Skip to content

Economic and Management Sciences Grade 9 November EC 2010 QP

Question paperEconomic and Management SciencesGrade 9201015 pages

Grade 9 Economic and Management Sciences question paper from the November EC 2010, 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2010 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE NAAM VAN LEERDER: ……………………………………………………………….. PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye.
2 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER AFDELINGS. 2. AL DIE VRAE moet beantwoord word. 3. Lees die instruksies vir elke vraag sorgvuldig en beantwoord slegs wat verwag word. 4. VRAE MOET OP HIERDIE VRAESTEL BEANTWOORD WORD. Gebruik die punte indeling om die lengte van die antwoorde te bepaal. 5. Skryf netjies en duidelik. PUNTE INDELING AFDELING PUNTE A 15 B 17 C 7 D 61 TOTAAL 100
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 3 AFDELING A VRAAG 1 Lees die vrae sorgvuldig deur en kies dan die korrekte antwoord deur dit te omring. 1.1 Watter van die volgende inskrywings sal nie die eienaarsbelang affekteer nie? A Koop skryfbehoeftes op krediet. B Betaal die eienaar se telefoonrekening met ʼn besigheidstjek. C Ontvang maandelikse huur van ʼn huurder. D Koop ʼn voertuig en betaal per tjek. 1.2 Wanneer die prys van die aanvraag gelyk is aan die van die aanbod word dit ... genoem. A minimumprys B ewewigsprys C afslagprys D redelike prys 1.3 Die wet wat riglyne voorskryf vir die minimum ure wat ʼn werker moet werk is die Wet op ... A Ontwikkeling van Vaardighede. B Gelyke Indiensneming. C Arbeidsverhoudinge. D Basiese Diensvoorwaardes. 1.4 … is wanneer die land meer goedere en dienste produseer. A Ekonomiese ontwikkeling B Ekonomiese groei C Ekonomiese welvaart D Ekonomiese volhoubaarheid 1.5 Die totale waarde van al die finale goedere en dienste wat binne die landsgrense in een jaar geproduseer word. A Bruto wins B Bruto Inkomste C Bruto Binnelandse Produk D Bruto Nasionale Produk (5 x 1) [5]
4 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) VRAAG 2 Vul die ontbrekende woorde in die spasies wat voorsien word, in. 2.1 Die doel van bemarking is om die … meer oor die besigheid te vertel. 2.2 Die … toon die vloei van geld, goedere en dienste in ʼn ekonomie aan. 2.3 Een van die uitdagings van die HOP is om die … van die verlede tussen arm en ryk mense, reg te stel. 2.4 Een van die voordele van ʼn … is dat jy dit elektronies kan gebruik sonder om groot bedrae geld saam met jou te dra of geld te spandeer wat jy nie regtig het nie. 2.5 Hoe hoër die prys van die produk, hoe laer is die … . (5 x 1) [5] VRAAG 3 (LO1 AS1, L02 AS1; LO3 AS1) KIES die term in KOLOM B wat pas by die beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs die gekose term (A – E) langs die vraagnommer wat verskaf word neer, byvoorbeeld. 3.1 Z. KOLOM A KOLOM B 3.1 Die invoer en uitvoer van goedere en dienste van A Openbarebetrekkinge een land na ʼn ander 3.2 Die verskil tussen verkope en koste van verkope. B Nasionale Begroting 3.3 Om ʼn positiewe beeld van die besigheid te skep. C Laste 3.4 ʼn Staat van geprojekteerde inkomste en uitgawes D Bruto Wins vir ʼn spesifieke tydperk, bv. ʼn jaar. 3.5 Alles wat ʼn besigheid skuld. E Internasionale Handel F Belasting (5 x 1) 5 ANTWOORDE 3.1 3.4 3.2 3.5 3.3 TOTAAL AFDELING A: 15
