Vertroulik
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2
MEIJ/JUNIE 2024
PUNTE: 150
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 'n addendum met 6 bylaes.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers 

%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197/v1-18b512a90a2f9d4de661/card.webp)
%202015%20Preparatory%20Exam%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be306280-3aba-46ec-aad3-7ee5349ad8f4/v1-fadb7835022fd7b70e96/card.webp)
View all





Mathematical Literacy Grade 12 P2 NSC June 2024 QP (Afr)
Grade 12 Mathematical Literacy Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2024 (Afrikaans), 12 pages. Read online or download the free PDF.
Mathematical Literacy · Grade 12 · NSC June Exam · 2024 · Afrikaans. Question paper, 12 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Mathematical Literacy
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- NSC June Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 12
- File size
- 666.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 12
This exam
NSC June Exam 2024
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Wiskundige Geletterdheid/V2 2 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
INSTRUKSIES EN INLIGTING
10.
Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae.
Gebruik die BYLAES in die ADDENDUM om die volgende vrae te beantwoord:
BYLAE A vir VRAAG 2.1
BYLAE B vir VRAAG 2.2
BYLAE C vir VRAAG 3.2
BYLAE D vir VRAAG 4.1
BYLAE E vir VRAAG 4.2
BYLAE F vir VRAAG 5.1
eoeeneee
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel
gebruik is.
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
Jy mag 'n goedgekeurde sakrekenaar (nieprogrammeerbaar en niegrafies) gebruik,
tensy anders aangedui.
Toon AL die berekeninge duidelik.
Rond AL die finale antwoorde toepaslik volgens die gegewe konteks af, tensy anders
aangedui.
Dui meeteenhede aan, waar van toepassing.
Kaarte en diagramme is NIE volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 3 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 1
1.1 TABEL 1 hieronder toon 'n lys van verduidelikings en definisies in KOLOM B, en
wiskundige terme en konsepte in KOLOM A.
TABEL 1: TERME EN KONSEPTE MET VERDUIDELIKINGS EN
DEFINISIES
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Omtrek A tydmeting gelyk aan seshonderd sekondes
1.1.2 Waarskynlikheid | B die meting van warmte of koue
1.1.3 Een uur C. die lyn van een kant van 'n sirkel tot by die ander
1.1.4 Temperatuur a
D__ gelyk aan die massa van 'n persoon gedeel deur
die hoogte kwadraat
E_ die grens wat 'n sirkelvormige voorwerp omring
F tydmeting gelyk aan drieduisend seshonderd
sekondes
G_ die kans dat iets kan gebeur
H_'n getal wat die verwantskap tussen die afstand op
'n kaart en die werklike afstand toon
Gebruik TABEL 1 hierbo en kies 'n verduideliking of definisie in KOLOM B wat by
die term of konsep in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A—-H) langs die
vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.4), in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.5 J. (8 x 1) (8)
1.2 Die drie sketse hieronder stel dieselfde gedeelte van die fisiese wéreld voor wat op
drie verskillende skale (A, B en C) geteken is, in geen spesifieke volgorde nie.
Skets 1 Skets 2 Skets 3
Die volgende skale (in geen spesifieke volgorde nie) is gebruik om hierdie sketse te
teken.
A 1:100000
B 1:25000
C_ 1:50000
