Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2013
LEWENSORIËNTERING
MEMORANDUM
PUNTE: 100
Hierdie memorandum bestaan uit 6 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Memo
Grade 9 Life Orientation memorandum from the November EC 2013, 6 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Life Orientation · Grade 9 · November EC · 2013. Memorandum, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Orientation
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 255.5 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 6
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2013)
AFDELING A
VRAAG 1
1.1 D (1)
1.2 B (1)
1.3 D (1)
1.4 D (1)
1.5 C (1)
[5]
VRAAG 2
2.1 Waar (1)
2.2 Waar (1)
2.3 Onwaar (1)
2.4 Waar (1)
2.5 Onwaar (1)
[5]
VRAAG 3
3.1 C (1)
3.2 E (1)
3.3 A (1)
3.4 B (1)
3.5 D (1)
[5]
VRAAG 4
4.1 geloof (1)
4.2 omgaan (1)
4.3 ignoreer (1)
4.4 lugleegte (vakuum) (1)
4.5 kopskuif (1)
4.6 geskiedenis (1)
4.7 nasie (1)
4.8 diversiteit (1)
4.9 beter (1)
4.10 verskille (1)
[10]
TOTAAL AFDELING A: 25
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) LEWENSORIËNTERING 3
AFDELING B
VRAAG 5
5.1 Longe
Brein
Niere
Ruggraat (Enige 2 x 1) (2)
5.2 Dit is ʼn entstof om TB te voorkom en word algemeen gebruik om te
verhoed dat ernstige vorme van TB by kinders voorkom. (1)
5.3 Deur die gebruik van twee anti-teringmiddels bekend as Isoniasied en
Rifampisien ./
Deur ʼn dokter te raadpleeg/ʼn Plaaslike kliniek/gesondheidsfasiliteit
Besoek. (2)
5.4 Borspyne, /Oormatige sweet, /Hoes /Wanneer jy bloed hoes, /
Gewigsverlies/Verlies aan eetlus. (Enige 2 x 1) (2)
5.5 5.5.1 MDR-TB beteken veelvuldige-middelweerstandige tuberkulose. (1)
5.5.2 Dit is tering wat bestand is teen selfs die beste anti-teringmiddels
(Isoniasied en Rifampisien). (2)
[10]
VRAAG 6
6.1 Hulle het dit vertoon deur geweld/deur mekaar te slaan/aanranding van
hul metgeselle. (2)
6.2 Hulle het maklik kwaad geword.
Hulle tree aggressief op.
Hulle raak handgemeen wanneer hulle kwaad is.
Hulle sien nooit ander mense se siening in nie.
Hulle het ʼn swak selfbeeld. (Enige 3 x 1) (3)
6.3 Deur met mekaar hul metgeselle te kommunikeer.
Deur mekaar te verstaan.
Deur mekaar se sienings te respekteer.
Deur te aanvaar as jou metgesel nie meer belangstel in
hom/haar. (Enige 2 x 1) (2)
6.4 Gewelddadige (misbruikende) verhouding/romantiese verhouding. (1)
6.5 8 000 x = 4 800 (2)
[10]
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2013)
VRAAG 7
7.1 Albei /Stefan /Cindy (1)
7.2 Stefan het Cindy beïnvloed/oortuig om ʼn bier te neem. OF
Cindy behoort selfgeldend op te tree en nie onder enige vorm van druk te
swig nie. (2)
7.3 Sy wou nie haar dogter toelaat om gemorskos of ongesonde kos te eet
nie. (2)
7.4 Dit was die eerste keer dat sy na ʼn kitskoswinkel uitgegaan het. Miskien
was dit die eerste keer dat sy deur ʼn kêrel op ʼn afspraak genooi was. (2)
7.5 B Sosiale faktore (1)
7.6 7.6.1 Ja/Nee (1)
7.6.2 Sommige tieners is maklik beïnvloedbaar en wil graag
eksperimenteer. Hulle kan uiteindelik alkohol gebruik wanneer
hulle slegs wou eet. (2)
7.7 Stefan was onder die invloed van alkohol en dit is gevaarlik om te bestuur
terwyl jy onder die invloed van alkohol is omdat dit padongelukke tot
gevolg kan hê. (2)
7.8 Stefan het gedink omdat hy vir Cindy kos gekoop het, het hy die reg om
seks van haar te eis. OF
Stefan het gedink dat Cindy hom seks skuld om hom sodoende terug te
betaal vir die uiteet. OF
Hy was dronk. (Enige 1 x 2) (2)
[15]
VRAAG 8
8.1 Sy sê dit is meer ‘cool’ om Engels te praat en sy voel sy het nie nodig om
isiXhosa aan te leer nie. OF Sy geniet dit meer om Engels te praat
