You're offline
Skip to content
Memorandum

LIFE SCIENCES P1 GR11 MEMO NOV2017_ Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Subject: Life SciencesGrade 11201710 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 LEWENSWETENSKAPPE V1 NASIENRIGLYN PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 10 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING A VRAAG 1 1.1 1.1.1 A  1.1.2 C  1.1.3 A  1.1.4 D  1.1.5 D  1.1.6 A  1.1.7 C  1.1.8 B  1.1.9 B  1.10 C  (10 x 2) (20) 1.2 1.2.1 Chlorofil  1.2.2 Fotolise  1.2.3 Stroma  1.2.4 Villi  1.2.5 Assimilasie  1.2.6 Kwasjiorkor  1.2.7 Uitwissing  1.2.8 Pionier  (8 x 1) (8) 1.3 1.3.1 Slegs A  1.3.2 Slegs B  1.3.3 Beide A en B  (3 x 2) (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V1 3 1.4 1.4.1 Logistiese / S-vormig (1) 1.4.2 A – Sloerfase / Vestigingsfase (1) B – Eksponensiële / Geometriese fase (1) C – Dalende groeifase  (1) D – Ewewigsfase / Stasionêre fase/ /Ekwilibrium (1) 1.4.3 (a) D (1) (b) B (1) (c) B (1) (d) C (1) 1.5 1.5.1 Ontwikkelende bevolking  (1) 1.5.2 Vroulike  (1) 1.6 1.6.1 Om die plant te ontstysel.  (1) 1.6.2 (a) Blaar A  (1) (b) Blaar B  (1) 1.6.3 Absorbeer CO2  (1) 1.6.4 (Verdunde) Jodiumoplossing  (1) TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017) AFDELING B VRAAG 2 2.1 2.1.1 Blou  (1) 2.1.2 (a) Kleur van die lig  (1) (b) Tempo van fotosintese  (Tyd geneem om 20 borrels vry te stel) (1) (c) die ligintensiteit / die waterplant / die tydperk van blootstelling (2) 2.1.3 80+40+160+140+70 490  OF 5 5 = 98  sekondes (2) 2.1.4 Tyd wat geneem word om 20 borrels onder verskillende kleure lig vry te laat Tyd geneem om 20 borrels vry te stel 180 160 140 120 100 80 (Sekondes) 60 40 20 0 Violet Groen Blou Rooi Geel Kleur van die lig Puntetoekenning vir die grafiek Staafgrafiek geteken (T) 1 Titel van grafiek (beide veranderlikes ingesluit) 1 Korrekte skaal vir X-as (gelyke breedte en 1 spasiëring van die stafies) en Y-as (S) Korrekte byskrif en eenheid vir X-as en Y-as (L) 1 Plot van stafies (P) 0: Geen stafies is korrek geplot nie 1:1 tot 4 stafies is korrek geplot 2: al 5 stafies is korrek geplot NOTE: Indien 'n lyngrafiek geteken word, sal punte verbeur word vir 'tipe en skaal' As 'n histogram geteken word, sal punte verbeur word vir 'tipe grafiek en korrekte skaal'. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V1 5 2.2 2.2.1 A – larinks  B – tragea  C – brongiole  (3) 2.2.2 Proses 1  (1) 2.2.3 Ribbe word opgelig/borsholte vergroot/beweeg uitwaarts  Borsholte vergroot/longe is groter.  Diafragma trek saam/word platter/beweeg afwaarts.  (Merk slegs eerste TWEE.) (enige 2 x 1) (2) 2.2.4 D  – tussenribspiere  E  – diafragma  (4) 2.2.5 Punte: Diagram 1 Suurstofdiffusie in bloed 1 Koolstofdioksieddiffusie uit bloed 1 Enige ander 2 byskrifte 2 (5) 2.2.6 - Toename in die hoeveelheid vog in die lug  - omdat water verdamp  - verhoed uitdroging van die binneste oppervlak van die long  - wat gaswisseling kan voorkom / gasse kan slegs in ʼn oplossing diffundeer. (4) 2.2.7 - Kan nie asemhaal nie/inasem/uitasem/longe val plat.  - Geen drukverskil tussen buitekant en borsholte nie.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 2.3 2.3.1 Malpighiese liggaam  (1) 2.3.2 A – Afferente arteriool  B – Efferent arteriool  (2) 2.3.3 Die deursnee van beide A en B is dieselfde.  Daarom word daar nie ’n hoë bloeddruk in die glomerulus  geskep nie Gevolglik vind geen filtrasie van plasma in die kapsulêre ruimte plaas nie / geen ultrafiltrering / filtrasie nie. (3) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V1 7 VRAAG 3 3.1 3.1.1 (a) D  – Bevat proteïene / hoogste vloeitempo  (2) (b) B  – Hoë konsentrasie van glukose, maar geen proteïene nie  (2) (c) C  – Geen glukose en laer natriumkonsentrasie / die ureum is hoër in konsentrasie as in D  (2) (d) A  – Het die hoogste konsentrasie ureum  (2) 3.2 3.2.1 Merk-en-hervangtegniek  / Petersen-metode (1) 3.2.2 Indirek  (1) 3.2.3 Slakke woon in die tuin waar plante gereeld natgemaak word / en dit reën; dus sal die merk afwas as dit nie waterbestand is nie.  (2) 3.2.4 Sodat slakke net genoeg tyd kry om met die res te meng, maar nie aanteel nie  of dalk so lank dat sommige tussenin kan sterf.  (2) 3.2.5 FxS PxM 60 x 5 P=   F=   F=  M S 15 = 20 slakke in die eerste monster  (4) 3.2.6 Verhoog die steekproefgrootte.  Herhaal soveel keer moontlik en kry die gemiddelde.  (2) 3.3 (a) Die maksimum aantal individue  wat deur die omgewing ondersteun kan word  onder die toestande wat op enige gegewe tydstip heers. (2) (b) Die veranderinge in ʼn gemeenskap oor tyd  wat behels dat spesies in een stadium vervang word deur ander spesies.  (2) 3.4 3.4.1 Absorbeer koolstofdioksied  uit die lug wat die apparaat binnekom (1) 3.4.2 Om te verhoed dat fotosintese plaasvind  (1) 3.4.3 Om te verseker dat slegs gas na B oorgedra word  en verhoed die oordrag en vermenging van natriumhidroksied met kalkwater in B.  (2) 3.4.4 B – Kalkwater sal nog steeds helder wees  want die inkomende lug is vry van koolstofdioksied  omdat dit geabsorbeer word deur natronkalk- en natriumhidroksiedoplossing.  D – Kalkwater word melkerig  omdat die plant koolstofdioksied tydens respirasie vrygestel het.  (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017) 3.5 3.5.1 Kaas, joghurt, wyn, bier, whisky, brandewyn. (Enige ander relevante produkte) (Enige 1 x 1) (1) (Merk slegs die eerste EEN.) 3.5.2 -Produkte word uitgevoer  en verdien buitelandse valuta  -Werk word geskep  en verminder werkloosheid / meer mense het 'n bron van inkomste. - Maatskappy se wins styg  en die regering verdien meer inkomste in die vorm van belasting.  (Merk slegs die eerste TWEE.) (Enige 2 × 2) (4) 3.5.3 Verkry energie  vir selaktiwiteite.  (2) [40] TOTAAL AFDELING B: 80 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2017) LEWENSWETENSKAPPE V1 9 AFDELING C VRAAG 4 Vertering  Koolhidrate word deur die tande in kleiner deeltjies afgebreek   en die maag veroorsaak karringbewegings / meng die kos  om ʼn vloeistof te word  wat bekend staan as chiem.  Karbohidrases / amilase   in die speeksel,   in die pankreassap   en dermsap  breek die  polisakkariede (stysel)   af tot disakkariede  en  uiteindelik tot monosakkariede (of voorbeelde)  in ʼn alkaliese  medium Maks. 9 Absorpsie  Glukose  beweeg in die dunderm   deur aktiewe vervoer  wat energie benodig   en deur diffusie  wat passief is / geen energie benodig  nie  deur die kolomepiteelselle   tot in die kapillêres / haarbloedvate   van die villus.  Maks. 4 Vervoer  Die haarbloedvate in die villi sluit bymekaar  aan  en vorm uiteindelik die lewerpoortaar   Hierdie bloedvat vervoer die produk na die lewer   Verwerkte voedingstowwe,  verlaat die lewer in die lewerare   Die lewerare sluit aan by die vena cava inferior   Dit neem die bloed na die hart   Die hart sal dan die bloed, ryk aan voedingstowwe, na die hele liggaam / selle / weefsels pomp   via die aorta  Maks. 4 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 LEWENSWETENSKAPPE V1 (EC/NOVEMBER 2017) ASSESSERING VAN DIE AANBIEDING VAN DIE OPSTEL Kriteria Relevansie (R) Logiese volgorde (L) Omvattendheid (C) Oor die Alle inligting wat Feite word in ʼn Alle aspekte wat deur algemeen verskaf word, is logiese volgorde die opstel vereis word, relevant tot die gerangskik. is voldoende onderwerp. aangespreek. In hierdie Slegs inligting wat Aktiwiteite wat lei Leerder het ten minste opstel relevant is vir die vanaf vertering tot die behaal: proses van finale vervoer van - Vertering (5) koolhidraatvertering/ koolhidrate word in - Absorpsie (3) absorpsie en die korrekte volgorde - Vervoer (3) vervoer word bespreek. bespreek. (Geen irrelevante inligting) PUNT 1 1 1 Sintese (3) TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 150 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 11 Life Sciences

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 11 · Life Sciences · 2017 · Eastern Cape November · Memorandum · Paper 1 · Afrikaans | Hlayiso | Hlayiso