Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 11 P2 2022 QP (Afr)

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1120226 pages

Grade 11 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Exemplar November Exam 2022 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Die vraestel bestaan uit VIER vrae. 2. Beantwoord ALLE vrae. 3. ALLE tekene moet volgens skaal 1 : 1 gemaak word, tensy anders vermeld. 4. ALLE vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word. 5. ALLE antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie. 6. Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord. 7. Drukskrif jou naam in die blokkie voorsien op ELKE ANTWOORDVEL. ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI 8. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word. EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT 9. Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT word. 10. ALLE tekeninge is in derde hoekse ortografiese projeksie, tensy anders vermeld. SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK GEMODEREERDE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT PUNT 1 2 3 4 GRAAD 11 TOTAAL 2 0 0 2 0 0 FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR PUNT INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 NOVEMBER 2022 100 FINALE EKSAMEN VOLTOOI DIE VOLGENDE: NAAM NAAM PUNTE: 200 EKSAMEN SENTRUM TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. SKOOL Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief 1
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 NSS EC / November 2022 AANSIG 1 VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES) AM KR Gegee: 'n Gedetailleerde tekening van 'n slypapperaat, 'n titelblok, 'n samestelling, 'n isometriese aansig en 'n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die aangeduide skaal geteken nie. Instruksies: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande tekeninge en titelblok verwys, netjies te beantwoord. [32] VRAE ANTWOORDE 1 Wat is die titel van die tekening? 1 A MAKS. AFSTAND 80 MM 2 Wat is die winkel nommer? 1 AANSIG 2 AANSIG 3 3 Wat is die leêrnaam? 1 4 Op watter datum was die tekening geteken? 1 ISOMETRIESE AANSIG 5 Wie het die tekening nagesien? 1 6 Wie het die tekening goedgekeur? 1 MIN. AFSTAND 6 MM SKAAL 2:1 7 Watter tekenprogram is gebruik? 1 20 10 15 8 2 8 Uit hoeveel onderdele bestaan die slypapperaat? 1 M6 9 Hoeveel asse moet vervaardig word? 2 v 10 Hoeveel teken foute was gemaak? 1 24 34 y 11 Wat word AANSIG 1 genoem? 1 12 Wat word AANSIG 2 genoem? 1 2 3 5 Wat is die maksimum bytel wydte, in sentimeter, wat die slypapparaat 13 13 2 R7 kan skerp maak? M12 30° R4 R5 14 Wat is die funksie van die gryp skroef? 