Province of the
EASTERN CAPE
EDUCATION
SENIOR PHASE
GRAAD 9
JUNIE 2010
EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE
PUNTE: 100
TYD: 1 uur
NAAM VAN LEERDER: ............................................................................................................
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2010 papers 



%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a/v1-02fa2472dc19adc40094/card.webp)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9/v1-0081227b4fde8ec602ed/card.webp)
View all
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b/v1-e603f1c1c3be94bc4f15/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3/v1-bfa752d1e49f22fd0f99/card.webp)
Economic and Management Sciences Grade 9 June Common 2010 QP
Grade 9 Economic and Management Sciences question paper from the June Common 2010 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Economic And Management Sciences · Grade 9 · June Common · 2010 · Afrikaans. Question paper, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Economic and Management Sciences
- Grade
- Grade 9
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Question paper
- Year
- 2010
- Exam period
- June Common
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 429.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
June Common 2010
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (JUNIE 2010)
INSTRUKSIES
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES VRAE. ALLE vrae moet beantwoord word.
2. Lees die instruksies vir elke vraag sorgvuldig en beantwoord slegs wat
verwag word.
3. Vrae moet op hierdie vraestel beantwoord word.
4. Gebruik die punte indeling om die lengte van die antwoorde te bepaal.
(JUNIE 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 3
VRAAG 1 (LO2: AS2 AND LO4: AS3)
1.1 VEELVOUDIGEKEUSE-VRAE
Lees die vrae wat volg sorgvuldig deur en omring die korrekte antwoord. Drie
antwoorde word vir elke vraag voorsien.
1.1.1 MTN (Bpk) edms. is ʼn voorbeeld van ʼn. . .
A beslote korporasie.
B private maatskappy.
C publieke maatskappy.
1.1.2 ʼn Besigheid met ʼn minimum van een en ʼn maksimum van tien lede is
ʼn...
A beslote korporasie.
B maatskappy.
C alleeneienaar.
1.1.3 Ewewigsprys is die punt waar . . .
A aanbod groter as aanvraag is.
B aanvraag gelyk is aan aanbod.
C aanvraag groter is as aanbod.
1.1.4 … is die vermoë van ʼn land om die lewenstandaard van sy inwoners
te verbeter.
A Ekonomiese groei
B Ekonomiese ontwikkeling
C Ekonomiese volhoubaarheid
1.1.5 ʼn Begroting is . . .
A ʼn skatting van die staat se verwagte inkomste en uitgawe vir die
komende jaar.
B ʼn skatting van die wins en verlies vir die jaar.
C ʼn skatting van die monetêre beweging.
(5 x
1) (5)
4 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (JUNIE 2010)
1.2 Kies die term in KOLOM B wat pas by die beskrywing in KOLOM A. Skryf slegs
die gekose term (A – E) langs die vraagnommer wat verskaf word, neer.
KOLOM A KOLOM B
1.2.1 Die fisiese en verstandelike pogings wat A Nasionale Begroting
gebruik word om goedere en dienste te
lewer
1.2.2 Die drie jaar begrotingsperiode wat B COSATU
bestaan uit die huidige jaar en die
voorspelling vir die volgende twee jaar
1.2.3 Die regering se finansiële plan vir die drie C Globalisering
jaar plan
1.2.4 Die grootste vakbond in Suid-Afrika D NAPTOSA
1.2.5 ʼn Neiging tot vrye handel tussen alle E MTUR
lande
in die wêreld
F Arbeid
G Ekonomiese
Ontwikkeling
ANTWOORDE
1.2.1 ……………………………………………………………….
1.2.2 …………………………………………………………….….
1.2.3 ……………………………………….………………………
1.2.4 ……………………………………………………………….
1.2.5 ……………………………………………………………..... (5
x1) (5)
[10]
(JUNIE 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 5
VRAAG 2 (LO1 AS1)
(a) Bestudeer die vloeidiagram(ekonomiese kringloop) hieronder en
beantwoord dan die vrae wat volg.