Gebruik die inligting en sketse hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.2.1 Benoem die tipe skaal wat gebruik is om die sketse hierbo te teken. (2)
1.2.2 Interpreteer die skaal 1 : 50 000. (2)
1.2.3 Skryf die skaal neer wat gebruik is om Skets 2 te teken. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 DBE/Mei/Junie 2024
4
SS/NSS Vertroulik
1.3 Die prent hieronder toon inligtingsborde (verkeerstekens en afstandinligting) en
voertuie wat in 'n suidelike rigting ry.
Die getalle wat langs die name van die dorpe vertoon word, toon die afstand in
kilometer vanaf die inligtingsbord tot by daardie dorp.
PRENT VAN INLIGTINGSBORDE EN
VOERTUIE WAT SUID RY
Trompsburg 27
Bisemfontein 144
Johannesburg 534 |
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
1.3.1 Gee die vorme van die inligtingsborde. (2)
1.3.2 Skryf die afstand neer wat 'n motoris nog moet aflé, in 'n noordelike
rigting, om Bloemfontein te bereik. (2)
1.3.3 Die 120 op die verkeersteken dui 120 km/h aan.
Interpreteer 120 km/h in konteks. (2)
1.3.4 Bepaal die afstand van Trompsburg na Johannesburg. (2)
1.3.5 Noem die algemene rigting van Trompsburg vanaf die inligtingsbord. (2)
1.3.6 Die lengte van een van die padtekens is 90 cm.
Herlei hierdie lengte na meter. (2)
[26] -
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 5 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 2
21 BYLAE A toon die terreinkaart van die Bloem-landbouskou en die ingangshekke na
die skougrond.
Die hoofuitstalsale se name is Protea, Daisy, Tulip en Lily.
Die Daisy-saal se lengte is 65 m.
Gebruik BYLAE A en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
2.1.1 Skryf die heknommer van die hoof- publieke ingang neer. (2)
2.1.2 Noem die maksimum getal beskikbare openbare parkeerareas. (2)
2.1.3 Bepaal die getal hekke wat deur voertuie gebruik word. (2)
2.1.4 Skryf slegs die letter neer wat die volgende stelling WAAR maak:
Die waarskynlikheid om 'n hek aan die oostelike kant van die terrein te
vind, is ...
A onmoontlik.
B_'newe kans.
C_beslis. (2)
2.1.5 Gee die algemene rigting van Hek 12 vanaf die Pretpark. (2)
2.1.6 ‘n Uitlegplan van hierdie terreinkaart gaan volgens skaal 1 : 8 000 geteken
word.
Bepaal, afgerond tot die naaste mm, die lengte van die Daisy-saal op
hierdie uitlegplan. 4)
2.2 Een van die uitstallers verkoop pedaal-knortjorre PRENT VAN 'N
vir kinders (sien prent langsaan) waar die dele VOLTOOIDE PEDAAL-
gemonteer moet word om op die pedaal-knortjor | KNORTJOR* VIR KINDERS
tery.
BYLAE B toon monteringsinstruksies wat in twee
kolomme gerangskik is. In KOLOM A is
geskrewe instruksies in volgorde en in KOLOM B
is visuele instruksies (prente) wat nie in 'n
spesifieke volgorde gerangskik is nie.
* knortjor = 'go-kart'
Gebruik BYLAE B en die inligting hierbo om die vraag wat volg, te beantwoord.
Kies 'n prent in KOLOM B wat by die geskrewe instruksie in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-E) langs die vraagnommers (2.2.1 tot 2.2.5) neer, bv. 2.2.6 F.
(5x 1) (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 6 DBE/Mei/Junie 2024
2.3
2.4
SS/NSS Vertroulik
Die prente hieronder illustreer veiligheidsinstruksies vir die gebruik van die pedaal-
knortjor.
VEILIGHEIDSINSTRUKSIE: VEILIGHEIDSINSTRUKSIE:
PRENT 1 PRENT 2
Skryf 'n verduideliking vir EEN van die veiligheidsinstruksies wat in die prente
hierbo geillustreer is.
TABEL 2 hieronder toon die getal perde, kleinvee en beeste vanaf die Vrystaat,
