Skip to content

Economic and Management Sciences Grade 9 2010 Memo (Afr)

MemorandumEconomic and Management SciencesGrade 9201016 pages

Grade 9 Economic and Management Sciences memorandum from the November EC 2010 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2010 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 13 bladsye.
2 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) AFDELING A VRAAG 1 Lees die vrae sorgvuldig deur en kies dan die korrekte antwoord deur dit te omring. 1.1 Watter van die volgende inskrywings sal nie die eienaarsbelang affekteer nie? A Koop skryfbehoeftes op krediet. B Betaal die eienaar se telefoonrekening met ʼn besigheidstjek. C Ontvang maandelikse huur van huurder. D Koop ʼn voertuig en betaal per tjek. 1.2 Wanneer die prys van die aanvraag gelyk is aan die van die aanbod word dit ... genoem. A minimumprys B ewewigsprys C afslagprys D redelike prys 1.3 Die wet wat riglyne voorskryf vir die minimum ure wat ʼn werker moet werk is die Wet op :.. A Ontwikkeling van Vaardighede. B Gelyke Indiensneming. C Arbeidsverhoudinge. D Basiese Diensvoorwaardes. 1.4 … is wanneer die land meer goedere en dienste produseer. A Ekonomiese ontwikkeling B Ekonomiese groei C Ekonomiese welvaart D Ekonomiese volhoubaarheid 1.5 Die totale waarde van al die finale goedere en dienste wat binne die landsgrense in een jaar geproduseer word. A Bruto wins B Bruto Inkomste C Bruto Binnelandse Produk D Bruto Nasionale Produk (5 x 1) [5]
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 3 VRAAG 2 Vul die ontbrekende woorde in die spasies wat voorsien word, in. 2.1 Die doel van bemarking is om die TEIKENMARK meer oor die besigheid te vertel. 2.2 Die EKONOMIESE KRINGLOOPMODEL toon die vloei van geld, goedere en dienste in ʼn ekonomie aan. 2.3 Een van die uitdagings van die HOP is om die ONGELYKHEDE van die verlede tussen arm en ryk mense, reg te stel. 2.4 Een van die voordele van ʼn DEBIETKAART is dat jy dit elektronies kan gebruik sonder om groot bedrae geld saam met jou te dra of geld te spandeer wat jy nie regtig het nie. 2.5 Hoe hoër die prys van die produk, hoe laer is die HOEVEELHEID AANGEVRA. (5 x 1) [5] VRAAG 3 KIES die term in KOLOM B wat pas by die beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die gekose term (A – E) langs die vraagnommer wat verskaf word neer, byvoorbeeld. 3.1 Z. KOLOM A KOLOM B 3.1 Die invoer en uitvoer van goedere en dienste van A Openbarebetrekkinge een land na ʼn ander 3.2 B Nasionale Begroting Die verskil tussen verkope en koste van verkope. 3.3 C Laste Om ʼn positiewe beeld van die besigheid te skep. 3.4 ʼn Staat van geprojekteerde inkomste en uitgawes D Bruto Wins vir ʼn spesifieke tydperk, bv. ʼn jaar. 3.5 E Internasionale Handel Alles wat ʼn besigheid skuld. F Belasting ANTWOORD 3.1 E 3.4 B 3.2 D 3.5 C 3.3 A (5 x 1) [5] TOTAAL AFDELING A: 15
