Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2018
LEWENSWETENSKAPPE V1
NASIENRIGLYN
PUNTE: 150
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
You're offline
Skip to contentMemorandum 








View all





LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Life Sciences · Grade 11 · Eastern Cape November · 2018 · Afrikaans. Memorandum, 10 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Sciences
- Grade
- Grade 11
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2018
- Exam period
- Eastern Cape November
- Paper
- 1
- Pages
- 10
- File size
- 814.7 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 10
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 1.1.1 C
1.1.2 A
1.1.3 D
1.1.4 D
1.1.5 B
1.1.6 D
1.1.7 C
1.1.8 B
1.1.9 C
1.1.10 B (10 x 2) (20)
1.2 1.2.1 Vetsug
1.2.2 Stysel
1.2.3 Gemeenskap
1.2.4 Emigrasie
1.2.5 Alkoholiese fermentasie
1.2.6 Lig-energie / Son-energie / Stralingsenergie
1.2.7 Mededingende uitsluiting
1.2.8 Interspesifieke kompetisie
1.2.9 Nis (9 x 1) (9)
1.3 1.3.1 Geeneen
1.3.2 Slegs B
1.3.3 Slegs A (3 x 2) (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 3
1.4 1.4.1 (a) C (1)
(b) A (1)
(c) B (1)
1.4.2 B (1)
1.4.3 A en C (2)
1.5 1.5.1 Slukderm (1)
1.5.2 Peristalse (1)
1.5.3 P Lewer / Pankreas (Enige volgorde) (1)
Q Pankreas / Lewer (Enige volgorde) (1)
1.5.4 Maag (1)
1.6 1.6.1 (a) Stroma (1)
(b) Ribosoom (1)
1.6.2 Dit stoor die stysel (1)
1.6.3 Granum / Grana / Tilakoïede (1)
TOTAAL AFDELING A: 50
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
AFDELING B
VRAAG 2
2.1 2.1.1 Die aantal geboortes per 1000 vroue van kinderdraende
ouderdom (2)
2.1.2 Die vrugbaarheidsyfer het in BEIDE ontwikkelde en ontwikkelende
lande afgeneem.
Maar die vrugbaarheidsyfer het MEER in die ontwikkelende lande
afgeneem in vergelyking met die ontwikkelde lande. (3)
2.1.3 - Die mense in albei lande was beter opgevoed
- Daar was meer toegang tot voorbehoedmiddels
- Mense konsentreer meer op hul loopbane
- Realisering: lewenstandaard is hoër in kleiner gesinne
- Die toename in seksueel oordraagbare siektes het daartoe gelei
dat mense meer voorbehoedmiddels gebruik soos kondome
(Enige 2) (2)
2.1.4 Lae vrugbaarheidsyfer beteken minder babas gebore (dalende
bevolking) en dit lei tot:
- minder werkers
- om die ekonomie te dryf / betaal belasting
- immigrante word ingebring om die werk te doen /aan ander
lande uitgekontrakteer
- meer geld vloei uit die land
- veroudering van die bevolking / baie bejaardes om te
ondersteun
- bejaardes dra nie by tot die ekonomie nie
- negatiewe uitwerking op die ekonomie
(Merk slegs die eerste DRIE) (Enige 3) (3)
2.2 2.2.1 (a) Ureter (1)
(b) Nier (1)
(c) (Urinêre) Blaas (1)
2.2.2 Die bloed in C bevat minder afval as die bloed in D
OF
Die bloed in C bevat minder suurstof as die bloed in D
OF
Die bloed in C bevat minder koolstofdioksied as die bloed in D
(Merk slegs die eerste EEN) (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 5
2.2.3
Afferente arteriole
Efferente arteriole
Glomerulus
Podosiete
Bowman se
kapsule
Rubriek vir nasien van diagram:
Kriteria Punt
Korrekte diagram en een bloedvat groter (wyer) 1
as die ander
Enige drie korrekte byskrifte 3 (4)
2.2.4 (a) Niersteen (1)
(b) Drink meer water
Eet kos wat minder sout bevat
(Merk slegs die eerste EEN) (Enige 1) (1)
2.3 2.3.1 Merk-en-hervang metode (1)
2.3.2 MxC
P=
R
50 x 96
=
8
= 600 sprinkane (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
2.3.3 - Slegs 'n kort tydjie tussen die eerste en tweede vangs.
- Die organismes moet nie tydens die vang / merking benadeel word
nie.
- Gemerkte organismes moet vrylik kan beweeg tussen die ander
organismes
- Dit behoort 'n geslote bevolking te wees / Geen immigrasie of
emigrasie mag plaasvind nie
- Herhaal die ondersoek om die gemiddelde populasie te bereken.
(Merk slegs die eerste TWEE) (Enige 2) (2)
2.4 2.4.1 ʼn Villus (1)
