Downloaded from hlayiso.com
2010 JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGS
GRAAD 3 GELETTERDHEID: AFRIKAANS
VAN GESLAG (MERK ) SEUN DOGTER
NAAM PROVINSIE
GEBOORTEDATUM
SKOOL SE NAAM
EMIS NR. DISTRIK / STREEK
Instruksies aan leerders:
1. Lees al die instruksies deeglik.
2. Beantwoord al die vrae in die spasies wat voorsien is.
3. Hierdie toets duur 45 minute.
4. Jou onderwyser/es gaan jou help om die voorbeeldoefeninge te beantwoord
voordat die toets begin.
_________________________________________________________
Voorbeeldoefeninge
Voorbeeld 1
Omkring die letter met die regte antwoord.
Koeie voorsien ons van ...
a. kaas.
b. botter.
c. melk.
d. roomys.
Jy het die vraag reg geantwoord as jy c omkring het.
Voorbeeld 2
Merk die regte antwoord in die blokkies.
Die son kom op in die suide weste noorde
Jy het die vraag reg geantwoord as jy die laaste blokkie gemerk
het.
1
Skip to contentAll 2011 papers View all
Afrikaans Grade 3 ANA 2011 Question Paper
Grade 3 Afrikaans question paper from the ANA 2011, 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans · Grade 3 · ANA · 2011 · Afrikaans. Question paper, 9 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans
- Grade
- Grade 3
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2011
- Exam period
- ANA
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 9
- File size
- 194.4 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 9
This exam
ANA 2011
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2
Downloaded from hlayiso.com
Voorbeeld 3
Die volgende sinne gee vir ons aanwysings oor hoe om ’n koppie
tee te maak.
Nommer die sinne van 1 tot 3 om die regte volgorde aan te dui.
3
a) Ek gooi kookwater in die koppie.
1
b) Ek skakel die ketel aan sodat die water kan kook.
2
c) Ek plaas ’n teesakkie in ‘nkoppie.
Jy het die vraag reg geantwoord as jy die blokkies soos bo reg
genommer het.
In hierdie toets sal jy nog meer van hierdie tipe vrae moet
beantwoord. Blaai na die volgende bladsy nadat jy al die vrae op
’n bladsy geantwoord het. Doen jou bes wanneer jy die vrae
antwoord. Skryf jou beste antwoord neer. Gaan na die volgende
vraag as jy onseker is oor ’n antwoord. Kyk slegs na jou eie werk.
Die toets begin op die volgende bladsy.
3
Downloaded from hlayiso.com
Lees die storie en beantwoord die vrae.
Dit is vandag Linda se eerste dag by die skool. Sy is baie
opgewonde, maar ook ‘nbietjie skrikkerig. Die skoolhoof
verwelkom al die nuwe leerders in die skoolsaal. Linda se
beste maatjie, Paula, is ook ‘nnuwe leerder. Na opening bly
die nuwe leerders agter, terwyl al die ander na hul eie
klaskamers toe gaan. Die onderwyseres neem die nuwe
leerders na ‘nklaskamer en vra hulle om te sit.
Linda en Paula sit langs mekaar. Sy voel op haar gemak,
want hulle woon in dieselfde buurt. Daar is baie prente en
kaarte teen die muur. Paula se hondjie, Snoepie, het haar
skool toe gevolg. Sy probeer hard om die hondjie weg te
steek. Linda is so bang dat die onderwyseres hulle almal huis
toe sal stuur. Die seuns geniet dit egter weer om met Snoepie
te speel. Hulle bly die hondjie roep en maak dit moeilik vir
arme Paula om die hondjie weg te steek.
Omdat dit die eerste skooldag is, besluit die onderwyseres om
nie streng te wees nie. Sy vra Paula om die hondjie neer te sit,
na vore te kom en almal in die klas van haar hondjie te
vertel: waar sy Snoepie gekry het en hoe sy hom versorg. Sy
hou baie van haar troeteldier en om oor hom te praat. Linda
is nou gelukkig en nie meer bang nie, want haar
onderwyseres is baie vriendelik met hulle.
1. Wie is Linda se beste maat?
______________________________________
2. Omkring die letter met die regte antwoord.
Die storie vertel van …
a. Linda en haar hondjie.
b. Paula en haar ma.
c. Linda se eerste dag by die skool.
d. Paula en die katjie.
4
Downloaded from hlayiso.com
3. Skryf ‘nwoord uit die storie neer met dieselfde betekenis as:
3.1 bang ___________________________ (paragraaf 1)
3.2 tevrede __________________________ (paragraaf 3)
4. Beantwoord die volgende vrae:
4.1 Omkring die letter met die regte antwoord.
Kies ‘nwoord uit die storie wat jou meer van die
onderwyseres vertel.
a. deftig
b. onverskillig
c. gaaf
d. pragtig
4.2 Gee’nrede vir jou antwoord.
5. Merk die blokkie met die regte antwoord.
Wie het probeer om die hondjie weg te steek?
Die seuns Paula
Linda Die onderwyseres
6. Skryf die volgende sin oor. Begin met die woord wat gegee
word.
Linda is gelukkig.
Gister
5
Downloaded from hlayiso.com
7. Begin met die woord wat gegee word.
Die hondjie het skool toe gehardloop.
Vandag
8. Skryf die volgende sin oor. Begin met die woord wat gegee
word.
Die skoolhoof praat met die kinders.
Môre
9. Skryf die volgende sinne met die regte leestekens oor.
9.1 in ons klaskamer is daar kaarte prente en boeke
wanneer verjaar marie
9.2
10. Skryf die meervoud van elke onderstreepte woord neer:
10.1 Die onderwyser kan almal huis toe stuur.________________
10.2 Paula geniet die leesklas. ____________________
10.3 Die onderwyser hou van die kind. _____________________
6
Downloaded from hlayiso.com
11. Die volgende paar sinne vertel ons wat Paula soggens voor
skool doen.
Nommer die sinne van 1 tot 4 om die volgorde van gebeure
aan te dui.
a) Paula ontmoet haar maats oppad skool toe.
b) Paula word wakker en staan op.
c) Sy is gereed om skool toe te gaan.
d) Sy was haarself en trek klere aan.
12. Skryf vyf (5) sinne neer oor wat jy tydens pouse by die
skool doen. Gebruik die regte leestekens in jou sinne.
7
Downloaded from hlayiso.com
13. Gebruik die onderstaande tabel om vrae 13.1 tot 13.3 te
beantwoord.
Diensrooster vir Graad 3
Naam Maandag Dinsdag
Helga Plante natmaak Vee die vloer
Linda Vee die vloer Bord skoonmaak
Mimi Bord skoonmaak Stof die banke af
Paula Stof die banke af Maak vensters toe
Anton Maak vensters toe Plante natmaak
13.1 Wie moet Dinsdae die plante natmaak?
_________________________________________________
13.2 Wie moet Maandae die banke afstof?
_________________________________________________
13.3 Wat is Mimi se taak op ‘nMaandag?
_________________________________________________
8
Downloaded from hlayiso.com
Gebruik hierdie prent en beantwoord vrae 14 en 15.
14. Voltooi die volgende sin. Jy mag nie meer as 3 woorde
gebruik nie.
Die prentjie handel oor ____________ ____________________.
15. Skryf twee verskille tussen die somer en die winter neer.
___________________________________________________________
___________________________________________________________
___________________________________________________________
___________________________________________________________
___________________________________________________________
___________________________________________________________
Einde van hierdie toets!
Dankie
9











