Skip to content

Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2021 Memo (Afr)

MemorandumEconomic and Management SciencesGrade 920218 pages

Grade 9 Economic and Management Sciences Paper 2 memorandum from the Gauteng November Exam 2021 (Afrikaans), 8 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2021 GRAAD 9 NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE DIE EKONOMIE EN ENTREPRENEURSKAP (VRAESTEL 2) 8 bladsye
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE (Vraestel 2) GRAAD 9 AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGE KEUSEVRAE 1.1.1 C ✓✓ 1.1.2 D ✓✓ 1.1.3 C ✓✓ 1.1.4 D ✓✓ 1.1.5 A ✓✓ 10 1.2 PASITEMS 1.2.1 D✓ 1.2.2 G✓ 1.2.3 E✓ 1.2.4 F✓ 1.2.5 C✓ 5 1.3 WAAR OF VALS 1.3.1 Waar ✓ 1.3.2 Vals ✓ 1.3.3 Vals ✓ 1.3.4 Waar ✓ 1.3.5 Waar ✓ 5 TOTAAL AFDELING A: 20 20 2
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE (Vraestel 2) GRAAD 9 AFDELING B: DIE EKONOMIE VRAAG 2: EKONOMIESE STELSELS 2.1 2.1.1 Markekonomie ✓ (1) 2.1.2 Die spotprent verwys na “Geen regering”. Daar is baie min staatsinmenging in ʼn markekonomie. ✓✓ (Enige ander korrekte en relevante verduideliking) (2) 2.2 Beplande ekonomie Markekonomie Gemengde markekonomie 2.2.2 Mnr. en Mev. Smit 2.2.1 Romerige Oliebolle se 2.2.3 Regerings voorsien en mag nie eiendom besit doel is om wins te entrepreneurs nie. ✓ maak. ✓ produseer. ✓ (3) 2.3 • Skade aan die omgewing vind plaas wanneer hulpbronne onttrek of vermors word. ✓✓ • Besoedeling deur oormatige produksie. • Uitbuiting van werkers, veral in lande met min of geen arbeidswetgewing. • Swakker geldeenhede loop ʼn risiko wanneer ʼn groot ekonomie ʼn krisis in die gesig staar. • Mense kom in die versoeking om meer te spandeer as wat hulle kan bekostig. • “Brain drain” – hoogs gekwalifiseerde persone verlaat hulle eie land opsoek na beter geleenthede in ander lande. (Enige ander korrekte en relevante antwoord, enige EEN vir 2 punte) (2) [8] 3
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE (Vraestel 2) GRAAD 9 VRAAG 3: EKONOMIESE KRINGLOOP 3.1 A – Ondernemings/Firmas/Besighede ✓ B – Faktormark ✓ (2) 3.2.1 Die regering verskaf publieke/openbare goedere en dienste aan die huishoudings. ✓ Huishoudings betaal belasting aan die regering. ✓ (2) 3.2.2 Persoonlike inkomste belasting ✓, BTW/Brandstofheffings/Doeane belasting/Aksynsbelasting ✓ (Enige TWEE vir 1 punt elk) (2) 3.3 Produksiefaktor Vergoeding Kapitaal Rente ✓ Entrepreneurskap ✓ Wins Natuurlike hulpbronne/Grond ✓ Huur Arbeid Lone/Salaris ✓ (4) 3.4 Voorbeeld: Lebo se ma koop kruideniersware by die plaaslike supermark. Sy betaal kontant in ruil vir die goedere wat sy gekoop het. ✓✓ (ENIGE relevante antwoord. Dit moet verwys na die betaling en ontvangs van goedere of dienste vir 2 punte) (2) [12] 4
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE (Vraestel 2) GRAAD 9 VRAAG 4: PRYSTEORIE 4.1 Wet van Vraag – Wanneer die prys van ʼn produk toeneem, sal die hoeveelheid gevra ook afneem. As die prys daal, sal die hoeveelheid gevra ook toeneem/styg. ✓✓ (2) 4.2 4.2.1 ✓ ✓ 150 V A 125 Prys (R)✓ 100 75 E✓ 50 A V 0 100 200 300 400 500 600 700 800 900 Hoeveelheid✓ (5) 4.2.2 R100 ✓ (1) 4.3 toeneem/verhoog✓ Positiewe/direkte ✓ (2) [10] TOTAAL AFDELING B: 30 5
