GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2016
GRAAD 9
EKONOMIESE EN
BESTUURSWETENSKAPPE
TYD: 1 uur
PUNTE: 100
10 bladsye
b.o.
Skip to contentAll 2016 papers %20June%202024%20Answer%20Book--07419927-263d-44f3-9a79-687367453a95/v1-d69bf12ec25339a7c915/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers--7da1c7d0-4b51-44fc-9ebb-ff641141d6eb/v1-ba0bf024a62f11c9c81a/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook%20(1)--63639f6e-7fa6-4bcf-923f-cb86c6ace454/v1-6dd735dceda225db0670/card.webp)
%20June%202023%20Possible%20Answers--5bb21f3d-ee17-4368-828a-dcbed349c1c8/v1-ffedb423d7ff8feec3c9/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper--50656fb8-509d-4c56-a825-a329dda5d67e/v1-0d53d3dcd9ca7a21c08e/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper--50e5c22e-258b-4a93-8544-878db2ad84e7/v1-96724ed40f466a4694ea/card.webp)
View all%20November%202023%20Answer%20Book--c3cebdad-3f46-4595-a902-2b525b2a24d7/v1-896bbc7d169f35e177c6/card.webp)
%20November%202023%20Possible%20Answers--96a7a6e4-ae12-4f18-966a-8cc4b895d4b0/v1-7ff3e08a72fc2c8fa294/card.webp)
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)--c70b5ce1-28bb-4f5a-b46d-e35c72412459/v1-3e0941d9a2af56619c6d/card.webp)
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)--a486ae81-0926-432c-8221-514292553afe/v1-ca33f38b0ff410b70522/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers--9a4986b1-34d1-4d54-a9f8-0740e95f0cc3/v1-e324479432165a963106/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers--aa1fd1eb-321f-4773-a63e-aa0a29bda1d0/v1-c7b0bb679ef1fb9368ca/card.webp)
Economics Grade 9 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)
Grade 9 Economics question paper from the Gauteng June Exam 2016 (Afrikaans), 10 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Economics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2016 · Afrikaans. Question paper, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2016
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 439.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
Gauteng June Exam 2016
- Other filesQuestion paper · AfrMemo · Eng
Document textSearch extracted text and jump to a page.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2
GRAAD 9
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS
PROVINSIALE EKSAMEN
EKONOMIESE EN
BESTUURSWETENSKAPPE
TYD: 1 uur
PUNTE: 100
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Lees die instruksies versigtig deur en pas hulle sorgvuldig toe.
1 Hierdie vraestel bestaan uit bestaan uit AFDELING A, AFDELING B, AFDELING C
EN AFDELING D gebaseer op die voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV
dokument.
AFDELING A: ALLE ONDERWERPE
VRAAG 1.1 Meervoudigekeuse-vrae (10) [5x2 = 10]
VRAAG 1.2 Pasitems (5) [5x1 = 5]
VRAAG 1.3 Waar of Onwaar (5) [5x1 = 5]
[20]
AFDELING B: DIE EKONOMIE
VRAAG 2.1 Ekonomiese stelsels (12)
VRAAG 2.2 Ekonomiese Kringloop (Diagram) (12)
VRAAG 2.3 Prysteorie (Grafiek) (12)
[36]
AFDELING C: FINANSIËLE GELETTERDHEID
VRAAG 3.1 Kontant- en KredietJoernale (23)
VRAAG 3.2 Algemene Grootboek (6)
VRAAG 3.3 Rekeningkundige Vergelyking (6)
[35]
AFDELING D: Entrepreneurskap
VRAAG 4 Ekonomiese Sektore [9]
2 Alle vrae is verpligtend.
3 Kandidate moet hulle kennis, vaardighede en insig toepas wanneer hulle vrae
beantwoord.
4 Beantwoord al die vrae (AFDELING A – D) in die ANTWOORDEBOEK.
5 Skryf netjies en leesbaar.
6 Die gebruik van nie-grafiese en nie-geprogrammeerde sakrekenaars is
toelaatbaar.
7 Gebruik slegs ʼn blou of swart pen.
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3
GRAAD 9
AFDELING A
VRAAG 1
Verskeie keuses word as moontlike antwoorde op die volgende vrae voorsien. Kies
die korrekte antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer
(1.1.1 – 1.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1.1 Die sisteem wat ʼn land gebruik om sy ekonomiese probleem van
skaarsheid op te los.
