You're offline
Skip to content
Memorandum

LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans

Subject: Life SciencesGrade 11202012 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 LEWENSWETENSKAPPE V2 NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 12 bladsye.
2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE 1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui 'maks' punte in die regterkantse kantlyn aan. 2. Indien, byvoorbeeld drie redes vereis word en vyf word gegee. Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is nie. 3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word Lees alles en krediteer die relevante dele. 4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is. 5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie. 6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat vereis word Kandidate sal punte verbeur. 7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word Kandidate sal punte verbeur. 8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om te krediteer. 9. Nie-erkende afkortings Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die antwoord indien dit korrek is. 10. Verkeerd genommer Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar. 11. Indien die taal wat gebruik word die, bedoelde betekenis verander Moenie aanvaar nie. 12. Spelfoute Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is. 13. Indien gewone name gegee word in terminologie Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is. 14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom) Geen krediet nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 3 15. As eenhede van mates nie aangedui word Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede aandui. 16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op verskillende maniere aangebied kan word 17. Opskrif Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van ʼn opskrif voorsien word. 18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte) ʼn Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word, moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg te word. Dit geld vir alle amptelike tale. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 B  1.1.2 B  1.1.3 C  1.1.4 A  1.1.5 D  1.1.6 B  1.1.7 C  1.1.8 C  1.1.9 C  (9 x 2) (18) 1.2 1.2.1 mutualisme  1.2.2 gis  1.2.3 filogenetiese stamboom  / kladogram 1.2.4 keёls  1.2.5 eutrofikasie  1.2.6 biodiversiteit  1.2.7 kompeterende uitsluiting  1.2.8 metaan  (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 geeneen  1.3.2 slegs A  1.3.3 slegs B  (3 x 2) (6) 1.4 1.4.1 Plantae  (1) 1.4.2 Briofiete  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 5 1.4.3 B D (Merk slegs EERSTE twee) (2) 1.4.4 Diagram 3  (Merk slegs EERSTE een) (2) 1.4.5 Diagram 3  (Merk slegs EERSTE een) (2) 1.5.1 1.5.1 (a) eksponensiële groei  / versnelde / geometriese / logaritmiese (1) (b) vertragingsfase  (1) (c) dood  / sterftefase (1) 1.5.2 Logistiese groeivorm (1) 1.5.3 Grafiek 2  (1) 1.5.4 (a) D (1) (b) B (1) 1.5.5 Omgewingsweerstand  (1) 1.5.6 Bevolking moet aanpas by hul nuwe omgewing  Die bevolking is klein  Organismes moet seksueel volwasse word (geslagsryp)  Organismes moet paarmaats vind  (Enige 2) (2) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 2 2.1 2.1.1 A – Proteïenkapsel  B – RNA  (2) 2.1.2 Antibiotika word gebruik om lewende organismes dood te maak  Virusse is nie-lewend  (2) 2.1.3 ʼn Persoon kry ʼn verswakte vorm van die kiem  die liggaam sal teenliggaampies produseer om