Downloaded from hlayiso.com
SENIOR FASE
GRAAD 9
NOVEMBER 2014
LEWENSORIËNTERING
MEMORANDUM
PUNTE: 70
Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye.
Skip to contentMemorandum 











View all





Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Memo
Grade 9 Life Orientation memorandum from the November EC 2014, 7 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Life Orientation · Grade 9 · November EC · 2014. Memorandum, 7 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Life Orientation
- Grade
- Grade 9
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2014
- Exam period
- November EC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 7
- File size
- 212.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 7
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2014)
AFDELING A (VERPLIGTEND)
VRAAG 1
1.1 1.1.1 D (1)
1.1.2 C (1)
1.1.3 C (1)
1.1.4 A (1)
1.1.5 B (1)
1.1.6 A (1)
1.1.7 B (1)
1.1.8 D (1)
1.1.9 D (1)
1.1.10 C (1)
1.2 1.2.1 vrywilligerdiens (1)
1.2.2 tyd (1)
1.2.3 energie (1)
1.2.4 sosiale (1)
1.2.5 finansiële (1)
1.3.1 E (1)
1.3.2 D (1)
1.3.3 C (1)
1.3.4 B (1)
1.3.5 A (1)
1.4 1.4.1 Onwaar (1)
1.4.2 Onwaar (1)
1.4.3 Waar (1)
1.4.4 Waar (1)
1.4.5 Waar (1)
TOTAAL AFDELING A: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) LEWENSORIËNTERING 3
AFDELING B (VERPLIGTEND)
VRAAG 2
2.1 Selfmishandeling/selfverminking
Liggaamlike mishandeling
Seksuele mishandeling
Verbale mishandeling (Enige 2 x 1) (2)
2.2 Verkragting is ʼn geweldsmisdaad. Persone verkrag omdat die daad hulle
sterk en belangrik laat voel. (Enige 2 x 1) (2)
2.3 Persone wat slagoffers van verkragting was kan waarskynlik:
ʼn Seksueel oordraagbare infeksie kry
Positief vir MIV toets
Aan depressie lei of
Selfmoord oorweeg
Hulle is bang en
Vind dit moeilik om later in hulle lewe verhoudings te hê (Enige 3 x 1) (3)
2.4 Ann kan vir berading gaan
Sy kan met iemand praat wie se vertrou bv., LO onderwyser/es, predikant by
die kerk ens.
Sy kan by ʼn ondersteuningsgroep aansluit
Sy kan met haar dokter gesels en miskien antidepressante kry.
Sy moet leer om haarself te vergewe
Sy moet besef dat sy nie te blameer is nie – sy is die slagoffer
Sy moet simpatiek teenoor haarself wees
Besef dat sy verdien om met respek behandel te word
Soek advies/kontak verkillende organisasies bv., Love Life, Child Victims of
sexual, emotional and physical abuse, Rape Crisis etc.
(Enige ander relevant korrek antwoord.) (Enige 3 x 1) (3)
[10]
VRAAG 3
3.1 Afknouery kan gedefinieer word as ʼn doelbewuste daad van aggressie of
manipulasie. Dit vind plaas wanneer herhaalde, sistematiese en kwetsende
woorde of gedrag deur een persoon aan ʼn ander oorgedra word. OF
Afknouery is wanneer iemand of ʼn groep leerders met meer gesag herhaaldelik
en met voorbedagte rede ʼn ander persoon of groep leerders seermaak of skade
berokken. OF
Herhaaldelik ʼn persoon aan misbruik blootstel.
(Punte word gegee as die leerder misbruik of mag noem.) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2014)
3.2 Fisiese probleem soos verkoue en hoes
Seer kele
Swak eetlus
Slaapwandelary
Onwillig om skool toe en sekere plekke te gaan
Swyg oor wat by skool gebeur
Onttrekking/sosiale isolasie
Slaapprobleme
Verloor gereeld of beskadig besittings
ʼn Skielike afname in akademiese prestasie
Swak/lae selfbeeld
Konsentrasie probleem
Stil, depressief
Onrustig/geïrriteer, angstig
Die leerder het slegs ʼn paar vriende of geen vriende met wie hy/sy tyd
deurbring
