Skip to content

Life Orientation Grade 9 November EC 2010 Memo

MemorandumLife OrientationGrade 920107 pages

Grade 9 Life Orientation memorandum from the November EC 2010, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Province of the EASTERN CAPE EDUCATION SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2010 LEWENSORIENTERING MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan of 6 bladsye.
2 LEWENSORIENTERING (NOVEMBER 2010) AFDELING A VRAAG 1 1.1 C 1.2 C 1.3 B 1.4 C 1.5 C (5 x 1) (5) [5] VRAAG 2 2.1 Onwaar 2.2 Onwaar 2.3 Waar 2.4 Onwaar 2.5 Waar (5 x 1) (5) [5] VRAAG 3 3.1 Lening 3.2 Internskap 3.3 Beurs 3.4 Studiebeurs 3.5 Rente (5 x 1) (5) [5]
(SEPTEMBER 2010) LEWENSORIENTERING 3 VRAAG 4 4.1 E 4.2 C 4.3 D 4.4 A 4.5 B (5 x 1) (5) [5] TOTAAL AFDELING A: 20 AFDELING B VRAAG 5 5.1 Dagga, sigarette, heroien. (Enige 2) (2) 5.2 Hart, longe en enige ander relevante antwoord. (2) 5.3 Moeg, sweterig, en maagkrampe. (3) 5.4 R50 x 6 ‘joints’ x 7 dae = R300 x 7 = R2 100 (4) 5.5 SANCA, hospitaal, kliniek (Enige 2) (2) 5.6 nyoapa (1) 5.7 Dit lei tot diefstal, inbrake om geld te kry vir dwelmaankope. Tydens bedwelming raak hulle betrokke by verkragting, aanranding, ens. (2) [16]
4 LEWENSORIENTERING (NOVEMBER 2010) VRAAG 6 6.1 ʼn Salarisverhoging van 8,6% en ‘n huistoelaag van R1 000. (2) 6.2 SADOU, Nehawu, Denosa, PSA, SAOU, Naptosa. (Enige 2) (2) 6.3 Reg tot opvoeding, toegang tot gesondheidsdienste ens. (Enige 2) (2) 6.4 Polisie − Handhaaf wet en orde. Verpleegsters − Versorg siek en beseerde pasiente andersins mag sterf soos wat wel gebeur het tydens die staking. Tronkbewaarders − Bewaak prisoniers waarvan sommige gevaarlik is Weermag − Verantwoordelik is vir die veiligheid van die land. (1 Punt vir keuse en 1 punt vir rede) (Enige 2 x 2) (4) 6.5 Enige relevante antwoord op voorwaarde dat die leerder ‘n goeie rede gee. (2) 6.6 Mnr. Richard Baloyi (2) [14] VRAAG 7 7.1 Enige toepaslike antwoord − opskrif. (2) 7.2 Enige toepaslike antwoord of die leerder se gevoelens oor die scenario. (2) 7.3 Enige relevante negatiewe gevolge. (2) 7.4 Die reg tot privaatheid, en die reg tot ‘n skoon omgewing. (2) 7.5 Om wet en orde te probeer handhaaf.. Om inligting rakend ontwikkeling in die area te versprei. (2) 7.6 Enige toepaslike antwoord om harmonie en versoening te bewerkstellig en hy/sy moet gebruik maak van demokratiese beginsels om die probleem op te los. (2) [12]
(SEPTEMBER 2010) LEWENSORIENTERING 5 VRAAG 8 8.1 8.1.1 Lugbesoedeling word veroorsaak deur rook. (1) 8.1.2 Deur besoedeling, stukkende rioolwerke en fabrieksafval. (1) 8.1.3 Landbesoedeling word veroorsaak deur rommelstrooiing. (1) 8.2 Vliee, muskiete, rotte, varke, honde ens. (2) [5] VRAAG 9 9.1 Om uit te hang met vriende en om partytjies by te woon. (1) 9.2 Sy het haar gewaarsku van die moontlike gevare. (1) 9.3 Dit kan hulle emosioneel/verstandelik aftakel sodat hulle nie hul volle potensiaal kan bereik nie. (2) 9.4 Daar was dwelms bygevoeg om haar te bedwelm. (2) 9.5 Verkragting deur meer as een persoon/bendelid. (2) 9.6 Sifilis, Gonorree, herpes, Vigs, ens. (2) 9.7 Antibiotika, anti-retrovirale middels en ander behandeling. (2) 9.8 Deelneem aan sport, videos kyk, piekniek hou, studeer, kerk aktiviteite ens. (1) [13] TOTAAL AFDELING B: 60
6 LEWENSORIENTERING (NOVEMBER 2010) AFDELING C VRAAG 10 10.1 A 10.2 C 10.3 D 10.4 A 10.5 B (5 x 1) (5) [5] VRAAG 11 11.1 Suid-Afrika 11.2 Aan die begin 11.3 Soccer City 11.4 Siphiwe Tshabalala 11.5 Spanje (5 x 1) (5) [5] VRAAG 12 12.1 Proteiene, vitamine en minerale. (Enige 2) (2) 12.2 Meer as 1,5 sekondes (1) 12.3 Sand, water, sakke en hekkies (2) 12.4 Hart en longe (2) 12.5 Hy loop 40 m met gestrekte arms. (1) 12.6  Om jou spiere te verslap en laat ontspan.  Liggaamstemperatuur te reguleer. (2) [10] TOTAAL AFDELING C: 20
(SEPTEMBER 2010) LEWENSORIENTERING 7 GROOTTOTAAL: 100

Study this subject

More from Grade 9 Life Orientation

View all