die infeksie te beveg  Die teenliggaampies sal hulle beskerm teen ʼn nuwe / sterker infeksie van dieselfde kiem  (3) 2.1.4 Die entstof moet eers getoets word  om te verseker dat dit geen negatiewe gevolge het nie  (2) 2.2 2.2.1 plasmodium  (1) 2.2.2 muskiet / anopheles (1) 2.2.3 hoofpyn  koors  sweet  kouekoors  spierpyn  buikpyn  diarree  naarheid en braking  eetlusverlies  hoes  (Merk slegs eerste TWEE) (Enige 2) (2) 2.2.4 Verhoed om deur muskiete gebyt word  / (of enige voorbeeld) Raak ontslae van muskiete  / (of enige voorbeeld) (2) 2.3 2.3.1 Plantae  (1) 2.3.2 U – kroon  V – kelk  (2) 2.3.3 (a) R  vrugbeginsel (ovarium)  (2) (b) S  helmknop  (2) 2.3.4 Insekte  (of voorbeeld van ʼn insek) /wind selfbestuiwing (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 7 2.3.5 (a) Produseer groot hoeveelhede voedsel  / makliker boerdery Omdat dieselfde behandeling vir die hele gewasspesie gegee word (1) (b) ʼn Plaagpopulasie sal vinnig toeneem en die hele oes vernietig  / toename in die hoeveelheid plaagdoders wat gebruik word (1) 2.3.6 - Gewasse kan uitgewis / deur siektes aangeval word as hulle almal van dieselfde variasie is  - Saadbanke kan variasies van gewasse stoor wat meer gehard is teen siektes en kan die wat uitgewis is, vervang  - ʼn Saadbank berg ongewone of skaars variëteite waarmee nie kommersieel geboer word nie,  om biodiversiteit te handhaaf  - ʼn Saadbank hou kulture van plante wat nie gewoonlik van saad gekweek word nie,  indien dit nodig is om plante wat in die natuur uitgesterf het, te vervang  - Endemiese spesies moet bewaar word  aangesien dit nie elders in die wêreld voorkom nie  - Bedreigde spesies kan bewaar word indien hulle in die natuur sou uitsterf  - Spesies kan die potensiaal hê om medisyne van medisinale waarde aan ons te voorsien  - Dit moet bewaar word sodat dit eers bestudeer kan word voordat dit uitsterf  (Merk slegs eerste TWEE ) (Enige 2 x 2) (4) 2.3.7 ongeslagtelik  (1) 2.3.8 - Gewas groei vinniger as van saad  en kan dus aartappels in korter tyd produseer  - Hoef nie te wag om te sien of saad ontkiem nie  aangesien aartappelknolle reeds ontkiem het  (Merk slegs eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2) 2.4 2.4.1 Cnidaria  (1) 2.4.2 radiaal  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 2.4.3  Puntetoekenning: Opskrif  Derm= kanaal Korrekte tekening  Tekening  Byskrifte  Ektoderm  Liggaamsplan van Cnidaria wat weefsellae toon  (4) 2.4.4 Hulle is radiaal simmetries,  daarom kan hulle ewe goed vanuit alle rigtings van voedsel / gevaar bewus word  (2) 2.5 2.5.1 Ja  (1) 2.5.2 Dit het ʼn brein  (1) 2.5.3 Die liggaamswand kan onafhanklik  van die dermwand werk  (2) 2.5.4 As gevolg van die skeiding van die liggaams- en dermwand  / is seloomdiffusie onvoldoende vir die vervoer van voedsel  / afval / gasse (2) 2.5.5 - Hulle eet ontbinde dooie organiese (plant) materiaal  / Feses van erdwurms is ryk aan voedingstowwe vir plante en verryk die grond  - Hulle deurlug die grond / skep ondergrondse tonnels Dit help om die grond met water  te infiltreer en help dat die plante se wortels dieper in die grond groei (4) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 9 VRAAG 3 3.1 3.1.1 Hulle kan prooi wat vinniger as hulle is vang  en hulle kan prooi wat groter as hulle is jag  (2) 3.1.2 predasie / predator-prooi (1) 3.1.3 A (1) 3.1.4 - A neem toe / neem af na grafiek B  - Daar is minder individue in A as B  - Daar is minder fluktuasie (skommeling) in getalle in A as B  (Enige 2) (2) 3.1.5 