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 5 AFDELING B VRAAG 4 4.1 Onderskei tussen die volgende begrippe. (a) Reële en monetêre vloei in die ekonomiese kringloop diagram. (2 x 2) (4) …………………………………………………………………………………………… …………………………………………………………………………………………… …………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………….... (b) Vaste en bedryfsbates en gee EEN voorbeeld van elk. (5) …………………………………………………………………………………………… …………………………………………………………………………………………… …………………………………………………………………………………………… …………………………………………………………………………………………… 4.2 Verduidelik die volgende begrippe: (4 x 2) (8) (a) Wisselkoers: ………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………... (b) Produktiwiteit: ………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………… (c) Inflasie: ………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………… (d) Brondokument: ………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………...………………………………
6 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) 4.3 Besluit of die volgende mark aktiwiteite ʼn daling of styging in hoeveelheid wat verskaf word of hoeveelheid wat aangebied word, aantoon. Verskaf redes vir jou antwoord. (a) Mark : Verkoop van sjokoladestafies Markaktiwiteit: Die prys van suiker daal. ……………………………………………………………………………………… ……………………………………………………………………………………… (b) Mark: Verkoop van brood Markaktiwiteit: Die prys van brood daal. ……………………………………………………………………………………… ……………………………………………………………………………………… (c) Mark: Verkoop van skaapvleis Markaktiwiteit: Die prys van beesvleis daal. …………………………………………………………………………………….. ……………………………………………………………………………………… (3 x 2) (6) 4.4 PRODUK BESIGHEID HUISHOUDING REGERING FAKTOR
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 7 Bestudeer die onderstaande aktiwiteite en plaas dit in die vloeidiagram. Plaas slegs die letter van die aktiwiteit in die vloeidiagram. A. Jo koop ʼn CD, pizza en lekkergoed. B. Anna betaal kaartjies vir ʼn “rock” konsert C. Sasha verf huise vir ʼn vakansie werk D. Spar supermarkte betaal hul werkers E. ʼn Verdedigingsmag werker ontvang R60 000 per jaar vir haar werk as vertaler. F. ʼn Polisiebeampte doen aansoek vir ʼn werk in die polisiemag. (6 x 1) (6) 4.5 Die onderstaande grafiek toon die vraag- en aanbod kurwe van Bafana Bafana T-hemde aan. Bestudeer die grafiek en beantwoord dan die vrae wat volg. VRAAG- EN AANBOD GRAFIEK 350 x x 340 x 330 x PRYS 320 x x 310 x x 0 100 200 300 400 500 HOEVEELHEID (a) Watter hoeveelheid T-hemde sal aangebied word as die prys R340 is? …………………………………………………………………………………………… (1) (b) Watter hoeveelheid T-hemde sal aangevra word as die prys R350 is? …………………………………………………………………………….…………….. (1) (c) Wat sal gebeur met die vraagkurwe as daar vervalste T-hemde teen goedkoper pryse verkoop word? .………………………………………………………………………………………….. (2) (d) Wat sal met die aanbod kurwe gebeur as daar ʼn wet uitgebring word dat al die inwoners van Suid Afrika die werklike Bafana Bafana T-hemde moet koop? (2) TOTAAL AFDELING B: 17
8 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) AFDELING C VRAAG 5 Lees die onderstaande gevallestudie en beantwoord dan die vrae wat volg. A.B. Jacobs het ʼn besigheid, AJ Skoene in Woodstock, Kaapstad, begin. Hy het sy onderneming begin deur sy ouers te vra om hom die kapitaal voor te skiet. Hy vervaardig skoene vir verskeie bekende handelsname, sekuriteitsfirmas en skole. Hy bedryf sy besigheid professioneel vanuit ʼn klein fabriek met 10 werkers. Hulle is in staat om 30 pare skoene elke 3 uur te vervaardig. Al AJ Skoene se werkers was voorheen werkloos. Hulle is baie gelukkig in hul huidige werk en Jacobs behandel hulle met respek en betaal hulle goed. Hy het ook begin om jong skoolverlaters wat belangstel in skoenvervaardiging ingeneem en is besig om hulle op te lei. Jacobs het ook sy winste gespaar. Alhoewel hy moet kompeteer met goedkoper invoere doen sy besigheid baie goed en het hy begin dink om sy besigheid uit te brei. Hy is tans besig om beleggers te soek wat in sy besigheid sal belê. 5.1 Sal AJ Skoene oorsese beleggers trek? Verduidelik jou antwoord. ………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………… ………………………………………………………………………………………… (3) 5.2 Watter ondernemingsvorm is AJ Skoene? ………………………………………………………………………………….