Skip to content

Mathematics Grade 3 Gauteng Provincial June 2017 QP (Afr)

Question paperMathematicsGrade 3201715 pages

Grade 3 Mathematics question paper from the Gauteng Provincial June Exam 2017 (Afrikaans), 15 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2017 GRAAD 3 WISKUNDE NAAM VAN LEERDER: ___________________________________________ GRAAD 3: ________ NAAM VAN SKOOL: ____________________________________________ TYD: 1 uur PUNTE: 40 15 bladsye b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN WISKUNDE Omkring die letter van die korrekte antwoord. VRAAG 1 Rond 642 af tot die naaste tien. A. 624 B. 426 C. 640 D. 620 VRAAG 2 Watter groep breuke is van groot na klein gerangskik? A. Een half; Een derde; Een kwart; Een vyfde B. Een vyfde; Een kwart; Een derde; Een half C. Een kwart; Een half; Een vyfde; Een derde D. Een derde; Een kwart; Een vyfde; Een half b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 3 VRAAG 3 Watter van die volgende 2-D vorms is ‘n driehoek? A. B. C. D. VRAAG 4 20 + 100 + 3 is dieselfde as: A. 213. B. 123. C. 132. D. 231. VRAAG 5 Een jaar het hoeveel weke? A. 12 B. 52 C. 7 D. 31 b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 4 VRAAG 6 Lengte word gemeet in ... A. meter. B. gram. C. kilogram. D. milligram. VRAAG 7 Neo het 27 appels gelykop verdeel tussen sy twee vriende. Hoeveel sal elkeen kry? A. 13 B. 13 en ‘n half C. 9 D. 9 en ‘n half VRAAG 8 Skryf die nommer naam van die volgende getal. 401 ______________________________________________________________ b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 5 VRAAG 9 Gebruik ‘n 235- 15 getallelyn om die volgende te bereken. 200 210 220 230 240 250 VRAAG 10 Rangskik die volgende getalle van klein na groot. 412; 124; 241; 421; __________; __________; _________; _________ VRAAG 11 A. Skryf die volgende DRIE getalle in die getalry neer. 325; 322; 319; _______________; _____________________; ______________ B. Beskryf die reël in die patroon hierbo. ______________________________________________________________ b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 6 VRAAG 12 Skryf die waarde van die onderstreepte nommer neer. 374 ________________________________ VRAAG 13 Dui in die tabel aan watter voorwerp swaarder of ligter is. Gebruik ‘n X om jou antwoord aan te dui. Voorwerp Swaarder Ligter Baksteen Veer VRAAG 14 a. Voltooi die volgende patroon. _______ 1 2 3 4 b. Hoeveel vorms sal in die volgende diagram wees? _________ b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 7 VRAAG 15 9 rye wortels is in die tuin geplant. Elke ry het 5 wortels. Hoeveel wortels is altesaam geplant? Wys jou bewerking in die raam hieronder. Hulle het ______________________ wortels altesaam geplant. b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 8 VRAAG 16 Lebo verkoop kolwyntjies teen R2 elk. Voltooi die onderstaande tabel om die bedrag vir die groter bestelling te bepaal. Aantal 1 2 3 4 5 10 kolwyntjies Bedrag in R2 R4 R6 R8 R10 R Rand VRAAG 17 ‘n Onderwyser het 450 kaartjies ontvang. 268 is verkoop. Hoeveel is oor? VRAAG 18 Voltooi: 236 + 18 = 28 + _________________ b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 9 VRAAG 19 Trek een simmetriese lyn deur die vorm. VRAAG 20 Trek lyne om die korrekte bo-aansig van die voorwerp te pas by die voor-aansig van die objek. VOOR-AANSIG BO-AANSIG b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 10 VRAAG 21 Wat is een derde van 18? Een derde van 18 is ______________________ b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 11 VRAAG 22 a. Teken die arms van die horlosie om 9:15 te wys. b. Jy verlaat die huis om sewe-uur en gaan skool toe. Jy kom drie-uur by die huis aan. Hoeveel ure is jy weg van die huis af? b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 12 VRAAG 23 Voltooi die blokgrafiek deur die onderstaande inligting in te kleur. 25 Rose, 15 Madeliefies, 15 Sonneblomme, 10 Petunias, 30 Viooltjies Favourite flowers 30 25 Aantal mense 20 15 10 5 Rose Petunias Madeliefies Sonneblomme Viooltjies a. Watter blom is die gewildste? _________________ b. Van watter blomme hou ewe veel mense? _____________ _____________ b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 13 VRAAG 24 Verdubbel Halveer 26 VRAAG 25 Bereken 252 + 50 VRAAG 26 Bereken 5 × 5 + 31 VRAAG 27 Bereken 228 ÷ 4 b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 14 b.o.
WISKUNDE GRAAD 3 15 VRAAG 28 Begin op blok nommer 1, beweeg 7 blokke regs en drie blokke op. 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 BEGIN Kleur al die blokke waarjy was in. TOTAAL: 40 EINDE

Study this subject

More from Grade 3 Mathematics

View all