NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2020
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Skip to contentAll 2020 papers 





View all





Life Sciences Grade 11 P1 2020 Memo (Afr)
Grade 11 Life Sciences Paper 1 memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 10 pages. Read online or download the free PDF.
Life Sciences · Grade 11 · National Exemplar November Exam · 2020 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- National Exemplar November Exam
- Paper
- 1
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 10
- File size
- 276.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 10
This exam
National Exemplar November Exam 2020
- Paper 1Question paper · EngQuestion paper · Eng (2)Question paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Memo · EngMemo · Eng (2)Memo · Eng (3)Memo · AfrMemo · Afr (2)Memo · Afr (3)
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrQuestion paper · Afr (2)Question paper · Afr (3)Question paperMemo · EngMemo · AfrMemo · Afr (2)Memo · Afr (3)MemoMemo (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
BEGINSELS MET BETREKKING TOT DIE NASIEN VAN LEWENSWETENSKAPPE
1. Indien meer inligting as die puntetoekenning gegee word
Hou op merk nadat die maksimum punte verkry is en trek ʼn kronkellyn en dui
‘maks’ punte in die regterkantse kantlyn aan.
2. Indien, byvoorbeeld, drie redes vereis word en vyf word gegee
Merk net die eerste drie ongeag daarvan of almal of sommige korrek/nie korrek is
nie.
3. Indien die hele proses beskryf word terwyl slegs ʼn deel vereis word
Lees alles en krediteer die relevante dele.
4. Indien vergelykings vereis word, maar beskrywings gegee word
Aanvaar indien die verskille/ooreenkomste duidelik is.
5. Indien tabulering vereis word en paragrawe gegee word
Kandidate sal punte verbeur indien nie getabuleer nie.
6. As geannoteerde diagramme aangebied word in plaas van beskrywings wat
vereis word
Kandidate sal punte verbeur.
7. Indien vloeidiagramme i.p.v beskrywings aangebied word
Kandidate sal punte verbeur.
8. Indien die volgorde vaag en skakelings nie sin maak nie
Krediteer waar volgorde en skakelings korrek is. Waar volgorde en skakelings nie
korrek is nie, moenie krediteer nie. As die volgorde weer korrek is, gaan voort om
te krediteer.
9. Nie-erkende afkortings
Aanvaar indien dit aan begin van antwoord omskryf is. Indien dit nie omskryf is
nie, moenie die nie-erkende afkorting krediteer nie, maar krediteer die res van die
antwoord indien dit korrek is.
10. Verkeerd genommer
Indien die antwoorde die regte volgorde van die vrae pas, is dit aanvaarbaar.
11. Indien die taal wat gebruik word, die bedoelde betekenis verander
Moenie aanvaar nie.
12. Spelfoute
Aanvaar as dit herkenbaar is, met die voorbehoud dat dit nie iets anders in
Lewenswetenskappe beteken nie of as dit buite konteks is.
13. Indien gewone name gegee word in terminologie
Aanvaar, indien dit by die memobespreking aanvaar is.
14. Indien slegs letter vereis word en slegs die naam word gegee (en andersom)
Geen krediet nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
15. As eenhede van mates nie aangedui word nie
Kandidate sal punte verbeur. Memorandum sal afsonderlike punte vir eenhede
aandui.
16. Wees sensitief vir die betekenis van die antwoord, wat soms op
verskillende maniere aangebied kan word
17. Opskrif
Alle illustrasies (soos diagramme, tekeninge, grafieke, tabelle, ens.) moet van
ʼn opskrif voorsien word.
18. Vermenging van amptelike tale (terme en konsepte)