…… (1) 5.3 Noem TWEE voordele van die ondernemingsvorm in VRAAG 5.2 genoem.. …………………………………………………………………………………………… …………………………………………………………………………………………… (2) 5.4 Verduidelik hoe beleggings bydra tot ekonomiese groei en vooruitgang. …………………………………………………………………………………………… (1) TOTAAL AFDELING C: 7
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 9 AFDELING D VRAAG 6 6.1 INLIGTING (A) Die winsopslag is soos volg: 1. Kontantverkope 25% 2. Kredietverkope 40% (B) Die totale van die joernale vir Oktober is soos volg saamgevat: KONTANTONTVANGSTEJOERNAAL KOJ Bank Verkope Koste van Debiteure- Diverse verkope kontrole rekeninge R71 400 R39 000 R? R20 200 R12 200 KONTANTBETALINGSJOERNAAL KBJ Bank Lone Handels- Krediteure- Diverse voorraad kontrole rekeninge R101 400 R28 200 R51 000 R14 400 R7 800 KREDITEUREJOERNAAL KJ Krediteure Handels- Skryfbehoeftes Diverse voorraad Rekeninge R99 500 R71 500 R20 000 R8 000 DEBITEUREJOERNAAL DJ Verkope Koste van Verkope R? R78 000 INSTRUKSIE: 1. Maak gebruik van die bostaande inligting en boek vanaf die joernale na die volgende rekeninge in die Algemene Grootboek: (a) Handelsvoorraad (14) (b) Krediteurekontrole (7) (c) Verkope (5)
10 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) ALGEMENE GROOTBOEK VAN BOKSER HANDELAARS BALANSSTAATREKENINGE AFDELING HANDELSVOORRAAD 2010 1 Saldo a/ 69 000 Okt. b (14) KREDITEUREKONTROLE 201 1 Saldo a/b 51400 0 Okt. (7) VERKOPE 1 Totaal a/b 31000 (5) [26]
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 11 VRAAG 7 Maak gebruik van die gegewe Proefbalans van Goue Arende Handelaars om die volgende op te stel: (a) Die Inkomstestaat van Goue Arende Handelaars vir die jaar geëindig 30 November 2010 (17) (b) Die Balansstaat van Goue Arende Handelaars op 30 November 2010 (18) GOUE ARENDE HANDELAARS PROEFBALANS SOOS OP 30 NOVEMBER 2010 BALANSSTAATREKENINGE FOLIO DEBIET KREDIE AFDELING T Kapitaal B1 106 000 Onttrekkings B2 10 802 Grond en Geboue B3 85 000 Voertuie B4 21 861 Toerusting B5 18 794 Handelsvoorraad B6 3 431 Debiteurekontrole B7 8 520 Bank B8 200 Wisselgeld B9 60 Krediteurekontrole B10 6 475 NOMINALEREKENINGE AFDELING Verkope N1 104 944 Koste van Verkope N2 52 472 Huurinkomste N3 7 106 Telefoon N4 2 223 Skryfbehoeftes N5 813 Salarisse N6 12 155 Brandstof N7 4 059 Advertensies N8 613 Water en elektrisiteit N9 1 542 Skoonmaakmateriaal N10 1 980 224 525 224 525
12 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010)
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 13 INKOMSTESTAAT VAN GOUE ARENDE HANDELAARS VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 NOVEMBER 2010 R
14 EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE (NOVEMBER 2010) BALANSSTAAT VAN GOUE ARENDE HANDELAARS SOOS OP 30 NOVEMBER 2010 Notas R BATES NIE-BEDRYFSBATES BEDRYFSBATES TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE TOTALE EKWITEIT EN LASTE
(NOVEMBER 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURWETENSKAPPE 15 NOTAS BY DIE FINANSIËLE STATE SOOS OP 30 NOVEMBER 2010 [35] TOTAAL AFDELING D: 61 GROOTTOTAAL: 100

Study this subject

More from Grade 9 Economic and Management Sciences

View all