4 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) AFDELING B VRAAG 4 4.1 Onderskei tussen die volgende begrippe: (a) Reële en monetêre vloei in die ekonomiese kringloop diagram. (2 x 2) (4) Reële vloei is die vloei van goedere en dienste binne die ekonomiese kringloop. √√ Monetêre vloei is die vloei van geld in die ekonomiese kringloop. √√ (b) Vaste en bedryfsbates en gee EEN voorbeeld van elk: (5) Vaste bates is besittings van die besigheid wat nie vir herverkoop aangekoop is nie vir langer as ʼn jaar in die besigheid gehou word. bv.. grond en geboue /toerusting/voertuie (2 punte vir korrekte definisie en ½ punt vir voorbeeld) Bedryfsbates is besittings van die besigheid wat in kontant omgesit kan word, bv. handelsvoorraad, debiteure, bank. (2 punte vir korrekte definisie en ½ punt vir voorbeeld) 4.2 Verduidelik die volgende begrippe: (4 x 2) (8) (a) Wisselkoers: Die prys van een land se geldeenheid uitgedruk in die prys van ʼn ander land se geldeenheid. √√ (b) Produktiwiteit: Beskryf hoe gou insette omskep kan word in uitsette wat verkoop kan word, binne ʼn gegewe tydperk. √√ (c) Inflasie: ………………………………………………………………………………………… ʼn Voortdurende styging in die algemene prysvlak van goedere en dienste. √√ (d) Brondokument ………………………………………………………………………………………… Die skriftelike rekord en bewys van ʼn saketransaksie tussen twee partye. √√
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 5 4.3 Besluit of die volgende mark aktiwiteite ʼn daling of styging in hoeveelheid wat verskaf word of hoeveelheid wat aangebied word, aantoon. Verskaf redes vir jou antwoord. (a) Mark: Verkoop van sjokoladestafies Markaktiwiteit: Die prys van suiker daal. Aanbod verhoog √ Rede die inset prys verlaag √ (b) Mark: Verkoop van brood Markaktiwiteit: Die prys van brood daal. Verhoging in hoeveelheid aangevra √ Rede: Daling in prys van brood √ (c) Mark: Verkoop van skaapvleis Markaktiwiteit: Die prys van beesvleis daal. Daling in vraag na skaapvleis √ Rede: Verandering in prys van plaasvervanger √ (3 x 2) (6) 4.4 PRODUK A √ B √ BESIGHEID HUISHOUDING REGERING E √ F √ D √ FAKTOR C √ Bestudeer die onderstaande aktiwiteite en plaas dit in die vloeidiagram. Plaas slegs die letter van die aktiwiteit in die vloeidiagram.
6 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) A Jo koop ʼn CD, pizza en lekkergoed. B Anna betaal kaartjies vir ʼn “rock” konsert C Sasha verf huise vir ʼn vakansie werk D Spar supermarkte betaal hul werkers E ʼn Verdedigingsmag werker ontvang R60 000 per jaar vir haar werk as vertaler. F ʼn Polisiebeampte doen aansoek vir ʼn werk in die polisiemag. (6 x 1) (6) 4.5 Die onderstaande grafiek toon die vraag- en aanbod kurwe van Bafana Bafana T-hemde aan. Bestudeer die grafiek en beantwoord dan die vrae wat volg. VRAAG- EN AANBOD GRAFIEK 350 x x 340 x 330 x PRYS 320 x x 310 x x 0 100 200 300 400 500 HOEVEELHEID (a) Watter hoeveelheid T-hemde sal aangebied word as die prys R340 is? 200 T-hemde √ (1) (b) Watter hoeveelheid T-hemde sal aangevra word as die prys R350 is? 100 T-hemde √ (1) (c) Wat sal gebeur met die vraagkurwe as daar vervalste T-hemde teen goedkoper pryse verkoop word? Die vraagkurwe sal na links verskuif. √√ (2) (d) Wat sal met die aanbod kurwe gebeur as daar ʼn wet uitgebring word dat al die inwoners van Suid Afrika die werklike Bafana Bafana T-hemde moet koop? Aanbodkurwe sal na regs verskuif. √√ (2) TOTAAL AFDELING B: 17