ʼn Enkele woord of twee in enige ander amptelike taal anders as die leerder se
assesseringstaal waarin die meeste van sy/haar antwoorde aangebied word,
moet gekrediteer word, indien dit korrek is. ʼn Nasiener wat in die relevante
amptelike taal vaardig is, moet geraadpleeg word. Dit geld vir alle amptelike
tale.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 B ✓✓
1.1.2 B ✓✓
1.1.3 D ✓✓
1.1.4 A ✓✓
1.1.5 C ✓✓
1.1.6 A ✓✓
1.1.7 D ✓✓
1.1.8 B ✓✓
1.1.9 D ✓✓
1.1.10 A ✓✓ (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Uitskeiding ✓
1.2.2 Epiglottis ✓
1.2.3 Farinks ✓
1.2.4 Osmoregulering ✓
1.2.5 Medulla oblongata ✓
1.2.6 ATP ✓ / Adenosientrifosfaat
1.2.7 Peristalse ✓
1.2.8 Glikolise ✓ (8 x 1) (8)
1.3 1.3.1 Slegs B ✓✓
1.3.2 Geeneen ✓✓
1.3.3 Slegs A ✓✓ (3 x 2) (6)
1.4 1.4.1 (a) Nieraar ✓ (1)
(b) Uretra ✓ (1)
1.4.2 (a) Vena cava inferior ✓ (1)
(b) Aorta ✓ (1)
1.4.3 (a) E ✓ – (Urien) blaas ✓ (2)
(b) C ✓ – Nierslagaar ✓ (2)
(c) D ✓ – Ureter ✓ (2)
1.5 1.5.1 Villus ✓ (1)
1.5.2 (a) Lakteaal ✓ (1)
(b) (Netwerk van) kapillêre bloedvate ✓ (1)
1.5.3 A✓ (1)
1.5.4 Diffusie ✓ en aktiewe vervoer ✓ (2)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 (a) A – Glomerulus ✓ (1)
(b) B – Bowmankapsel ✓ (1)
2.1.2 (Ultra) filtrasie ✓ (1)
2.1.3 (a) Proteïen ✓ (1)
(b) Glukose ✓ (1)
(c) Ureum ✓ (1)
2.1.4 - Die nierbuisie is gekronkel ✓ om voldoende tyd toe te laat vir die
herabsorpsie van nuttige voedingstowwe ✓ / vergroot die oppervlak vir
maksimum absorpsie
- Die kapillêre netwerk is in noue kontak met die buisie ✓ om vinnige
herabsorpsie van voedingstowwe te bevorder ✓
- Die selle van die binnewand van die buisie word ryklik voorsien van
mitochondria ✓ om energie te verskaf vir aktiewe absorpsie ✓ (aktiewe
vervoer) van voedingstowwe terug na die omliggende kapillêre
bloedvate
- Die selle van die buisie het mikrovilli ✓ om die oppervlakte te vergroot
vir maksimum absorpsie ✓ (Enige 2 x 2) (4)
2.1.5 Pasiënte met onbehandelde diabetes mellitus het glukose in die urine ✓✓ (2)
2.2 2.2.1 Koolstofdioksied / suurstof word vrygestel tydens selrespirasie ✓✓ (2)
2.2.2 Koolstofdioksied ✓ (1)
2.2.3 Die helder kalkwater word melkerig wit in die teenwoordigheid van
koolstofdioksied ✓ (1)
2.2.4 - Ontkiemende sade is plantdele wat aktief groei ✓
- daarom is die tempo van respirasie hoër ✓ as in enige ander dele van
die plant
- aangesien meer energie ✓ benodig word vir die aktiewe groeiproses
(Enige 2) (2)
2.2.5 - Geen selrespirasie vind in die dooie sade plaas nie ✓
- as gevolg daarvan word geen koolstofdioksied vrygestel nie ✓ daarom
bly die helder kalkwater helder ✓ (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
2.2.6 - Daar is spasies tussen die vesels van die katoenprop ✓/ gasse kan
deur die watte diffundeer
- laat die afwaartse beweging van koolstofdioksied toe ✓
OF
- Die rubberblok laat nie die afwaartse beweging van koolstof toe nie ✓
- gevolglik sal geen resultaat verkry word nie ✓ (2)
2.2.7 - Herhaal die eksperiment ʼn paar keer ✓
- gebruik meer sade ✓ / verhoog die monstergrootte (Enige 1) (1)
2.2.8 - Sommige van die selle in die sade mag dalk chloroplaste bevat ✓ en
kan daarom
- fotosintese ondergaan ✓
- en sodoende die eindresultaat ontwrig ✓ (Enige 1) (1)
2.2.9 - Temperatuur ✓
- Lig ✓ (2)
2.3 2.3.1 Pankreas ✓ / Eilande van Langerhans (1)
2.3.2 Die glukose is ʼn bron van energie ✓ aangesien dit tydens selrespirasie
geoksideer (afgebreek) word (1)
2.3.3 - As iemand insulienweerstandigheid ontwikkel,
- is die liggaamselle nie in staat om insulien effektief te gebruik nie ✓/