Gauteng en ander provinsies wat by die Bloemlandbouskou uitgestal word. Een
waarde (X) is uitgelaat.
TABEL 2: DIE GETAL PERDE, KLEINVEE EN BEESTE VAN VERSKEIE
PROVINSIES WAT UITGESTAL WORD
PROVINSIES PERDE KLEINVEE BEESTE TOTAAL
Vrystaat 612 1476 363 2451
Gauteng 163 x 62 565
Ander 585 1.024 371 1980
TOTAAL 1360 2 840 796 4996
[Aangepas uit Bloemshow/factsheet.pdf]
Gebruik TABEL 2 om die vrae wat volg, te beantwoord.
24.1 Bepaal ontbrekende waarde X.
2.4.2 Skryf, in vereenvoudigde breukvorm, die waarskynlikheid neer om NIE
willekeurig 'n perd te kies uit die totale getal diere wat in TABEL 2 hierbo
getoon word NIE.
2.4.3 'n Boer besoek die uitstalling waar al die beeste gehou word. Hy stel
spesifiek daarin belang om beeste vanuit die Vrystaat te koop.
Bereken, as 'n persentasie, die waarskynlikheid dat die boer willekeurig
beeste vanuit die Vrystaat kies.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Q)
(2)
(3)
(3)
(29]
Wiskundige Geletterdheid/V2 7 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
VRAAG 3
3.1 Windturbines word as 'n alternatiewe manier gebruik om elektrisiteit op te wek.
Die prent hieronder toon hoe die grootte van die windturbine en die
opwekkingskapasiteit vanaf 1980 tot 2005 verander het.
PRENTE VAN WINDTURBINES EN OPWEKKINGSKAPASITEIT WAT
VANAF 1980 TOT 2005 GEBRUIK IS
5000 kW
124m
Middel van die rotor : O00 kW
jellyn
s00kW
50mel= Vie . ri
500 KW 7 Wl. + Rotoriem
40m t x .
100 KW
50 kW 20 vi
Naaf-hoogte 24 43
ae =}=-= Grond
1 i q
1980 1985 1990 1995 2000 2005
LET WEL:
Naaf-hoogte = afstand vanaf die grond tot by die middel van die windturbine se rotor
5000 kW: Kragopwekking van 5 000 kilowatt
124 m: Middellyn van die sirkel wat deur die rotorlemme van die windturbine
gemaak word = 124 m
Oppervlakte van 'n sirkel= 3,142 x radius?
Gebruik die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.1.1 Skryf neer die hoeveelheid krag wat deur die windturbine met die tweede
hoogste naaf-hoogte opgewek word. (2)
3.1.2 Gee EEN moontlike rede waarom die rotorlemgrootte van die windturbine
van 2005 groter as die rotorlemgrootte van die windturbine van 1980 is. (2)
3.1.3 Bereken, in meter, die maksimum hoogte wat die punt van die rotorlem
van die hoogste windturbine kan bereik soos wat dit draai. (3)
3.1.4 Anam sé dat die oppervlakte wat deur die rotorlem van die hoogste
windturbine gedek word terwyl dit in beweging is, is 12 077,748 m?.
Verifieer, met berekeninge, of haar stelling GELDIG is of nie. (4)
3.1.5 Bepaal die persentasie verhoging in kragopwekking vanaf 1995 tot 2005. (4)
3.1.6 Gee EEN ander moontlike bron van kragopwekking wat in Suid-Afrika
gebruik kan word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 8 DBE/Mei/Junie 2024
3.2
3.3
SS/NSS Vertroulik
'‘n Voltooide komposboks met 'n reghoekige basis bestaan uit drie seksies wat
sommige gemeenskaplike planke deel. Die seksies word aanmekaargesit deur planke
in stutpale te laat ingly.
BYLAE C toon 'n reghoekige komposboks wat seksies A, B en C met 'n paar
gemeenskaplike planke verbind.
Sommige afmetings van die komposboks word ook getoon.
Jy mag die volgende formules gebruik, waar van toepassing:
Omtrek van 'n reghoek = 2 x (lengte + breedte)
Volume = lengte x breedte x hoogte
1m’ = 1 000 liter
Gebruik BYLAE C en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
3.2.1 Bereken die omtrek van die basis van die komposboks.
3.2.2 e Eers is die bokse van Seksie A en Seksie C volledig aanmekaargesit.
Die boks in Seksie B pas in tussen Seksie A en Seksie C.