2.4.2 (a) Kolomepiteel (1)
(b) Laktoïede (1)
2.4.3 Dunderm (1)
2.4.4 - Dit is lang, wat beteken dat dit 'n baie groot oppervlak het
vir absorpsie
- Dit het baie voue wat die oppervlak vir maksimum absorpsie van
voedingstowwe vergroot.
- miljoene villi en mikro-villi wat die oppervlakte verder vergroot
sirkel- en longitudinale spiere wat verantwoordelik is vir die
beweging van voedsel deur peristalse.
- Gekronkelde buis vertraag die beweging van voedsel (verhoog
vervoer tyd) om maksimum absorpsie van voedingstowwe te
verseker.
- Die dunwandige villi (buitenste wand van villi word deur ʼn enkele
laag kolomepiteel bedek) om maklike absorpsie te vergemaklik.
- Absorberende oppervlakte word vogtig gehou deur
spysverteringsap en slym om diffusie van voedingstowwe te
vergemaklik.
- Villi is goed voorsien van bloedvaatjies en laktoïede om te
verseker dat geabsorbeerde voedingstowwe vinnig weg vervoer
word. (Merk slegs die eerste TWEE) (Enige 2 x 2) (4)
2.4.5 C (1)
2.4.6 - Die kapillêre vloei in by D
- Dan sal absorpsie van voedingstowwe plaasvind
- Vanaf die dunderm tot binne in die kapillêre in die villus
- Wanneer die bloed C verlaat, sal dit ryk wees aan voedingstowwe
(Enige 2) (2)
2.4.7 - Die liggaam sal nie voedingstowwe kan absorbeer nie * (minerale
of vitamiene)
- Hulle sal die risiko loop van wanvoeding
- wat sal lei tot vertraagde groei / Moegheid / Gewigsverlies
* Verpligte punt + enige 1 (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 7
VRAAG 3
3.1 3.1.1 Die bevolkingsgrootte van liewenheersbesies en groenvlieë oor ʼn
tydperk (van 21 maande).
OF
Die grafiek wat die roofdier-prooi interaksie in ʼn ekosisteem oor ʼn tydperk
toon (van Januarie 1998 tot Oktober 1999). (2)
3.1.2 Versnelde / Logaritmiese/ Meetkundige/ Eksponensiële groeifase (1)
3.1.3 Groenvlieë (1)
3.1.4 - Die twee spesies beheer mekaar se bevolkingsgrootte
- Toe die liewenheersbesie-bevolking toegeneem het, het die groen vlieë
afgeneem weens verhoogde tempo van predasie.
- Wanneer die bevolking van groenvlieë afgeneem het, het die aantal
liewenheersbesies weens ʼn tekort aan kos afgeneem
- dus, die grootte van beide bevolkings het nie die dravermoë oorskry nie.
(Enige 3) (3)
3.2 3.2.1 Wanneer niere so beskadig word, funksioneer hulle nie meer behoorlik
nie. (2)
3.2.2 Dialise (1)
3.2.3 B (1)
3.2.4 - Die afvalprodukte beweeg uit die dialise-buis / bloed
- waar daar 'n hoë afvalprodukkonsentrasie is
- in die dialise-vloeistof
- waar daar 'n lae afvalprodukkonsentrasie is
- deur die proses van diffusie
- konsentrasiegradiënt word gehandhaaf omdat dialise-vloeistof gepomp
word (Enige 3) (3)
3.2.5 Laat selektiewe beweging van afvalprodukte in dialise-vloeistof toe
(Enige 2) (2)
3.2.6 - Meer water sal in die bloedstroom bly
- Bloedvolume sal toeneem
- daarom sal die bloeddruk toeneem (3)
3.3 3.3.1 Koolstofdioksied word vrygestel tydens aërobiese respirasie (2)
3.3.2 Om te verseker dat alle mikro-organismes gedood word. / Om enige
ander organismes uit te skakel. / Om te verseker dat die koolstofdioksied
wat teenwoordig is, slegs deur die ontkiemende sade geproduseer word. (1)
3.3.3 - Soortgelyke sade
- Konstante temperatuur van 35 °C
- Apparaat in die donker gehou
(Merk slegs die eerste TWEE) (Enige 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
3.3.4 - Die apparaat sal op presies dieselfde manier opgestel word
- behalwe deur geen sade te gebruik nie / sade wat gekook is
- Om te verseker dat die veranderinge wat in die ondersoek
waargeneem word veroorsaak is deur die sellulêre respirasie /
ontkiemende sade (3)
3.3.5 - Ontkiemende sade benodig baie energie vir groei
- en die tempo van sellulêre respirasie sal hoog wees
- meer koolstofdioksied vrygestel
- beter resultate behaal (Enige 2) (2)
3.4 3.4.1 Tempo van fotosintese (1)
3.4.2 0,14% (1)
3.4.3 - Hoeveelheid water
- Temperatuur
- Lig
(Merk slegs die eerste TWEE) (Enige 2) (2)
3.4.4