A Produksiesisteem
B Ekonomiese sisteem
C Bemarkingsisteem
D Ruilhandelsisteem
1.1.2 ʼn Besigheid verkoop ʼn produk teen ʼn verkoopsprys van R25 600 met ʼn
33 % winsopslag. Bereken die kosprys.
A R19 248,12
B R1 924, 81
C R19 200
D R20 000
1.1.3 Besighede verkoop hulle goedere op die ...
A verbruikersmark.
B faktoremark.
C finansiële mark.
D goedere-en-dienstemark.
1.1.4 ʼn ... vind plaas wanneer produseerders gewillig en in staat is om ʼn groter
hoeveelheid van die goed of dienste-te produseer teen elke prys.
A verhoging in verskaffing
B verhoging in aanvraag
C verlaging in aanvraag
D verlaging in verskaffing
1.1.5 Talle goedere gaan deur al drie sektore van die ekonomie wanneer dit
vervaardig word en dit staan bekend as die ...
A verspreidingsketting.
B vaardigheidsketting.
C produksieketting.
D Geeneen van die bogenoemde nie
(5x2) (10)
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 4
GRAAD 9
1.2 PASITEMS
Kies die beskrywing in Kolom B wat by die term in kolom A sal pas. Skryf slegs
die korrekte letter (A – F) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.5) in die
antwoordeboek.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Uitbuiting A Om verbruikers te beskerm teen hoë
rentekoerse
1.2.2 Geslote ekonomie B Wanneer die debiteur te veel moes betaal
is volgens sy faktuur
1.2.3 Monopolie C ʼn Ekonomie waar geen handel plaasvind
buite die plaaslike ekonomie nie
1.2.4 Nasionale kredietwet D Entrepreneurs betaal arbeiders ʼn
minimumloon om die koste laag te hou en
sodoende ʼn hoër wins te maak
1.2.5 Debiteureafslagjoernaal E Die beheer van ʼn industrie of diens deur
slegs een maatskappy
F ʼn Ekonomie waar geld, goedere en dienste
in en uit die plaaslike ekonomie vloei
(5x1) (5)
1.3 WAAR OF ONWAAR
Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs „waar‟ of
„onwaar‟ langs die korrekte vraagnommer.
1.3.1 Die beloning vir natuurlike hulpbronne is rente.
1.3.2 Wins = kapitaal – onttrekkings + uitgawes
1.3.3 ʼn Kredietverkoop is ʼn transaksie waar die goedere verkoop word, maar die
verbruiker betaal eers aan die einde van die maand.
1.3.4 Marx het ʼn ekonomiese filosofie ontwikkel wat verduidelik hoe gemengde
ekonomië werk.
1.3.5 Wanneer die besigheid ʼn inskrywing aan die linkerkant van die rekening
maak, word die rekening gedebiteer.
(5x1) (5)
TOTAAL AFDELING A: 20
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 5
GRAAD 9
AFDELING B
DIE EKONOMIE
VRAAG 2
EKONOMIESE STELSELS
2.1 Voltooi die tabel hieronder waarin die term ekonomiese probleem. (2)
2.2 Vergelyk die eienskappe van die drie ekonomiese stelsels vergelyk word. Skryf
die antwoorde (2.2.1 – 2.2.6) in jou antwoordeboek.
BEPLANDE MARK GEMENGDE
EIENSKAPPE
EKONOMIE EKONOMIE EKONOMIE
Staatsbeheer 2.2.1 Geen beheer 2.2.2
Eienaarskap van
2.2.3 2.2.4 Privaat
produksiefaktore
Kompetisie
Pryse 2.2.5 2.2.6
bepaal pryse
(6)
2.3 Gevallestudie – Globalisering
Die bestaan van onderbetalende fabrieke (sweatshops) is nie net ʼn ekonomiese
kwessie nie, maar ook ʼn menseregte kwessie, want dit lei tot uitbuiting van
ekonomies kwesbare individue soos vroue en kinders. Bewusmakingsorganisasies
skat dat 85% van hierdie werkers jong vroue tussen die ouderdom van 15 en 25 jaar
is.
Bron: Today, bl. 32
2.3.1 Gee EEN voordeel van globalisering in ʼn ekonomie. (2)
2.3.2 Gee EEN nadeel van globalisering. (2)
[12]
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 6
GRAAD 9
VRAAG 3
EKONOMIESE KRINGLOOP
Bestudeer die onderstaande vloeidiagram van die ekonomiese kringloop en beantwoord dan die
daaropvolgende vrae.