VLOEIDIAGRAM/EKONOMIESE KRINGLOOP
A
D
Besigheid Regering Huishoudings
(2) (1) (3)
C C
Goedere en dienste
B
a. Voltooi die diagram deur die woorde wat weggelaat is, A – D, in te vul.
.………………………………………………..……………………………………
…..
……………………….…………………………..…………………………………
…..
.………………………………………………..……………………………………
…..
……………………….…………………………..…………………………………
…..
(4)
6 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (JUNIE 2010)
b. Beskryf kortliks die vloei van geld deur te verwys na die nommers 1, 2 en
3.
………………………………………………………………………………………
….
………………………………………………………………………………………
….
………………………………………………………………………………………
…
.………………………………………………..……………………………………
…..
……………………….…………………………..…………………………………
…..
………………………………………………………………………………………
…
.………………………………………………..……………………………………
…..
……………………….…………………………..…………………………………
…..
………………………………………………………………………………………
…
.………………………………………………..……………………………………
…..
……………………….…………………………..…………………………………
…..
………………………………………………………………………………………
…
.………………………………………………..……………………………………
…..
(9)
c. Differensieer tussen invoer en uitvoer.
………………………………………………………………………………………
….
……………………………………………………………………………………… (4)
(JUNIE 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 7
….
………………………………………………………………………………………
….
[17]
8 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (JUNIE 2010)
VRAAG 3 (LO1 AS1; LO4 AS1)
Lees die gevallestudie hieronder en beantwoord die vrae wat volg.
Nomzamo het ʼn suurlemoenboom, vol suurlemoene by die huis. Dit was baie
warm gedurende die somer en sy het besluit om verfrissende, yskoue limonade te
maak. Sy het dit aan mense in haar besige straat verkoop. Die besigheid het so
gegroei dat sy besluit het om ʼn masjien te koop en om ʼn assistent aan te stel om
te help met die produksie proses. Sy kon nie haar finansiële rekords ordentlik doen
nie en moet nog opleiding in boekhou ontvang.
Toe die winter aanbreek, het sy opgelet dat daar minder mense yskoue limonade
wou hê, en sy het toe met die idée gekom om warm sop te verkoop.
3.1 Is Nomzamo ʼn entrepreneur? Verduidelik jou antwoord.
………………………………………………………………………………………….
.
………………………………………………………………………………………….
. (2)
3.2 Identifiseer die VIER produksiefaktore in die gevallestudie. Gee voorbeelde
van elk asook die vergoeding daaraan verbonde.
PRODUKSIEFAKTORE VOORBEELDE VERGOEDING
(4) (2) (4)
= (10)
3.3 Wat is die uitsette van Nomzamo se besigheid?
………………………………………………………………………………………….
. (1)
3.4 Watter vorm van eienaarskap is Nomzamo se besigheid?
………………………………………………………………………………………….
. (1)
3.5 Noem en verduidelik TWEE voordele van die vorm van eienaarskap hierbo
genoem.
………………………………………………………………………………………….
.
(2)
(JUNIE 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 9
………………………………………………………………………………………….
.
3.6 Wat sal met haar besigheid gebeur as sy sterwe?
........................................................................................................................ (1)
3.7 Doen ʼn “SWOT”-ontleding van Nomzamo se besigheid gegrond op die
gevallestudie. En verduidelik waarom die SWOT analise staan.
……………….
…………………………………………………………………………………………
…
…………………………………………………………………………………………
………………….
…………………………………………………………………………………………
…
…………………………………………………………………………………………
….……………….
………………………………………………………………………………………….
.
…………………………………………………………………………………………
…………………
…………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………… (8)
[25]
VRAAG 4 (LO1 AS1)
Die tabel hieronder verteenwoordig die aanbod en aanvraag skedules vir Bafana
Bafana T-hemde wat deur Woolworths verkoop word vir die 2010 Fifa
Wêreldbeker.
