Skip to content
Memorandum

Economic And Management Sciences Grade 9 P2 2022 Memo

Grade 9 Economic And Management Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng June Exam 2022, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Economic And Management SciencesGrade 920226 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2022 GRAAD 9 NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE: DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP (VRAESTEL 2) 6 bladsye
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING A: ALLE ONDERWERPE VRAAG 1 1.1 PASITEMS 1.1.1 D 1.1.2 A 1.1.3 B 1.1.4 G 1.1.5 E 5 1.2 KIES DIE KORREKTE WOORD 1.2.1 geslote ekonomie  1.2.2 sekondȇre  1.2.3 kapitalisties  1.2.4 hoër  1.2.5 half-geskoold  5 TOTAAL AFDELING A: 10 10 2
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS 2.1 Beplande ekonomie  (1) 2.2 2.2.1 Gemengde ekonomie  (1) 2.2.2 • Die private sektor beheer sommige van die natuurlike hulpbronne en die staat beheer die res.  • Private onderneming/eienaarskap van enige ondernemings in alle industrieë word toegelaat. • Die regering verskaf ook dienste soos gesondheidsorg, regsdienste, infrastruktuur, ens. • Die regering en private besighede produseer saam goedere om die ekonomiese probleme wat in die gesig gestaar word, op te los. • Die regering beheer ondernemingspraktyke deur arbeid-, verbruikers- en omgewingswette. • Die regering verskaf subsidies aan individue en ondernemings. (Aanvaar enige ander relevante antwoord.) (2) 2.3 • Hoë winste word gemaak. ✓ • Die besighede is mededingend. • Vryheid om haar eie onderneming te besit. (Enige van die bogenoemde.) (2) [6] 6 3
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP 3.1 Regering  (1) 3.2 F- Huishoudings koop/spandeer aan goedere en dienste.  H- Besighede spandeer op/betaal vergoeding aan die produksiefaktore.  (4) 3.3 Opsie 1  (A → B → C → D) (2) 3.4 3.4.1 Produksiefaktor – Arbeid  (1) 3.4.2 Vergoeding – Salarisse/Lone  (1) 3.4.3 Betaling aan die regering – Belasting  (1) [10] 10 VRAAG 4: PRYSTEORIE 4.1 • Prys  • Inkomste • Mode • Seisoen/weer • Prys van ander produkte • Advertensie • Kompetisie (Aanvaar enige van die bogenoemde of enige ander relevante antwoord.) (1) 4
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 4.2 4.2.1 Vraag- en aanbodgrafiek vir ʼn PlayStation 4 10 000 V A 9 000 8 000 7 000 E  Prys (R)  6 000 5 000 4 000 3 000 A V 2 000 1 000 0 5 10 15 20 25 Hoeveelheid (5) 4.2.2 R 6 000  (1) 4.2.3 Komplementȇre produk – Speletjies/Speletjies kontroleerder  Substituut produk – X-box  (2) [9] 9 TOTAAL AFDELING B: 25 5
Downloaded from hlayiso.com EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE NASIENRIGLYNE (VRAESTEL 2) GRAAD 9 AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE 5.1 5.1.1 Tersiêre  5.1.2 Rou materiale wat uit die primȇre sektor verkry word, word in finale goedere omgeskakel/verander.  5.1.3 Landbou/Vissery/Bosbou/Mynwese  (Aanvaar enige een.) (3) 5.2 • As hulpbronne nie verantwoordelik gebruik word nie, sal dit opraak en daar sal ʼn tekort aan hulpbronne wees om goedere in die sekondȇre sektor te produseer.  • Daar sal ʼn tekort aan goedere en dienste wees wat verbruikers benodig.  • As die hulpbronne in die primȇre sektor opraak, kan dit daartoe lei dat die ander sektore van die ekonomie inmekaar tuimel. (Enige ander relevante antwoord, aanvaar twee.) (4) 5.3 5.3.1 COVID-19 pandemie  (1) 5.3.2 • Werkers is aangesê om by die huis te bly.  • Fabrieke moes toemaak.  • Produksie van goedere en dienste is opgeskort. • Fabrieke het verliese gely weens bestellings wat gekanselleer is. • Voorsieningsketting is tot ʼn stilstand gebring. (Aanvaar enige twee.) (4) 5.3.3 • Bied hulle sosiale toelaes aan om hulself te kan onderhou.  • Maak betalings deur die WVF om loon-/salarisverliese te dek. (Aanvaar enige ander relevante antwoord.) (2) 5.3.4 Bangladesh (C)  (1) [15] 15 TOTAAL AFDELING C: 15 TOTAAL: 50 6

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.

More from Grade 9 Economic And Management Sciences

View all