Tempo van fotosintese onder verskillende CO2-
konsentrasies en teen lae ligintensiteit
Tempo van fotosintese (arbitrêre
50
45
40
35
30
25
eenhede)
20
15
10
5
0
0 0,02 0,04 0,06 0,08 0,1 0,12 0,14 0,16 0,18
Koolstofdioksied-konsentrasie (%)
Puntetoekenning vir die grafiek:
Lyngrafiek word geteken 1
Titel van die grafiek (bevat beide veranderlikes) 1
Korrekte skaal vir x-as en y-as 1
Korrekte byskrifte en eenhede vir die x-as en die y-as 1
0 punte korrek 0
Plot van die punte 1–5 punte korrek 1
Alle punte korrek 2
Slegs lae ligintensiteitsgrafiek is geteken 1 (7)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 80
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2018) LEWENSWETENSKAPPE V1 9
AFDELING C
VRAAG 4
Inaseming
- Die diafragma kontrakteer
- Dit word minder afgerond / plat
- Die eksterne interkostale spiere kontrakteer/trek saam
- veroorsaak dat die ribbekas op- en uitwaarts beweeg
- Die volume van die borsholte verhoog
- Die volume van die longe verhoog ook
- Die druk neem af
- Lug vloei in die longe (Enige 6) (6)
Gaswisseling van suurstof in die longe
- Daar is 'n hoë suurstofkonsentrasie in die alveoli
- Die bloed het 'n lae suurstofkonsentrasie
- 'n Konsentrasiegradiënt word geskep
- Suurstof sal van die alveoli na die bloedstroom beweeg
- Deur die proses van diffusie (Enige 4) (4)
Homeostatiese beheer van koolstofdioksied
- As gevolg van oefening sal die koolstofdioksiedvlakke in die bloed verhoog
- Die medulla oblongata sal gestimuleer word
- om boodskappe na die hart te stuur
- asemspiere
- die hart klop vinniger
- bloed met koolstofdioksied word vinniger na die longe gepomp om uitgeasem te
word
- die asemhalingspiere trek vinniger saam
- en die tempo en diepte van asemhaling neem toe
- meer koolstofdioksied word uit die liggaam verwyder
- Die koolstofdioksiedvlakke daal terug na die normale (Enige 7) (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2018)
ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL
Kriterium Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Volledigheid (C)
Algemeen Alle inligting wat Idees is in ʼn Alle aspekte wat
verskaf word, is logiese/oorsaak-effek deur die opstel vereis
relevant vir die volgorde gerangskik word, is voldoende
onderwerp aangespreek.
In hierdie Slegs inligting met Die volgorde van Inaseming
opstel betrekking tot gebeure by (4/6)
inaseming, inaseming,
gaswisseling van gaswisseling en Gaswisseling (3/4)
suurstof slegs in die beheer van
longe en koolstofdioksiedvlakke Homeostatiese
homeostatiese is korrek beheer van
beheer van koolstofdioksied
koolstofdioksied (5/7)
PUNT 1 1 1
Inhoud: (17)
Sintese: (3)
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 150
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.

Memorandum
LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 MEMO NOV2025_Afrikaans_watermark.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV 2023_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
LIFE SCIENCES P2 GR11 MEMO NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2017_ Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV2018_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
LIFE SCIENCES P1 QP GR11 NOV2022_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P2 MEMO GR11 NOV2020_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
LIFE SCIENCES P1 MEMO GR11 NOV 2020 ENG D_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 11 Life Sciences
Explore more published documents in this catalogue.

Annual teaching plan
Gr 11 Life Sci ATP 2023-24.pdf

Question paper
LEWENSWETENSKAPPE V1 GR11 QP NOV2025_Afrikaans 2_watermark.pdf

Question paper
LIFE SCIENCES P2 QP GR11 NOV 2025 ENG_watermark.pdf

Question paper and memo
KZN-Life-Sciences-Grade-11-June-2025-QP-and-Memo.pdf

Question paper and memo
EC-Life-Sciences-Grade-11-June-2024-QP-and-Memo_hlayiso.com_.pdf

Question paper and memo