.3 ✓ MA 1MA korrekte konsep van
37% + 64% + 78% + 88% gemiddelde berekening
Gemiddeld = 4
1CA antwoord
267% D2
= 4
= 66,75% ✓ CA
(2)
3.3
3.3.1 Ander kookgeriewe ✓✓ RG 2RG aflees vanaf grafiek (2) D1
3.3.2 ✓M 1M rangskikking van
1%, 3%, 5%, 6%, 7%, 11%, 12%, 16%, 39% waardes
1A K1
3%+5%
Kwartiel 1 = 1A K3
2
1M konsep vir IKO
Kwartiel 1 = 4% ✓ A 1CA antwoord
12% + 16% D3
Kwartiel 3 = 2
Kwartiel 3 = 14% ✓ A
Interkwartiele-omvang = K3 – K1
= 14% – 4% ✓ M
= 10% ✓ CA (5)
3.3.3 Skakel die geiser (geyser) af indien nie in 2O opinie
gebruik nie. ✓✓ O 2O opinie
Skakel die ligte af indien nie in gebruik nie.
✓✓ O Aanvaar enige geldige
D4
Ontkoppel enige toerusting wat nie in gebruik en waardige antwoord.
is nie.
Gebruik slegs ruimteverhitting wanneer dit
werklik nodig is. (4)
8
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
3.3.4 2 1A noemer
Waarskynlikheid = 9 ✓A✓A
1A teller P2
= 0,22 ✓ CA
1CA finale antwoord
(3)
3.3.5
Elektrisiteitsverbruik per huishouding
45
Persentasie elektrisiteitsverbruik per huishouding
40 ✓
35
30
25
20
✓
15
✓
10 D3
5 ✓
0
Wasgoed
Ligte Gieser
Ruimteverhitting Swembad pomp
Koelkamer
Ander kookgeriewe
Stoof en oond
Geiser
Ander
Elemente/Objekte wat elektrisiteit verbruik
1A Koelkamer
1A Ruimteverhitting
1A Geiser
1A Ander (4)
[35]
9
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
VRAAG 4
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
4.1
4.1.1 Verskil = 63 343 – 59 234 ✓ MA 1MA korrekte waardes
F1
= 4 109 ✓ A 1A antwoord (2)
4.1.2 Chicago-Oos ✓✓ RG 2RG aflees vanaf grafiek (2) F1
4.1.3 Minder koopkrag. 2J verduideliking
F1
Mense moet afsny op sekere items. ✓✓J (2)
4.1.4 Ja ✓O 1O opinie
Wanneer jou salaris verhoog, sal die bedrag wat 2J verduideliking F4
jy vir belasting betaal, ook verhoog. ✓✓J (3)
4.1.5 ✓ RT ✓M 1RT aflees vanaf tabel
49 213−48 021 1M konsep van %
× 100 ✓F
48 021
1F korrekte formule
F2
1CA antwoord
= 2,48% ✓CA
NPR (4)
4.2
4.2.1 180 + 20 = 200 ✓ A 1A totaal van 200
1M maal met 8%
8 1CA antwoord
200 × 100 ✓ M D2
= 16 mense ✓ CA (3)
4.2.2 Bi-modaal : 8% ✓ A en 14% ✓ A 2A een punt vir elke korrekte
D2
waarde (2)
4.2.3 1 2A antwoord
Waarskynlikheid = 7 ✓✓ A (2) P2
4.2.4 27 2A antwoord
Waarskynlikheid = of 27% of 0,27 ✓✓ A P2
100
(2)
4.2.5 IKO = K3 – K1 1SF korrekte vervanging
10% = 18% – K1 ✓ SF 1M verander onderwerp van
D2
K1 = 18% – 10% ✓ M die formule
= 8% ✓ CA 1CA Kwartiel 1 (3)
4.2.6 Aksieflieks : Gruwelflieks 1MA verhouding in korrekte
18% : 11% ✓ MA volgorde
1% : 0,61% ✓✓ S 2S vereenvoudiging
D2
OF
0,18 : 0,11
1: 0,61 (3)
10
Downloaded from hlayiso.com
10601/22
V ANTWOORD VERDUIDELIKING VLAK
4.3
4.3.1 Ja ✓A 1A korrekte antwoord
F1
Hy hoef nie belasting te betaal nie. ✓J 1J verduideliking (2)
4.3.2 ʼn Persoon se ouderdom ✓✓A 2A korrekte antwoord (2) F1
4.3.3 Jaarlikse belasbare inkomste 1A korrekte jaarlikse
R55 250 × 12 belasbare inkomste
= R663 000 ✓A 1SF vervanging in formule
1CA belasting betaalbaar
R163 335 + 39%(663 000 − 613 600) ✓SF voor kortings
= R163 335 + R19266 1MA aftrekking van beide
= R182 601 ✓CA kortings
1CA jaarlikse belasting
Trek kortings af betaalbaar
R182 601 − R15 714 − R8 613 ✓MA 1A konsep van ¼ (25%)
= R158 274 ✓CA 1J regverdiging
Kwart van jaarlikse salaris
1
× 663 000
4
= R165 750 ✓A
1 F4
Hy betaal minder as 4 van sy jaarlikse
belasbare inkomste.
1
Hy betaal R158 274 belasting. 4 van sy
jaarlikse salaris wat R165 750 is. Hy betaal
minder belasting as wat hy beweer. ✓J
OF
𝐑𝟏𝟓𝟖 𝟐𝟕𝟒
= 𝐑𝟔𝟔𝟑 𝟎𝟎𝟎 × 100 ✓MA
= 23,87%
∴ 23,87% < 25%
∴ Sy bewering is nie korrek nie ✓J (7)
[39]
TOTAAL: 150
11
Study this subject
Recommended for this subject
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)
%202019%20Preparatory%20Examination%20Addendum_hlayiso.com_--657f6e9a-3626-48fa-9c6e-11d49700db5a/v1-800bfe1d1d09f06cc902/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2019 Addendum
%20Preparatory%202018%20Possible%20Answer_hlayiso.com_--b82b5337-d583-4576-8235-f8c6a3fe1432/v1-e0fc9a9293c5b8d6ade2/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2018 Addendum
%20Preparatory%202017%20Addendum_hlayiso.com_--f52aff5c-abbe-4fde-b6ac-05165475dabd/v1-5415ac530376df944eb8/card.webp)
Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 Addendum
%20Preparatory%202017%20Question%20Paper_hlayiso.com_--11d028b9-4280-4bd2-bf13-aaf3c412ade3/v1-7d01bb76199b3362da1d/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2017 QP (Afr)
%202015%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f7c020f8-b359-4c5f-b0a6-9c6dc19d3778/v1-88ad7c83485df6c87a8e/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 QP

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Limpopo Mock 2025 QP

Question paper