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 7 AFDELING C VRAAG 5 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord dan die vrae wat volg: A.B. Jacobs het ʼn besigheid, AJ Skoene in Woodstock, Kaapstad, begin. Hy het sy onderneming begin deur sy ouers te vra om hom die kapitaal voor te skiet. Hy vervaardig skoene vir verskeie bekende handelsname, sekuriteitsfirmas en skole. Hy bedryf sy besigheid professioneel vanuit ʼn klein fabriek met 10 werkers. Hulle is in staat om 30 pare skoene elke 3 uur te vervaardig. Al AJ Skoene se werkers was voorheen werkloos. Hulle is baie gelukkig in hul huidige werk en Jacobs behandel hulle met respek en betaal hulle goed. Hy het ook begin om jong skoolverlaters wat belangstel in skoenvervaardiging ingeneem en is besig om hulle op te lei. Jacobs het ook sy winste gespaar. Alhoewel hy moet kompeteer met goedkoper invoere doen sy besigheid baie goed en het hy begin dink om sy besigheid uit te brei. Hy is tans besig om beleggers te soek wat in sy besigheid sal belê. 5.1 Sal AJ Skoene oorsese beleggers trek? Verduidelik jou antwoord. Nee. √ Die besigheid is te klein vir buitelandse beleggers op hierdie stadium. √√ (3) 5.2 Watter ondernemingsvorm is AJ Skoene? Eenmansaak √ (1) 5.3 Noem TWEE voordele van die ondernemingsvorm in VRAAG 5.2 genoem. Hy kry al die winste. √ Maklik om te begin. Kan maklik aanpas by veranderende omstandighede. √ (2) 5.4 Verduidelik hoe beleggings bydra tot ekonomiese groei en vooruitgang. Belegging lei tot meer werksgeleenthede wat geskep word, en dit sal ook die produksie van goedere en dienste vermeerder. √ (1) TOTAAL AFDELING C: 7
8 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) AFDELING D VRAAG 6 6.1 INLIGTING (A) Die winsopslag is soos volg: 1. Kontantverkope 25% 2. Kredietverkope 40% (B) Die totale van die joernale vir Oktober is soos volg saamgevat: KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KOJ Bank Verkope Koste van Debiteure- Diverse verkope kontrole rekeninge R71 400 R39 000 R? R20 200 R12 200 KONTANTBETALINGSJOERNAAL KBJ Bank Lone Handelsvoorraad Krediteure- Diverse kontrole rekeninge R101 400 R28 200 R51 000 R14 400 R7 800 KREDITEUREJOERNAAL KJ Krediteure Handelsvoorraa Skryfbehoeftes Diverse d Rekeninge R99 500 R71 500 R20 000 R8 000 DEBITEUREJOERNAAL DJ Verkope Koste van Verkope R? R78 000 INSTRUKSIE: 1. Maak gebruik van die bostaande inligting en boek vanaf die joernale na die volgende rekeninge in die Algemene Grootboek: (a) Handelsvoorraad (14) (b) Krediteurekontrole (7) (c) Verkope (5)
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 9 ALGEMENE GROOTBOEK VAN BOKSER HANDELAARS BALANSSTAATREKENINGE AFDELING HANDELSVOORRAAD 2010 1 Saldo a/b 69 000 2010 31 Koste KOJ 31200 √√√ Okt. Okt. van Verkope √ 30 Bank √ KBJ 51000 √ 31 Koste DJ 78000 √ van Verkope √ 31 Krediteure KJ 71500 √ 31 Saldo √ o/d 82300 √√ √ 191500 191500 2010 1 Saldo a/b 82300 √ Nov. (14) KREDITEUREKONTROLE 2010 31 Bank KBJ 14400 √ 201 1 Saldo a/b 51400 Okt. √ 0 Okt. 31 Saldo o/b 136500 31 Totale KJ 99500 √ √√ Aankope √ 150900 150900 Nov. 1 Saldo a/b 136500 √ 2010 31 Bank KBJ 14400 √ 201 1 Saldo a/b 51400 Okt. √ 0 Okt. (7) VERKOPE 201 1 Totaal a/b 31000 0 Okt. 31 Bank √ KOJ 39000 √ 31 Debiteure DJ 97500 √√ √
10 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) 167500 201 1 Totaal a/b 31000 0 Okt.
