Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P2 2017 Addendum (Afr)

AddendumMathematical LiteracyGrade 1220178 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 addendum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 8 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 ADDENDUM Hierdie ADDENDUM bestaan uit 8 bladsye met 6 BYLAE en ʼn 1-bladsy ANTWOORDBLAD. *MLADA2*
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 2 BYLAE A – VRAAG 1.1 Tabel toon hoeveel betaal moet word vir twee verskillende mediese hulpskema opsies in 2016: EMERALD: Salarisskaal R 0 – R 11 053 R 11 053 – R 19 089 R 19 089+ Lidbydrae R 1 996 R 2 210 R 2 477 Volwassene bydrae R 1 416 R 1 583 R 1 761 Kinderbydrae R 731 R 820 R 914 ONYX: Salarisskaal R 0 – R 11 053 R 11 053 – R 23 551 R 23 551+ Lidbydrae R 3 193 R 3 322 R 3 587 Volwassene bydrae R 2 271 R 2 351 R 2 362 Kinderbydrae R 949 R 1 030 R 1 149 [Bron: www.gems.gov.za] Notas:  Salarisskaal toon die maandelikse salaris voor belasting of enige ander aftrekkings.  Lidbydrae toon hoeveel die hooflid (persoon wat vir die mediese hulpskema betaal) moet betaal.  Volwassene bydrae toon hoeveel betaal word vir ʼn volwassene wat afhanklik is.  Kinderbydrae toon hoeveel die hooflid vir ʼn kind moet betaal wat afhanklik is (persone onder die ouderdom van 21). Persone wat jonger as 28 is en geestelik of fisies gestremd is en steeds ʼn student is aan ʼn erkende opvoedkundige instansie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 3 BYLAE B – VRAAG 2.1 Vergoeding om die leesmateriaal saam te stel: Tariewe vir 3 agtereenvolgende jare Jaar 2013 2014 2015 Normtyd (in minute) 26 26 26 Tarief vir samestelling in Rand 147,36 138,25 169,30 Tarief vir vervoer in Rand 2,45 per km 2,64 per km 2,82 per km Notas:  Normtyd = aantal minute geneem om 1 bladsy saam te stel  Totale vergoeding = bedrag van materiaal saamgestel + vervoer  Bedrag vir die samestelling van materiaal = 𝒏𝒐𝒓𝒎𝒕𝒚𝒅 × tarief vir samestelling × aantal bladsye saamgestel 𝟔𝟎  Vervoerfooi = tarief vir vervoer × aantal kilometer afgelê Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 4 BYLAE C – VRAAG 2.2 Belastingtabelle vir Individue: Amerikaanse Belastingtabel 2015/2016 (1 Maart 2015 tot 29 Februarie 2016) INDIEN BELASBARE INKOMSTE DIE BELASTING BETAALBAAR: TUSSEN: 0 – $9 225 10% van belasbare inkomste $9 226 – $37 450 $922,50 + 15% van die bedrag bo $9 225 $37 451 – $90 750 $5 156,25 + 25% van die bedrag bo $37 450 $90 751 – $189 300 $18 481,25 + 28% van die bedrag bo $90 750 $189 301 – $411 500 $46 075,25 + 33% van die bedrag bo $189 300 $411 501 – $413 200 $119 401,25 + 35% van die bedrag bo $411 500 $413 201 + $119 996,25 + 39,6% van die bedrag bo $413 200 [Bron: www.incometax/p/america] Suid-Afrikaanse Belastingtabel 2015/2016 Belastingsjaar (1 Maart 2015 tot 29 Februarie 2016) BELASBARE INKOMSTE (R) BELASTINGKOERS (R) 0 – 181 900 18% van elke R1 181 901 – 284 100 32 742 + 26% van die bedrag bo 181 900 284 101 – 393 200 59 314 + 31% van die bedrag bo 284 100 393 201 – 550 100 93 135 + 36% van die bedrag bo 393 200 550 101 – 701 300 149 619 + 39% van die bedrag bo 550 100 701 301 en meer 208 587 + 41% van die bedrag bo 701 300 Belastingkortings in Suid-Afrika BELASTINGKORTING 2016 2015 Primêre (jonger as 65 jaar) R13 257 R12 726 Sekondêre (65 jaar en ouer) R7 407 R7 110 Tersiêre (75 jaar en ouer) R2 466 R2 367 [Bron: www.sars.gov.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 5 BYLAE D – VRAAG 3.1 Strookkaart wat die roete toon vanaf Pretoria na Windhoek: [Bron: www.googlemaps.co.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 6 BYLAE E – VRAAG 3.2 Graad 12-prestasie vir sommige vakke vanaf 2013 tot 2016: 2013 2014 2015 2016 30% en meer behaal 30% en meer behaal 30% en meer behaal 30% en meer behaal Geskryf % behaal Geskryf % behaal Geskryf % behaal Geskryf % behaal VAKKE Geografie 239 657 191 834 80,0 236 051 191 966 81,3 303 985 234 209 77,0 302 600 231 588 76,5 Geskiedenis 109 046 94 982 87,1 115 686 99 823 86,3 154 398 129 643 84,0 157 594 132 457 84,0 Lewenswetenskappe 301 718 222 374 73,7 284 298 209 783 73,8 348 076 245 164 70,4 347 662 245 070 70,5 Wiskundige 324 097 282 270 87,1 312 054 262 495 84,1 388 845 277 594 71,4 361 865 257 881 71,3 Geletterdheid Wiskunde 241 509 142 666 59,1 225 458 120 523 53,5 263 903 129 481 49,1 265 810 135 958 51,1 Fisiese Wetenskappe 184 383 124 206 67,4 167 997 103 348 61,5 193 189 113 121 58,6 192 618 119 427 62,0 [Bron: www.eduation.gov.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 7 BYLAE F – VRAAG 4.2 Kaart met die maksimum temperature op 11 Augustus 2016: [Bron: www.weathersa.co.za] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (ADDENDUM) 8 ANTWOORDBLAD 1 VIR VRAAG 4.2.4 NAAM: GRAAD 12: Saamgestelde kolomgrafiek vir die Snor-en-baarddiagram- waardes vir minimum en maksimum temperature 40 35 30 Minimum en maksimum temperatuurwaardes 25 20 Minimum 15 10 5 0 Minimum Minimum Kwartiel Quartile11 Kwartiel Quartile 2 Kwartiel Quartile 33 Maksimum Maximum Snor-en-baardwaardes Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all