as isiXhosa. (Enige 1 x 2) (2)
8.2 Thandi se ma glo dat dit baie belangrik is dat ʼn mens jou moedertaal
eerste moet aanleer, aangesien dit kinders ʼn goeie agtergrond in
taalvaardigheid bied. OF Dit dra daartoe by om hul kulturele erfenis
te bewaar. (Enige 1 x 2) (2)
8.3 Veeltaligheid beteken om meer as twee tale te praat en te verstaan. (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) LEWENSORIËNTERING 5
8.4 Veeltaligheid help ons om ander mense se kulture en gebruike beter
te verstaan.
Dit help ons om te voel dat ons almal Suid-Afrikaners is, selfs al is
ons verskillend.
Dit help ons om met ander mense te kommunikeer.
Dit help ons om boeke, tydskrifte en koerante wat in ander tale
geskryf is, te lees. (Enige 3 x 2) (6)
[12]
VRAAG 9
9.1 Studiebeurs en aanspoorfonds (2)
9.2 ’n Beurs is finansiële hulp/bystand wat verleen word aan leerders wat
goeie akademiese resultate gekry het, wat ʼn behoefte het aan finansiële
hulp en daar kan van hulle verwag word om dit terug te betaal.
’n Aanspoorfonds is ʼn toekenning wat aan ʼn student op grond van
uitsonderlike akademiese prestasies toegeken word. Daar word nie van
hulle verwag om dit terug te betaal nie. (4)
9.3 Dit was ʼn veraf droom, want sy ma was ʼn enkelouer wat gesukkel het
om hom deur die primêre skool te help. (2)
[8]
TOTAAL AFDELING B: 55
AFDELING C
VRAAG 10
10.1 Moegheid
Wanneer die spelers sien dat hulle die wedstryd ver verloor.
Wanneer hul teenstanders by hulle verby dribbel en daarin slaag om
hulle sodoende in die verleentheid te stel. (Enige 2 x 2) (4)
10.2 Wanneer hulle besef dat hul span ʼn wedstryd verloor.
Wanneer hulle na die stadions gaan onder die invloed van drank- en
dwelms.
Wanneer hulle ontevrede is met die afrigter se keuse van
spelers.
Wanneer ʼn speler die toeskouers aanhits deur hulle te bespot nadat
ʼn doel aangeteken het. (Enige 2 x 2) (4)
10.3 Hulle moet vergaderings reël met hul ondersteuners en hulle
aanmoedig om korrek op te tree gedurende wedstryde.
Hulle sou toekennings aan die einde van die seisoen kon gee vir die
toeskouers wat hulle die beste gedra het tydens wedstryde wat as
aansporing kan dien.
Hulle moet gebruik maak van massamedia en die wangedrag
veroordeel. (Enige 1 x 2) (2)
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2013)
10.4 10.4.1 Hokkiespan – 11 spelers (1)
10.4.2 Rugbyspan – 15 spelers (1)
10.4.3 Netbalspan – 7 spelers (1)
[13]
VRAAG 11
11.1 Lihle moet ophou hamburgers eet en eerder ʼn verskeidenheid van
vrugte en groente eet.
Indien oefening nie lekker is nie, kan hy net elke dag ʼn lang ent
stap.
In plaas van om gebruik te maak van ʼn afstandbeheerde kontrole,
kan hy opstaan en die TV met die hand aan- en afskakel.
Dit is goed dat hy nie alkohol drink nie; hy moet elke dag baie water
drink.
Lihle moenie die speel van speletjies saam met sy vriende
onderskat nie.
Enige relevante antwoord. (Enige 3 x 1) (3)
11.2
Lihle se BMI is = 20,32 (3)
Lihle se BMI is normaal, want dit wissel tussen 18,5 – 24,9. (1)
[7]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 100
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Life Orientation Grade 9 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Memo
Related documents

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Question Paper

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 Paper 1 November EC 2011 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 Paper 1 November EC 2011 Memo
More from Grade 9 Life Orientation

Question paper
Life Orientation Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Question Paper

Question paper