2 M8 u GRYP SKROEF (7) 15 Noem die kenmerk by A. 1 26 13 9 4 4 R5 R7 u 1 w 15 2 2 v 1 16 17 5 16 Bepaal die volledige afmetings en/of grades by: w 1 GLYER (1) BASIS (2) x x 1 45° 45° Ø16 y 2 5 M6 Ø16 In die spasie hieronder (ANTWOORD 17), teken, in netjiese vryhand, die konvensionele metode van die 17 4 12 REGTER seksie van die koellaer. M12 In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), teken, in netjiese vryhand, die SANS simbool vir die Ø14 WASSER (8) 18 4 18 HOU DIE WIEL IN DIE MIDDEL projeksiesisteem wat gebruik word. 17 Ø12 20 18 TOTAAL 32 ONDERDELE LYS CROSSWAYS ANTWOORD 17 KNOP (3) WIEL (4) Ø6 GROOT KEI VILLAGE CENTER WINKEL 11 3 M12 GEREEDSKAPMAKERS KWELERA 5259 ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL ' 043 355 2274 7 5 1. GLYER 1 GIETYSTER TITEL: 2. BASIS 1 GIETYSTER SLYPAPPARAAT 3. KNOP 1 ALUMINUM 1. HERSIEN SKAAL 2021/03/19 ANTWOORD 18 69 M8 88 4. WIEL 1 KOPER 2. TOON KARTELING OP KNOP 2021/03/20 AS (5) SKROEFDRAAD (6) 5. AS 2 STAAL 3. 6. SKROEFDRAAD 1 STAAL 4. HOEVEELHEID: 11 000 AFWERKING: 7. GRYP SKROEF 1 STAAL ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER SKAAL 1:1 WYSIGINGS DATUM TEKENING NO.: HD 501 0.05 MASJIEN 8. WASSER 2 STAAL NAAM LEÊRNAAM: hd207b.dwg VAN DATUM VAN DATUM VAN DATUM ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R3 C PROGRAM: AUTOCAD 2021 GETEKEN VAN WYK 2021/03/15 NAGESIEN NAIKER 2021/03/20 GOEDGEKEUR FAKU 2021/03/28 NAAM 2 Kopiereg voorbehou Blaai asb. om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 NSS EC / November 2022 AM VRAAG 2: NOK KR Gegee: · Die besonderhede van 'n nokas en wigvormige volger in die laagste posisie. · Die vertikale senterlyn van die nokprofiel. Spesifikasies: · Die volger beweeg heen en weer op die vertikale senterlyn van die nokas. · Minimum afstand vanaf die nokprofiel na die senter van die nokas = 22 mm. · Rotasie = klokgewys. Beweging: Die nok verleen die volgende beweging aan die volger: · Dit styg 24 mm met eenvormige beweging vir die eerste 60°. · Daar is 'n rusperiode vir die volgende 90°. · Dit styg 26 mm met eenvormige beweging vir die volgende 60°. · Daar is 'n rusperiode vir die volgende 60°. · Dit keer terug na sy oorspronklike posisie met eenvormige beweging vir die res van die rotasie. Instruksies: · Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe nokas en wigvormige volger by die minimum posisie. · Toon die rotasierigting op die nokprofiel. · Teken, volgens 'n rotasieskaal van 360° = 120 mm en 'n verplasingskaal van 1 : 1, die volledige verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging. · Benoem die verplasingsgrafiek en dui die skaal aan. · Projekteer en teken die nokprofiel wat die verlangde beweging sal genereer. · Toon ALLE nodige konstruksies en projeksies. [37] 10 ASSESSERINGSKRITERIA GEGEE + MINIMUM 1 AFSTAND 5½ 2 GRAFIEK KONSTRUKSIE 3 57 60° EENVORMIGE BEWEGING 3 + RUS 6½ GRAFIEK OPSKRIF + 4 SKAAL 2 5 NOK KONSTRUKSIE 10 22 6 NOK + KURWE KWALITEIT 10 Ø20 TOTAAL 37 NAAM NAAM 3 Kopiereg voorbehou Blaai asb. om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 NSS EC / November 2022 E RA APML VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING SKT Gegee: · Die vooraansig, bo-aansig en die linkeraansig van 'n papiergewig. · Die posisie van punt S op die tekenvel. Instruksies: Gebruik skaal 1 : 1, en omskep die ortografiese aansigte van die papier- gewig in 'n isometriese tekening. · Maak S die laagste punt van die tekening. · Toon ALLE nodige konstruksies. · GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [44] 100 40 20 28 40 40 S 50 R50 20 40 20 R30 80 20 10 60 S S 20 5 20 100 ASSESSERINGSKRITERIA 1 HULPAANSIG + PLASING 3 2 ISOMETRIESE LYNE 22 3 NIE-ISOMETRIESE LYNE 5 S 4 SESHOEK + VIERKANT 4½ SIRKEL + 5 SIRKEL KONSTRUKSIE 7½ 6 SENTER LYNE 2 TOTAAL 44 NAAM NAAM 4 Kopiereg voorbehou Blaai asb. om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 NSS EC / November 2022 AM 6 VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING KR 9 4 Gegee: 6 · Ortografiese aansigte van elke onderdeel van 'n ketting 2 katrolsamestelling. 