Skip to content

Mathematical Literacy Grade 12 P1 North West June 2024 QP

Question paperMathematical LiteracyGrade 12202413 pages

Grade 12 Mathematical Literacy Paper 1 question paper from the North West June Exam 2024 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 JUNIE 2024 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye, 2 bylaes en ‘n antwoordblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 2 NW/Junie 2024 Graad 12 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Gebruik die BYLAES en die ANTWOORDBLAD om die volgende vrae te beantwoord: BYLAE A vir VRAAG 2.1 BYLAE B vir VRAAG 2.2 ANTWOORDBLAD vir VRAAG 2.3.2 3. Begin ELKE vraag op ‘n NUWE bladsy. 4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Jy mag ‘n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Toon ALLE bewerkings duidelik. 7. Rond ALLE finale antwoorde toepaslik af volgens die gegewe konteks, tensy anders vermeld. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken nie, tensy anders vermeld. 10. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 3 NW/Junie 2024 Graad 12 VRAAG 1 1.1 Lebogang het drie verskillende winkels se pryse vergelyk gedurende die Black Friday uitverkopings in 2023. TABEL 1 hieronder toon die pryse van dié drie verskillende winkels. TABEL 1: DIE KOSTE VAN KRUIDENIERSWARE ITEMS BY DRIE VERSKILLENDE WINKELS. ITEMS WINKEL A WINKEL B WINKEL C 1 ℓ Vanilla Vla 5 vir R99,00 R20,00 R18,00 2 ℓ Kookolie 3 vir R200,00 2 vir R120,00 R79,00 500 g Rama 6 vir R99,00 2 vir R49,00 R15,00 410 g gebakte bone 3 vir R30,00 5 vir R64,00 R10,00 750 g Cremora R49,00 2 vir R80,00 R35,00 2 kg Rys 3 vir R60,00 3 vir R60,00 R20,00 2 ℓ Oros R32,00 R36,00 R30,00 [Aangepas vanuit Pinterest, 2023] Gebruik TABEL 1 hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 1.1.1 Klassifiseer die pryse in TABEL 1 as kategoriese of numeriese data. (2) 1.1.2 Rangskik die pryse vir Winkel C in stygende volgorde. (2) 1.1.3 Noem die winkel wat die hoogste prys vir 2ℓ Oros vra. (2) 1.1.4 Bepaal as ‘n eenheidsverhouding, in die vorm 1: … , die prys van die 1 ℓ vanilla vla by Winkel B teenoor die 1 ℓ vanilla vla van Winkel C. (3) 1.1.5 Bereken die prys van EEN 410 g gebakte bone by Winkel B. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 4 NW/Junie 2024 Graad 12 1.2 Mnr Moeng dra ‘n gereelde maandelikse bedrag van sy salaris by tot sy pensioenfonds. Hierdie bedrag word afgetrek vanaf sy salaris deur ‘n aftrekorder op die 15𝑑𝑒 van elke maand. TABEL 2 hieronder toon ‘n uittreksel van die geskatte voordeel van die Staatsamptenarefonds. TABEL 2: GESKATTE VOORDELE SOOS OP 30 AUGUSTUS 2023 Naam en Van Ditiro Moeng Eerstedag van bydrae tot die fonds 15/01/1998 Aantal jare se bydrae tot die fonds 25 jaar 8 maande Huidige jaarlikse salaris R490 312 Enkelbedrag betaalbaar gedurende aftrede R1 186 999 Enkelbedrag betaalbaar aan begunstigdes R2 396,76 Bedankingsvoordele R2 660 582 [Aangepas vanuit Staatsamptenare Pensioen Fonds geskatte voordele, 2023] Gebruik TABEL 2 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 1.2.1 Gee die akroniem vir Staatsamptenare Pensioenfonds. (2) 1.2.2 Definieer die term aftrekorder. (2) 1.2.3 Skryf die bedankingsvoordele bedrag in woorde neer sonder om syfers te gebruik. (2) 1.2.4 Rond Mnr Moeng se huidige salaris af tot die naaste duisend. (2) [19] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 