Skip to content

Afrikaans Grade 3 ANA 2012 Question Paper

Question paperAfrikaansGrade 3201211 pages

Grade 3 Afrikaans question paper from the ANA 2012, 11 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com *3AFHL*
Downloaded from hlayiso.com Instruksies aan leerders: 1. Lees al die instruksies en vrae noukeurig deur. 2. Beantwoord al die vrae op die vraestel. 3. Die onder-wyser sal Jou deur die praktiese voorbeelde lei voordat Jy met die toets begin. 4. Hierdie toets duur 60 minute. Praktiese voorbeelde 1. Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Skape gee ons ... A melk. C truie. D _ serpe. Jy het die vraag korrek beantwoord as JY B omkring het. Graad 3 Afrikaans HT 4
Downloaded from hlayiso.com 2. Maak 'n kruisie (x) in die blokkie langs die korrekte antwoord. Bome gee Ons... meubels hout x potlode boeke Jy het die vraag korrek beantwoord as Jy 'n kruisie (x) in die blokkie gemaak het. 3. Die volgende sinne vertel ons hoe om ‘'n koppie kof fie te maak: Nommer die sinne in die blokkies van 1 tot 4 om die regte volgorde aan te dui van hoe Jy 'n koppie kof fie sal maak. Plaas die kof fie in die koppie. 9 Roer die kof'Fie en geniet. dit. 4 Gooi warm water in die kappie. 3 Skakel die ketel aan om die water te kook. 1 J y het die vraag korrek beant-woord as Jy die sinne in die regte volgorde genommer het. Jy sal meer vrae net soos dié wat jy nou net voltooi het, in Jeu toets kry. Die toets begin op die volgende bladsy, Graad 3 Afrikaans HT 2
Downloaded from hlayiso.com Lees die storie en beantwoord dan vrae 1 tot 6. Suzette wil haar dagboek wegsteek. Sy soek 'n vellige plek om dit in weg te steek. Sy kyk orals in haar slaapkamer rond en sien nie eintlik ‘n plek om iets weg te steek nie. Dan besluit sy om dit. onder haar bed weg te steek. Een middag, toe Suzette van die skool af kom, sien sy haar dagboek lé oop op haar kamer se vloer. “Temand het. my dagboek gelees!" roep sy. Suzette kry 'n bruin haar tussen die bladsye. "Kyk, dis 'n leidraad. Die persoon wat, my dagboek gelees het, het. bruin hare, maar wie kan dit. wees? Almal in my gesin het. swart hare." Suzette het nie geweet wat aangaan nie... Sy besluit. om ‘n strik te stel, Sy sit. haar dagboek terug onder haar bed. Toe vat sy haar spesiale babapoeier en strooi dit op die vloer langs haar bed. As iemand naby haar dagboek korn, sal sy die voetspore in die poeier vind. Suzette gaan uit, haar kamer, gaan kruip om die hoek weg en wag! Skielik hoor sy krapgeluide uit, haar kamer. Sy hardloop terug na haar kamer. Orals op die houtvloer is poeierspoort jies. Zola, haar hond, het. met die dagboek gespeel! Suzette kan nie glo wat sy sien nie. So, Zola was al die tyd die dagboekleser! Suzette sal volgende keer 'n beter wegsteekplek moet kry, Graad 3 Afrikaans HT 3
Downloaded from hlayiso.com 1. Gee 'n goeie naam vir die storie. 2. Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Wat is die naam van die dogtert jie in die storie? Suzette Anette Zola Minette 0 OO oO > 3. Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Suzette het haar dagboek weggesteek onder die... A mat, B sak. Cc bed, D kussing. 4. Joon die korrekte volgorde van gebeure in die storie. Nommer die sinne (1 tot 4) in die blokkies om die korrekte volgorde aan te dui. Sy het ‘n strik gestel. Zola was haar dagboekleser. Suzette het 'n veilige wegsteekplek vir haar dagboek gesoek, Sy het uitgevind dat iemand haar dagboek gelees het. Graad 3 Afrikaans HT 4
Downloaded from hlayiso.com 5. Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Suzette het poeier op die vloer gestrooi om die dagboekleser see dop te hou. uit te vang. bang te maak. 0 OO DO > seer te maak. 6. Heekom wou Suzette haar dagboek wegsteek? Suzette wou haar dagboek wegsteek OME ccccsescsssessssecssecssseesssssessesscesessesssesseneesee Graad 3 Afrikaans HT 5
Downloaded from hlayiso.com 7. Kyk na die prent en beantwoord vrae 7.1 en 7.2. 7.) Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Die kinders is besig om te ... A spel. B skryf. C slaap. D lees. 7.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Daar is baie ... in die biblioteek. A diere B beeke C eskoene D _ potlode Graad 3 Afrikaans HT 6
Downloaded from hlayiso.com 8. Skry? die volgende sinne oor en begin met die woord wat gegee is. 8.1 Die kinders sit. doodstil in die biblioteek. Gister ooeecceceecceeccseecsesessssseesecssusssceesseveesssssssvessvecsivseesuvansansarsacanusensesssiseesasecasaensee 8.2 Thabo sorteer die boeke. 9, Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Johan, Anna en Themba het gesé dat ... pret het. A hulle Bons Cy D by 10. Gee die meervoud van die onderstreepte woord in die oop spasie. Die juf frou lees die storie vir die leerders. Die jet Frou lees ecccceccesesessessseseeeenee vir die leerders. 1. Skryf die volgende sin oor en gebruik die korrekte leestekens. wanneer is dit m broer se ver jaarsda N J 3 Graad 3 Afrikaans HT 7
Downloaded from hlayiso.com 12, Vul die korrekte werkwoord in die oop spasie in. Ons sé: My juffrou lees ‘n boek uit die biblioteek. maar Gister het my juf frou 'n boek uit die biblioteek ooo ccccccccecccseesseeeeeee 13. Lees die tabel hieronder en beant-woord vrae 13.1 tot 13.3. Lys van takies vir Graad 3 Naam Maandag Dinsdag Themba Gee die plante water. Vee die klas. Susie Vee die klas. Maak die bord skoon. Linda Maak die bord skoon. Stof die banke af” Nkosi Stof die banke af, Maak die vensters toe, Arnanda Maak die vensters toe. Gee die plante water. 13.1 Wie moet die plante op Dinsdae natgooi? 13.2 Wie moet die banke op Maandae af stof? 13.3. Wat moet Linda op 'n Maandag doen? Graad 3 Afrikaans HT 8
Downloaded from hlayiso.com 14. Lees die graf’ iek hieronder en beantwoord vrae 14.1 en 14.2. Ouderdemme van kinders in die klas 10 9 8 7 4 6 24 © 3 & 2 Zs 1 SS 7 Jear 8 Jjear 9 jaar 10 Jjoar 14.1 Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Die meeste kinders in die klas is ... jaar oud. A 7 B 8 Cc 9 D 10 Graad 3 Afrikaans HT 9
Downloaded from hlayiso.com 14.2 Omkring die letter langs die korrekte antwoord. Hoeveel kinders is 'n jaar Jenger as die meeste kinders in ons klas? UO WD > N 15. Skryuf twee paragrawe van ten minste 10 sinne oor hoe Jy speeltyd by die skool deurbring. Gebruik die korrekte leestekens en spelling, TOTAAL: 25 Graad 3 Afrikaans HT 10

Study this subject

More from Grade 3 Afrikaans

View all