Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2011
AFRIKAANS HUISTAAL
NASIENGIDS
PUNTE: 100
Hierdie nasiengids bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentAll 2011 papers 





View all





Afrikaans HL Grade 9 November EC 2011 Memo
Grade 9 Afrikaans HL memorandum from the November EC 2011, 8 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Afrikaans Hl · Grade 9 · November EC · 2011. Memorandum, 8 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Afrikaans HL
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2011
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 8
- File size
- 632.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 8
This exam
November EC 2011
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)Memo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2011)
AFDELING A: LEESBEGRIP
VRAAG 1
ASSESSERINGS
LEERUITKOMS DENKVLAK
PUNT STANDAARD
VRAAG 1
1.1 Dit verwys na ʼn rolprent/film/fliek. √ 1 3 1 3
1.2 Leon van Nierop √ 1 1
1.3 Die film speel af in Durban, √
maar is in Springs verfilm. √ 2 2
1.4 Hulle werk op die spoorweë/is
spoorwegwerkers. √ 1 2
1.5 Hendrik Verwoerd √ 1 2
1.6 Daar is vooroordeel, √
kru taal en √
seks in die film. √
Daar is woeste tonele wat kan skok. √
(Enige 3) 3 2
1.7 Sangers probeer toneelspeel/
Daar is te veel sang in die films. √ 1 1
1.8 Hy het baie ervaring in toneelspeel,
televisie en radio./ √
Hy was al ʼn radio-regisseur. √ 2 2
1.9 Timus √
Paul Loots √ 2 1
1.10 Ja .√
Vier sterre word as uitstekend
geklassifiseer./
Hy beskryf dit as “briljant.”√ 2 2
[16]
(NOVEMBER 2011) AFRIKAANS HUISTAAL 3
VRAAG 2
ASSESSERINGS
LEERUITKOMS DENKVLAK
PUNT STANDAARD
2.1 Hulle moet as ʼn span saamwerk. √ 1 3 1
2.2 Hulle moet meer soos hy wees./ 1 2
Hulle moet doen wat hy doen./
Hulle moet saam met hom werk. √ (Enige
1)
2.3 Hulle doen niks nie./ √ 2 3
Hulle sit net op die stoep. √
[4]
TOTAAL AFDELING A: 20
4 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2011)
AFDELING B: OPSOMMING
VRAAG 3
ASSESSERINGS
LEERUITKOMS DENKVLAK
PUNT STANDAARD
10 3 3.4 2
FEITE:
1. Sjokolade is goed vir die gemoed.
2. Dit kan die risiko van preëklamsie verminder.
3. Sjokolade kan jou help om te verslank.
4. Dit kan jou bloeddruk verlaag.
5. Sjokolade verlig die komplikasies van lewersirrose.
6. Dit verminder die risiko van ʼn beroerte.
7. Dit verminder insulienweerstandigheid.
NASIENRIGLYNE:
Ken ʼn punt toe vir elke feit = 7 punte
Slegs volsinne verdien punte
Beoordeel taal en styl = 2 punte
o Geen taalfoute nie en hoogstens 3 spelfoute = 2 punte
o Taalfoute en meer as 3 spelfoute = 1 punt
o Telegramstyl = 0 punt
o Leerder kan nie meer punte vir taal en styl kry, as vir inhoud
nie.
Kontroleer dat daar nie meer as 50 woorde is nie = 1 punt
o Aantal woorde korrek en nie meer as 50 nie = 1 punt
o Meer as 50 woorde of getal nie aangedui nie = 0 punte
o Sien slegs na tot 50 woorde (die kandidaat verbeur dan die
punt vir die korrekte aantal woorde). (7 feite = 7
punte)
(7 + 2 + 1) (10)
KRITERIA PUNTE
Aantal korrekte feite in volsinne. 7
Taal en styl 2−0
Korrekte aantal woorde aangedui en gebruik. 1−0
TOTAAL 10
(NOVEMBER 2011) AFRIKAANS HUISTAAL 5
TOTAAL AFDELING B: 10
6 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2011)
AFDELING C: POËSIE
VRAAG 4
ASSESSERINGS
LEERUITKOMS DENKVLAK
PUNT STANDAARD
4.1 4.1.1 lug √ 1 3 7.1 1
4.1.2 see/water / oseaan √ 1 3 1
4.2 D rustigheid √ 1 3 3
4.3 metafoor √ 1 3 1
4.4 Besef hy gaan sterf/ hy sal dit nooit weer sien
nie. √ 1 3 8.2 3
4.5 “heerlikste” √ 1 3 1
4.6 4.6.1 v√ 1 3 1
4.6.2 alliterasie √ 1 2
4.7 Min hoofletters. √
Min leestekens. √
Geen vaste strofebou. √
Versreëls nie ewe lank nie. √
Geen vaste rymskema. √ (Enige
2) 2 3 2
[10]
TOTAAL AFDELING C: 10
(NOVEMBER 2011) AFRIKAANS HUISTAAL 7
AFDELING D: TAAL IN KONTEKS
VRAAG 5
ASSESSERINGS
LEERUITKOMS DENKVLAK
PUNT STANDAARD
5.1 5.1.1 onmiddellike √ 1 6 1.1 2
akkommodasie √ 1 6 1.1 2
5.1.2 ... die simbool sien, kan jy ... √ 1 6 2.10 1
5.1.3 Komma tussen twee gesegdes. √ 1 6 2.10 2
5.1.4 wêreldwye web √ 1 6 1.9 1
5.1.5 navigator √ 1 6 1.5 2
5.1.6 besprekinkies √ 1 6 1.5 1
5.1.7 Bv. Ek het by die ouetehuis besoek
afgelê. √ 1 6 1.8 2
