Skip to content

Economic and Management Sciences Grade 9 2020 Memo (Afr)

MemorandumEconomic and Management SciencesGrade 920208 pages

Grade 9 Economic and Management Sciences memorandum from the Gauteng November Exam 2020 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com testpapers.co.za GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2020 GRAAD 9 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE 8 bladsye 1
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURS- NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9 AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE VRAE 1.1.1 C 1.1.2 B  1.1.3 C  1.1.4 D 1.1.5 A  10 1.2 VOLTOOI DIE SINNE 1.2.1 Algemene Grootboek 1.2.2 Hoeveelheid aangebied  1.2.3 Debiteurekontrole 1.2.4 gedebiteer 1.2.5 produksieplan  5 1.3 PASITEMS 1.3.1 F 1.3.2 E  1.3.3 D 1.3.4 H 1.3.5 C  10 TOTAAL AFDELING A: 25 2
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURS- NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9 AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: PRYSTEORIE 2.1.1 VRAAG EN AANBOD NA KOEKIES SEEP  30 V  A Prys (R) 25   E  20  15   10   5   A V 0  10 20 30 40 50 60 Hoeveelheid  *Kurwes moet korrek geplot en geteken word om ʼn punt te kan kry. (7) 2.1.2 Ewewigsprys: R20  (2) Ewewigshoeveelheid: 30 eenhede  (2) 2.2 As die prys van goedere en dienste toeneem, sal die hoeveelheid aangebied ook toeneem.  As die prys van goedere en dienste afneem, sal die hoeveelheid aangebied ook afneem.  (2) 2.3 Waar  (1) [14] TOTAAL AFDELING B: 14 14 3
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURS- NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9 0 AFDELING C: FINANSIËLE GELETTERDHEID VRAAG 3: JOERNALE EN REKENINGKUNDIGE VERGELYKING 3.1 Kontantontvangstejoernaal van Seven Eleven Supermark vir November 2020 KOJ11 Ontleding Koste Diverse Rekeninge Dok Debiteure- Dag Besonderhede Fol van Bank Verkope van nr. kontrole Bedrag Fol Besonderhede ontvangste Verkope KRR 6 Verkope 5 600 5 600  5 600  4 480  541 21 R. Beer 3 200 3 200  KRR Verkope 1 500 4 700  1 500 1 200 (6) 3.2 Kontantbetalingsjoernaal van Seven Eleven Supermark vir November 2020 KBJ11 Dok Naam van Handels- Krediteure- Diverse Rekeninge Dag Fol Bank nr. Begunstigde voorraad kontrole Bedrag Fol Besonderhede 334 25 Popeye Wholesalers 5 670  5 670  335 29 Kontant  3 300 3 300 Herstelwerk  (4) 4
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 5 ANTWOORDBOEK GRAAD 9 3.3 Debiteurejoernaal van Seven Eleven Supermark vir November 2020 DJ11 Dok nr. Dag Besonderhede Fol Verkope Koste van Verkope 22 11 R. Beer 3 200  2 560  23 19 M. Dladla 4 000  3 200  (4) 3.4 Krediteurejoernaal van Seven Eleven Supermark vir November 2020 KJ11 Dok Krediteure- Skryf- Handels- Diverse Rekeninge Dag Besonderhede Fol nr. kontrole behoeftes voorraad Bedrag Fol Besonderhede 29 17 Popeye Wholesalers 5 670 5 670 (2) 3.5 Rekeningkundige Vergelyking Nr. Rekening gedebiteer Rekeninge gekrediteer Bates Eienaarsbelang Laste 3.5.1 Bank  Verkope + 5 500 + 5 500 Koste van Verkope Handelsvoorraad - 5 000 - 5 000 3.5.2 Handelsvoorraad Krediteurekontrole + 6 800 + 6 800 (12) [28] 28 5
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURS- NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9 VRAAG 4: GROOTBOEKE 4.1 Debiteure Grootboek 4.1.1 Frances Lyons  (2) 4.1.2 1 500  (2) 4.1.3 KOJ  (2) 4.1.4 3 700  (2) (8) 4.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN LUTHULI TRADERS Balansstaatrekening Afdeling Dt Handelsvoorraad Kt Datum Besonderhede Fol Bedrag Datum Besonderhede Fol Bedrag 2020 1 Saldo a/b 54 305  2020 30 Koste van KOJ 9 500 April April Verkope 30 Bank KBJ 10 468  Krediteure- KJ 1 590 Saldo o/b 56 863  kontrole  66 363 66 363 2020 1 Saldo a/b 56 863  Mei (7) [15] TOTAAL AFDELING C: 43 15 6
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURS- NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9 AFDELING D: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: BESIGHEIDSPLAN 5.1 Harde werker, deursettingsvermoë, gedetermineerd (Enige EEN vir 1 punt. Enige ander relevante antwoord.) (1) 5.2 Sy het geen kliënte gehad nie. (1) 5.3 Sterk punt: Goeie kwaliteit komberse. (1) Swak punt: Geen kennis van finansies nie. (1) Geleenthede: Kan uitbrei na ander dele van die land. (1) Bedreiging: Ander smouse, pandemie, tekort aan kliënte. (Enige EEN) (1) (4) (Enige ander relevante antwoord wat gebruik kan word om die SSGB Analise vir Elvina te voltooi) 5.4.1 ʼn Formele geskrewe plan wat ʼn gedetailleerde beskrywing gee van hoe ʼn besigheid sy doelwitte gaan bereik.  (2) 5.4.2 Alles van die onderneming word ingesluit en gee ʼn oorsig.  As dit swak geskryf is, gee dit ʼn negatiewe prentjie van die onderneming. Dit skep ʼn eerste indruk van die onderneming en moontlike suksesse en geleenthede wat nog kan kom. (Enige ander korrekte en relevante antwoord vir 1 punt) (1) 5.4.3 - Inligting oor die onderneming bv. eienaars, werksaamhede van die onderneming.  - Produksieplan.  - Bemarkingsplan.  - Bestuursplan.  (4 x 1) (4) 7
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURS- NASIENRIGLYNE WETENSKAPPE GRAAD 9 5.5.1 Vaste koste: Huur van die stoorkamer.  (1) Veranderlike koste: Lone, advertensie.  (1) (Een van elkeen van die koste vir 1 punt elk) (2) 5.5.2 Die finansiële plan is belangrik omdat geen onderneming wat nie finansieel haalbaar is sal oorleef nie. Die finansiële plan gee die onderneming die geleentheid om te bewys dat die onderneming se finansies voldoende en deurdag is, en dat dit haalbaar is.   (Enige ander relevante en korrekte opinie oor hoekom dit belangrik is vir 3 punte) (3) 18 TOTAAL AFDELING D: 18 TOTAAL: 100 8

Study this subject

More from Grade 9 Economic and Management Sciences

View all