INKOMSTE (LONE, RENTE, WINS)
PRODUKSIEKOSTE
PRODUKSIEFAKTORE 3.1.2 PRODUKSIEFAKTORE
FAKTOREFACTORS OF
3.1.4
STAATSBESTEDING
OPENBARE OPENBARE
GOEDERE GOEDERE
3.1.1 & DIENSTE
REGERING & DIENSTE
3.1.6 3.1.6 HUISHOUDING
DIENSTEDIENSTEDIENSP
OP GOEDERE EN
3.1.5 STAATSBESTEDING
3.1.3 DIENSTE
BESTEDING
GOEDERE EN
PRODUKTE
GOEDERE EN DIENSTE MARK GOEDERE EN DIENSTE
3.1 Identifiseer 3.1.1 – 3.1.6 in die bostaande diagram. (6)
3.2 Bespreek kortliks die regering se interaksie met besighede. (4)
3.3 Benoem die vierde deelnemer in ʼn geslote ekonomie. (2)
[12]
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 7
GRAAD 9
VRAAG 4
PRYSTEORIE
Bestudeer die volgende Aanvraagskedule vir die DVD‟s en CD‟s by MUSEO‟s
SOUNDS en beantwoord die vrae wat volg.
MARKAANVRAAG- EN AANBODSKEDULE VIR DVD’s en CD’s
PRYS AANVRAAG AANBOD
(R) HOEVEELHEID HOEVEELHEID
100 250 50
120 200 100
140 150 150
160 100 200
180 50 250
4.1 Gebruik die bostaande skedule en teken ʼn vraag en aanbod kurwe op dieselfde
asse stelsel. (6)
4.2 Noem die punt waar vraag en aanbod ontmoet. (1)
4.3 Dui aan wat die prys en hoeveelheid by Vraag 4.2 sal wees. (2)
4.4 Verduidelik kortliks die wet op verskaffing van DVD‟s en CD‟s. (2)
4.5 Watter soort verhouding bestaan tussen prys en die hoeveelheid verskaf? (1)
[12]
TOTAAL AFDELING B: 36
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 8
GRAAD 9
AFDELING C
FINANSIËLE GELETTERDHEID
VRAAG 5
JOERNALE [23]
M. Adam het haar besigheid, Adams Plastics, op 1 Julie 2014 geopen. Die besigheid
gebruik ʼn winsopslag van ʼn 30% wins op die kosprys.
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
Gebruik die inligting wat voorsien word om die transaksies in die verskillende joernale
aan te teken:
5.1 Kontant ontvangste joernaal met ontledingskolomme vir Ontleding van
Ontvangste; Bank; Verkope; Koste van Verkope; Debiteurekontrole en Diverse
Rekeninge (7)
5.2 Kontantbetalingsjoernaal met ontledingskolomme vir Bank; Handelsvoorraad en
Diverse Rekeninge (6)
5.3 Debiteurejoernaal met kolomme vir Verkope en Koste van Verkope (4)
5.4 Debiteure-afslagjoernaal met kolomme vir Debiteure-afslag en Koste van
Verkope (6)
BELANGRIK: MOENIE die joernaal op 31 Julie 2014 afsluit nie.
TRANSAKSIES VIR JULIE 2014:
03 Voorraad verskaf op krediet aan B. Baloyi, R680. Faktuur 35 uitgereik.
Kontantverkope volgens die kasregisterrol R4 000.
05 B.Baloyi het voorraad teruggebring omdat dit beskadig was, R200.
Kredietnota 19 is uitgereik.
11 Tjek 92 uitgereik aan Barack Groothandelaars vir R5 200 vir die
volgende aangekoopte items: Voorraad van R4 200 en R1 000
Skryfbehoeftes vir kantoorgebruik.
D. Sohni het gekla dat sy nooit ʼn 5% handelskorting op haar mees
onlangse aankope van R1 200 gekry het nie. Kredietnota 20 is uitgereik.
18 B. Baloyi het ʼn tjek van R400 gestuur vir ʼn gedeeltelike betaling van sy
rekening. Faktuur 50 is uitgereik.
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
9
GRAAD 9
VRAAG 6
ALGEMENE JOERNAAL
6.1 Die onderstaande inligting is geneem van LIJO WINKELS se boeke. Wys die volgende inskrywing in die Grootboek
rekening vir Mei 2014: [6]
Debiteurekontrole
6.2 Balanseer die rekening.
DEBITEUREJOERNAAL VAN LIJO WINKELS – MEI 2014 DJ 1
FAKTUUR
DAG DEBITEURE FOL VERKOPE KOSTE VAN VERKOPE
NR.