Sommige neem wapens skool toe as beskerming
Sommige mag selfmoord oorweeg as die enigste uitweg. (Enige 3 x 1) (3)
[5]
VRAAG 4
4.1 Mahatma Gandhi was die vader van die Indiese onafhanklikheidsbeweging. (1)
4.2 Wraak bereik niks nie; dit lei net tot ʼn gewelddadige kringloop van woede en
aggressie. (2)
4.3 Nelson Mandela was nie bereid om apartheid met geweld teen te staan nie.
Hy het geglo passiewe weerstand sal die apartheidsregering uiteindelik tot ʼn val
bring. Selfs wanneer hy weerspreek en teengestaan is, het sy benadering
dieselfde gebly. (Enige 2 x 1) (2)
[5]
VRAAG 5
5.1 Na Graad 9, kan leerders ʼn Nasionale Senior Sertifikaat of ʼn Nasionale
Vaardigheidsertifikaat verwerf. (2)
5.2 Die Nasionale Vaardigheidsertifikaat en die Nasionale Senior Sertifikaat is albei
Vlak 4-kwalifikasies. Albei kan leerders die geleentheid gee om
hoëronderwyskwalifikasies te verwerf. Die NVS is ʼn loopbaangerigte
kwalifikasie wat leerders kennis en vaardighede gee wat met ʼn bepaalde
loopbaanveld verband hou bv. Ingenieurswese, Bemarking, Gasvryheid, Reis
en Toerisme. Dit word deur VOO-kolleges aangebied Die NSS is ʼn
algemene akademiese kwalifikasie wat by skole aangebied word. (Enige 3 x 1) (3)
[5]
TOTAAL AFDELING B: 25
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) LEWENSORIËNTERING 5
AFDELING C
VRAAG 6 (KEUSEVRAAG)
Tienerswangerskap affekteer nie net die ma nie, maar ook die baba:
Babas staan ʼn groter kans om prematuur/vroeg- gebore te word
het ʼn lae geboortegewig en
is oor die algemeen nie so gesond soos babas wat gebore word vir mense wat
ouer is nie.
Babas wat gebore word vir ʼn ma wat 15 of jonger is staan twee keer ʼn groter
kans om vroeg in hulle lewe mishandel of verwaarloos te word omdat hulle ouers
nie emosioneel volwasse genoeg is vir hulle rol as ouers nie.
Kinders van tienerouers is meer geneig om op skool te sukkel en die skool vroeg
te verlaat.
Hulle kan gedragsprobleme ontwikkel soos om te baklei, dwelms te gebruik en
misdade te pleeg.
Hulle loop ʼn groter risiko om self tienerouers te word.
Hierdie kinders word ook onderwerp aan swak voeding, omdat die moeder nie
kan bekostig om behoorlik vir die baba te sorg nie.
Babas van tienerouers kry dalk nie die nodige aandag nie omdat die ouers vies is
oor hulle verlies aan vryheid en nie hulle tyd wil opoffer nie. (Enige 5 x 2) [10]
EN/OF
VRAAG 7 (KEUSEVRAAG)
Depressie
Wat depressie is: Depressie is ʼn siekte wat deur ʼn chemiese wanbalans veroorsaak
word. Depressie word deur streshormone veroorsaak.
ʼn Behandelbare sielkundige siekte wat gekenmerk word deur ʼn terneergedrukte
gemoedstemming en gevoelens van hopeloosheid.
ʼn Mediese toestand wat jou baie ongelukkig en angstig maak.
(Enige een definisie korrek) (2)
Oorsake van depressie
Baie kinders en adolessente ontwikkel depressief na ʼn traumatiese gebeurtenis.
Dit kan ook deur ʼn kombinasie van genetiese faktore en mense se omstandighede
veroorsaak word. Voorbeelde is: probleme om by die skool in te pas,
verbrokkeling van tradisionele gesinstrukture, finansiële probleme in die
familie, werkloosheid, misdaad, dwelmmisbruik, afknouery, druk om goed
te doen op skool, sosiale status met portuur, jou seksuele oriëntasie, seksuele
of geestelike mishandeling, en om ʼn propvol skedule te hanteer. (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 LEWENSORIËNTERING (NOVEMBER 2014)
Tekens van depressie
Depressie raak iemand liggaamlik, geestelik en emosioneel. Dit word dikwels
