PROVINSIALE EKSAMEN
JUNIE 2024
GRAAD 9
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE:
DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP
(VRAESTEL 2)
TYD: 1 uur
PUNTE: 50
7 bladsye + ʼn 6-bladsy antwoordboek
b.o.
Skip to contentAll 2024 papers %20June%202023%20Possible%20Answers--5bb21f3d-ee17-4368-828a-dcbed349c1c8/v1-ffedb423d7ff8feec3c9/card.webp)

%20November%202022%20Question%20Paper--50e5c22e-258b-4a93-8544-878db2ad84e7/v1-96724ed40f466a4694ea/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook%20(1)--63639f6e-7fa6-4bcf-923f-cb86c6ace454/v1-6dd735dceda225db0670/card.webp)
%20November%202023%20Answer%20Book--c3cebdad-3f46-4595-a902-2b525b2a24d7/v1-896bbc7d169f35e177c6/card.webp)
%20November%202023%20Possible%20Answers--96a7a6e4-ae12-4f18-966a-8cc4b895d4b0/v1-7ff3e08a72fc2c8fa294/card.webp)
View all%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)--c70b5ce1-28bb-4f5a-b46d-e35c72412459/v1-3e0941d9a2af56619c6d/card.webp)
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)--a486ae81-0926-432c-8221-514292553afe/v1-ca33f38b0ff410b70522/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers--9a4986b1-34d1-4d54-a9f8-0740e95f0cc3/v1-e324479432165a963106/card.webp)
%20November%202022%20Possible%20Answers--aa1fd1eb-321f-4773-a63e-aa0a29bda1d0/v1-c7b0bb679ef1fb9368ca/card.webp)
%20November%202019%20Answer%20Book--f08de29c-4eb3-4503-a18a-d7abf78271e0/v1-fdaeca3c6c36561844d5/card.webp)
Economics Grade 9 P2 Gauteng June 2024 Question Paper (Afr)
Grade 9 Economics Paper 2 question paper from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 7 pages. Read online or download the free PDF.
Economics · Grade 9 · Gauteng June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economics
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 679.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 7
This exam
Gauteng June Exam 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit AFDELINGS A, B en C en is gebaseer op die
voorgeskrewe inhoudsraamwerk in die KABV-wysigingsdokument en HJOP.
AFDELING A: ALLE ONDERWERPE
VRAAG 1.1: Pasitems (5)
VRAAG 1.2: Vul die ontbrekende woord in (5)
[10]
AFDELING B: DIE EKONOMIE
VRAAG 2: Ekonomiese Stelsels (7)
VRAAG 3: Ekonomiese Kringloop (5)
VRAAG 4: Prysteorie (8)
[20]
AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 5: Sektore van die ekonomie (20)
[20]
2. AL die vrae is VERPLIGTEND.
3. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDBOEK wat verskaf is.
4. Skryf netjies en leesbaar.
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 3
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
AFDELING A: ALLE ONDERWERPE
VRAAG 1
1.1 PASITEMS
Kies ʼn term in KOLOM B wat ooreenstem met ʼn beskrywing in KOLOM A. Skryf
slegs die letter (A – G) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.5) in jou
ANTWOORDBOEK bv. 1.1.6 F.
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 ʼn Punt waar die hoeveelheid en prys van die A Globalisering
vraag en aanbod gelyk is.
B Beplande ekonomie
1.1.2 Die hoeveelheid wat verbruikers bereid is om
teen ʼn sekere prys te koop. C Vraag
1.1.3 Die vrye handel van invoere en uitvoere met D Ekwilibrium
die buiteland.
E BBP
1.1.4 Totale waarde van goedere en dienste wat
binne ʼn land binne ʼn sekere tydperk
geproduseer word.
1.1.5 ʼn Stelsel waar die regering alle besluite
neem.
(5 x 1) [5]
1.2 VUL DIE ONTBREKENDE WOORD/E IN
Vul die ontbrekende woorde in die spasies daarvoor oopgelaat, om die stellings
hieronder te voltooi. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommer in jou
ANTWOORDBOEK neer bv. 1.2.6 goedere
1.2.1 Die …-stelsel is die ekonomiese stelsel wat in Suid-Afrika gebruik word. (1)
1.2.2 Die … sektor dra die meeste by tot die ekonomie. (1)
1.2.3 Massaproduksie en spesialisasie word gevind in die … sektor van die
ekonomie. (1)
1.2.4 Die sektor wat grootliks ongeskoolde werkers het met ʼn paar semi-
geskoolde werkers in toesighoudende rolle, word die … sektor genoem. (1)
1.2.5 Die voortdurende vloei van goedere en dienste tussen verskillende
deelnemers in die ekonomie word die … genoem. (1)
[5]
TOTAAL AFDELING A: 10
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 4
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
AFDELING B: DIE EKONOMIE
VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS
Bestudeer die volgende grafiek oor Suid-Afrika se uitvoere en beantwoord die vrae wat
volg.
Suid-Afrika se Belangrikste Uitvoerbestemmings
VSA
8,8%
Duitsland
8,1%
China
9,7%
Ander
54%
Japan
7%
Botswana
3,8%
Indië
Verenigde Koninkryk 4,2%
5,1%
[Aangepas: https://cdn.britannica.com/88/184988-049-98E63C9E.jpg]
2.1 Definieer die term globalisering. (2)
2.2 Watter land is Suid-Afrika se grootste handelsvennoot? (2)
2.3 Bespreek die impak van tegnologiese innovasie en globalisering op die tipe
goedere en dienste wat deur Suid-Afrika uitgevoer word. Gee EEN feit met ʼn
voorbeeld. (3)
[7]
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 5
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP
Bestudeer die volgende vloeidiagram en beantwoord die vrae wat volg.