5 NW/Junie 2024 Graad 12 VRAAG 2 2.1 BYLAE A toon ‘n uittreksel van Mnr Ditiro se maandelikse munisipalerekening. Die staat toon ‘n trapsgewyse residensiële watertariewe sisteem (glyskaal). Gebruik BYLAE A om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.1.1 Bereken die onbekende waarde van A, die vorige lesing. (3) 2.1.2 Mnr Ditiro beweer dat sy totale waterkoste (BTW uitgesluit), R1 434,53 sal wees wanneer hy gebruik maak van die trapsgewyse watertariewe sisteem (glyskaal) vir water en vaste tariewe. Verifieer, deur ALLE berekeninge te wys, of sy bewering geldig is. (6) 2.2 BYLAE B toon Mnr Ditiro se huisleningstaat van ABC Bank. Die maandelikse administrasiefooi bly konstant regdeur die tydperk van die lening. Gebruik BYLAE B om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.2.1 Skryf die datum neer wanneer die huislening geregistreer is. (2) 2.2.2 Die vaste maandelike administrasiefooi is R69,00 BTW ingesluit. Bereken die BTW waarde wat ingesluit is in die maandelikse administrasiefooi. (3) 2.2.3 Bereken die administrasiefooi (BTW ingesluit) betaalbaar vir die volle leningstydperk. (3) 2.2.4 Bereken die totale bedrag wat Mnr Ditiro moet terugbetaal aan die bank. Jy mag die formule gebruik: Totale bedrag = maandelikse paaiement × hoeveelheid maande (3) 2.2.5 Mnr Ditiro het meer afbetaal op sy lening in vergelyking met sy ooreengekome maandelikse paaiement. Bereken die totale bedrag wat hy ekstra betaal het vir die tydperk soos uiteengesit op sy huisleningstaat. (5) 2.2.6 Mnr Ditiro ontvang ‘n elektroniese kopie van sy staat elke maand wat net oopgemaak kan word deur sy identiteitsnommer in te vul. Gee EEN rede hoekom ‘n identiteitsnommer gebruik word om die huisleningstaat oop te maak. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 6 NW/Junie 2024 Graad 12 2.3 Aihan wil graag haar eie besigheid begin wat spesialiseer in die maak van haar gunsteling dis, Chow Mein. Haar veranderlike koste om een bord Chow Mein te maak is R15,00 en haar vastekoste beloop R750,00. Die verkoopsprys vir een bord Chow Mein is R30,00. TABEL 3 hieronder toon die inkomste en koste vir die verkoop van die Chow Mein. TABEL 3: INKOMSTE EN KOSTE VIR DIE VERKOOP VAN CHOW MEIN BORDE Hoeveelheid 0 10 30 40 70 90 100 borde Inkomste (R) 0 300 900 1 200 2 100 2 700 3 000 Koste(R) 750 900 1 200 1 350 1 800 2 100 2 250 Gebruik TABEL 3 en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 2.3.1 Bereken die hoeveelheid borde verkoop indien die totale koste R1 950 was. Jy mag die formule gebruik: Totale koste = R750 + 15p p = hoeveelheid borde (4) 2.3.2 Die inkomstegrafiek is reeds geteken op die aangehegte ANTWOORDBLAD. Gebruik TABEL 3 en dieselfde assestelsel op die ANTWOORDBLAD om die koste grafiek te teken vir die verskillende borde Chow Mein. (3) 2.3.3 Bepaal die hoeveelheid borde Chow Main by die gelykbreekpunt. (2) [36] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 7 NW/Junie 2024 Graad 12 VRAAG 3 3.1 TABEL 4 toon Wiskundige Geletterdheid se algehele prestasiekoerse vir die kandidate wat die Nasionale Senior Sertifikaat in Suid-Afrika geskryf het vanaf 2016 tot 2023. TABEL 4: ALGEHELE PRESTASIEKOERS IN WISKUNDIGE GELETTERDHEID Jaar Hoeveel- Hoeveel- Hoeveel- % Hoeveel- % heid heid heid presteer heid presteer geskryf presteer presteer 30% en presteer 40% en onder 30% en hoër 40% en hoër 30% hoër hoër 2016 