gekenmerk deur ʼn swak selfbeeld, langdurige hartseer, of ’n gebrek aan
energie. Mense ervaar depressie verskillend, party voel lusteloos, leeg en
apaties, ander is geïrriteerd, kwaad en soms aggressief, gevoelens van
hopeloosheid en waardeloosheid, altyd moeg, slaap nie genoeg nie, eet nie
behoorlik nie, vergeetagtig, ’n skielike daling in skoolpunte, konsentreer nie,
rusteloosheid, geen belangstelling in aktiwiteite, geen entoesiasme, huil om
geen rede, is negatief oor die lewe, dink aan die dood, vermy vriende, huil
baie, het ʼn gebek aan motivering, onttrek van mense, skuldgevoel, is
vyandig teenoor mense, vol skete. (Enige 6 x 1) (6)
[10]
EN/OF
VRAAG 8 (KEUSEVRAAG)
NASIONALE JEUGDAG (16 JUNIE 1976)
Op hierdie dag 16 Junie 1976, het duisende swart studente in Soweto
geprotesteer teen die stelsel van Bantoe-onderwys met Afrikaans as die medium
van onderrig. Die volgende agt maande het gewelddadige opstande en botsings
met die polisie regoor Suid-Afrika plaasgevind, waarin honderde jeugdiges hul
lewens verloor het. Jeugdag herdenk al die jong mense wat deel was van die
stryd teen apartheid en Bantoe-onderwys van daardie tyd. Die Bantoe-
onderwyswet het destyds bestaan om swart Suid-Afrikaners te weerhou van onderrig
vir geskoolde beroepe. Suid-Afrikaners herdenk die durf/moed van die jeug wat
die behoefte vir beter opvoeding gedemonstreer het en die val van apartheid teweeg
te bring. Jeugdag herinner alle Suid-Afrikaners aan die jongmense en andere wat
hul lewens verloor het in hul stryd teen afsonderlike en ongelyke opvoeding vir Suid-
Afrikaanse kinders. Dit plaas ook vandag die kwessie van opvoeding op die
voorgrond. Die jeug het in opstand gekom teen ʼn sisteem waarbinne hulle swak
fasiliteite oorvol klasse en swak toegeruste klaskamers, swak bestuur van
skole en skoolliggame met onderwysers wat nie deeglik opgelei is nie, moes
trotseer. Die jeug is die toekoms van môre en mag hulle hul konstitusionele regte
geniet soos uiteengesit in die onderafdeling van die Regte van Kinders van die
Menseregte in die Grondwet. (Enige 3 x 2) (6)
Tydens die opstande was leerders se reg tot lewe, vryheid van spraak/
uitdrukking, opvoeding en vreedsame verset deur die polisie onderdruk.
(Enige 2 x 2) (4)
[10]
TOTAAL AFDELING C: 20
GROOTTOTAAL: 70
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2014) LEWENSORIËNTERING 7
MERKRUBRIEK VIR AFDELING C
VLAK 1 2 3 4
KRITERIA Die antwoord Die antwoord Die antwoord is Uitstekende
is nie duidelik is duidelik, bevredigend en antwoord
of relevant tot relevant maar insiggewend.
die vraag nie. is
onvoldoende.
Daar is geen
begrip van die
vraag of daar
is min insig in
dit.
PUNT 0–2 3–4 5–7 8–10
PUNT
BEHAAL
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Memorandum
Life Orientation Grade 9 Paper 1 November Mock 2026 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Memo
Related documents

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2014 Question Paper

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 November EC 2012 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 Paper 1 November EC 2011 Memo

Memorandum
Life Orientation Grade 9 Paper 1 November EC 2011 Memo
More from Grade 9 Life Orientation

Question paper
Life Orientation Grade 9 P1 November Mock 2026 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2016 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Question Paper

Question paper
Life Orientation Grade 9 November EC 2013 Question Paper

Question paper