Prys van T-Hemde Hoeveelheid aangevra Hoeveelheid aangebied
R310 500 100
R320 400 200
R330 300 300
R340 200 400
R350 100 500
4.1 Teken die aanvraag en aanbod kurwes/kromme van die Bafana Bafana T-
hemde deur die inligting hierbo te gebruik. Voorsien alle byskrifte. (10)
10 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (JUNIE 2010)
4.2 Wat let jy op aangaande die hoeveelheid aangevra as die prys styg?
………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………. (1)
4.3 Wat let jy op aangaande die hoeveelheid aangebied as die prys daal?
………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………. (1)
4.4 Noem TWEE faktore wat aanvraag beïnvloed.
………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………. (2)
4.5 Definieer die Wet van Aanbod.
………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………… (1)
4.6 Identifiseer die markewewigsprys vanaf die grafiek.
……………………………………………………………………………………… (1)
4.7 Bereken die totale verkope by die ewewigspunt.
………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………
……………………………………………………………………………………… (2)
[18]
(JUNIE 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 11
VRAAG 5 (LO2, AS1)
R1,2 MILJARD VIR LANDELIKE WATER EN SANITASIE
Landelike ontwikkeling was nie vergete tydens die Minister van Finansies se
Nasionale Begrotingsrede gister.
“Bo en behalwe die fondse wat aan die Departement van Landelike Ontwikkeling
en Grondsake toegeken is vir die Omvattende Landelike Ontwikkelingstrategie,
het ons ʼn nuwe toelaag in werking gestel vir die ondersteuning van die water en
sanitasie infrastruktuur as deel van die landelike behuisingprogram. Voorsiening
is gemaak vir ʼn aanvanklike R1,2 miljard oor ʼn tydperk van drie jaar.”
In die Afdeling Inkomste Regulasies, wat in die staatskoerant in Januarie verskyn
het, het armoedige, sukkelende plaasboere hulp ontvang in voorwaardelike
toekennings.
In die Oos-Kaap was ʼn voorwaardelike toekenning van R20 miljoen gemaak aan
“Llima/Letsema Project Grants” – gemik om plaasgemeenskappe te help om
landbouproduksie te verhoog.
ʼn Addisionele R8,7 miljoen is aan die provinsie toegeken as deel van die
grondsorg armoede verligtingsprogram.”
[Uittreksel van Begroting 2010, Daily Dispatch, Donderdag, 18 Februarie 2010]
5.1 Wie is die nuwe Minister van Finansies?
………………………………………… (1)
5.2 Waar kry die regering die fondse wat toegeken is aan die ontwikkeling van
landelike water en sanitasie?
………………………………………………………………………………………… (1)
5.3 Volgens die uittreksel, hoe gaan landelike inwoners baat by die toekennings?
Gee TWEE antwoorde.
…………………………………………………………………………………………
…………………………………………………………………………………………
…………………………………………………………………………………………
………………………………………………………………………………………… (2)
12 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (JUNIE 2010)
5.4 Lys TWEE departemente, wat jy sterk voel, waaraan geld/fondse vanuit die
Nasionale Begroting bestee moet word. Verduidelik redes vir jou antwoord.
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
…………………………………………………………………………………………. (4)
[8]
VRAAG 6 (LO4, AS1, AS2, AS3)
6.1 Waarom is dit vir ʼn besigheid nodig om ʼn besigheidsplan op te trek?
…………………………………………………………………………………………
…
…………………………………………………………………………………………
…
…………………………………………………………………………………………
… (1)
6.2 CHAOS NEEM TOE – MUNISIPALE STAKING GAAN VOORT
Die versperring van paaie, strooi van vullis in strate, intimidasie van werkers
en oues van dae wat besig was met ʼn vergadering by die ouditorium in
Newton Park wat die gebou moes ontruim, terwyl die munisipale staking in
Nelson Mandela Baai sy tweede dag beleef.
Die staking het gister voortgegaan ongeag die nuwe 13% loonverhoging
aanbod deur die SA Plaaslike Regerings Assosiasie (Sapra) in antwoord op
die aanvraag deur die unie van 15%.
