Skip to content

Economics Grade 9 Paper 2 Gauteng June 2024 Memo (Afrikaans)

MemorandumEconomicsGrade 920244 pages

Grade 9 Economics Paper 2 memorandum from the Gauteng June Exam 2024 (Afrikaans), 4 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 9 NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP (VRAESTEL 2) 4 bladsye
NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1 1.1 PASITEMS 1.1.1 D 1.1.2 C 1.1.3 A 1.1.4 E 1.1.5 B 5 1.2 VUL IN DIE ONTBREKENDE WOORD/E 1.2.1 gemengde ekonomiese  1.2.2 tersiȇre  1.2.3 sekondȇre  1.2.4 primȇre sektor  1.2.5 Ekonomiese siklus/Ekonomiese kringloop  5 TOTAL AFDELING A: 10 10 2
NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS 2.1 Die handel en ruil van dienste of goedere met ander lande.  (2) 2.2 China  (2) 2.3 Tegnologiese innovasies in mynbou of landbou verbeter die doeltreffendheid van die produkte in Suid-Afrika, en maak die land se produkte mededingend.  Tegnologiese innovasies help ook om meer kliënte te bereik in terme van verbeterde maniere van kommunikasie wat lei tot meer handel met ander lande,  bv. sosiale media.  Globalisering het die geleenthede vir Suid-Afrikaanse boere, mynbou en ander uitvoere uitgebrei om ʼn groter skaal van verbruikers wêreldwyd te bereik en besigheid en handel in die land se ekonomie te verbeter,  bv. vervoer is meer geredelik beskikbaar en kan die uithoeke van die werȇld bereik.  (Enige ander relevante antwoorde.) (3) [7] VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP 3.1 Faktormark  (1) 3.2 Ondernemings neem werkers in diens uit huishoudings om goedere en dienste te produseer, die huishoudings gebruik hul salarisse of inkomste om op goedere en dienste te spandeer.  (2) 3.3 Inkomstebelasting  Eiendomsbelasting  (2) [5] VRAAG 4: PRYSTEORIE 4.1 Prys  (1) 4.2 Hoeveelheid  (1) 4.3 9 sleutelringe  (2) 4.4 Ewewigsprys is R50  (2) 4.5 Ewewigshoeveelheid is 6 sleutelringe  (2) [8] TOTAL AFDELING B: 20 20 3
NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE 5.1 Primêre sektor – boer, visser, mynwerker, jagter ens.  Sekondêre sektor – vervaardigers, ingenieurs, voedselverwerkers ens.  Tersiêre sektor – bankiers, verspreiders, dokters, onderwysers ens.  (Enige ander relevante antwoord.) (6) 5.2 Beurtkrag is die beheerde of doelbewuste kragonderbreking in spesifieke areas of gebruikers vir ʼn sekere tydperk.  (2) 5.3 Hierdie nywerhede maak dikwels staat op krag intensiewe masjinerie en toerusting.  Landbou is meestal gebaseer op langtermynbeplanning vir infrastruktuur en beurtkrag is ook vernietigend vir beleggers aangesien al hierdie sektore baie afhanklik is van beleggings.  Dit ontwrig vervaardigingsprosesse deur onbeplande stilstande te veroorsaak. Dit lei tot laer uitset en laer wins.  (Enige ander relevante antwoord.) (6) 5.4 Prentjie 1: Tersiȇre sektor  Prentjie 2: Tersiȇre sektor  Prentjie 3: Tersiȇre sektor  Prentjie 4: Sekondȇre sektor  Prentjie 5: Primȇre sektor  Prentjie 6: Tersiȇre sektor (6) [20] 20 TOTAL AFDELING C: 20 TOTAAL: 50 4

Study this subject

More from Grade 9 Economics

View all