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 11 (5) [26]
12 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) VRAAG 7 Maak gebruik van die gegewe Proefbalans van Goue Arende Handelaars om die volgende op te stel: (a) Die Inkomstestaat van Goue Arende Handelaars vir die jaar geëindig 30 November 2010 (17) (b) Die Balansstaat van Goue Arende Handelaars op 30 November 2010 (18) GOUE ARENDE HANDELAARS PROEFBALANS SOOS OP 30 NOVEMBER 2010 BALANSSTAATREKENINGE FOLIO DEBIET KREDIET AFDELING Kapitaal B1 106 000 Onttrekkings B2 10 802 Grond en Geboue B3 85 000 Voertuie B4 21 861 Toerusting B5 18 794 Handelsvoorraad B6 3 431 Debiteurekontrole B7 8 520 Bank B8 200 Wisselgeld B9 60 Krediteurekontrole B10 6 475 NOMINALEREKENINGE AFDELING Verkope N1 104 944 Koste van Verkope N2 52 472 Huurinkomste N3 7 106 Telefoon N4 2 223 Skryfbehoeftes N5 813 Salarisse N6 12 155 Brandstof N7 4 059 Advertensies N8 613 Water en elektrisiteit N9 1 542 Skoonmaakmateriaal N10 1 980 224 525 224 525
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 13
14 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) INKOMSTESTAAT VAN GOUE ARENDE HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 NOVEMBER 2010 R Verkope 104944 √ Min Koste van Verkope (52472) √ Bruto Wins 52472 √√ Ander inkomste 7106 √ Huurinkomste 7106 Bruto Inkomste 59578 √√ Bedryfsuitgawes 23385 √√ Telefoon 2223 √ Skryfbehoeftes 813 √ Skoonmaakmateriaal 1980 √ Salarisse 12155 √ Brandstof 4059 √ Advertensies 613 √ Water en elektrisiteit 1542 √ Bedryfswins vir die jaar 36193 √ NETTO WINS VIR DIE JAAR 36193 Verkope 104944 √ Min Koste van Verkope (52472) √ (17)
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 15 BALANSSTAAT VAN GOUE ARENDE HANDELAARS SOOS OP 30 NOVEMBER 2010 Notas R BATES NIE-BEDRYFSBATES Vaste Bates 1 106861 √ BEDRYFSBATES 31005 √ Inventarisse 2 18794 ½ Handels- en ander Ontvangste/Debiteure 3 3431 ½ Kontant en kontantekwivalente 4 8780 √ TOTALE BATES 137866 ½ EKWITEIT EN LASTE NIE-BEDRYFSLASTE Eienaarsbelang 5 131391 √ BEDRYFSLASTE Handels- en ander Krediteure 6 6475 √ TOTALE EKWITEIT EN LASTE 137866 ½ (7)
16 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) NOTAS BY DIE FINANSIËLE STATE SOOS OP 30 NOVEMBER 2010 1 VASTE BATES R106861 Grond en Geboue 85000 √ Toerusting 21861 √ 2 INVENTARISSE R18794 Handelsvoorraad 18794 √ 3 HANDELS- EN ANDER DEBITEURE R3431 Debiteure 3431 √ 4 KONTANT EN ANDER EKWIVALENTE R8780 Bank 8520 √ Kleinkas 60 √ Wisselgeld 200 √ 5 EIENAARSBELANG R131391 Saldo aan die begin 106000 √ Plus Netto wins vir die jaar 35193 √ Min Onttrekkings (10802) √ 6 HANDELS- EN ANDER KREDITEURE R6475 Krediteure 6475 √ (11) [35] TOTAAL AFDELING D: 61 GROOTTOTAAL: 100

Study this subject

More from Grade 9 Economic and Management Sciences

View all