Skip to content

Afrikaans Grade 3 June Common Test 2011 Question Paper

Question paperAfrikaansGrade 320114 pages

Grade 3 Afrikaans question paper from the June Common Test 2011, 4 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

June Common Test 2011

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com Province of the EASTERN CAPE EDUCATION GRONDSLAG FASE GRAAD 3 50 JUNIE 2011 AFRIKAANS HUISTAAL LEERDER SE NAAM: ________________________________ SKOOL SE NAAM: ________________________________ DISTRIK: ________________________________ PUNTE: 50 TYD: 1 uur Hierdie vraestel bestaan uit 4 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 AFRIKAANS HUISTAAL (JUNIE 2011) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies deeglik. 2. Beantwoord die vrae op die vraestel. 3. Skryf mooi netjies en duidelik. VRAAG 1 Nota aan die onderwyser/es: Lees elke vraag stadig, hoorbaar en ten minste twee keer, terwyl die leerders in hul eie boeke volg. Laat nou genoeg tyd toe vir die leerders sodat hulle hul eie antwoorde onafhanklik kan neerskryf. Nadat die leerders klaar geskryf het, kan jy voortgaan na die volgende vraag. Volg dieselfde prosedure tot en met die laaste vraag. Hierdie vraestel duur 60 minute. Lees die storie en gebruik dit om die vrae te antwoord. Mamma sê: “Ek het vyf rand in die tuin verloor. As jy dit kry, Anna, kan jy dit maar hou!” Anna gaan gou soek en daar sien sy dit lê. Dit blink in die son. Nou is Anna bly. Sy gaan gou iets koop. Wat sal sy tog koop? ʼn Pop? Nee, sy het ʼn pop. Wat van die skip daar op die rak? Nee wat! Anna voel iets teen haar been skuur. Sy skrik en kyk af. Dis ʼn klein, swart katjie. Sy tel hom op. Nou weet sy wat sy gaan koop. Die winkelier bind ook nog ʼn groot, blou strik om sy nek. Dit lyk tog te mooi. Sy gee sy naam Vyf Rand. Hy kry melk in ʼn bak en is gou tuis in die huis. 1.1 Wat het mamma verloor? __________________________ (2) 1.2 Wat het Anna met die geld gekoop? __________________ (2) 1.3 Merk [X] die blokkie met die regte antwoord. Wat het teen Anna se been geskuur? ʼn hondjie ʼn katjie ʼn seuntjie (2)
Downloaded from hlayiso.com (JUNIE 2011) AFRIKAANS HUISTAAL 3 1.4 Kies die regte antwoord in die blokkies en skryf dit op die lyntjie neer. toemaak losmaak vasmaak ʼn Ander woord vir bind is __________________________ (2) 1.5 Skryf die regte antwoord op die lyntjie neer. ʼn Woord met die teenoorgestelde betekenis van mooi is __________ (2) 1.6 Nommer die sinne (van 1 − 4) soos dit in die storie gebeur het. Skryf die nommer in die blokkie neer. (1) As jy dit kry, Anna, kan jy dit maar hou!” (2) (2) “Ek het ʼn vyf rand in die tuin verloor.” (2) (3) Nou is Anna bly. (4) (4) Dit blink in die son. (3) 1.7 Merk [X] die blokkie met die regte antwoord. Kies die beste naam vir hierdie storie. Die katjie met die blou strik. Die speelgoedwinkel. Daar is baie muise in die huis. (2) 1.8 Kies die regte woord in die blokkies en skryf die antwoord neer. op teen vir Anna voel iets _____________ haar been skuur. (2) 1.9 Skryf die volgende sin oor, maar begin met die woord wat gegee is. 1.9.1 Hy is gou tuis in die huis. Gister _____________________________________________ (2) 1.9.2 Sy het die katjie gekoop. Nou _____________________________________________ (2) 1.10 Onderstreep die regte woord vir hierdie sin. Sy het die (katjie, kadjie, kaatjie) gekoop. (2)
Downloaded from hlayiso.com 4 AFRIKAANS GELETTERDHEID − HUISTAAL (JUNIE 2011) Gebruik die prentjie om VRAAG 1.11 te beantwoord. 1.11 Skryf DRIE (3) sinne oor die prentjie neer. (6) 1.12 Lees die sinne en kies ʼn woord wat die woorde in die eerste tabel beskryf. Dis ʼn klein katjie. Hy het ʼn blou strik om sy nek. Voltooi nou die tabel: 1.12.1 Katjie (2) 1.12.2 Strik (2) 1.13 Kies ʼn geskikte woord vir die onderstreepte woord uit die lys. Skryf jou antwoord op die lyntjies neer. melk welkom skrik soggens 1.13.1 Hy kry melk in ʼn bak en is gou ______________ in die huis. (2) 1.13.2 Vyf Rand en Anna speel van __________________ tot laat. (2) 1.14 Gee die meervoud van die volgende woorde: (byvoorbeeld vark − varke ) (a) broer _ _____________________ (1) (b) huis _ _____________________ (1) (c) blom _ _____________________ (1) (d) kat _ _____________________ (1) (e) dag _ _____________________ (1) TOTAAL: 50

Study this subject

More from Grade 3 Afrikaans

View all