Skip to content

Afrikaans Grade 3 June Common Test 2010 Memo

MemorandumAfrikaansGrade 320103 pages

Grade 3 Afrikaans memorandum from the June Common Test 2010, 3 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

June Common Test 2010

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION GRONDSLAG FASE GRAAD 3 JUNIE 2010 AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL MEMORANDUM PUNTE: 25 Hierdie memorandum bestaan uit 3 bladsye.
2 AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL (JUNIE 2010) VRAAG 1 1.1 Brommer was By se broer. (1) 1.2 Hulle het saam die blomme se sap uitgesuig en dit nes toe geneem. (1) 1.3 By was die fluksste. (1) 1.4 kastig (1) 1.5 (a) lui wees (b) oggend (c) baie geëet (3) 1.6 Vlieg laat die mens kos vir hom voorsien en soek nie self na kos nie. (1) 1.7 herfs (1) 1.8 Die dae word langer en ons moet ver vlieg. (1) 1.9 suster (1) VRAAG 2 (a) broer - broers (b) huis - huise (c) blom - blomme (d) kat - katte (e) dag - dae (5) VRAAG 3 (a) Vandag werk Brommer en By hard. (1) (b) Môre sal Vlieg lekker in die son bak. (1)
(JUNIE 2010) AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUIS 3 VRAAG 4 (a) in (b) op/onder (c) vir (3) VRAAG 5 (a) hondjie (b) kassie (c) stroompie (d) bokkie (4) TOTAAL: 25 Punte behaal Vlak kodes 1–8 1 9 – 12 2 13 – 17 3 18 – 25 4

Study this subject

More from Grade 3 Afrikaans

View all