5 9 · Die uitskuif-isometriese tekening van die onderdele van 'n 22 30 5 ketting katrol, wat die posisie van elke onderdeel relatief 3 tot al die ander toon. · Die onvoltooide half-deursneevooraansig en die senterlyne 11 van die katrol in die linkeraansig op bladsy 6. 55 M20 Instruksies: 11 · Beantwoord die vraag op bladsy 6. 10 60 110 · Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese 5 10 Ø44 projeksie, die volgende aansig van die saamgestelde A onderdele van die ketting katrolsamestelling: 2 4.1 Die half-deursneevooraansig op snyvlak A-A van die samestelling, soos gesien vanuit die rigting 10 van die pyl wat op die uitskuif-isometriese tekening 1 getoon word. 9 80 32 5 Toon die linkerhelfte in snit. 7 A Die snyvlak word getoon in die bo-aansig van die basis (onderdeel 1). 3 20 4.2 Die linkeraansig. 6 40 NSIG LET WEL: AA 10 OR · Beplanning van die uitleg van die aansigte is noodsaaklik. 4 VO Ø20 · Alle tekeninge moet aan die riglyne vervat in die SANS 9 160 10111 voldoen. 6 50 · Toon, in die half-deursneevooraansig, DRIE vlakke van die 8 25 BASIS [1] M20-bout. Ø22 · Teken die snit van die rollaer volgens die konvensionele Ø10 10 metode. 20 ° Ø114 Ø22 3 24 20 3 75 · Toon alle konstruksies. M8 · GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [87] 21 Ø16 20 10 90 Ø16 15 3 3 30 Ø100 9 9 ONDERDELE LYS Ø30 Ø58 62 Ø80 ONDERDEEL MATERIAAL HOEVEELHEID AS X 2 [4] 10 1. BASIS GIETYSTER 1 R2 12 Ø30 2. STEUNSTUK STAAL 2 40 20 3. KATROL GIETYSTER 2 Ø20 15 Ø36 Ø23 4. AS STAAL 2 20 60 5 5. ROLLAER STAAL 2 12 100 Ø16 20 6. M8 SKROEF MS 4 40 2 7. LINKERSY-ASHOUER GIETYSTER 2 STEUNSTUK X 2 [2] KATROL X 2 [3] ROLLAER X 2 [5] 8. REGTERSY-ASHOUER GIETYSTER 2 9. M20 BOUT MS 4 17 3 3 17 4 10. M20 WASSER MS 4 23 Ø20 3 R9 R9 11. KLEMVEER MS 2 M8 20 20 Ø4 7 3 2 33 33 Ø12 Ø8 TITEL: 4 4 M20 2 11 16 8 16 8 13 KETTING KATROL Ø12 4 4 Ø12 Ø40 4 GROOT KEI CROSSWAYS VILLAGE CENTER WINKEL 11 14 30 30 14 36 R5 R9 KWELERA 5259 9 Ø8 9 GEREEDSKAP MAKERS ' 043 355 2274 M8 SKROEF X 4 [6] LINKERSY-ASHOUER X 2 [7] REGTERSY-ASHOUER X 2 [8] M20 BOUT X 4 [9] M20 WASSER X 4 [10] KLEMVEER X 2 [11] ALLE AFMETINGS IS IN METRIES. ALLE ONGESPESIFISEERDE RADIUSSE IS R5. 5 Kopiereg voorbehou Blaai asb. om
Ingenieursgrafika- en ontwerp / V2 NSS EC / November 2022 AM KR ASSESSERINGSKRITERIA LINKERAANSIG 1 BASIS 3 2 STEUNSTUK 3 3 KATROL 1½ 4 AS 1 5 ASHOUERS 3½ 6 M20 BOUT + WASSER 7 7 M8 SKROEWE 5 SUB-TOTAAL 24 HALF-DEURSNEE VOORAANSIG 1 BASIS 5 2 STEUNSTUK 3 3 KATROL 17 4 AS 13½ 5 ROLLAER 4 6 ASHOUERS 4 7 M20 BOUT 7½ 8 M20 WASSER 2 9 KLEMVEER 3 10 SAMESTELLING 4 SUB-TOTAAL 63 PENALISERING (-) TOTAAL NAAM NAAM 6 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 11 Engineering Graphics and Design

View all