5.2 5.2.1 olifantkoei √ 1 6 1.8 1
5.2.2 Ons kamp is gereeld √
(deur vyf olifantbulle) besoek. √ 2 6 2.3 3
5.2.3 doodrustig (een woord) √ 1 6 2.1 1
5.2.4 agie √ 1 6 4.3 1
5.2.5 foto’s √ 1 6 1.5 1
5.2.6 twee √ 1 6 4.3 3
5.2.7 (a) het raakgetrap √ 1 6 2.3 2
(b) nie √ 1 6 2.3 2
(c) Die olifant √ 1 6 2.3 2
5.2.8 met √ 1 6 2.1 1
5.2.9 gebly/gekuier/vertoef/gekamp, ens. √ 1 6 1.8 1
TOTAAL AFDELING D: 20
(NOVEMBER 2011) AFRIKAANS HUISTAAL 8
VRAAG 6: SKRYFWERK LU4 ASS 1.2
OPSTEL
Merk volgens ingeslote rubriek. (40)
KODE 7 KODE 6 KODE 5 KODE 4 KODE 3 KODE 2 KODE 1
40 Uitmuntend Verdienstelik Beduidend Voldoende Matige Basies Ontoereikend
PUNTE 80 − 100% 70 − 79% 60 − 69% 50 − 59% 40 − 49% 30 − 39% 0 − 29%
19 − 24 17 − 18 14 − 16 12 − 13 10 − 11 7−9 0−6
- Inhoud uitstaande. -Inhoud verdienstelik, - Inhoud goed. - Inhoud geskik, - Inhoud middelmatig. - Inhoud nie duidelik. - Inhoud irrelevant.
INHOUD EN - Hoogs oorspronklik. - Oorspronklik. - Redelik - Voldoende - Beperkte - Beperkte idees en - Heeltemal van die
BEPLANNING - Idees uitdagend en
volwasse.
-Idees verbeeldingryk
en interessant.
oorspronklik.
- Idees interessant en
oorspronklik.
- Idees voldoende.
oorspronklikheid.
- Idees plek-plek
herhalend.
- Baie min detail
onderwerp af.
- Verkeerde
- Diepgaande kennis - Goeie begrip van oortuigend. - Sommige detail vaag. ondersteun die interpretasie.
24 PUNTE van onderwerp.
- Bewyse van baie
onderwerp en alle
detail ondersteun
- Toon begrip van
onderwerp en
ondersteun die
onderwerp.
- Skryfwerk wyk af
van onderwerp.
onderwerp.
- Swak interpretasie.
- Geen blyke van
beplanning.
goeie beplanning lei onderwerp. meeste detail - Beplanning is - Blyke van - Min blyke van - Geen inleiding en
tot ʼn feitlik foutlose - Bewyse van baie ondersteun die gedoen. beplanning. beplanning. slot.
opstel. beplanning lei tot onderwerp. - Duidelike inleiding - Bevredigende - Onoortuigende
- Baie goeie inleiding goeie opstel. - Bewyse van en slot. inleiding en slot. inleiding en slot.
en slot. - Baie goeie inleiding beplanning lei tot
en slot. goeie opstel.
- Goeie inleiding
en slot.
13 − 16 11 − 12 9 − 10 8 6−7 5 0−4
- Uitmuntende - Baie goeie - Goeie - Redelike - Voldoende - Gebrekkige - Ernstige gebrekkige
TAAL, STYL woordeskat. woordeskat. woordeskat. woordeskat. woordeskat. woordeskat. woordeskat.
EN - Voortreflike gebruik
van figuurlike taal.
- Knap gebruik
van figuurlike taal.
- Goeie gebruik
van figuurlike taal.
- Taal eenvoudig,
punktuasie
- Taal middelmatig,
punktuasie dikwels
- Gebrekkige taal en
punktuasie.
- Ernstige gebrek aan
taal en punktuasie.
REDIGERING - Taal, punktasie - Taal, punktasie - Taal, punktasie voldoende. verkeerd. - Besaai met foute. - Besaai met foute.
effektief. korrek. meestal korrek. - Foute nie hinderlik - Baie foute en - Teks moeilik om te - Teks moeilik om te
- Feitlik foutvry na - Grootliks foutvry na - Meestal foutvry na nie. hinderlik. lees. lees.
16 PUNTE proeflees en proeflees en proeflees en - Steeds foute na - Baie foute na - Weinig tekens van - Besaai met foute –
redigering. redigering. redigering. proeflees en proeflees en proeflees en skep indruk van
- Lengte goed. - Lengte korrek. - Lengte korrek. redigering. redigering. redigering a.g.v. geen en redigering.
- Lengte amper - Lengte te kort/lank. baie foute. - Lengte te kort/lank.
korrek. - Lengte te kort/lank.
LW: Hierdie rubriek is spesiaal aangepas vir hierdie eksamen.
TOTAAL AFDELING E: 40
GROOTTOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 November EC 2011 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 November EC 2011 Question Paper

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 ANA 2011 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 ANA 2011 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 June Common 2011 Memo

Memorandum
Afrikaans HL Grade 9 Paper 2 November EC 2018 Memo
More from Grade 9 Afrikaans HL

CAPS document
CAPS SP HOME AFRIKAANS GR 7 9 web

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 P2 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2023 Question Paper

Question paper
Afrikaans HL Grade 9 GEC Test 2022 Question Paper

Question paper