nie in staat om voldoende hoeveelhede glukose te absorbeer nie
- Dit lei tot ʼn toename in die glukosevlak in die bloed ✓
- wat die pankreas stimuleer om ekstra insulien af te skei ✓
- om die selle in staat te stel om voldoende hoeveelhede glukose op te
neem ✓
- Die pankreas se vermoë om ekstra insulien af te skei
sal oor tyd begin afneem ✓
- wat lei tot die ontwikkeling van tipe 2-diabetes (Enige 4) (4)
2.3.4 - Glukosevlak in die bloed styg bo die normale vlakke ✓
- Die pankreas word gestimuleer ✓
- om insulien in die bloed af te skei ✓
- Insulien beweeg in die bloed na die lewer ✓
- waar dit die omskakeling van oortollige glukose na glikogeen
stimuleer wat dan gestoor word ✓
- Die glukosevlak in die bloed daal nou ✓ en keer terug na normaal
(Enige 4) (4)
2.4 2.4.1 Om die plant te ontstysel ✓/ toe te laat dat die plant sy styselreserwes
opgebruik (1)
2.4.2 Om seker te maak of die blaar heeltemal ontstysel is ✓/ om te bevestig
dat geen stysel teenwoordig is nie (1)
2.4.3 (Verdunde) jodiumoplossing ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
2.4.4 - Om te verhoed dat die lig op die bedekte deel val ✓ / om lig van die
deel weg te hou
- om as kontrole te dien ✓ / om die deel in lig en donker te vergelyk (2)
2.4.5
word blou-swart
word bruin
/ bevat stysel
/ geen stysel
Korrekte skets en
skakering
(3)
2.5 - Die oppervlak van die gaswisselingorgaan moet groot wees ✓ om voldoende
suurstof te laat diffundeer
- Die oppervlak moet vogtig ✓ wees; gasse versprei slegs in oplossing ✓
- Die oppervlak moet dun wees ✓ sodat gasse vinnig daardeur kan
diffundeer ✓
- ʼn Vervoerstelsel / bloedstelsel moet beskikbaar wees ✓ om die
- gasse van en na die gaswisselingsoppervlakke ✓ te vervoer
- Daar moet ʼn voldoende ventilasie-meganisme ✓ wees om te verseker dat
suurstofbelaaide lug ingebring word en koolstofdioksiedbelaaide lug
vrygestel ✓ word
- Die gaswisselingsoppervlak moet beskerm word ✓ omdat die
gaswisselingstelsel dun en delikaat ✓ is / sodat dit nie uitdroog nie
(Merk slegs eerste DRIE) (Enige 3 x 2) (6)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Tussen 0 – 2 ✓ arbitrêre eenhede ✓ (2)
3.1.2 Fotosintese ✓ (1)
3.1.3 - Geen fotosintese vind plaas nie ✓
- slegs respirasie vind plaas ✓ (2)
3.1.4 6 mg ✓/50 cm3 ✓ (2)
3.1.5 - Die tempo van fotosintese is gelyk aan ✓
- die tempo van asemhaling ✓
OF
- Die hoeveelheid CO2 wat geproduseer word, is gelyk aan die
hoeveelheid CO2 wat
- opgeneem ✓ word tydens fotosintese (2)
3.1.6 - Die tempo van fotosintese bly konstant ✓
- omdat die optimale ✓ konsentrasie van CO2 opname vir fotosintese
bereik is /
- omdat chlorofilmolekules versadig is ✓
- Ensieme is die beperkende factor ✓ (4)
3.2 3.2.1 (a) D – tussenribspiere ✓ (1)
(b) E – diafragma ✓ (1)
3.2.2 Gesilieerde ✓ epiteelweefsel (1)
3.2.3 Die C-vormige kraakbeenringe hou die lugpyp te alle tye oop ✓ (1)
3.2.4 - Diafragma trek saam en word plat ✓
- Die lengte van die borsholte (d.w.s. die afstand van bo tot onder)
neem toe ✓
- Die uitwendige tussenribspiere trek saam en die ribbekas word
opgelig ✓
- Dit laat die borsholte vergroot ✓
- Die totale volume van die borsholte neem toe ✓ en
- die druk op die longe neem af ✓
- aangesien die atmosferiese druk groter is as die druk op die longe ✓
- Lug, ryk aan suurstof, word deur die luggange in die longe ingetrek ✓
(Enige 5) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/NOVEMBER 2020) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
3.2.5 (a) Alveolus (1)