Seksie B het minder planke aan die voorkant as die agterkant en deel
planke aan die sykant met Seksie A en Seksie C, soos op BYLAE C
getoon.
Bepaal hoeveel addisionele planke gebruik moet word om die boks in
Seksie B volledig aan mekaar te sit:
3.2.3 Die maksimum hoogte van die verrottende komposinhoud in elke seksie,
C:B:A, is in die verhouding 3 : 5: 7.
Bepaal, in liter, die totale kapasiteit vir verrottende inhoud in Seksie A en
Seksie B.
Indien die temperatuur tot meer as 70 °C styg, sal die kompos sigself steriliseer (maak
die goeie mikro-organismes dood).
Herlei hierdie temperatuur tot grade Fahrenheit.
Gebruik die formule: °C = 2 x °F — 32°)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
@)
(3)
(6)
(3)
33]
Wiskundige Geletterdheid/V2 9 DBE/Mei/Junie 2024
VRAAG 4
SS/NSS Vertroulik
4.1 Anda is 'n onderwyser in Zambié. BYLAE D toon 'n gedetailleerde uitlegplan van die
skoolgebou waar hy skoolhou.
Gebruik die inligting in BYLAE D om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.1.1
4.1.2
4.13
4.1.4
Kopiereg voorbehou
Skryf neer, in vereenvoudigde vorm, die verhouding van die getal
enkeldeure tot die getal dubbeldeure op die skool se uitlegplan. (3)
Noem die vertrekke wat TWEE dubbeldeure en EEN enkeldeur het. (3)
Noem EEN kenmerk wat aandui dat die skool meer as een vlak het. (2)
Tydens 'n ontruimingsoefening het Anda die volgende roete gevolg:
Gaan uit die vertrek en draai links in die gang in
e Gaan reguit verby drie enkeldeure aan die linkerkant en 'n
brandblusser aan die regterkant
Draai regs aan die einde van daardie gang
Gaan verby twee vertrekke wat elkeen 'n dubbeldeur het
Gebruik dan die 'Uitgang om in geval van 'n brand te gebruik’
Bepaal die vertrek waar Anda tydens die ontruimingsoefening uitgegaan
het. (3)
Die laboratorium se vloer moet weer geteé] word.
Die afmetings van die teéls wat gebruik sal word, is: 600 mm x 600 mm.
Daar is vyf teéls in 'n boks.
Hieronder is die skets en die binne-afmetings van die laboratorium se
vioer.
BINNE-AFMETINGS VAN DIE LABORATORIUM-VLOER
—7m —
Die wetenskaponderwyser beweer dat hulle 'n minimum van 40 bokse teéls
vir die laboratoriumvloer sal benodig indien sny en breek van teéls
geignoreer word.
Verifieer, met ALLE berekeninge getoon, of sy bewering GELDIG is.
Gebruik die formule: Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte (10)
Blaai om asseblief
Wiskundige Geletterdheid/V2 10 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
4.2 Anda gebruik die strookkaart in BYLAE E om sy reise te beplan.
BYLAE E toon die strookkaart van paaie wat Zambié met Suid-Afrika verbind.
Gebruik die inligting in BYLAE E om die vrae wat volg, te beantwoord.
4.2.1 Skryf die totale getal lande wat op die strookkaart getoon word, neer.
4.2.2 Noem die dorp wat 403 km vanaf Bulawayo is.
4.2.3 Anda het van die Victoria-waterval na Bulawayo gereis. Hy moes 'n
vriend by Hwange N.P. oplaai voordat hy Bulawayo bereik het. Anda het
die Victoria-waterval om 09:55 verlaat en teen 'n gemiddelde spoed van
97 km/h na Hwange N.P. gereis.
(a) Bepaal, tot die naaste minuut, hoe laat hy sy vriend bereik het.
Jy mag die formule gebruik: Spoed = afstand + tyd
(b) Bereken die totale afstand wat hy van die Victoria-waterval tot by
Bulawayo gery het.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(2)
(5)
(3)
[33]
Wiskundige Geletterdheid/V2 Il DBE/Mei/Junie 2024
VRAAG 5
SS/NSS Vertroulik