[Eksaminator se eie skets]
3.1 Wat is ʼn ander woord vir “hulpbronmark”? (1)
3.2 Bespreek die verskillende vloeie tussen huishoudings en besighede in die
ekonomiese kringloop van ʼn geslote ekonomie. (2)
3.3 Noem TWEE tipes direkte belasting wat deur die regering ingevorder word. (2)
[5]
VRAAG 4: PRYSTEORIE
Bestudeer die volgende vraag- en aanbodkurwes en beantwoord die vrae wat volg.
4.1 Benoem die vertikale as of x-as. (1)
4.2 Benoem die horisontale as of y-as. (1)
4.3 Hoeveel sleutelringe is verbruikers bereid om te koop teen ʼn prys van R20 per
sleutelring? (2)
4.4 Identifiseer is die ewewigsprys. (2)
4.5 Wat is die ewewigshoeveelheid? (2)
[8]
TOTAAL AFDELING B: 20
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 6
(VRAESTEL 2) GRAAD 9
AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP
VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE
Bestudeer die volgende uittreksel van Investec.com oor hoe beurtkrag verskillende
ekonomiese sektore in Suid-Afrika raak, en beantwoord die vrae wat volg.
Die impak van beurtkrag
Volgens die jongste Reserwebank skattings het 2.1%
beurtkrag ʼn negatiewe impak van 2,15% gehad op die Negatiewe impak van
kwaartaallikse BBP in die derde kwartaal van die vorige beurtkrag op
jaar. Landbou, mynbou en visserye is die swaarste K3 2022 BBP
getref. Vooruitskattings vir die vierde kwartaal is nog
nie vrygestel nie, maar die impak kan selfs hoër wees,
gegewe dat beurtkrag plaasgevind het gedurende elke
dag van die laaste kwartaal behalwe vir drie dae.
Onlangse nuus het gedeeltelik van die impak op die
ekonomie en spesifieke sektore bekendgemaak, veral
wanneer vlak 5 en 6 beurtkrag geïmplementeer word.
[Bron: https://www.investec.com/en_za/focus/economy/]
5.1 Beskryf die tipe werk of loopbane wat in elk van die drie sektore van die
ekonomie aangetref word, sluit ʼn voorbeeld van elkeen in. (6)
5.2 Verduidelik beurtkrag volgens jou eie begrip. (2)
5.3 Volgens die gevallestudie hierbo word mynbou, bosbou en landbou die swaarste
getref deur beurtkrag. Bespreek hoekom en hoe hierdie sektore meestal deur
beurtkrag geraak word. (6)
b.o.
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 7
(VRAESTEL 1) GRAAD 9
5.4 Bestudeer die volgende prente en dui aan watter sektor van die ekonomie deur elke
prent voorgestel word.
Prentjie 1 Prentjie 2
Prentjie 3 Prentjie 4
Prentjie 5 Prentjie 1 (6)
[Bron: https://www.shutterstock.com]
TOTAAL AFDELING C: 20
TOTAAL: 50
EINDE
Study this subject
Recommended for this subject
%20June%202023%20Possible%20Answers--5bb21f3d-ee17-4368-828a-dcbed349c1c8/v1-ffedb423d7ff8feec3c9/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 9 Paper 2 Gauteng June 2023 Memo (Afrikaans)

Question paper
Economics Grade 9 Gauteng June 2016 Question Paper (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper--50e5c22e-258b-4a93-8544-878db2ad84e7/v1-96724ed40f466a4694ea/card.webp)
Question paper
Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2022 QP (Afr)
%20June%202023%20Answerbook%20(1)--63639f6e-7fa6-4bcf-923f-cb86c6ace454/v1-6dd735dceda225db0670/card.webp)
Addendum
Economics Grade 9 P1 Gauteng June 2023 Addendum (Afrikaans)
%20November%202023%20Answer%20Book--c3cebdad-3f46-4595-a902-2b525b2a24d7/v1-896bbc7d169f35e177c6/card.webp)
Addendum
Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 Addendum (Afr)
%20November%202023%20Possible%20Answers--96a7a6e4-ae12-4f18-966a-8cc4b895d4b0/v1-7ff3e08a72fc2c8fa294/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2023 Memo (Afrikaans)
More from Grade 9 Economics
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)--c70b5ce1-28bb-4f5a-b46d-e35c72412459/v1-3e0941d9a2af56619c6d/card.webp)
Addendum
Economics Grade 9 P1 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)
%20November%202022%20Answer%20Book%20(1)--a486ae81-0926-432c-8221-514292553afe/v1-ca33f38b0ff410b70522/card.webp)
Addendum
Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2022 Addendum (Afr)
%20November%202022%20Possible%20Answers--9a4986b1-34d1-4d54-a9f8-0740e95f0cc3/v1-e324479432165a963106/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 9 P1 Gauteng November 2022 Memo (Afrikaans)
%20November%202022%20Possible%20Answers--aa1fd1eb-321f-4773-a63e-aa0a29bda1d0/v1-c7b0bb679ef1fb9368ca/card.webp)
Memorandum
Economics Grade 9 P2 Gauteng November 2022 Memo (Afrikaans)
%20November%202019%20Answer%20Book--f08de29c-4eb3-4503-a18a-d7abf78271e0/v1-fdaeca3c6c36561844d5/card.webp)
Addendum