241 20 J. Daniels D1
2 164 - 1 731 20
2 164 - 1 731 20
B8/N1 B7/N2
DEBITEURE-AFSLAGJOERNAAL VAN LIJO WINKELS – MEI 2014 DAJ 1
DEBIET-
DAG DEBITEURE FOL DEBITEURE AFSLAG KOSTE VAN VERKOPE
NOTA NR.
C/N 10 22 J. Daniels D1 300 - 240 -
300 - 240 -
N3/B8 B7/N2
KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL VAN LIJO WINKELS – MEI 2014 CRJ 1
Ontleding
Dok Koste van Debiteure Diverse rekeninge
Dag Besonderhede Fol van Bank Verkope
Nr. Verkope Kontrole
Ontvangste Bedrag Fol Besonderhede
75 25 J. Daniels 1 500 - 1 500 -
CRT1 Verkope 4 300 - 5 800 - 4 300 - 3 440 -
5 800 - 4 300 - 3 440 - 1 500 -
N1 N2 B8
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 10
GRAAD 9
VRAAG 7
REKENINGKUNDIGE VERGELYKING
Ontleed die onderstaande transaksie van ELSAC-WINKELS vir Junie 2014. MOENIE
DIE BEDRAG WYS NIE. DUI SLEGS DIE EFFEK AAN, bv. wys ʼn toename met ʼn (+)
en ʼn afname met ʼn (-). [6]
05 J. Schmit het voorraad teruggebring omdat dit beskadig was, R400. Kredietnota
56 is uitgereik.
TOTAAL AFDELING C: 35
AFDELING D
ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 8
EKONOMIESE SEKTORE
“ʼn Aartappelboerdery moet die dienste van ʼn rekenmeester verkry om die boeke en
belasting te doen. Die boer benodig kunsmis en plaagdoder wat in groot hoeveelhede
deur boere gebruik word.”
Identifiseer die DRIE sektore in die ekonomie in die uittreksel en bespreek kortliks die
interaksie tussen hierdie drie sektore. [9]
TOTAAL AFDELING D: 9
TOTAAL: 100
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202024%20Answer%20Book--07419927-263d-44f3-9a79-687367453a95/v1-d69bf12ec25339a7c915/card.webp)
Addendum
Economics Grade 9 P2 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)
%20June%202024%20Possible%20Answers--7da1c7d0-4b51-44fc-9ebb-ff641141d6eb/v1-ba0bf024a62f11c9c81a/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 9 Paper 2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)
%20June%202023%20Answerbook%20(1)--63639f6e-7fa6-4bcf-923f-cb86c6ace454/v1-6dd735dceda225db0670/card.webp)
Addendum
Economics Grade 9 P1 Gauteng June 2023 Addendum (Afrikaans)
%20June%202023%20Possible%20Answers--5bb21f3d-ee17-4368-828a-dcbed349c1c8/v1-ffedb423d7ff8feec3c9/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 9 Paper 2 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Question%20Paper--50656fb8-509d-4c56-a825-a329dda5d67e/v1-0d53d3dcd9ca7a21c08e/card.webp)
Question paper
Economics Grade 9 P1 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper--50e5c22e-258b-4a93-8544-878db2ad84e7/v1-96724ed40f466a4694ea/card.webp)
Question paper
Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
More from Grade 9 Economics
%20November%202023%20Answer%20Book--c3cebdad-3f46-4595-a902-2b525b2a24d7/v1-896bbc7d169f35e177c6/card.webp)
Addendum
Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 Addendum (Afr)
%20November%202023%20Possible%20Answers--96a7a6e4-ae12-4f18-966a-8cc4b895d4b0/v1-7ff3e08a72fc2c8fa294/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)--c70b5ce1-28bb-4f5a-b46d-e35c72412459/v1-3e0941d9a2af56619c6d/card.webp)
Addendum
Economics Grade 9 P1 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)--a486ae81-0926-432c-8221-514292553afe/v1-ca33f38b0ff410b70522/card.webp)
Addendum
Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers--9a4986b1-34d1-4d54-a9f8-0740e95f0cc3/v1-e324479432165a963106/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 9 P1 Gauteng November 2022 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Possible%20Answers--aa1fd1eb-321f-4773-a63e-aa0a29bda1d0/v1-c7b0bb679ef1fb9368ca/card.webp)
Memorandum