(b) - Die korona-virusinfeksie veroorsaak
- letsels en die verdikking van die plaveiselepiteel ✓
- Dit voorkom gaswisseling ✓
- tussen die alveolus en die omliggende kapillêre bloedvate✓
- Die ophoping van vloeistowwe in die longbuis(brongiool)
voorkom dat lug na die alveolus ✓ vloei
- Daarom word minder suurstof beskikbaar gestel ✓
- vir selrespirasie ✓
- end it lei tot orgaanversaking as gevolg van ʼn gebrek aan
energie ✓ (Enige 4) (4)
3.3 3.3.1 (a) A – Duodenum ✓ (1)
(b) C – Galblaas ✓ (1)
3.3.2 - Skei gal af ✓
- Is in staat om oortollige glukose in glikogeen om te skakel ✓ / stoor
(berg) glikogeen
- Stoor minerale soos yster ✓
- Stoor vitamiene soos A, D en B12 ✓
- Deaminering van oortollige aminosure vind in die lewer plaas ✓
- In staat om sekere skadelike stowwe te ontgif en skadeloos te
maak ✓ (Merk slegs DRIE) (Enige 3) (3)
3.3.3 - Gal word nie in die duodenum vrygestel nie, ✓
- daarom is geen emulsifisering van vet moontlik nie ✓/ dit word nie in
klein druppeltjies afgebreek nie
- Dit beteken dat die ensiem lipase nie vette in vetsure en gliserol ✓ kan
verteer (afbreek) nie en / lipase-werking word minder effektief (3)
3.3.4 - Baie lang ✓ dunderm / Deel E verseker dat die voedsel vir ʼn lang
tydperk in die spysverteringskanaal bly vir maksimum opname
(absorpsie) ✓
- Die miljoene villi ✓ in die dunderm / Deel E vergroot die oppervlakte ✓
vir absorpsie
- Die villi se wande bestaan uit ʼn enkele ry kolomepiteelselle ✓ (dun
wande) vir maklike absorpsie van verteerde voedingstowwe ✓
- Die lakteale en kapillêre bloedvate ✓ vervoer die geabsorbeerde
voedsel vinnig weg
- Die kolomepiteelselle van die villi het microvilli ✓ om die
oppervlak vir absorpsie te vergroot ✓
- Die kolomepiteelselle het ʼn hoë konsentrasie mitochondria ✓ om
energie ✓ te verskaf vir die aktiewe opname (absorpsie) van voedsel
(Enige 4) (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2020)
3.4 3.4.1 Chloroplaste ✓ (1)
3.4.2 Stroma ✓ (1)
3.4.3 - Ligfase ✓ / Ligafhanklike fase
- Donker fase✓ / Lig-onafhanklike fase (2)
3.4.4 - Die ligfase vind plaas in die grana van die chloroplaste ✓
- wat chlorofil bevat ✓
- die chlorofil absorbeer ligenergie ✓
- ʼn Gedeelte van die ligenergie word gebruik om ATP ✓ te vorm
- ʼn Deel van die ligenergie word gebruik vir die splitsing van water ✓
(fotolise)
- In hoë-energie waterstofatome ✓ en
- suurstofgas ✓ wat as neweproduk in die atmosfeer vrygestel word
(Enige 5) (5)
3.4.5 - By hoë temperature word die proteïenmolekules van die ensieme
gedenatureer ✓
- Daarom verloor die ensieme hulle funksie ✓
- wat die metaboliese proses (fotosintese) laat stop ✓
- Baie lae temperature ✓ vertraag die tempo waarteen fotosintese
plaasvind ✓ (Enige 2) (2)
[50]
TOTAAL AFDELING B: 100
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Afr)

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2020 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P2 2020 Memo (Eng)

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2018 Memo

Memorandum
Life Sciences Grade 11 P1 Eastern Cape November 2017 Memo
More from Grade 11 Life Sciences

Annual teaching plan
Gr 11 Life Sci ATP 2023 24

Question paper
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape November 2025 QP (Afr)

Question paper
Life Sciences Grade 11 P2 Eastern Cape November 2025 QP

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 KZN June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Life Sciences Grade 11 Eastern Cape June 2024 Paper & Memo

Question paper and memo