Province of the
EASTERN CAPE Level Code
EDUCATION
GRONDSLAG
FASE
GRAAD 3
JUNIE 2010
AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL
LEERDER SE NAAM: ________________________________
SKOOL SE NAAM: ________________________________
DISTRIK: _________________________________
PUNTE: 25
TYD: 1 uur 10 min
Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye.
Skip to contentAll 2010 papers 





View all
Afrikaans Grade 3 June Common Test 2010 Question Paper
Grade 3 Afrikaans question paper from the June Common Test 2010, 6 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Afrikaans · Grade 3 · June Common Test · 2010. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans
- Grade
- Grade 3
- Document type
- Question paper
- Year
- 2010
- Exam period
- June Common Test
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 236.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
June Common Test 2010
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL (JUNIE 2010)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Lees die instruksies deeglik.
2. Beantwoord die vrae op die vraestel.
3. Skryf mooi netjies en duidelik.
(JUNIE 2010) AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL 3
VRAAG 1
Lees die volgende storie.
Brommer en By was broers. Soggens het hulle saam uitgevlieg, saam die
blomme se sap uitgesuig en dit saam nes toe gedra.
By was baie fluks, maar Brommer het graag lyf weggesteek.
Een oggend in die herfs vlieg hulle weer uit. Nêrens kry hulle ʼn blom om die
sap uit te suig nie. “Nee, By” sê Brommer kastig uitasem, “Ek kan nie verder
nie.” “Kom ons rus ʼn bietjie,” sê By, “Maar ons kan nie tyd mors nie.”
“Die dae raak kort en ons moet nog vêr vlieg.”
“Ag ja,” sug Brommer,“Ons moet darem hard werk om vir ons kleintjies te
sorg.”
“Kyk hoe lekker het Vlieg. Hy sit die hele dag in die son en bak en as hy
honger word, glip hy net gou by ʼn mens se huis in en eet homself trommeldik.”
“Nee, Vlieg is slim. Hy weet hoe om die mense vir hom te laat werk.”
Beantwoord nou die vrae.
1.1 Wie was By se broer?
__________________________________________________________
_ (1)
1.2 Wat het die twee broers saam gedoen?
__________________________________________________________
_
__________________________________________________________
_ (1)
1.3 Wie van die twee broers was die fluksste?
__________________________________________________________
_ (1)
1.4 Watter woord uit die leesstuk sê vir ons dat Brommer nie regtig moeg
was nie?
__________________________________________________________
_ (1)
1.5 Trek ʼn sirkel om die regte woorde:
(a) Lyf wegsteek beteken (fluks wees, lui wees of moeg wees).
4 AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL (JUNIE 2010)
(b) Soggens is in die (aand, middag of oggend).
(c) Trommeldik beteken (baie geëet, min geëet of om vas te slaap). (3)
1.6 Waarom sê Brommer Vlieg is slim?
__________________________________________________________
_ (1)
1.7 Watter seisoen word in die leesstuk genoem?
__________________________________________________________
_ (1)
1.8 Skryf een sin uit die leesstuk neer wat vir jou vertel wat in die seisoen
gebeur.
__________________________________________________________
_ (1)
1.9 Wat is die vroulik van broer?
________________________________________________________
_
_________________________________________________________
__ (1)
VRAAG 2
Gee die meervoud van die volgende woorde: (byvoorbeeld vark — varke)
(a) broer _ _____________________
(b) huis _ _____________________
(c) blom _ _____________________
(d) kat _ _____________________
(e) dag _ _____________________ (5)
VRAAG 3
Skryf die volgende sinnetjie oor in die teenwoordige tyd. Begin met Vandag.
Gister het By baie hard gewerk.
(a) Vandag______________________________________________ (1)
Skryf die volgende sinnetjie oor indie toekomende tyd. Begin met Môre.
(JUNIE 2010) AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL 5
Vlieg bak lekker in die son.
(b) Môre________________________________________________ (1)
VRAAG 4
Vul die voorsetsel in (Vul die woordjie in wat ontbreek).
(a) Jan staan voor __________________die ry.
(b) Sit die boek __________________die tafel.
(c) Gee die tas __________________Sarie. (3)
VRAAG 5
Gee die verkleinwoordjie van die volgende woorde:
(byvoorbeeld skaap — skapie)
(a) hond _ _____________________
(b) kas _ _____________________
(c) stroom _ _____________________
(d) bok _ _____________________ (4)
TOTAAL: 25
6 AFRIKAANS GELETTERDHEID-HUISTAAL (JUNIE 2010)
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Afrikaans Grade 3 June Common Test 2010 Memo

Question paper
Afrikaans Grade 3 June Common Test 2011 Question Paper

Memorandum
Afrikaans Grade 3 June Common Test 2011 Memo

Question paper
Afrikaans Grade 3 November 2014 Question Paper

Question paper
Afrikaans Grade 3 ANA 2013 Question Paper

Question paper