361 948 104 022 257 926 71,3 167 811 46,4 2017 313 030 81 800 231 230 73,9 140 991 45,0 2018 294 204 62 979 213 225 72,5 133 568 45,4 2019 298 607 57 791 240 816 80,6 B A 2020 341 363 83 679 257 684 80,8 197 131 57,7 2021 441 067 112 685 328 382 74,5 216 692 49,1 2022 450 005 64 490 385 515 85,7 271 830 60,4 2023 421 835 74 608 347 227 82,3 239 045 56,7 [Aangepas uit Nasionale Diagnostiese Verslag 2022-2023] Gebruik TABEL 4 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 3.1 Definieer die term modus. (2) 3.2 Bereken die mediaan vir die hoeveelheid kandidate wat geskryf het oor die gegewe tydperk. (4) 3.3 Bereken die omvang vir die persentasie presteer 30% en hoër oor die gegewe tydperk. (3) 3.4 Bereken die persentasie afname vir die hoeveelheid kandidate wie tussen 2022 en 2023 geskryf het. (3) Jy mag die formule gebruik: 𝐡𝐨𝐞𝐯𝐞𝐞𝐥𝐡𝐞𝐢𝐝 𝐠𝐞𝐬𝐤𝐫𝐲𝐟 𝐢𝐧 𝟐𝟎𝟐𝟑 − 𝐡𝐨𝐞𝐯𝐞𝐞𝐥𝐡𝐞𝐢𝐝 𝐠𝐞𝐬𝐤𝐫𝐲𝐟 𝐢𝐧 𝟐𝟎𝟐𝟐 % afname = × 100% 𝐡𝐨𝐞𝐯𝐞𝐞𝐥𝐡𝐞𝐢𝐝 𝐠𝐞𝐬𝐤𝐫𝐲𝐟 𝐢𝐧 𝟐𝟎𝟐𝟐 3.5 Bereken die onbekende waarde van A, as die mediaan persentasie 51,9% is. (4) 3.6 Lewer kommentaar oor die tendens van die persentasie prestasie van 40% en hoër vanaf 2020 tot 2023. (3) 3.7 Bepaal die waarskynlikheid, as ‘n desimaal, om lukraak die hoeveelheid kandidate wat onder 30% presteer het in 2018 te kies. (3) [22] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 8 NW/Junie 2024 Graad 12 VRAAG 4 4.1 Siyabonga is 65 jaar oud en verdien ‘n jaarlikse belasbare inkomste van R120 278,00 vir die belastingjaar 2023/24. Hy is nie ‘n lid van enige mediese fonds nie. TABEL 5 hieronder toon die belastingtabel vir die jaar 2023/24. TABEL 5: 2023/2024 BELASTINGJAAR (1 Maart 2023 – 28 Februarie 2024) BELASBARE TARIEWE VAN BELASTING (R) INKOMSTE (R) 1 1 - 237 100 18% van belasbare inkomste 2 237 101 – 370 500 42 678 + 26% van belasbare inkomste bo 237 500 3 370 501 – 512 800 77 362 + 31% van belasbare inkomste bo 370 500 4 512 801 – 673 000 121 475 + 36% van belasbare inkomste bo 512 800 5 673 001 – 857 900 170 147 + 39% van belasbare inkomste bo 673 000 6 857 901 – 1 817 000 251 258 + 41% van belasbare inkomste bo 857 900 7 1 817 001 en hoër 644 489+45% van belasbare inkomste bo 1 817 000 TABEL 6 hieronder toon die belasbare kortings vir die jaar 2023/24. TABEL 6: BELASBARE KORTINGS VIR DIE JAAR 2023/24 BELASTING KORTINGS Primêr (jonger as 65 jarige ouderdom) R17 235,00 Sekondêr (65 tot 75 jarige ouderdom) R9 444,00 Tersiêr (75 en ouer) R3 145,00 [Vanuit http://www.sars.gov.za] Gebruik TABEL 5 en TABEL 6 hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.1.1 Identifiseer in watter belastingkerf Siyabonga lê, gebaseer op sy belasbare inkomste. (2) 4.1.2 Siyabonga beweer dat hy NIE enige inkomstebelasting moet betaal NIE. Verifieer, deur ALLE berekeninge te toon, of sy bewering geldig is. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 9 NW/Junie 2024 Graad 12 4.2 Siyabonga se seun, Lunga, het ‘n Expo bygewoon vir Jong Wetenskaplikes in China. Hy het R2 600,00 omgeruil vir Chinese Yuan. TABEL 7 hieronder toon die wisselkoers tussen die Suid-Afrikaanse Rand en Chinese Yuan op 12 Maart 2024. TABEL 7: WISSELKOERS SUID-AFRIKAANSE RAND (ZAR) CHINESE YUAN (CN¥) 1 0,39 2,564102564 1 [Vanuit http//www.x-ratess.com] Gebruik TABEL 7 en die inligting hierbo om die vrae wat volg te beantwoord. 