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE (Vraestel 2) GRAAD 9 AFDELING C: ENTREPRENEURSKAP VRAAG 5: SEKTORE VAN DIE EKONOMIE 5.1 • Primêre sektor – Ontginning van rou materiale (vis) uit die natuur deur visserye. Hulle verskaf dit aan die fabrieke in die sekondêre sektor. ✓✓ • Sekondêre sektor – Verwerk die vis wat gevang is in die primêre sektor en verwerk dit in die finale produk (visvingers). Die produk word verpak en is dan gereed vir verspreiding na die tersiêre sektor. ✓✓ • Tersiêre sektor – Die verpakte visvingers word verspreivan die fabriek na groothandelaars en handelaars wat die finale produk aan die verbruikers en huishoudings verkoop. ✓✓ (Enige ander korrekte en relevante verduideliking vir 2 punte per sektor) (6) 5.2 Herwinning is die terug stuur van goedere aan fabrieke sodat dit verwerk kan word in nuwe goedere sonder dat nuwe rou materiale gebruik word. ✓✓ (Enige ander korrekte en relevante verduideliking) (2) [8] 6
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE (Vraestel 2) GRAAD 9 VRAAG 6: ONDERNEMINGSFUNKSIES 6.1 6.1.1 Tasneem ✓ 6.1.2 Mary ✓ 6.1.3 Seema ✓ 6.1.4 Sipho ✓ 6.1.5 Komello✓ (5) 6.2 John verseker dat al die ander ondernemingsfunksies saamwerk om die onderneming se doelwitte te bereik. ✓✓ Hy het die inisiatief geneem om seker te maak dat al die ander funksies optimaal funksioneer. John kan besluite neem en bestuur die onderneming selfs al is hy nie aangestel. (Enige ander relevante motivering en verduideliking wat relevant is tot die Algemene Bestuursfunksie vir 2 punte) (2) 6.3 • Hou rekord van al die finansiële transaksies van die onderneming. ✓✓ • Beplan/beheer en bestuur die onderneming se finansies. • Analiseer en doen verslag aan die algemene bestuur oor die finansiële aspekte van die onderneming. • Bestuur die onderneming se kontantvloei, beleggings en eiendom. • Maak seker die onderneming se rekening is betaal. • Maak seker dat alle gelde is ontvang wat verdien word uit verkope. • Berei die finansiële state voor. • Betaal die inkomstebelasting oor aan SAID. (Enige ander relevante en korrekte antwoord vir 2 punte) (2) [9] 7
Downloaded from hlayiso.com NASIENRIGLYNE EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE (Vraestel 2) GRAAD 9 VRAAG 7: BESIGHEIDSPLAN 7.1 7.1.1 • Gee ʼn gedetailleerde beskrywing van hoe ʼn onderneming sy doelwitte gaan bereik. • Dit sluit in inligting oor die onderneming se finansies, en die verwagte inkomste en wins van die onderneming. • Die besigheidsplan kan gebruik word as die onderneming wil aansoek doen vir aanvangskapitaal of die onderneming wil uitbrei. (Enige ander relevante en korrekte antwoord vir 2 punte). (2) 7.1.2 Vaste koste: Koste/Uitgawes wat nie direk verbind kan word met produksie. Dit bly dieselfde ongeag die hoeveelheid produkte wat vervaardig word. ✓ Bv: huur✓/ versekering/ rente op lenings Veranderlike Koste wat direk verbind word met produksie. Die koste: koste hang af van die aantal produkte wat vervaardig word. ✓ Voorbeeld: direkte/rou materiale✓ Direkte arbeid (fabriekswerkers se lone) (Enige ander korrekte en relevante antwoord.) (4) 7.2 7.2.1 Sterkpunte: Swakpunte: • Sy het gekyk hoe haar ma kook en al die • Om tyd te vind om skool by te woon, kennis wat sy kon bymekaar gemaak wat sy aan sport deel te neem en haar ook nou gebruik. ✓✓ besigheid te bedryf. • Sy doen navorsing en probeer nuwe resepte. (Enige een van die bogenoemde vir 2 punte elk) Geleenthede:- Bedreigings: • Sy doen spyseniering en kits-stalletjies op • Haar onderneming moes tydelik naweke om haar besigheid te help uitbrei toemaak a.g.v. die COVID-19 pandemie. ✓✓ (2 x 2) (4) 7.2.2 Tydsbestuur – Sy moet haar tyd leer bestuur deur ʼn skedule op te trek en take te prioritiseer, pligte en verantwoordelikhede te lys en haar opleiding eerste te stel. ✓✓ (2) 7.2.3 Lang-termyn doelwitte (1) [13] TOTAAL AFDELING C: 30 TOTAAL: 80 8

Study this subject

More from Grade 9 Economic and Management Sciences

View all