5.1 Bontle besit 'n vierverdiepinggebou met agt soortgelyke woonstelle wat sy uitverhuur.
BYLAE F toon die uitlegplan van die grondvlak van die vierverdiepinggebou wat
twee woonstelle toon.
PRENT VAN DIE VOORKANT VAN DIE WOONSTELGEBOU
Die totale buitelengte van die gebou is 58 voet.
Gebruik BYLAE F en die inligting hierbo om die vrae wat volg, te beantwoord.
5.1.1
Kopiereg voorbehou
Skryf die getal ingeslote balkonne in hierdie gebou neer.
Bereken, in voet, ontbrekende waarde A op die uitlegplan.
Gee EEN geldige rede waarom Bontle sé dat die woonstelle oopplan-
leefruimtes is.
Identifiseer die naam van EEN gemeenskaplike voorwerp wat in elk van
die badkamers gevind word.
Een van die woonstelle se ingangsdeure is as 3B genommer.
Gee 'n moontlike interpretasie van hierdie nommer.
Bontle het die totale buitelengte van die gebou as 17,6784 m bereken.
(a) Bepaal, afgerond tot DRIE desimale plekke, die herleidingsfaktor
wat sy gebruik het in die vorm 1 m=... voet.
(b) Herlei gevolglik die buitebreedte van die gebou na meter.
Blaai om asseblief
(2)
6)
2)
@)
(2)
GB)
(3)
Wiskundige Geletterdheid/V2 12 DBE/Mei/Junie 2024
SS/NSS Vertroulik
5.2 Die ingangsdeur van die woonstelgebou is 'n dubbeldeur met ses glaspanele wat ewe
groot is.
Bontle wil al die glaspanele met gelamineerde veiligheidsglas vervang. Sy het die
volgende inligting ontvang:
Massa van die veiligheidsglas is 15 kg per m?
Prys van die veiligheidsglas is R490 per m?
Afleweringskoste is R820 vir die eerste 20 kilogram en daarna R53,50 per kg of
'n gedeelte daarvan
« Neem slegs binnemates vir glaspanele in ag (ignoreer oorvleuelings)
PRENT VAN DIE INGANGSDEUR MET BINNE-AFMETINGS VAN DIE
OORSPRONKLIKE GLASPANELE
Deurraam
Glaspanele
Jy mag die formule gebruik: Oppervlakte van 'n reghoek = lengte x breedte
5.2.1 Bereken, afgerond tot EEN desimale plek, die oppervlakte van EEN
glaspaneel. (2)
5.2.2 Bontle beweer dat dit haar minder as R2 000 sal kos vir die koop en
aflewering van al die veiligheidsglaspanele vir die dubbeldeur.
Verificer, deur ALLE berekeninge te toon, of haar bewering GELDIG is. (8)
[29]
TOTAAL: — 150
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape June 2023 QP

Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2023 QP
%20SEP%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--f0172261-2f96-4a22-9154-bd5d38da865a/v1-5701240b47614d0b0a9c/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2022 QP (Afr)
%202021%20Preparatory%20Question%20Paper_hlayiso.com_--7e9e136a-ea6b-439f-9f4c-c3639e011c4c/v1-f00b3bdb13e7db00d870/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2021 QP (Afr)
%20X05%202019%20Preparatory%20Examination%20Question%20Paper_hlayiso.com_--37374784-9c7c-4978-9ba0-550ddc3b1197/v1-18b512a90a2f9d4de661/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2019 QP (Afr)
%202015%20Preparatory%20Exam%20Question%20Paper_hlayiso.com_--be306280-3aba-46ec-aad3-7ee5349ad8f4/v1-fadb7835022fd7b70e96/card.webp)
Question paper
Mathematical Literacy Grade 12 P2 Gauteng Mock 2015 QP (Afr)
More from Grade 12 Mathematical Literacy

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 2025 Memo (Afr)

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P2 2025 Addendum (Afr)

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Free State Mock 2025 Memo

Addendum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 KZN Mock 2025 Addendum

Memorandum
Mathematical Literacy Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 Memo

Errata