4.2.1 Bereken die hoeveelheid Chinese Yuan (CN¥) wat Lunga ontvang het. (2) 4.2.2 Lunga het nie al sy geld gebruik nie, maar besluit om R550,00 te belê in ‘n vastedeposito rekening vir 2 jaar met saamgestelde rente van 9,5% per jaar. Bereken, sonder die gebruik van ‘n formule, die waarde van die vastedeposito rekening aan die einde van die 2 jaar. Toon AL die stappe van jou berekeninge. (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V1 10 NW/Junie 2024 Graad 12 4.3 Die mond-en-snor diagram hieronder toon die prestasie standaarde van die graad 12 leerders wat aan die 2022 en 2023 Wiskundige Geletterdheid Olimpiade deelgeneem het. ANALISE VAN RESULTATE WAT DIE PRESTASIE STANDAARDE TOON VIR DIE 2022 EN 2023 OLIMPIADE Gebruik die mond-en-snor diagram hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord. 4.3.1 Skryf die persentasie neer van die leerders wat onder die 61,8% persentiel presteer het. (2) 4.3.2 Bereken die Interkwartiele Omvang (IKO) van die prestasie standaarde in 2022. (4) 4.3.3 Gee EEN rede hoekom die prestasie standaarde hoër was in 2023. (2) [23] TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou
Wiskundige Geletterdheid/V1 NW/Junie 2024 Graad 12 BYLAE A VRAAG 2.1 UITTREKSEL VAN MR DITIRO SE MUNISIPALE REKENING Mr Ditiro Rekening nommer: 0000000957 Alberton Staat datum: 25/10/2023 1450 Meterlesing Vorige lesing Huidige lesing Waterverbruik Datum van lesing (kℓ) (kℓ) (kℓ) 206 A 9 273 24 25/09/2023 TRAP-RESIDENSIELE VASTE KOSTE PER MAAND WATER TARIEF TARIEF OPSOMMING TARIEF 2023/24 KILOLITERS TARIEF Verbruik minder as of gelyk aan 6 kℓ R0,00 PER MAAND R/kl Verbruik meer as 6 kℓ maar minder R179,18 van 0 tot 6 R18,12 as of gelyk aan 15 kℓ meer as 6 tot 15 R29,86 Verbruik meer as 15 kℓ maar minder R727,85 meer as 15 tot 30 R36,58 as of gelyk aan 30 kℓ meer as 30 tot 45 R45,52 Verbruik meer as 30 kℓ R1 410,40 hoër as 46 en R56,12 meer [Aangepas vanaf www.ekurhulemi.gov.za] Kopiereg voorbehou
Wiskundege Geletterdheid/V1 NW/Junie 2024 Graad 12 BYLAE B VRAAG 2.2 KWARTAALLIKSE HUISLENINGSTAAT VAN ABC BANK Mr Ditiro 132 Rivonia Road Posbus 125 Sandton Mafikeng 2196 2740 Tel: 0800 555 000 www.abcbank.co.za Sel: *** *** 1294 Leningnommer: 8230111287 Staatdatum: 2023/11/30 Totale leningsbedrag Balans uitstaande R145 500,00 R81 371,11 Paaiement R1 862,06 Registrasiedatum 25/02/2016 Rentekoers 12,40% Registrasie R145 500,00 bedrag Leningstydperk 240 maande Datum Transaksie Debiet (R) Krediet Balans (R) (R) 01/09/2023 Balans oorgedra 93 653,73 01/09/2023 Rente 1 001,23 0,00 94 654,96 02/09/2023 Versekering 236,15 0,00 94 891,11 15/09/2023 Betaling 0,00 2 300,00 92 591,11 30/09/2023 Administrasiefooi (15% 69,00 0,00 92 660,11 BTW ingesluit) 01/10/2023 Rente 954,55 0,00 93 614,66 02/10/2023 Versekering 236,15 0,00 93 850,81 13/10/2023 Betaling 0,00 2 300,00 91 550,81 31/10/2023 Administrasiefooi (15% 69,00 0,00 91 619,81 BTW ingesluit) 01/11/2023 Rente 908,94 0,00 92 528,75 02/11/2023 Versekering 250,25 0,00 92 779,00 15/11/2023 Betaling 0,00 2 300,00 90 479,00 [Aangepas vanaf Nedbank huisleningstaat, 2023] Kopiereg voorbehou
Wiskundege Geletterdheid/V1 NW/Junie 2024 Graad 12 ANTWOORDBLAD VRAAG 2.3.2 NAAM: ________________________________ GRAAD: ____________ INKOMSTE EN KOSTE VAN VERKOPE VAN CHOW MEIN 3500 3000 2500 Hoeveelheid in rand 2000 1500 1000 500 0 0 10 20 30 40 50 60 70 80 90 100 Hoeveelheid borde Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Mathematical Literacy

View all