Skip to content

Economics Grade 9 P2 Gauteng June 2024 Addendum (Afrikaans)

AddendumEconomicsGrade 920246 pages

Grade 9 Economics Paper 2 addendum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 6 pages. Read online or get the free PDF download.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 9 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP (VRAESTEL 2) ANTWOORDBOEK TYD: 1 uur PUNTE: 50 6 bladsye NAAM EN VAN: SKOOL: KLAS: DATUM: VRAAG 1 2 3 4 5 TOTAAL MAKSIMUM PUNTE 10 8 5 8 20 50 PUNTE BEHAAL
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1 1.1 PASITEMS 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1.4 1.1.5 5 1.2 VUL DIE ONTBREKENDE WOORD/E IN 1.2.1 1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 5 TOTAAL AFDELING A: 10 10 b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS 2.1 Definieer die term globalisering. (2) 2.2 Watter land is Suid-Afrika se grootste handelsvennoot? (2) 2.3 Bespreek die impak van tegnologiese innovasie en globalisering op die tipe goedere en dienste wat deur Suid-Afrika uitgevoer word. Gee EEN feit met ʼn voorbeeld. (3) [7] b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 4 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP 3.1 Wat is ʼn ander woord vir "hulpbronmark"? (1) 3.2 Bespreek die verskillende vloeie tussen huishoudings en besighede in die ekonomiese kringloop van ʼn geslote ekonomie. (2) 3.3 Noem TWEE tipes direkte belasting wat deur die regering ingevorder word. (2) [5] VRAAG 4: PRYSTEORIE 4.1 Benoem die vertikale as of x-as. (1) 4.2 Benoem die horisontale as of y-as. (1) 4.3 Hoeveel sleutelringe is verbruikers bereid om te koop teen die prys van R20 per sleutelring? (2) 4.4 Identifiseer die ewewigsprys. (2) 4.5 Wat is die ewewigshoeveelheid? (2) [8] TOTAAL AFDELING B: 20 b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 5 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE 5.1 Beskryf die tipe werk of loopbane wat in elk van die drie sektor van die ekonomie aangetref word, sluit ʼn voorbeeld van elkeen in. (6) 5.2 Verduidelik beurtkrag volgens jou eie begrip (2) 5.3 Volgens die gevallestudie hierbo word mynbou, bosbou en landbou die swaarste deur beurtkrag getref. Bespreek hoekom en hoe hierdie sektore meestal deur beurtkrag geraak word. Mynbou: Bosbou: Landbou: (6) b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 6 (VRAESTEL 2) GRAAD 9 5.4 Prentjie 1 : Prentjie 2: Prentjie 3: Prentjie 4: Prentjie 5: Prentjie 6: (6) [20] 20 TOTAAL AFDELING C: 20 TOTAAL: 50 EINDE

Study this subject

More from Grade 9 Economics

View all