Droogte  Vloed  (Enige relevante faktor, maar NIE tsoenami / aardbewing / orkaan NIE) (Merk slegs eerste EEN) (1) 3.1.6 Groot getalle beteken dat ʼn individu ʼn kleiner kans het om deur ̓n roofdier gevang te word  / die prooi het ̓n beter kans om te ontsnap. Aangesien daar baie oë is om die roofdier vroegtydig te gewaar  / omdat die beweging in kuddes die vermoë van ʼn roofdier om tydens ̓n aanval op ̓n enkele individu te fokus, verminder (2) 3.1.7 As die prooi-getalle toeneem, sal die getal roofdiere ook toeneem  wat veroorsaak dat die prooi-getalle afneem  wat weer veroorsaak dat die roofdiergetalle sal afneem  OF Omdat die roofdier- en prooigetalle van mekaar afhanklik is  help dit om die populasiegrootte in elke groep te beheer  Omdat as die een toeneem, sal dit voorsaak dat die ander een weer afneem  (3) 3.2 3.2.1 (a) Die toename in die gemiddelde temperatuur op aarde  (1) (b) Die toegang tot genoeg  voedsame  kos, te alle tye,  deur alle mense (Enige 3) (3) 3.2.2 koolstofdioksied  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 3.2.3 - Veranderings in reënvalpatrone  veroorsaak - verwoestyning  / verhoogde oorstromings  / veldbrande  - wat die gronderosie verhoog,  wat lei tot - minder gewasse wat geplant moet word  / laer oes-opbrengs  - daar sal minder kos vir vee wees  - Hoër omgewingstemperature het ̓n negatiewe uitwerking op vee  / gewasse - Hierdie faktore verminder die beskikbaarheid van voedsel  / verhoog die voedselpryse (Enige 5) (5) 3.3 3.3.1 (a) Uitheemse indringerspesies  (1) (b) Waterverbruik  Gebied wat deur plante binnegedring word  (2) 3.3.2 Kwadraat  / eenvoudige steekproefneming (1) 3.3.3 (2550 m3/ hektaar x 752 hektaar)  = 1 917 600  m3  (3) 3.3.4 Grafiek toon waterverbruik van verskillende Uitheemse Indringerspesies in die Olifantsrivier-opvangsgebied 3000 2550 Waterverbruik (m3 / hektaar) 2500 2000 1500 1250 1155 1000 830 645 500 0 Uitheemse Indringerspesies Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V2 11 Nasienriglyn: Opskrif (C) 1 Punt Beide veranderlikes ingesluit Tipe grafiek (T) 1 Punt X-as byskrif, gelyke breedte 1 Punt van stafies (X) Y-as byskrif en skaal (Y) 1 Punt Teken van kolomme / stafies 0 Punt – Geen stafies korrek geteken (P) nie 1 Punt – 1 tot 6 stafies korrek geteken 2 Punte – alle stafies korrek geteken (6) 3.3.5 Biologiese beheer / voorbeeld Chemiese beheer / voorbeeld Meganiese beheer / voorbeeld (3) 3.3.6 Moenie eksotiese/uitheemse plante in jou tuin plant nie  Verwyder uitheemse plante uit jou tuin  Vorm ʼn klub om uitheemse bome af te kap  (Merk slegs eerste EEN) (Enige 1) (1) 3.4 3.4.1 Die totale telling van alle individue in ̓n bevolking  (1) 3.4.2 Vroue  (1) 3.4.3 (a) 1990  (1) (b) 1990  (1) 3.4.4 - Daar is ʼn afname in geboortesyfer  as gevolg van beter opvoeding  / toegang tot geboortebeperking / verbeterde lewenstyl met minder kinders / beter werksgeleenthede vir vrouens - Daar is ̓n toename in lewensverwagting  as gevolg van beter gesondheidsorg beskikbaar (Merk slegs die eerste TWEE) (Enige 2 x 2) (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2020) 3.4.5 Nuttig vir beplanning: - gesondheidsorg  - maatskaplike welsyn  - opvoeding  - die skep van werk  - voorsiening van hulpbronne  - behuisingsbehoeftes  (Merk slegs eerste DRIE) (Enige 3) (3) [50] TOTAAL AFDELING B: 100 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Life Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all
LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020 Afrikaans | Hlayiso