Mike Schussler, ʼn ekonoom, het geskat dat die staking Suid Afrika in die
omgewing van R15 miljoen kos. “Ek kan nie die skade aan besighede en
sakeondernemings bepaal nie, maar die koste is om en by R15 miljoen per
dag aan werkers se lone.”, het hy gesê.
Hoe langer die staking voortduur, hoe meer is die koste.
[The Herald, 29 Julie 2009]
(JUNIE 2010) EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE 13
(a) Waaroor het die staking gegaan?
……………………………………………………………………………………
… (1)
(b) Verduidelik die uitwerking van die munisipale staking op:
(1) Besighede
……………………………………………………………………………
…
……………………………………………………………………………
…
(2) Die Suid-Afrikaanse ekonomie
……………………………………………………………………………
…
……………………………………………………………………………
…
(2 x
2) (4)
6.3 Tom vra jou om hom by te staan om ʼn geprojekteerde inkomstestaat voor te
berei vir sy besigheid. Hy beplan om kantoor lessenaars te verkoop. Die
koste van een lessenaar is R750 en hy beplan om ʼn wins van 50% per
lessenaar te maak. Hy het geskat dat hy teen die einde van die maand
omtrent 50 lessenaars sal verkoop. Hy voorsien jou met die volgende
bykomende inligting:
Lone aan werkers R3 700
Telefoon R800
Water en elektrisiteit R1 200
Vervoer R1 500
Advertering R700
……………………………………………………………………………………..…
………………………………………………………………………………….…….
………………………………………………………………………………………..
……………………………………………………………………………………..…
………………………………………………………………………………………..
………………………………………………………………………………………..
……………………………………………………………………………………….. (10)
14 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE (JUNIE 2010)
………………………………………………………………………………………..
………………………………………………………………………………………..
……………………………………………………………………………………..…
………………………………………………………………………………………..
………………………………………………………………………………………..
………………………………………………………………………………………..
………………………………………………………………………………………..
……………………………………………………………………………………..…
………………………………………………………………………………………..
………………………………………………………………………………………..
6.4 Jou vriend vra jou om hom raad te gee oor die beste vorm van eienaarskap
tussen ʼn vennootskap en beslote korporasie. Om hom te kan help, moet jy
eers die volgende verduidelik:
VENNOOTSKAP BESLOTE KORPORASIE
Samestelling
Wins deling
Laste
(6)
[22]
TOTAAL: 100
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Economic and Management Sciences Grade 9 2010 Memo (Eng)

Memorandum
Economic and Management Sciences Grade 9 2010 Memo (Afr)

Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 GEC Test 2023 QP

Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 GEC Test 2023 QP
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--1ab9cb10-09af-4ac3-94e1-95d921cd749a/v1-02fa2472dc19adc40094/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2022 QP (Afr)
%20November%202022%20Question%20Paper_hlayiso.com_--36183e40-2e68-4bc4-8e9a-83832a2906d9/v1-0081227b4fde8ec602ed/card.webp)
Question paper
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2022 QP (Afr)
More from Grade 9 Economic and Management Sciences

CAPS document
CAPS SP EMS AFRIKAANS GR 7 9
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--545237e6-921d-4e91-b783-783eeaf85498/v1-254687f96e00ff9f0e91/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2024 Addendum
%20June%202024%20Answer%20Book_hlayiso.com_--bd6f430b-d83f-42d4-8b3c-476285e0ae3c/v1-27726dc77668f759ab75/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2024 Addendum
%20June%202024%20Possible%20Answers_hlayiso.com_--4048de52-b45d-4ecb-a384-8c550d2ba67b/v1-e603f1c1c3be94bc4f15/card.webp)
Memorandum
Economic and Management Sciences Grade 9 P2 2024 Memo (Afr)
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--ca2bc068-8d4a-4040-bd9a-ed9f9d7a6ab1/v1-5c3b4072320b047b5589/card.webp)
Addendum
Economic and Management Sciences Grade 9 P1 2023 Addendum
%20June%202023%20Answerbook_hlayiso.com_--926700e8-2cc7-4e0b-8c35-4d001e8da6a3/v1-bfa752d1e49f22fd0f99/card.webp)
Addendum